EX KOUGA 20 000 COPIES WEEKLY press EDITOR: MONIQUE BASSON THURSDAY November 7, 2013 | 0 042 293 2973 | E-mail [email protected]| www.kougaexpress.co.za Drommedaris Str Jeffreys Bay Tel: 042 293 1040 pieter @ herholdts.com www.drommedaris.co.za WE BEAT ANY PRICE ONS VERBETER ENIGE PRYS T&C's apply, limited stock available @R16 395 FOLLOW US ON FB, TWITTER EN PINTEREST in-store promotion - Valid for one week only @R3 295 @R3 395 @R8 295 Bosch Fridge/ Freezer Pair GSN36VL30 / KSV36VL30 Frost Free Bosch 6KG Front Loader WAB2026SZA A+ Energy Efficiency Bosch Side-by-Side Fridge KAN56V40 Frost Free 3year Guarantee Bosch Dishwasher SMS40EO2ZA A+ Energy Efficiency EACH X5CBQ3W-071113-KG-hsestr-drom Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cell phone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details. 1182566B_E Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly. Windhoek Draught Cans or NRB 24 x 440ml R 170 CASE PRICE Per case Jeffreys Bay PRICES VALID 8 - 10 NOVEMBER 2013 AT PICK N PAY JEFFREYS BAY, FOUNTAINS MALL ONLY. TEL:042-293 3000 Kellogg’s Corn Flakes 750g R 29 Brookes Oros 2 litre 18 90 First Choice Salted Butter 500g R 20 Each rive to Bulk Tenderised Steak Per kg R 49 Products have been styled for photography Festive savings POLICLINIC APTEEK / PHARMACY & BEAUTY SALON , Hanekam Street Jeffreys Bay Tel: 042 293 2625 or 042 293 5878 Fax: 042 293 0911 Trading hours: Mon-Fri 08:00 - 18:00 Sat 09:00 -13:00 - Sun 18:00 - 19:30 The Complete Pharmacy Experience under one roof!!! Polipharm- Kouga's Community Pharmacy!!! X5CC801-071113-KG-hsesci-poly eat-in or take-away R69 New smoked salmon & creamed cheese PIZZA X5CB8JP-071113-KG-hsaoli-coffee MONIQUE BASSON TWEE uitblinker onderwysers van die Victory Christian Skool (VCS) in Jeffreysbaai spog binne- kort met hul derde kinder-DVD. Volgens Carla Smit en Jannie Venter fokus die DVD, Pienkvoet- Pret met Bester en Jouberta, op die familie - kwaliteittyd tussen ouers en kinders. Vandaar hul te- malied Lekker om te lewe. Verskeie kunstenaars met ‘n samestelling van oorspronklike Afrikaanse liedjies sorg vir hope leersame en interaktiewe pret. Bekende rugbyspelers Pierre Spies en Morné Steyn is op die DVD te sien wat geskik vir kinders van 18 maande tot twee jaar is. Carla en Jannie het ses jaar gelede begin liedjies skryf en in 2009 hul eerste DVD bekend ge- stel. In 2008 het hulle Carika Keuzenkamp uitgestof en ’n SA- MA-toekenning gewen. Die bekendstelling van hul nuutste DVD is op op 15 Novem- ber om 09:30 by die Victory-kerk in Jeffreysbaai. Dit gaan pret van begin tot einde wees. Kaartjies kos R20 per persoon en kinders onder twee is gratis. Besprekings is by bester@be- sterklub.com. Vir meer inligting besoek hul webblad www.besterklub.com. Onderwysers stel DVD bekend Onderwysers stel DVD bekend Carla Smit en Jannie Venter van die Victory Christian Skool stel eersdaags hulle derde DVD bekend. FOTO:MONIQUE BASSON Seun fnuik dief MONIQUE BASSON K ORT ná sy geliefde, splinter- nuwe fiets voor sy huis ge- steel is, het dié jong seun se flink optrede gesorg dat ’n dief binne minute agter tralies