Top Banner
25

Kuruman bulletin 25 sept 2013

Mar 19, 2016

Download

Documents

Kuruman bulletin 25 sept 2013
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Kuruman bulletin 25 sept 2013
Page 2: Kuruman bulletin 25 sept 2013

Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Daniëlskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop

26 SEPTEMBER 2013 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS

Kuruman

DIE Kumba Classic­fietswedren is die afgelope Saterdag op Kathu aangebied met sowat253 inskrywings van fietsryers. Barend Coetzee van Kathu ry hier oor die wenstreep. Hyhet die 50 km­wedren in 2:04:59 voltooi en was die eerste gestremde fietsryer om die wen­streep oor te steek. Lees die volledige berig op bl. 24. Foto: Ilse Watson

Kathu-Mall

Mall ’ninkopie-paradys

Bl. 11

Matrieks

Matrieksskitter opaand

Bl. 3 & 10

Vermaak

Ontmoetdie GlamGuru

Bl. 6

Charné Kemp

DIE Ga-Segonyana-munisipaliteit het ná by-kans ’nmaandnognieop ’nbriefvanAfriForumgereageer waarin onder meer gevra is na diekwalifikasies van die bestuurspan en diensle-weringsprobleme nie.Wesley Martin, AfriForum-organiseerder in

die Noord-Kaap, sê die ander klagtes wissel vanonwettige plakkers tot stukkende straatligte.Die vrae oor veral Eddie Ntefang, munisipale

bestuurder, se kwalifikasies wat ingevolge dieWet op die Bevordering van Toegang tot Inlig-ting (Paia) gevra is, is steeds nie beantwoordnie. Ander bestuurlede se kwalifikasies is ookonder die soeklig en daardie vrae is ook onbe-antwoord.Die brief is deur die plaaslike AfriForum-ver-

teenwoordigers, Nico Erasmus en Muggie vander Westhuizen, gestuur.Erasmus enVan derWesthuizen het ook vrae

oor sekere beweringe gestel.“Daar is bome onder kragpale wat nog nie ge-

snoei isnie,munisipalewetgewingwordnie toe-gepas nie, raadsbesluite word nie deurgevoernie, die rassesamestelling van die bestuur is nie

ingevolge wet nie, munisipale voertuie en wer-kers word gebruik om hout vir begrafnisse bymekaar te maak en ANC-plakkate op te rig, on-wettige huise sonder dienste word nie gesloopnie, gedienste erwe word gratis aan “vryheids-vegters” voorsien, elektriese toerusting wordnie onderhou nie en vele straatligte werk nie.”Erasmus sê die onbeantwoorde brief toondui-

delik datmunisipale amptenare poste beklee ensalarisse trek. “Dit lyk egter nie of dienslewe-ring aandie gemeenskapdieGa-Segonyana-mu-nisipaliteit se voorkeur is nie.”Artikel 5 van die Wet op Munisipale Stelsels

beskerm die gemeenskap se reg om deel te weesvan besluite wat die munisipaliteit neem en ditbepaal verder dat die gemeenskap geregtig is opspoedige terugvoering op hul skrywes.“In Ga-Segonyana se geval neem dit hulle

soms vyf weke net om die skrywes te lees,” sêhy.AfriForum sal nou met sy regspan vergader

om sy opsies te oorweeg.“Ga-Segonyana se amptenare moet leer dat

hulle nie daar is om salarisse te trek nie, maarom alle inwoners van dienste te voorsien,” sêhy.

Brief: Geenreaksie

Page 3: Kuruman bulletin 25 sept 2013

2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

WITKRUISARENDEbroei in hoë bome, ophoë kranse en ook ophoë mensgemaaktestrukture soos kom-munikasietorings.Hierdie groot aren-

de lê twee eiers, maarmaak slegs een kui-ken groot, aangesiendie ouer kuiken ge-woonlik die jongerkuiken binne drie daenadat dit uitgebroeihet, doodmaak.Dit word die Kain-

en-Abel–stryd ge-noem.Arende bly jare in

dieselfde gebied. Hul-le gebruik dieselfdenes ook jaar ná jaaren voeg elke jaar stok-

ke by. Hierdie nestekan baie groot worden in die broeiseisoenword die neste metvars, groen takkiesuitgevoer.Witkruisarende is

pikswart met ’n wit“V” op die kruis wathierdie arende mak-lik herkenbaar maak.Die onvolwassewit-

kruisarend het ’nbruin gevlekte kleuren dit duer ongeveervier tot vyf jaar voor-dat die volwassekleur verskyn en diearend volwasse is omte kan broei. Onge-veer 90%vandiedieetvan hierdie arendebestaan uit dassies en

dit is ook bekend datdie paar saam jag.Een arend sal die aan-dag van die prooi af-trek, terwyl die andereen die niksvermoe-dende prooi verras.Die meeste arende

is opportunistiesevreters en sal dus aanenige dooie dier sekarkas vreet. Hullesal ook soms baieklein prooi soos ter-miete, rooibekkwel-las, sprinkane, knaag-diere en reptielevreet.Daar word bereken

dat ’n paar witkruis-arende en hul kui-kens tot 350 dassiesper jaar kan vreet.

Aangesien baiearende ook aas salvreet, word grondeie-naars gevraomnie gifuit te plaas watmoontlik tot die doodvan roofvoëls in dieomgewing kan lei nie.Arende word met

metaalringe, met ’nunieke nommer op,gering.Die doel hiervan is

om die beweging vandie voëls te bepaal,asook om uit te vindhoe oud hierdie voëlsword. Alle ringakti-witeite in SuidelikeAfrika word deurSAFRING by die Uni-versiteit van Kaap-stad gekoördineer.

