Hulpbronbeplanning en agronomiese steun Strategiese vennoot van die Departement van Grondsake en Landelike Ontwikkeling Voorsien opleiding en fasiliteer opleidingsbehoeftes Agri-SEB advies op kommersiële plaasvlak Voorsien opleiding-DVD’s vir spesifieke onderwerpe Onderwerpspesifieke demonstrasies en werkswinkels Ø Ø Ø Ø Ø Ø DGPS-oppervlaktebepaling Grondklassifikasie en -potensiaalbepaling (boordiepte tot en met 2,3m) Chemiese grondmonsterneming (verskeie ruitpatrone) 3D-landkaarte Spesiale ondersoeke Ø Ø Ø Ø Ø Ø Ø Ø Doelspesifieke plaas- en gebiedskaarte met GPS-koördinate in groottes A4 tot A0 - lamineer op aanvraag Lugfoto’s: 50cm-resolusie Tematiese kaarte, data-insamelingskaarte, analitiese kaarte, beplanningskaarte, netwerkkaarte, voorleggingskaarte, publikasiekaarte, atlasse asook lugfotokaarte (gebied spesifiek op aanvraag) kuddebestuursfasette van herkouers en enkelmaagdiere (dieregesondheid, supplementêre voeding en produksie- stelsels) Reproduksie-bestuursteun (seleksie, kondisietelling, interpre- tering van teëlwaardes, speenindekse, veneriese siekte- bestuur en rekordhouding) Natuurlike weidingsbestuur (kudde- en voervloeibeplanning, beweidingstelsels, droogtebestuur, drakragbepaling en botaniese samestelling) Aangeplante weidingsbestuur (gewaskeuse, DM-opbrengs en be- nutting binne voervloeiprogram) Algemene wildbestuurspraktykriglyne Ø Ø Ø Ø Ø Tegniese steun betreffende die totale spektrum van algemene Tegniese steun betreffende die totale spektrum agronomiese fasette Interpretasie van grondfisiese- en -chemiese karteringsdata Bemestings- en kalkaanbevelings asook saamstel van variërende toedieningskaarte Volledige meganisasiebeplannings Grondvogbepalings en interpretasies Verwerk, analiseer, interpreteer en saamstel van opbrengs- monitordata en -kaarte Gewasevaluasies en oesskattings Ø Ø Ø Ø Ø Ø Ø Die lewering van gespesialiseerde landboukundige dienste aan alle belanghebbendes deur pasgemaakte volhoubare tegniese- en landbou-ekonomiese oplossings, ten einde hul besigheid te optimaliseer deur risiko’s te verminder en winste te maksimaliseer. Finansiële uitvoerbaarheid- en lewensvatbaarheidstudies Voorsien landbou-ekonomiese bestuursnorme, riglyne en markver- gelykings (insetkostebegrotings, huur- en produktiewe waardes, meganisasie- en kontrakteurskoste) Bestuurstaat en bedryfstakontleding en interpretasies Agent vir Software Farm-boerderybestuursprogramme (finansieel, werknemeradministrasie: installering en opleiding) Nis-modelle (plaasvoerkraal-, weimielie- en graanprysbestuur) via MySenwes platform Ontleding van boerderybestuursdoeltreffendheid Opleiding (kort kursusse in strategiese en finansiële bestuur) Ø Ø Ø Ø Ø Ø Ø boerdery Saamgestel deur: Anelda Swanepoel 018 464 7390 Verw:C/Argief/Landboudienste/Bemarking