Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-57 is ‘n besonderse Sussex bul. Hy is die nageslag van ons skou kampioen stoetbul, GMO05-34, wat in die kort tyd wat hy in ons kudde is ‘n groot impak gemaak het. Hy het reeds meer skou kampioene en stoetbulle geteel as enige van ons vorige stoetbulle. GMO05-34 self is ‘n bul met besonderse bespiering en manlikheid en ‘n agterkwart wat ongeëwenaard is in die Sussex bedryf. Sy moeder kom uit een van ons beste koei lyne en was ook deel van my skou string. Sy het ‘n TKP van 349 dae oor 3 kalwings. SSS09-57 vertoon sy pa se besondere bespiering en manlikheid. Sy kop is breed met goeie oogbanke en sy nek is gespierd met promi- nente skof ontwikkeling. Die bul is baie breed met ‘n breë skoon borsvloer, sterk rug met baie sprong van rib en goeie oogspier ontwikkeling. Op die agterkwart is die bul indrukwekkend met baie goeie lengte van die heup– tot sitbeen, baie breedte tussen die sitbene en die draaibene en besonder goed op- gevulde dye. Hy het sterk bene en beweeg gemaklik. Hierdie is uit en uit ‘n stoetbul en besit al die eienskappe wat ons verlang in ‘n moderne Sussex bul. ————————————————————————————————————————————————— SSS09-57 is a special Sussex bul. He is the progeny of our show champion sire, GMO05-34, who in the short time he’s been in our herd has made a significant impact. He has already sired more show champions and stud bulls than any of our previous sires. GMO05-34 is a bull with exceptional muscle definition, masculinity and a hind quarter that is unequalled in the Sussex breed. His dam is out of one of my best dam-lines and was part of my show string and has an ICP of 349 days. SSS09-57 displays his sire’s good masculinity and muscle definition. He has a broad manly head with good eyebrow de- velopment, strong neck and prominent hump. This bull is incredibly wide with a clean chest floor and wide stance of the front legs, broad back with good eye muscle development and an incredible barrel. He has lots of width between the hip bones, pin bones and thurl and his thighs are very well filled. His hind quarter shows good muscle definition and long mus- cles that attach low down on the hocks. He has lots of length and depth as well. His feet and legs are strong and he moves very well. This is a stud bull in every way and he has all the qualities one looks for in the modern Sussex bull. Lot 23 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-60 is ook ‘n seun van ons top stoetbul, GMO05-34 en sy moeder is ‘n baie goeie koei uit een van ons mees langslewende lyne en het ‘n TKP van 369 oor 6 kalwings. 60-09 is ‘n baie manlike bul met ‘n sterk kop met goeie oogbank ontwikkeling en breedte tussen die oë en goeie skof en nek ont- wikkeling. Die bul vertoon baie goeie balans en is ooral goed gevul, veral agter die blaaie. Hy het klipharde bespiering wat wys op sy voorarm en strek oor sy breë sterk rug met goeie sprong van rib en oogspier ontwikkeling tot op sy goed gevulde binne- en buite dye. Die bul het goeie lengte en baie goeie diepte en is breed vanaf die borsvloer dwarsdeur tot by die sitbene en heupbene. Hierdie bul het ook stoet potensiaal en is baie korrek. Sy teelwaardes vir groei is bo die rasgemiddeld en hy kan kom- mersieël gebruik word om speenkalwers of osse te teel. —————————————————————————————————————————————————-- SSS09-60 is also the progeny of our champion herd sire, GMO05-34 and his dam is out of one of our dam lines with great longevity and has an ICP of 369 over 6 calves. 60-09 is a very masculine bull with a strong head with well developed eye brows and good width between the eyes. His neck and hump are well developed and he has good balance. He has rock hard muscling which shows on his forearm as well as over his broad strong back with good eye muscle development and into his hind quarter with well filled out inner– and outer thighs. He has lots length and good depth and is wide right from his chest floor through to his hip– and pin bones. This bull has herd sire potential and is structurally very correct. His breading values for growth are above the breed average and in a commercial herd he can be used in a weaner or slaughter cattle production system.
10
Embed
Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks · 2012-08-14 · Lot 26 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-53 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Die bul
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks
SSS09-57 is ‘n besonderse Sussex bul. Hy is die nageslag van ons
skou kampioen stoetbul, GMO05-34, wat in die kort tyd wat hy in ons kudde is ‘n groot impak gemaak het. Hy het reeds meer skou
kampioene en stoetbulle geteel as enige van ons vorige stoetbulle.
GMO05-34 self is ‘n bul met besonderse bespiering en manlikheid en ‘n agterkwart wat ongeëwenaard is in die Sussex bedryf. Sy
moeder kom uit een van ons beste koei lyne en was ook deel van my
skou string. Sy het ‘n TKP van 349 dae oor 3 kalwings.