Indien iemand ’ndooie voël vind ofselfs net ’n voëlring,kan dit by SAFRINGper e-pos [email protected] ofenige voëlringer aan-gemeld word.Witkruisarende is

baie goeie ouers ensal nie hul kuiken indie steek laat of weg-gooi nadat dit in kon-takmetmensewas ty-dens die ringprosesnie.Aangesien arende

en alle ander roof-voëls beskermde spe-sies is, mag daar nieby hul neste gepeuterword nie. Mense watvoëls ring, ontvangopleiding daarvooren moet ook in besitwees van die nodigepermitte om die voëlste hanteer.Onlangs is daar

twee witkruisarend-kuikens naby Uping-ton op selfoonmastegering.Jan Cuperus, Coe-

nie Farmer enLlewel-len Philander van dieUpington-streek, hetmeegewerk om diekuikens van die mas-te af te bring sodat Ro-nelle Visagie van dieTrust vir BedreigdeNatuurlewe die kui-kens kon ring.Die kuiken by Ka-

meelpoort was onge-veer tien dae oud ennog tekleinomgeringte word. Dit is dietiende jaar dat Coeniedie kuikens op diemas gaan haal het so-dat hulle gering kanword. Hy werk op 95maste in sy gebied.Ongeag baie sterkwind, het hy die mas-te geklim om die kui-kens af te bring.Die kuiken op die

mas by Groblershoopwas ongeveer vyf we-ke oud en die kuikenby Marydale was on-geveer sewe wekeoud.Die selfoonmaat-

skappye MTN en Vo-dacom en Ro-al-kon-struksie van die Kim-berleystreek hetmeegewerk om diekuikens by Victoria-Wes, Britstown, Phi-lipstown en Elands-draai te ring.Indien u enige ver-

dere inligting oorroofvoëls verlang,kontak gerus vir An-dré Botha van dieroofvoëlprogram vandie Trust vir Bedreig-de Natuurlewe by [email protected] oftelefoonnommer 011-372-3600 of 0861-THE-EWT (0861-843-398).

Witkruisarende gering

COENIE FARMER met die kuiken wat te klein was om te ring.

DIE kuiken van Philipstown is nog vol donsvere, maar hy is heelwatswaarder as die kuiken by Grootgrasfontein wat ongeveer twee wekeouer is.

PROOI­RESTEwat onder die witkruisarendnes naby Philipstown versa­mel is.

Page 4: Kuruman bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 3

The wait is over – Upington finally has its own Queenspark store!Come and visit us at Queenspark, Kalahari Mall, Upington to see whyso many love our classic fashion must-haves for men and women.

Now Open

elegance comes to town

RAYNO NEL en Santie de Waal, albei van die Hoërskool Duineveld,het geskitter in hul pragtige uitrustings. Foto’s: Anena Burger

BO: Lizanne Hugo en NJ De Kock van die Hoërskool Duineveld ontspan’n bietjie voor die groot glansaand.

BO: Vone Heyns en Robert Young, albei vandie Hoërskool Duineveld, het ook hul aand ter­deë geniet.

DILLON VORSTER van die Hoërskool Duine­veld het vir sy matriekafskeidsgeselligheid om­trent alles laat invoer. Van sy bloedrooi pak watspesiaal vir hom in Singapoer ontwerp en ge­maak is tot sy fraaie nooientjie, Charlene Ver­meulen, wat al die pad uit Kriel, Mpumalangagekom het.

SJ BECKER en Amor Lambrechts van die Ho­erskool Duineveld het hul aand by die matriek­afskeidsgeselligheid met ’n tikkie ou­Holly­wood­glans opgetower.

MATRIEKAFSKEID

Page 5: Kuruman bulletin 25 sept 2013

4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Politiekesirkus beginMET 2014 en die verkiesing omdie draai begin ’n mens weerbewus raak van die politieke spelrondom jou.Ons nader weer die tyd waarin

elke politieke party berigte in diekoerant wil plaas van die werkwat hulle gedoen het, steeds doenen nog wil doen.Skole, paaie, huise, universitei-

te, hospitale en nog vele anderinstansies se sooispitplegtighedeword gehou. Minderbevoorregtesword gehelp en alles moet gepubli-seer word sodat alle partye soveelstemme as moontlik kan werf.Dit kan egter ook nadelig wees.

Nou is die tyd dat elke opposisie-party ou koeie uit die sloot wilgrawe. Elke amptenaar, politikusen raadslid se doen en late isonder die vergrootglas en elkefout word aan die groot klokgehang.

Albei pogings om in die mediate verskyn het tog meriete. Maakdit werklik saak wat die beweegre-de agter die bou van die skool,pad of hospitaal is, of is die feitdat dit tog gebou word, belangri-ker?Die foute, korrupsie en oneerlik-

heid moet uitgewys word en as dit’n paar stemme in die sak bring,is dit tog twee vlieë met een klap.Wat egter geweldig pla, is die

vraag wat tussen verkiesingstyegevra word: Gebeur daar iets oftel elke politikus, amptenaar enraadslid net geld en bou kontakteop?Word huise, paaie en hospitale

se sooispit-geleenthede tussenverkiesings gehou? Word amptena-re, politici en raadslede seminderwaardige optredes dan aandie groot klok gehang of lewealmal dan net te lekker?

Laat jou geloofjou dryf

Philip van Vuuren

IN Markus 5:25-34 is ’n gebeur-tenis in die bediening van Jesuswaarby ons goeie lesse kan leer.Dit handel oor die vrou wat

aan bloedvloeiing gelei het enhaar poging wat sy aangewendhet sodat Jesus haar kongenees, is prysenswaardig.Weens haar siekte hoort sy

nie eintlik daar nie, wantvolgens die wet was sy onreinen mag sy nie naby mensegekom het nie.