beland. Etienne Oosthuizen (11), gr 5-leerder by die Laerskool Jeffreysbaai, het op 29 Oktober omstreeks 15:00 met sy fiets gaan ry, toe hy skielik afgestamp word en sien hoe ’n onbekende man met sy kosbare besitting die hasepad kies. “Hy was skaars by die huis se voor- hekkie uit toe ’n onbekende persoon hom van sy fiets afstamp en daarmee wegry,” vertel sy ouma Ronelle Bezui- denhout. “Die fiets was nog nie eers ’n maand oud nie. Ek en sy ander ouma het geld bymekaargesit en het die fiets vir sy elfde verjaarsdag op 3 November gekoop.” Die voorval het in Goede Hoop- straat, C-Plek in Jeffreysbaai plaas- gevind. “Etienne het by die huis ingehard- loop en my vertel wat gebeur het. Hy het dadelik die polisie gaan bel, terwyl ek die motor uitgetrek het. Danksy verskeie veiligheidsveldtogte by die skool, ken hy dié noodnommer 10111 uit sy kop,” sê Bezuidenhout. “Met ons aankoms by Jeffreysbaai- polisiekantoor het die beampte aan diens reeds al hul patrollievoertuie laat weet om vir Etienne se fiets uit te kyk. “Hy was baie geskok en hartseer, maar die mense by die polisiekantoor het so mooi met hom gepraat, dat hy vir hulle ’n goeie beskrywing van sy fiets en die man kon gee. Kol Solani en konstabels Prinsloo en Sauls het hul uitstekend van hul taak gekwyt.” Volgens Bezuidenhout is ’n ver- dagte binne 10 minute aangekeer. “Hy het eers aange- hou dat Etienne die fiets aan hom “ge- leen” het, maar het tog met die waarheid vorendag gekom. “Ek wil dankie sê aan die skool en in- stansies wat gereeld veldtogte oor veilig- heid hou. Danksy dit, was Etienne goed in- gelig en kon hy die korrekte inligting aan die polisie gee, al was hy maar net 10.” Die Jeffreysbaai-po- lisie het die voorval bevestig. Etienne Oosthuizen was byna sy fiets kwyt. FOTO:VERSKAF
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cell phone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur.Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.
1182566B_E
Alcohol Not for Sale to Persons Underthe Age of 18. Drink Responsibly.
Windhoek DraughtCans or NRB24 x 440ml
R170CASE PRICE
Per caseJeffreys BayPRICES VALID 8 - 10 NOVEMBER 2013 AT PICK N PAYJEFFREYS BAY, FOUNTAINS MALL ONLY.TEL:042-293 3000
Kellogg’sCorn Flakes750g
R29BrookesOros 2 litre
1890First ChoiceSalted Butter500g
R20Each
rive to
BulkTenderisedSteak
Per kg
R49Products have been styled for photography
Festive savings
POLICLINICAPTEEK / PHARMACY
& BEAUTY SALON
,Hanekam StreetJeffreys Bay
Tel: 042 293 2625or 042 293 5878Fax: 042 293 0911
Tradinghours:
Mon-Fri 08:00 - 18:00
Sat 09:00 -13:00 -Sun 18:00 - 19:30
TheCompletePharmacyExperienceunder one roof!!!
Polipharm-
Kouga'sCommunity
Pharmacy!!!
X5CC801-071113-KG-hsesci-poly
eat-in or take-away R69
New smokedsalmon
& creamedcheesePIZZA
X5CB8JP-071113-KG-hsaoli-coffee
MONIQUE BASSON
TWEE uitblinker onderwysersvan die Victory Christian Skool(VCS) in Jeffreysbaai spog binne-kort met hul derde kinder-DVD.
Volgens Carla Smit en JannieVenter fokus die DVD, Pienkvoet-PretmetBester enJouberta,op diefamilie - kwaliteittyd tussenouers en kinders. Vandaar hul te-malied Lekker om te lewe.