SSS09-57 vertoon sy pa se besondere bespiering en manlikheid. Sy kop is breed met goeie oogbanke en sy nek is gespierd met promi-
nente skof ontwikkeling. Die bul is baie breed met ‘n breë skoon
borsvloer, sterk rug met baie sprong van rib en goeie oogspier ontwikkeling. Op die agterkwart is die bul indrukwekkend met baie goeie lengte van die heup– tot sitbeen, baie breedte tussen die sitbene en die draaibene en besonder goed op-
gevulde dye. Hy het sterk bene en beweeg gemaklik.
Hierdie is uit en uit ‘n stoetbul en besit al die eienskappe wat ons verlang in ‘n moderne Sussex bul.
—————————————————————————————————————————————————
SSS09-57 is a special Sussex bul. He is the progeny of our show champion sire, GMO05-34, who in the short time he’s
been in our herd has made a significant impact. He has already sired more show champions and stud bulls than any of our
previous sires. GMO05-34 is a bull with exceptional muscle definition, masculinity and a hind quarter that is unequalled in the Sussex breed. His dam is out of one of my best dam-lines and was part of my show string and has an ICP of 349 days.
SSS09-57 displays his sire’s good masculinity and muscle definition. He has a broad manly head with good eyebrow de-
velopment, strong neck and prominent hump. This bull is incredibly wide with a clean chest floor and wide stance of the front legs, broad back with good eye muscle development and an incredible barrel. He has lots of width between the hip
bones, pin bones and thurl and his thighs are very well filled. His hind quarter shows good muscle definition and long mus-
cles that attach low down on the hocks. He has lots of length and depth as well. His feet and legs are strong and he moves
very well. This is a stud bull in every way and he has all the qualities one looks for in the modern Sussex bull.
Lot 23 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks
SSS09-60 is ook ‘n seun van ons top stoetbul, GMO05-34 en sy
moeder is ‘n baie goeie koei uit een van ons mees langslewende
lyne en het ‘n TKP van 369 oor 6 kalwings.
60-09 is ‘n baie manlike bul met ‘n sterk kop met goeie oogbank
ontwikkeling en breedte tussen die oë en goeie skof en nek ont-
wikkeling. Die bul vertoon baie goeie balans en is ooral goed
gevul, veral agter die blaaie. Hy het klipharde bespiering wat wys
op sy voorarm en strek oor sy breë sterk rug met goeie sprong van
rib en oogspier ontwikkeling tot op sy goed gevulde binne- en
buite dye. Die bul het goeie lengte en baie goeie diepte en is breed
vanaf die borsvloer dwarsdeur tot by die sitbene en heupbene.
Hierdie bul het ook stoet potensiaal en is baie korrek. Sy teelwaardes vir groei is bo die rasgemiddeld en hy kan kom-
mersieël gebruik word om speenkalwers of osse te teel.
SSS09-60 is also the progeny of our champion herd sire, GMO05-34 and his dam is out of one of our dam lines with great
longevity and has an ICP of 369 over 6 calves.
60-09 is a very masculine bull with a strong head with well developed eye brows and good width between the eyes. His
neck and hump are well developed and he has good balance. He has rock hard muscling which shows on his forearm as well
as over his broad strong back with good eye muscle development and into his hind quarter with well filled out inner– and
outer thighs. He has lots length and good depth and is wide right from his chest floor through to his hip– and pin bones.
This bull has herd sire potential and is structurally very correct. His breading values for growth are above the breed average
and in a commercial herd he can be used in a weaner or slaughter cattle production system.
Lot 24 Verkopers Kommentaar / Sellers Remarks
SSS09-39 is ‘n indrukwekkende bul met groter raam en is ook die
nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Sy moeder is ‘n goeie koei uit een van ons mees langslewende lyne en het ‘n TKP van 378
oor 6 kalwings.
39-09 beïndruk met die hoeveelheid vleis wat hy dra op sy raam. Hy het ’n breë manlike kop, goeie nek bespiering en ’n goed ontwik-
kelde en simmetriese skrotum. Die bul het baie goeie lengte regdeur
met ‘n sterk rug met goeie sprong van rib en oogspier ontwikkeling
tot in die goeie lengte van heup na sitbeen en die lang spiere van sy boud. Hy is baie breed in die borsvloer en hierdie breedte gaan
regdeur tot in die agterkwart en die breedte tussen die heup en sit-
bene. Hy het besonder sterk bene en goeie kloue en ‘n baie mooi gladde haarkleed wat maklik in die somer verhaar.
Die bul se teelwaardes vir groei is van die beste van die groep en hy is by uitstek geskik vir die teel van osse.
—————————————————————————————————————————————————
SSS09-39 is also the progeny of our champion herd sire, GMO05-34. His dam is out of one of our best dam lines with great longevity and she has an ICP of 378 over 6 calves.