Die Skrif vertel ook sy heterg onder die geneeshere gely.Sy het al haar besittingsuitgegee sonder dat hulle haargesond gemaak het. Sy wasdaarom bankkrot en het niksgehad nie.Al wie haar kon help, was

Jesus.Dit is nogal eie aan ons tyd.

Ek wonder hoeveel mense lyvandag omdat hulle nietoeganklike mediese sorg hetnie.Jesus was so verdring deur

die skare dat sy letterlik in diestof moes kruip.Haar geloof was só sterk. Sy

het geglo dat as sy net aan syklere kon raak, sou sy gesondword.Dit wys dat sy nie heeltemal

handdoek ingegooi het nie,maar dat sy eerder op haargeloof staat gemaak het.

Haar wil om te leef het haarlaat optree.Hoeveel mense is daar wat

kan leef, maar nie meer wilnie? Dan kry jy ook mense watsó siek is, dat hulle nog willeef, maar nie meer kan nie.Lewe is ’n geskenk van God.Dié vrou se optrede, haar

desperaatheid, het bygedra tothaar genesing.Jy, liewe leser, moet daarom

dink en jouself vra: Hoe ernstigis ons om gehelp te word?Geloof vra egter van elkeen

van ons om ook ons deel tedoen. Ons moenie net agteroorsit en ons aan omstandighedeoorgee nie.Ons moet soms ernstiger tot

die Here roep en partykeermeer in geloof teruggee.Ons moet miskien ook meer

eredienste in kerke bywoon.’n Engelse gesegde lui: We are

not the victim, but we arevictorious.Geloof in Jesus Christus

bring hoop. Die vrou se geloofhet haar tot aksie gedryf.Wat is jy bereid om te doen

om te kry wat jy nodig het?) Philip van Vuuren is leraarvan die AGS-kerk Oasis opKuruman.

Oudword hou ook ander voordele inAnnerie Louw

AI, watter mooi herinneringe aandie kameeldoringbome so met diesee in my ore. Die nuwe blyplekby die see is ook weer ’n anderaanpassing om nie eens van dienuwe status te praat nie.Ek en Dierbaarste moes in die

tweede week van ons nuwe tuisteop verskillende dae elkeen ’n draaiby verskillende vreemde doktersmaak omdat ons in spasma was.Seker maar die baie trappe op en

af of die rondskuif van meubels en

die gordyne ophang met arms bojou kop dat jou rugbiltonge laterpyn. Dit was op hierdie doktersbe-soek dat ek die eerste keer“pensioentrekker” by “beroep”moes invul. Op daardie oomblikhet dit vir my gevoel asof ons nouniks meer vir die gemeenskap kan

beteken nie, want ons is noupensioentrekkers.Al die gespot vooraf het nou ’n

werklikheid geword en watterwrede werklikheid. Geen volgendestap om voor te werk nie – ons isnou klaar voor in die bos, reg omgekap te word.Net voordat ek te veel daaroor

hoef te tob, bel broer Stevie envertel ons van die afslag watpensioentrekkers op Donderdae by’n eetplek kry.Wat ’n verrassing. Vir R72 vir

ons twee oues van dae kan ek nie

eens een sak kruideniersware koopnie – wat nog te sê ’n verskeiden-heid van geregte met nageregmaak.So vind ons ook uit dat daar in

hierdie omgewing verskillendesoorte afslag vir senior burgers is.“Maar dan moet jy 60 wees,” het ’nparmantige kassiere my gemaantoe ek probeer vir die afslag.Ons kort nog gordynrelings en

maak ’n draai by Game. “Meneer,vandag is dit mos 10%-afslag opalle aankope vir pensioentrekkers.”Gelukkig het sy niks vir my gesê

nie. Ek dra in elk geval nie diebeursie nie en is, ondanks dieydelheid, maar te dankbaar vir dieafslag.“Dis die meeste klomp oumense

wat ek nog bymekaar gesien het,”merk Dierbaarste op – vir daardieoomblik heeltemal onbewus vanons ouderdom. Dalk is dit dieseelug wat hom so jonk laat voel.Om oud te word is nie vir sissies

nie, is wel die algemene spreek-woord, maar om die voorregte vanouer wees te geniet, is weer ’nander storie.

DIE trots van die Kalahari – pragtige gemsbokke. Hierdie foto is op die Mattanu­ private wildsplaas net buiteBarkly­Wes geneem. Foto: Johan van Wyk

Briewe mag nie langer as 400 woorde wees nie. Voorkeur word aan kort briewe gegee waarinstandpunte bondig gestel word. Laster en beledigings is nie aanvaarbaar nie. Briewe moet dieskrywer se naam, van en adres bevat asook ’n telefoonnommer waar die briefskrywer bedags

gekontak kan word. Dit geld selfs al skryf u onder ’n skuilnaam. As die brief na ’n berig verwys watverskyn het, verskaf asseblief die opskrif van die berig asook die datum waarop dit verskyn het. DieBulletin behou hom die reg voor om briewe te keur, te verkort of te redigeer vir publikasie. Briewe

wat per e-pos ontvang word, sal voorkeur geniet.

MEESTER: ’n Strokiesprent deur Danie Cronjé.