Verskeie kunstenaars met ‘nsamestelling van oorspronklikeAfrikaanse liedjies sorg virhope leersame en interaktiewepret.
Bekende rugbyspelers PierreSpies en Morné Steyn is op dieDVD te sien wat geskik virkinders van 18 maande tot tweejaar is.
Carla en Jannie het ses jaargelede begin liedjies skryf en in2009 hul eerste DVD bekend ge-stel. In 2008 het hulle CarikaKeuzenkamp uitgestof en ’n SA-MA-toekenning gewen.
Die bekendstelling van hulnuutste DVD is op op 15 Novem-ber om 09:30 by die Victory-kerkin Jeffreysbaai. Dit gaan pret vanbegin tot einde wees.
Kaartjies kos R20 per persoonen kinders onder twee is gratis.Besprekings is by [email protected].
Vir meer inligting besoek hulwebblad www.besterklub.com.
Carla Smit en Jannie Venter van die Victory Christian Skool steleersdaags hulle derde DVD bekend. FOTO:MONIQUE BASSON
Seun fnuikdiefMONIQUE BASSON
KORT ná sy geliefde, splinter-nuwe fiets voor sy huis ge-steel is, het dié jong seun seflink optrede gesorg dat ’n
dief binne minute agter tralies beland.
Etienne Oosthuizen (11), gr 5-leerderby die Laerskool Jeffreysbaai, het op 29Oktober omstreeks 15:00 met sy fietsgaan ry, toe hy skielik afgestamp worden sien hoe ’n onbekende man met sykosbare besitting die hasepad kies.
“Hy was skaars by die huis se voor-hekkie uit toe ’n onbekende persoonhom van sy fiets afstamp en daarmeewegry,” vertel sy ouma Ronelle Bezui-denhout. “Die fiets was nog nie eers’n maand oud nie. Ek en sy anderouma het geld bymekaargesit en hetdie fiets vir sy elfde verjaarsdag op 3November gekoop.”
Die voorval het in Goede Hoop-straat, C-Plek in Jeffreysbaai plaas-gevind.
“Etienne het by die huis ingehard-loop en my vertel wat gebeur het. Hyhet dadelik die polisie gaan bel, terwylek die motor uitgetrek het. Danksyverskeie veiligheidsveldtogte by dieskool, ken hy dié noodnommer 10111uit sy kop,” sê Bezuidenhout.
“Met ons aankoms by Jeffreysbaai-polisiekantoor het die beampte aandiens reeds al hul patrollievoertuielaat weet om vir Etienne se fiets uitte kyk.
“Hy was baie geskok en hartseer,maar die mense by die polisiekantoorhet so mooi met hom gepraat, dat hyvir hulle ’n goeie beskrywing van syfiets en die man kon gee. Kol Solani enkonstabels Prinsloo en Sauls het huluitstekend van hul taak gekwyt.”
Volgens Bezuidenhout is ’n ver-dagte binne 10 minuteaangekeer.
“Hy het eers aange-hou dat Etienne diefiets aan hom “ge-leen” het, maar hettog met die waarheidvorendag gekom.
“Ek wil dankie sêaan die skool en in-stansies wat gereeldveldtogte oor veilig-heid hou. Danksy dit,was Etienne goed in-gelig en kon hy diekorrekte inligting aandie polisie gee, al washy maar net 10.”
Die Jeffreysbaai-po-lisie het die voorvalbevestig.
Etienne Oosthuizen was byna sy fiets kwyt.FOTO:VERSKAF
DIE derde groot windplaas vir die Kouga-mu-nisipaliteit in die Oos-Kaap het pas die groenlig gekry.
