Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4 1 Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 Naam: _______________ Van: _________________ Instruksies: • Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik. • Indien jy nie die boekie kan uitdruk (print) nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf. • Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.
19
Embed
Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4
1
Kwartaal 3 Voorbereiding
Week 3-4 Vlak 4
Naam: _______________ Van: _________________
Instruksies:
• Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik.
• Indien jy nie die boekie kan uitdruk (print) nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf.
• Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.
Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4
2
Datum: ___________________
Luister en Praat 1. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om dit vir jou te lees. Lees dan daarna
al jou vrae mooi deur en probeer om al die vrae mondelings te beantwoord.
Pennie se uitstappie.
Pennie Padda wou by haar neef Fanie Padda gaan kuier. Een oggend sesuur val sy in die pad. Pennie het seker gemaak dat sy padkos inpak ingeval sy langs die pad honger word. Sy het ‘n lekker besiebroodjie en ‘n botteltjie vars vliegsap in ‘n stuk lap toegedraai. Toe bind sy die een punt van die lap om ‘n stok vas om dit makliker te kan dra. Pennie spring fluit-fluit al met die rivier langs. Sy stop een maal om ietsie te eet. Dit het haar vier uur geneem om by haar neef se huis te kom. Toe sy daar aankom, is Fanie baie bly om haar te sien. Hy het vir homself ‘n heerlike waterleliebredie gemaak. Die twee sit en gesels totdat dit donker word.
4. Skommel die woorde reg. Skryf die woorde in die oop spasie neer.
Gemengde woord Korrekte woord
kstoo
psni
oeskn
aaskp
gsnas
iekst
ookst
5. Probeer om al die woorde te vind.
sneeu snags snuif snoek
snaaks snaar snik snel
snit snip snoei snoet
s s a s n o e i l s
s n o e k r i z n n
l a e v b s n i x a
w g l e c m k v b a
e s s u u l n k j r
w e n r r t b o o t
a w a u e r p p e t
n b a v i s i o i m
m k k g b f n n w o
m l s t v s s n e l
Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4
9
6. Soek die eerste woord se tweeling. Omkring daardie woord sodra jy hom gevind het
skaam skuil skeef skoen
skuif skop skep skat
skaap skoot skiet
1. 2. 3. 5. 6. 10. 7. DWARS 8. 3. Ek het die lyn ________ getrek. 9. 5. Ek moes die klippe uit die pad _____________ 11. 7. My nuwe ________ druk my. 9. Ek ________ vir my pap in.
Leidrade 10. Die ________ het my laat
skrik. AF 11. Die ______ wei in die veld. 1. Die beer __________ in die grot.
2. Ek word soms _________ rondom nuwe mense. 3. Die rower het die mense ge_______ 6. Ek hou daarvan om die bal te ________ 8. Ons het ‘n ________ op die eiland gevind.
7.1 Wie het die swart motor bestuur? ______________________________________________________________________ 7.2 Hoekom het Susan by die motorhawe gestop? ______________________________________________________________________ 7.3 Watter kleur was die ander motor in die ongeluk? ______________________________________________________________________ 7.4 Hoekom het die persoon in die ander motor so vinnig gery? ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 7.5 Het enigiemand in die ongeluk seergekry? ______________________________________________________________________ 7.6 Wat het die ongeluk veroorsaak? ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 7.7 Teken ‘n prentjie van die ongeluk.
Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4
12
Skryf en aanbieding 1. Voltooi die uitnodiging. Jy kan die woorde in die blokkies gebruik om jou te help.
lekkers seerower Vrydag sap koeldrank
einde en van die jaar koek skyfies
‘n Einde-van-die-jaar-partytjie!
Liewe __________________________________________ Kom vier saam met ons die ____________________________________________ Die partytjie vind ___________________________ na skool plaas. Bring asseblief ___________________________________________ om te eet en ____________________________________ om te drink. Trek soos ‘n ______________________________________________ aan.
2. Jy het regtig die partytjie geniet. Daar was lekker speletjies en heerlike eetgoed. Skryf ‘n brief aan jou beste maat, Jaco, om hom te bedank. Moenie vergeet om hom van jou nuwe hondjie te vertel nie. Gebruik die woorde in die blokkies om jou te help om jou brief te voltooi.
uitgenooi het partytjie babahondjie seerower speletjies aangetrek
kolf koek lekkers nuwe Jaco en
Liewe _________________________________ Baie dankie dat jy my na jou __________________________________________ Ek het dit baie geniet om __________________________________ te speel. Ek het ook van die _____________________________________________ gehou. Kom speel asseblief gou by my huis. Ek wil graag vir jou my __________________________________________ wys. Van ___________________________________________
Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4
14
3. Lees die storie en voltooi dan die opdrag wat daarop volg.
Spooktrein
“Wil julle nie vandag pretpark toe gaan nie?” vra Jaco en Jani se pa. Jaco en Jani is baie opgewonde. “O ja, asseblief! Daar is ‘n spooktrein waarop ek baie graag wil ry,” sê Jaco. “Ek wil ook daarop ry,” sê Jani terwyl sy op en af spring. Pappa vat die kinders pretpark toe. Hulle betaal elkeen R5 vir hulle kaartjies. Hulle gaan by die spookhuis in en klim op die trein. “Hier gaan ons!” skree Jaco toe die trein begin beweeg. ‘n Groot wit spook val uit die kas! Albei van hulle gil hard. Toe val daar skielik jellie op hulle koppe. Jani gryp Jaco se been so bang word sy. “Moenie dit doen nie,” sê Jaco. “Jy maak my seer!” Net toe verskyn daar ‘n skrikwekkende verligte groen gesig. Die tweetjies gil weer en Jani hou sommer haar oë toe. Uiteindelik is die treinrit verby. “Hoe was dit?” vra Pappa. “Ek was bang,” sê Jani saggies. “Kan ek weer gaan, Pappa?” vra Jaco.
Die volgende dag by die skool skryf Jaco en Jani oor hulle bangmaak-rit vir hulle nuusverslag. Kan jy hulle help om hulle nuusverslae te skryf? Gebruik die woorde op die pakkerbladsy om jou te help.
gegaan
die pretpark
gesig na
bang
spook
jellie
spooktrein
groen dit
gegryp
Jani se nuus
Gister het ons ________________________________________________________ Ons het op die ________________________________________________________ Ons het eerste ‘n ______________________________________________________ Nat _____________________________________________ het op ons koppe geval. Ek het gegil omdat ek ________________________________________ was.
Ons het baie pret in die __________________________ gehad. Ons het ‘n wit ________________________________________ gesien. Ek was nie ____________________________________________________ nie. My been was seer omdat Jani ____________________________________________. Ek wil weer volgende week na die ____________________________________ gaan.