Eie aan die Kalahari

DROOM jy daarvan om ’n joernaliste word?Nou is jou kans.Met Kalahari Bulletin se nuwe

webontwerp bied dit jou die kans om’n burgerjoernalis te word.Met die nuwe ontwerp kan lesers

hulle gratis registreer om foto’s, vi-deo’s, geleenthede, nuuswenke, mis-daadvoorvalle, ensovoorts, te laai. Jyhet oë en ore waar ons nie altyd kanwees nie.Jy weet wat lesers se hart vinniger

sal laat klop.Ons het nie genoeg plek in die ge-

drukte koerant om elke week alles teplaas wat in die gemeenskap gebeurnie.En ons weet ook nie van alles wat

gebeur nie.Aandieweb is egter geeneindenie.Al jou gemeenskapsnuus is steeds

beskikbaar met foto’s, video’s, me-ningspeilings, ensomeer. Met die nu-we ontwerp verskyn die storie watlaaste gelaai is, eerste.Kalahari Bulletin se mobi-site gee

jou toegang tot jou koerant op jou sel-foon.Besoek die webwerf vandag by

www.kalaharibulletin.co.za of opjou selfoon by kalaharibulletin.mo-bi.Onthouookdat ons opFacebook is.

Nuwe stories en foto’s word op ’ndaagliksegrondslaggelaai.Gaankykgerus by www.facebook.com/kbulle-tin.

Hou jou oor op die grond

Page 6: Kuruman bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 5

Page 7: Kuruman bulletin 25 sept 2013

6 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Ilse Watson

MET die opening vansy nuwe vertoonlo-kaal verlede week hetAlert Plumbing Sup-plies op Kathu ’ngroot kompetisie virsy klante en ook virlaerskoolkinders aan-gebied. Die eersteprys was ’n LG 42”HD-televisiestel, dietweede prys was ’nCanon Complete Kit-kamera en die derdeprys ’n Samsung Ga-laxy 2-tablet. Die vier-de prys was ’n Weber-skottelbraaier. Diebesigheid het ook ’nafsonderlike kompe-tisie gehou vir die La-erskool Kathuwaarindie wenner ’n Xbox360 kon wen. Hullehet ongelooflik baieinskrywings ontvangen hier is diewennersvan die onderskeiekompetisies.

Húlle wen groot pryse

DIE bestuurder van Alert Plumbing Supplies, Debby Loots, oorhandig die Xbox­prys aan HeinrichOlivier. Foto’s: Madri Scheepers

DIE wenner van die eerste prys, Monica Joubert (links), en Debby Loots van Alert PlumbingSupplies.

AL die wenners van die verskeie kompetisies met hul pryse. Van links is Enzo Wadrif (Weber­braaier), Monica Joubert (42”­TV­stel), Katelynn Grobler (Canon­kamera), Milena van Zyl(Galaxy­tablet) en Heinrich Olivier.

DIEGlamGuru,Han-non Botma, is op 12Oktober op Kathu.Dié geleentheid is

’n spesiale oggendwat deur die Kathu-apteek gereël is omgeld vir Kansa Kathuin te samel.Met aankoms sal

elke vrou ’n verwel-komingsdrankie engeskenkpak ontvang.Daar is sitplek

vir 500 vroue.Koop jou kaartjies

by Ria by die Kathu-apteek (053-723-1101).

GlamGuruhier

Page 8: Kuruman bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 7

Benneli Olivier Van der Walt

TIEKIE DIE TANDMUIS het saam met dr. DanGouws van Elite Dental die Preprimêre SkoolPikkie Pret besoek. Susan Gouws het die kin-ders geleer hoe om na hul tande om te sien. Tie-kie het ’n tandmuissakkie aan al die leerlingegegee.Hullekanhulwisseltandedaarinbêrevirwanneer die tandmuis kom kuier.

Tandmuisloer in

DR. DAN GOUWS, Tiekie die tandmuis enSusan Gouws van Elite Dental op Kathu.

Foto: Benneli Olivier Van der Walt

Page 9: Kuruman bulletin 25 sept 2013

8 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

KARLIEN VAN JAARSVELD tree Donderdagom 21:00 op die Eiland­hoofverhoog op.

JUANITA DU PLESSIS tree Vrydag om 21:00 op die Eiland­hoofverhoog op. Foto’s: Verskaf

GERHARD STEYN tree Vrydag om 22:00 op die Eiland­hoofverhoog op.

FREDI NEST tree Vrydag om 19:00 en Sater­dag om 19:30 op die Eiland­hoofverhoog op.

Page 10: Kuruman bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 9

Page 11: Kuruman bulletin 25 sept 2013

10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Ilse Watson

DIE matrieks van die Hoërskool Kathu het ver-lede Donderdag in styl afskeid geneem.

Explosive Functions van Olifantshoek hetverseker datmet die tema,Winter in dieKalaha-ri, die saal in ’nparadysvan ligblouenwitomge-skep word. Feestelike boompies, wit voëlhok-kies, fairy lights en wollerige skapies was allesoral te sien en het die saal mooi afgerond.

Eddie Stevens het die heerlike kos, waaraandie matrieks weggelê het, voorsien.

Hoewel dit ’n stormagtige, stowwerige dag indie Kalahari was, het dit beslis nie diematrieksse gees gedemp nie.

Kathu-matrieks hou afskeid

MERVIN KLUI en Marlize Dercksen.

LUCINDA LIEBENBERG

DIE saal.

EILEEN CAMPRECHT en Drikusde Lange.

