Gr. 3 Huiswerk vir Week 9 (25 - 28 Mei) Maandag : Wiskunde: bl 127 en 128 X7 en ÷7 Woordsomme Afrikaans: Bl 124 en 125 Sw en hfw bl 17 5 sinne Skrif: oe - is doen in lyntjiesboek (sien aangehegte bl) Engels: Pg 71 Dolch words pg 17 Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels Dinsdag: Wiskunde: bl 129 en 130 X7 en ÷7 woordsomme Afrikaans: Bl 126 en 127 Sw en hfw bl 17 Skrif: es - rs doen in lyntjiesboek (sien aangehegte bl) Engels: Pg 72 Dolch words pg 17 5 sentences Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels Woensdag: Wiskunde: bl 131 en 132 X7 en ÷7 Woordsomme Afrikaans: Bl 128 en 129 Sw en hfw bl 17 Skrif: os - oo doen in lyntjiesboek (sien aangehegte bl) Engels: Pg 73 Dolch words pg 17
9
Embed
Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-25-29-Mei.docx · Web viewboy work animals lots never need * Hierdie werk word slegs bespreek
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Gr. 3 Huiswerk vir Week 9 (25 - 28 Mei)
Maandag :
Wiskunde: bl 127 en 128 X7 en ÷7
Woordsomme
Afrikaans: Bl 124 en 125 Sw en hfw bl 17
5 sinne
Skrif: oe - is doen in lyntjiesboek (sien aangehegte bl)
Engels: Pg 71 Dolch words pg 17
Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels
Dinsdag:
Wiskunde: bl 129 en 130 X7 en ÷7
woordsomme
Afrikaans: Bl 126 en 127 Sw en hfw bl 17
Skrif: es - rs doen in lyntjiesboek (sien aangehegte bl)
Engels: Pg 72 Dolch words pg 17 5 sentences
Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels
Woensdag:
Wiskunde: bl 131 en 132 X7 en ÷7
Woordsomme
Afrikaans: Bl 128 en 129 Sw en hfw bl 17
Skrif: os - oo doen in lyntjiesboek (sien aangehegte bl)
Engels: Pg 73 Dolch words pg 17
Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels
Donderdag:
Wiskunde: bl 133 en 134 X7 en ÷7
Woordsomme
Afrikaans: Bl 130 en 131 Sw en hfw bl 17
Engels: Pg 74 Dolch words pg 17
Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels
GRAAD 3 WOORDPROBLEMEWeek 9
MAANDAG
1. Cara het 'n aantal sent in haar beursie. Sy koop 'n pakkie skyfies vir 56c. Nou het sy nog 9c in haar beursie. Hoeveel geld het sy aan die begin gehad?2. 'n Vrugteboord het 30 appelbome wat in rye geplant is. Daar is 6 bome in elke ry. Hoeveel rye is daar?3. Die bouer het 'n paar sakkies sement . Hy koop nog 17 sakkies by. Nou het hy 60 sakkies sement. Hoeveel sakkkies sement het hy eers gehad?
DINSDAG
1. In 'n klaskamer is daar 25 banke wat in rye uitgepak is. In elke ry is daar 5 banke. Hoeveel rye met banke is daar in die klaskamer?2. Sonja het 12 lekkers in haar kosblik. Ronel het 35 lekkers meer. Hoeveel lekkers het Ronel in haar kosblik?3. Pa het R157 in sy een bankrekening en R789 in sy ander rekening. Hoeveel geld het hy altessam in die bank?
WOENSDAG
1. Pa het 70 boeke. Hy pak hulle op 5 rakke in die boekrak. Hoeveel boeke gaan op elke rak wees?2. Die slagter het 48 kg biltong. Vier mense koop die biltong. Hoeveel kg biltong het elke persoon gekoop as hulle elkeen ewe veel biltong gekoop het?3. By die Randse Paasskou het hulle 629 rooi ballonne opgeblaas en 276 blou ballonne. Hoeveel ballonne was daar altesaam?
DONDERDAG
1. Ons moet altesaam 30 somme skryf. Daar is 6 kinders wat somme skryf. Hoeveel somme skryf elke kind?2, Leon gaan vir twee weke Japan toe. Hy neem 2 langbroeke saam. Hoeveel verskillende hemde moet hy saam neem om elke dag anders te lyk?3. Verdeel 66 toffies gelykop tussen 6 kinders. Hoeveel toffies kry elke kind?