Verhoudings en proporsies in die meslike liggaam • Jou hand is groot genoeg om jou gesig te bedek • Die spasie tussen jou oë is groot genoeg om nog ‘n oog in te pas. • Jou lyf se lengte is dieslfde as die aftand tussen die punt van jou middelvinger aan jou een hand tot by die punt van jou middelvinger aan die ander hand wanneer jy jou arms uitstrek. • Jou voet is dieselfde lengte as die binnekant vna jou arm van jou elmboog tot by jou handgewrig.
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.