Foto’s: Benneli Olivier Van der Walt

MATRIEKAFSKEID

Page 12: Kuruman bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 11

Ilse Watson

DIEKathuVillageMall biednou ’n groot ver-skeidenheid winkels aan die inwoners vanKathu en omliggende dorpe.Voorheenmoes inwoners na ófKimberley,

óf Upington ry om by die groter handelaarste gaan inkopies doen.Met die opening van die nuwe fase is daar

nou altesaam 85 winkels – dit klink na ’n in-kopie-paradys.Die Game-winkel is iets waarna inwoners

vreeslik uitsien. Game is bekend vir sy kom-peterende pryse en daar is ’n wye verskei-

denheid afdelings in hierdie winkel wat inenige behoefte van ’n klant kan voorsien.Nie-bederfbare kos, ontspanningstoerus-

ting en kantoormeubels is onder meer hierbeskikbaar.Daar is ook musiekspeler-stelle, TV’s en

enigekombuiswarewaaraan jykandinkwatte koop aangebied word.@Home is ’n ekslusiewe leefstyl-inkopie-

droom met pragtige meubels, die beste kom-buisware, asook badkamerbenodigdhedesoos handdoeke, kerse en seep.Diéwinkel bied ookpragtige dekorartikels

vir die huis en bruide kan hulle hier vir die

troueregister registreer. Dit is ideaal vir eni-ge bruid en vir haar gaste is dit ’n wonderli-ke hulpmiddel, want hulle kan dan versekerwees hulle koop die regte trougeskenk.Mr Price Home is bekend vir sy bekostig-

bare huisartikels. Daar is iets van alles tekus en keur: pragtige kombuisware, dekor-artikels en enigiets wat jy benodig om joubadkamer mee te verfraai.Daar is ook altyd ’n wye verskeidenheid

fotorame beskikbaar. Mr Price Home is dieideale winkel as jy ’n geskenk vir iemandmoet koop.Banke soos Standard Bank, Nedbank,

African Bank en Absa bied aan kliënte dienodige geriewe vir gerieflike banktransak-sies – alles onder een dak.En as jy honger word, is daar baie restau-

rante om van te kies. Kry by die Biltong Denal jou peuselgoedjies vir daardie groot rug-bywedstryd.As jou voetemoeg geloop is, gaan eet gerus

ietsie in die Spur, Panarottis, Wimpy, Dore-gos of die Fish & Chips Co.Vir al jou skoonheidsbenodigdhede be-

soek gerus die Beauty Star Clinic.En moenie van Clicks vergeet nie – daar

is ook ’n apteek vir al jou mediese behoeftes.

Mall op Kathu ’nware inkopie-paradys

DIE nuwe fase van die Kathu Village Mall soos dit ’n week gelede gelyk het. Gaan kyk gerusvandag hoe die nuwe gebied lyk. Foto’s: Madri Scheepers

IN die Colorado Spur is daar nou 76 ekstra sitplekke, asook ’n rookruimte vir klante. Die speel­ruimte vir kinders is ook vergroot.

DIE restaurant Panarotti’s is van 31Augustus af oop en bied ’n prettige speelruimte vir kinders.Dit is ook ideaal vir kinderpartytjies.

Page 13: Kuruman bulletin 25 sept 2013

12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

AAN die stuur van die Kathu Village Mall is Riekie Terblanche (links), die sentrumbestuurder,en Shireez Adams, die bedryfsbestuurder. Foto: Madri Scheepers

Ilse Watson

DIEKathuVillageMall open vandag sy twee-de fase.Dié sentrumword deur diemaatskappyRe-

silient Property Income Fund besit. Die eer-ste fase vandiewinkelsentrumhet inNovem-ber 2008 geopen.Met die nuwe uitbreiding word die grootte

van die sentrummet 7 500 m² vergroot en diealgehele grootte van die sentrum sal dan25 900 m² beslaan.Winkels in die tweede fase sluit in: Game,

Nedbank, African Bank, Verimark, Voda-com, Skipper Bar, Sportscene, Discount Fas-hion, Fragrance Boutique, NWJ, Franco Cec-cato, Eyecatchers, Mr Price Home, Studio 88,@home, Trappers en verskeie banktellerma-sjiene.Cell C sal in die eerste fase oopmaak.Benewens die werk aan die tweede fase is

die Colorado Spur onlangs vergroot en biednoumeer tafels aan sy klante. Die restaurantPanarotti’s het ook onlangs hier oopgemaak.Met die opening vandag sal Game verseker

klante kan op ’n georganiseerde manier diewinkel inkom en net ’n sekere getal mensesal op ’n keer toegelaat word. Game sal ookdie volgende drie dae spesiale aanbiedingsaan klante bied.Die nuwe fase is noukeurig beplan en daar

is onder meer laer wasbakke vir kinders indie badkamers.Die sekuriteit is ook verbeter en meer ka-

meras is in die sentrum aangebring.Die nuwe parkeerterrein is saans goed ver-

lig en die parkering is steeds gratis.Daar is ook ’n nuwe ingang op die Deben-

pad.

Mall se 2defase nou oop

KURUMAN-INWONERS en le-sers kan binnekort vir IlseWatson kontak as hulle nuus indie Kalahari Bulletin Kurumanwil hê. Ilse neemopMaandag 30September die leisels by JoanieBergh oor. Lesers van die Kala-hari Bulletin Kathu en sy omlig-gende dorpe kan steeds vir Ilsekontak oor nuusgebeure op enom Kathu. Kontak Ilse by [email protected] ofbel haar by 079-831-5579.

KONTAKONS

Banie Reinecke: Nou is Kimberley sewinkels skielik nader.Alta Pienaar: Kan nie wag nie. Net

jammer die verkeersprobleemna en vandie mall word nie opgelos nie.Retha Myburgh: Sjoe, maar julle

raak nou grênd.BenneliOlivier: Ek dink dit is fantas-

ties dat ons nogwinkels bykry. Nou hoefons nie meer so ver te ry nie.Hester van Niekerk: Ek dink dit is

great. Hopelik is daar minder klerewin-kels en ander nuwe goed.Donna Jacobs: Sien baie daarna uit

om “groot handelaars” in ons omgewingte hê, maar die verkeers- en sekuriteits-aangeleenthede moet ook beslis getakelword.