39-09 is impressive in terms of just how much meat he has packed onto his larger frame. His head, neck and hump show
enough masculinity and he has a well developed and symmetrical scrotum. He has great length that is evident over his
strong back with good width and eye muscle development into his hind quarter with good length from hip bones to pin bones. He is very wide in the chest floor and this width continues right through into his hind-quarters with good width be-
tween the hip bones, pin bones and thurl. He has very strong legs and feet and moves effortlessly.
This bull has some of the highest growth breeding values of the bulls on sale and is recommended for use in a production
system where slaughter cattle are marketed.
Lot 25 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks
SSS09-119 is ‘n bul met stoet pottensiaal. Hy is die nageslag van
die duurste bul op die 2008 SA Nationale veiling en 2010 Interras
Kampioen bul op die Gobabis skou.
Die bul het ‘n besonder manlike kop met prominente oogbanke en
goeie nek en skof ontwikkeling. Die bul is ook baie sterk oor sy rug
met baie breedte, sprong van rib en oogspier ontwikkeling. Die bul is
ook baie diep in die middelstuk en baie breed in die borsvloer. Die
lengte van die heup– na sitbeen is goed en hy is baie goed opgevul in
die dye met ‘n boud wat laag teen die hak aanheg. Die bul het baie
sterk bene en kloue en beweeg baie gemaklik en hy het ‘n natuurlike gladde haarkleed wat maklik in die somer verhaar.
119-09 is ‘n baie goed gebalanseerde bul wat goed sal doen in enige Sussex kudde en wat kommersieël vir die teel van
SSS09-71 is the progeny of the most expensive bull at the 2008 SA National sale and 2010 Interbreed Champion of the
Gobabis show. His dam has an ICP of 385 days.
71-09 is a very masculine bull with well developed eyebrows and lots of width between the eyes. His neck and hump are
well muscled and masculine and he has a well developed and symmetrical scrotum. He has lots of width with a wide and
clean chest floor, broad back with good eye-muscle development and lots of width between the the hip– and pin bones. His
hind-quarter is impressive with well filled inner– and outer thighs and long muscles that attach low down on the hocks. He
has good length over his back and from the hip bone to the pin bone.
71-09 is a very well-balanced bull with middle of the road breeding values that are above the breed average. I would highly
recommend this bull for use in a weaner production system and he can be used on heifers.
Lot 34 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks
SSS09-83 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34 en sy
moeder is uit een van ons beste koei lyne.
83-09 is ‘n bul met genoeg manlikheid in sy kop en sy skof en nek is
goed ontwikkel. Hy toon baie goeie breedte deurgans en is besonder
breed op die bors en oor sy rug met goeie sprong van rib en oogspier ontwikkeling. Sy agterkwart is breed en hy is goed gevul in die dye.
Die bul het ‘n sterk rug en het meer as genoeg lengte en diepte. Hy
het sterk bene en kloue, beweeg gemaklik en het ‘n gladde haar-
kleed.
83-09 het baie goeie teelwaardes vir groei wat vêr bo die
rasgemiddeld is en ek beveel die bul aan vir die teel van speenkal-
wers. Sy hoër geboorte gewig teelwaarde beteken dat mens hom selektief op verse sal moet gebruik met groter pelvis-
openinge of op koeie.
—————————————————————————————————————————————————
SSS09-83 is the progeny of our best stud bull and his mother is out of one of our best dam-lines.
83-09 has enough masculinity in his head and his neck and hump shows good development and muscling. He has lots of
width throughout and is very wide in the chest floor and his broad back has lots of eye-muscle development and well sprung ribs. His hind-quarter is wide with lots of width between the pin bones and well filled inner– and outer thighs. He has a
strong back with good length and shows good length from hip- to pin bone with adequate depth throughout. He has strong
legs and hooves and moves well.
83-09 has very good growth breeding values that are well above the breed average and recommend this bull for use in a
weaner production system. His higher than breed average birth weight EBV means that he should be used selectively on
heifers with bigger pelvic openings or cows.
Lot 35 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks
SSS09-50 is die nageslag van ‘n Huntersvlei bul wat ons gekoop en
gebruik het om ons verse oop te maak. Sy moeder is uit een van ons
top koei lyne en het ‘n TKP van 398 dae oor 4 kalwings.
50-09 is ‘n bul met ‘n baie manlike kop en genoegsame manlikheid
in sy nek en skof ontwikkeling. Die bul is sterk oor die toplyn met ‘n
sterk breë rug met goeie sprong van rib en oogspier ontwikkeling.
Hy toon goeie lengte deurgans met genoegsame diepte. Die bul is
sterk in die middelstuk en goed gevul agter sy blaaie. Hy toon goeie breedte deurgans vanaf sy borsvloer tot in die agter-
kwart waar hy goeie breedte tussen die heup– en sit bene toon en goed gevul is in die dye.
50-09 is ‘n goed gebalanseerde bul met goeie groei teelwaardes wat bo die rasgemiddeld is. Hy is ‘n all-rounder bul.