SÓSÊ LESERSOORDIE NUWE FASE

Page 14: Kuruman bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 13

Page 15: Kuruman bulletin 25 sept 2013

14 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Page 16: Kuruman bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 15

Lynn-Mari Olivier

DIE matrieks van die Hoërskool Kalahari konsowaar koninklik voel op hul matriekafskeid-geselligheid. Die tema was Koninklike troue.Talle motors het elke paartjie in styl aan die

agterkant van Kameeldoringpark afgelaai.Dit het gelyk asof die manier van vervoer

’n belangrike rol gespeel het om die matrieksse uitrustings af te rond.Voordat die paartjies die saal ingestap het,

moes hulle eers, soos dit ’n prins en prinses be-taam, hul rokke en pakke aan die skare wys.Pers was duidelik die gewildste kleur onder

die meisies.Die gr. 11-leerlinge, geklee in swart en wit,

het in tipies koninklike styl die paartjies inge-wag om die saal in te gaan.Massas liggies uit die dak en silwerkandela-

re op die tafels het die tema mooi afgerond.Kyk na nog foto’s van die geleentheid op die

webblad www.kalaharibulletin.co.za.

Matrieks koninklik onthaal

VAN links is Zanri Snyman, Johan Jonker, Wilanry Greeff, AJ Le Roux, Sonja Bateman en BollaBester. Foto: Lynn-Mari OlivierJAPIESTEYNenLolla Scheepers. Foto:Verskaf

Page 17: Kuruman bulletin 25 sept 2013

16 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

VISIT US TODAY!

3 Seodin Avenue, KurumanTel: 053 712 3114/6/8 Fax: 053 712 3117

• Mica reserves the right to limit quantities of any advertised item offered for sale • All offers available from 24 September- 06 October 2013• While stocks last • Cash ‘n Carry • Mica takes utmost care to ensure that all advertisements are correct • If a mistake occurs or incomplete

information is printed, we will display a notice in-store with all the correct details • Prices exclude accessories used for display purposesand include VAT • Customer Care line 086 11 22 114 • Visit us at www.mica.co.za

TRADING HOURSMonday - Friday: 07:30 - 17:00Saturday: 08:00 - 13:00Sunday: CLOSEDPublic Holidays: 09:00 - 13:00

SEPT

EMBE

R20

13

Lawnmower & Trimmer Combo99-30123• Lawnmower

- 1000W Long-life ball bearinginduction motor

- 3 Position height adjustable(20/40/60mm)

- 32cm Cutting width- 30L solid grass box- Lock-off safety switch

• Trimmer- 350W bearing motor- 26cm Cutting diameter- Double 1.2mm cutting line- Automatic tap-to-feedcutting head fortrouble-free line-feed

- Easy-to-changecutting line spool

- Wide-vision,impact-resistantsafety guard

1 YearDomestic

usewarranty

+

Sunflo Pool Pump0.75kW500-2010M• Reinforced

clear lid• Quick fit unions

Sunfl o Pool Pump

• Quick fi t unions

129999 179999

3 YearWarrantyon Tank

179917991799Bull Shark Combi PackK0710• 8 x 1m Durable hoses included• Low maintenance & easy set up

119999per kit

A singlemoving partwith lifetimewarranty

180A Air Cooled WelderMAT9040• Single phase 220V• Moveable core type

transformer welder• Suitable for DIY applications• Thermal protection overload• No load voltage 47 to 50V• Output 60-180A• Duty cycle

30%• Weight

21Kg

99999

Orbital Sander0603340100 /PSS200AC• 200W• 92 x 182mm• Clean working

due to micro-filtersystem 39999

IncludesCarryCase

14999

8 Panel DoorKYD8• 813mm x 2032mm• Use under cover,

must be sealed

6999913999

MichellePedestal

MICPED• Excludes basin

29999

Michelle BasinMICB1TH

• One tap hole• Excludes pedestal

99999per set

Mist FanFS1619R• 40cm Standmist fan

• 90° Oscillation,3 speed

• Remote control• Humidity function• Mist capacity:

200ml/h,height: 1.3m

• Tank capacity: 1.5L• LCD display• Silver/black only

99999

3 Bag Filter520-1006M• To be used

with a0.75kWpump

MasoniteHollow-coreInteriorDoorHBSTDLI0• 813mm x

2032mm• Exposed

edges edges

1 YearGuarantee

1 YearGuarantee

Page 18: Kuruman bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 17

Boere het onder-steuning nodig, veraldeesdae met hoë in-setkoste en arbeids-aangeleenthede, ter-wyl die natuur nie al-tyd saamspeel nie.

aan die boer op vierKalahari-plase en ditwys ’n vrou hoef nieterug te staan vir be-roepe wat oorheer-send deurmans beoe-fen word nie.

laat wag nie en het in2000 die boervrouvan die jaar-kompeti-sie as top-uitvoerdervan rooi vleis in dieNoord-Kaap gewen.Sy is nou heeltyds

te koop en tuiniershoef nie meer so lankte wag voordat diegroente op die tafel isnie.Ansie Venter het

haar vanjaar by dieVLV aangesluit envertel van haar op-draande stryd náhaar man se dood toesy met ’n paar plaseen vier seuns diemasmoes opkom.Al wat sy geweet

het, is dat ditmoet re-en.Die Glen-landbou-

kollege by Bloemfon-tein moes haar vanweiding, bulle en vee-voer leer.Sy het nie op haar

dit soos ’n teekoppielyk en dan moet diebuitenste takke ver-minder word sodatdit nie oor mekaargroei nie. Bykanstwee derdes van dieplant moet weggesnyword. Rose groei eg-ter nou al welig enmoet goeie bemes-ting kry.De Klerk het gesê

die nuwe meerjarigepetunias is pragtigen veral geskik virhangmandjies. Ka-melias ryp glad niedood nie en groei indie koelte.Die lewe raak net

makliker – daarom isgroentesaailinge nou

PetroSpangenberg

OP die vergaderingvan die Vroue-Land-bouvereniging (VLV)se Kuruman-tak hetAnsie Cilliers, die sa-meroeper, Eon deKlerk oor die nuutstetuinboumodes uitge-vra.De Klerk is van die

Tuinpaleis-kwekeryen het ’n uitstalling,asook ’n praktieseroossnoeidemonstra-sie, gehou.Die VLV-lede het

geleer die binnekantvan die roosboommoet heeltemal uit-gesnoei word sodat

GROET DIE GROT-MAN is op 3 Oktoberop Kathu.Alle geld wat inge-

samel gaan word, isten bate van KansaKathu.Hierdie is ’n optre-

de wat nie gemismoet word nie. Ditvind by die Hoër-skool Kathu plaas endit begin om 18:30.Die koste van die

kaartjies is R100 perpersoon. Kry joukaartjies byCarolene082-449-7707, Carin083-554-7707 en byKansa Kathu by 082-226-1239.

Sienstuk opKathu

VLV-lede leer rose snoei

EON DE KLERK van die Tuinpaleis­kwekeryhet ’n uitstalling gehou en ’n praktiese roos­snoeidemonstrasie aangebied.

Page 19: Kuruman bulletin 25 sept 2013

18 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

AANDAG: ALLE GROOTMANS! Groot nommers in

winkel beskikbaar.Kontantafslag gewaarborg.

Specials vir die week!Uitgesoek vir die somer.Kortmouhemde - R100

Kortbroeke - R150The Nu-Shop, Palm Gate-sentrum, Hoofstraat, Kuru-

man.Tel. 053 712 1264.

AANDAG ALLE BOEREEk koop bokke, skape sowelas ou bakkies kontant. Ska-kel 072 604 5219.

YORKSHIRE TERRIëRS tekoop. Kuruman. 3 tefies en1 reun. 6 weke oud. Gespuiten ontwurm. Skakel082 559 9455.

CO

LU

MB

IA-9

-10-0

8-K

B-L

H

ColumbiaCarpets/Blinds

053 712 1961

053 712 2068

ELEKTRIESE HEININGSBeveilig u eiendom. VirProffesionele geakrediteerdeinstallasies. Francios072 156 4035

HEKMOTOR engaragedeur-motorherstel eninstallasies. SkakelOkker:082 829 0292

Florcare-matte enblindings:Ons installeervolvloermatte en blindingsteen die beste pryse.072 747 1991/073 558 4705

Hydro Clean:Laat u matte enmeubels professioneelstoomskoon maak teen diebeste pryse! Aubrey072 747 1991/073 558 4705

HILUX 1.8, 1980, running,papers in order - R18 500.Christiana 071 967 0285

ISUZU 2.5D, 1995, R27 000.Hilux 1.8, 1995, R39 500.Phone 072 472 8686.

2004 CONDOR, 2.4D,R70 000. 2002 Toyota KZTE3.0D, R75 000. Phone072 472 8686.

2008 TOYOTA COROLLAD4D 2.0: White, fullhouse.165 000 km. R140 000.TOYOTA COROLLA 1.6Sprinter, 2012. Silver. 14 500km. R195 000. Phone084 313 5336.

MERCEDES 300E, 1990R17 500. 1990 Jetta 1.8R18 500. 1985 Cortina 3.0R11 500. Phone 072 472 8686.

POLO 1.6, 2001 - R33 500.2001 Sentra 1.6 R33 500. 1997Astra 1.6 R27 500. Phone072 472 8686.

POLO 2.0 1999 R29 500.2001 Mazda 1.6 R24 500. 1995Sentra 1.6 R22 500. Phone072 472 8686.

MF 65 TRACTOR,R27 000. 8-ton truck, rails,R58 000. 072 472 8686.

CASH FOR CARS, bakkies,caravans, trucks andtractors. Phone 072 472 8686.

V-TEC TRAILERSKURUMAN

Verkoop nuwe sleepwaens,onderdele en tweedehandsesleepwaens. Dryf ook handelin nuwe en tweedehandseChallenger- en Karet-sleepwaens. Skakel Louw-rens 083 310 0272/053 712 1072, Hobsonstr 20.

Industriële vensterlose, hoëBAKKIEKAPPIE wat bo-

oor kajuit gaan, te koop. Pasop Mazda, Ford, ens. R5 000.

082 551 6622.

RUIM 1-SLK-woonstel inveilige omgewing. SkakelHannes: 083 267 0003. R4500W en l uigesl. Kuruman.

AVONREPRESENTATIVES

needed. Want to earn extramoney? Work for yourself.SMS your name, town and

cell Nr to 083 721 5888.

TEGNIESEVERTEENWOORDIGER:Agtergrond van omliggendemyne in die Kuruman-/Hotazel-omgewing. Tegnie-se agtergrond. Goeiemenseverhoudings. Afri-kaans- en Engels- sprekend.Permanente aanstelling.Stuur asseblief CV [email protected] offaks na 086 243 5850.

J STEYN

In die boedel van wyle Jo-hannes Steyn,boedelnommer: 291/2013,voorheen woonagtig teThompsonlaan 32, Kuru-man.Skuldeisers en skuldenaarsin boegemelde boedel wordversoek om hulle vorderingsin te lewer en hulle skulde tebetaal by die kantore vandie ondergemeldeprokureurs binne 30(DERTIG) dae vanaf 27 Sep-tember 2013.Jordaan & Mans IngProkureurs vir EksekuteurPosbus 27Bearestraat 26Kuruman8460Tel. 053 712 1091/[email protected]

MF MOKUBUNG

In die boedel van wyleMonty Frank Mokubung,identiteitsnommer250419 5162 085, met nagelateeggenote Leratoeng Wilhel-mina Mokubung,identiteitsnommer320212 0261 085, in lewe vanLeratongstraat 355,Magojaneng-distrik, Kuru-man, boedel-nommer:2706/2011.Kennis geskied hiermee datdie eerste en finale likwida-sie- en distribusierekeningin bogenoemde boedel ter in-sae lê by die kanttor van dieMeester van die Hooggeregs-hof te Kimberley en 'n af-skrif daarvan by die Land-droskantoor, Mothibistad,vir 'n tydperk van 21 (EENEN TWINTIG) DAE VANAF27 SEPTEMBER 2013.Prokureurs: Duvenhage &Van der MerwePosbus 63Kuruman8460

PJ DE NYSSCHEN

In die boedel van wyle Pe-trus Jacobus De Nysschenvan Kameellaan 11, Kuru-man 8460, boedelnr:2099/2013, geboortedatum:23/04/1953, identiteits-nom-mer: 530423 5094 084, datumoorlede 18/10/2012 ennagelate gade Getruida Jo-hanna Magdalena de Nys-schen, geboortedatum09/02/1955.Skuldeisers van bogenoem-de boedel word hiermeeversoek om binne 30 daevanaf 27 September 2013 huleise te bewys en hul skuldete betaal by die ondergete-kende.Geteken te Kuruman op die13 dag van September 2013.KBVS ProkureursPosbus 565Bearestraat 51Kuruman8460

BETREKKINGS

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 20: Kuruman bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 19

Page 21: Kuruman bulletin 25 sept 2013

20 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Page 22: Kuruman bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 21

FRESHPERSPECTIVESOur diversity makes a world of difference.

www.humanjobs.co.za Human Communications 102585

CONVEYOR BELT REPAIRER: DMS PLANT, KUMBA IRON ORE,SISHEN MINE, NORTHERN CAPE

BAND 8Kumba Iron Ore is a world leader in the mining and supply of the highest quality ironore to the global steel industry. With haematite reserves of more than a billion tonnes,we’re a growing South African company and the fourth largest supplier of seaborneiron ore in the world. A part of Anglo American, we are helping to build the leadingglobal mining company.

In this role, you will take charge of the splicing and lagging functions, where dutieswill include splicing on all sizes of steelcord conveyor belts and pylon conveyor beltsin the plant, making old splices on the pylon conveyor belts, lagging of pulleys in theworkshop, as well as in the plant, and lagging of all other items in the plant (excludingchutes and pipes). You must ensure all items are coated with ceramic, and will beexpected to roll up and remove worn-out conveyor belts and conduct extensiveconveyor belt inspections on a regular basis.

Apply today with your Grade 12/N3, strong technical skills and 5 years’ relevantexperience, as well as a valid Code 08 driver’s licence. You must be declaredcompetent as a Conveyor Belt Repairer (certificates to be shown). If you can work ina team and comfortably at heights as well as work overtime during breakdowns, youcould be our ideal candidate. Ref. S706762

See your career dreams grow at Kumba Iron Ore Ltd. Apply today by forwarding yourapplication to [email protected] before 4 October 2013.

Appointment will be made in line with Employment Equity considerations.

If you do not receive feedback from us within 6 weeks of the closing date, pleaseconsider your application unsuccessful.

Page 23: Kuruman bulletin 25 sept 2013

22 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Page 24: Kuruman bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 23

Page 25: Kuruman bulletin 25 sept 2013

24 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Sportklubs en skole van Ku-

ruman en Daniëlskuil, Hota-

zel en Vanzylsrus kan hul

sportnuus en foto’s stuur aan

[email protected]

of haar by 079-831-5579 bel.

Ilse Watson

RYNARD BUTLER was die wenner van diemoordende 105 km-wedren vir mans in dieKumba Classic-fietswedren wat Saterdag opKathu gehou is. Johan Rabie en Nicholas Dou-gall het onderskeidelik tweede en derde geëin-dig. Kumba Iron Ore was die gasheer van diesesde wedren en dit is die tweede jaar agtereen-volgens op Kathu aangebied.Anriëtte Schoeman het die vroue se 105 km-

wedren gewen. Kort op haar hakke was Marus-ka Matthee met Erna du Toit derde.Die radio-omroeperBoitumeloKorogoensan-

ger Izak Davel het aan die 50 km-wedren deelge-neem.

Hoewel dit ’n yskoue dag in diewarmKalaha-ri was, het altesaam 253 fietsryers hulle vir dieamptelike wedrenne ingeskryf. Nog 120 jongmense en kinders het aan pretritte deelgeneem.Altesaam R15 000 is vir liefdadigheidsinstan-

sies soos Kansa Kathu en die Sunflower Foun-dation ingesamel.Die model Vanessa Haywood het ook aan die

105 km-wedren deelgeneem.“Fietsry is my lewe. Ek neem oor die land

heen aan kompetisies deel en dit is vir my ’ngroot voorreg om weer vandag op Kathu te kondeelneem,” het Haywood gesê. “Ek het gedinkek is ’n gesoute fietsryer, maar niks ding meemet die Kalahari se erge son nie. Vandag moesons ook teen ’n baie sterk wind voortbeur.”

Wind enkoue remren nie

RYNARD BUTLER gooi sy arms in die lug toe hy oor die wenstreep van die 105 km­wedrenry. Foto: Erik Vermeulen

Verheug oor wenplek