Red Cap Investments se Gibson Bay-wind-plaas van 111 MW bestaande uit 37 windtur-bines, is een van 17 projekte wat verledeweekdeur die departement van energie ingelig isdat hulle suksesvolwas in die derde bodrondevan die regering se groenkragprogramvir on-afhanklike kragprodusente.Die windplaas van R2,25 miljard sal na ver-
wagting teen vroeg 2017 sy eerste krag lewer,
teen meer as 424 gigawatt-uur per jaar.Die Gibson Bay-windplaas is tussenOester-
baai en die Tsitsikammarivier - 10kmwes vandie windplaas in Oesterbaai. Dis Red Cap setweede windplaas in die Kouga-gebied. SyKouga-windplaas met 32 turbines by Oester-baai is reeds in aanbou en sal teen die laastekwartaal volgende jaar die eerste krag op dienetwerk laai. Die ander windplaas in aanbouin die omgewing is Mainstream Renewablesse Jeffreysbaai-windplaas van 138 MW.Mark Tanton, besturende direkteur van
Red Cap, is baie in sy skik met die departe-ment en sy verkrygingspan se bestuur vandiegroenkragprogram. “Ekwas onlangs deel van
’n paneelbespreking op ’n ’n groenkrag-konfe-rensie in Londen, en die sentiment oor her-nieubare energie in Europa is neerdrukkendom die minste te sê. Dit is in skerp kontrasmet die plaaslike bedryf wat blom.”Die Gibson Bay-projek sal deur Enel Green
Power gebou word. Enel is ’n internasionalemaatskappywat reeds 8 689 MW sewindplasein 16 lande in Europa en Noord- en Suid-Amerika gebou het.Tanton sê die voorheen benadeelde ge-
meenskap in die omgewing van die GibsonBay-projek sal ’n 40%-belang in die projek hêvia ’n gemeenskapstrust.Tanton sê Red Cap was nog suksesvol met
elke projek wat hy aangebied het, en wil diekundigheid benut deur vennootskappe tesluit met ontwikkelaars wat nie suksesvolwas nie.Uit die 93 projekte (wat sonkrag- en ander
projekte insluit) wat deelgeneem het aan diederde ronde was net 17 suksesvol, en 18 is laatweet dat hulle nie voldoen het aan die kriteriaom deel te neem nie.Daar is dus nog 58 projekte wat wel nog ’n
kans het om goedgekeur te word in volgenderondes.Die departement het ook vandeesweek gesê
hykan teen 20 Novembernog suksesvolle pro-jekte in die huidige ronde aankondig.
Kougakryderdegrootwindplaas
DANKSY die flink optrede van die St Francis-baai-polisiekantoor is ’n verdagte vasgetrekkort na hy goedere ter waarde van R15 000 ge-buit het.Siyabonga May (26) is op 11 September tot
12 jaar tronkstraf vir huisroof gevonnis.Volgens lt. Gavin Muller, is hy sewe jaar
tronkstraf opgelê vir die huisroof op 21Augus-tus in Centereneweg, waar hy ’n skoot-rekenaar, twee geheuestokkies en ’n selfoon
gesteel het.“Sy opgeskorte vonnis van vyf jaar vir ’n
huisbraak vroeër vanjaar tree nou ook inwerking. Hy moet dus ’n gesamenlike vonnisvan 12 jaar uitdien.” sê Muller.Volgens Muller, was May ’n ou kopseer in
St. Francisbaai en is hy dankbaar vir die goe-ie werk deur die speurtak wat tot die sukses-volle vonnisopleggig van die bekende krimi-neel gelei het.
Krimineel loop sy rieme styf
Complaints about the delivery ofthe Kouga Express can be direct-ed to Elbie Sciocatti at 0 042293 2973 or send e-mail to kou-
[email protected] HAS been at the heart of a close-knit com-munity for decades, offering residents vitalday-to-day services.Now, the Humansdorp Post Office is cele-
brating after being named the best in theEastern Cape - a huge victory for them.The post office scored an average of 98.79%
in the internal tests and audits done by offi-cials to determine service quality and im-prove the standard of customer service.Post offices were assessed on their adher-
ence to financial requirements, on-timemail
sorting, occupational health and safety re-quirements, cleanliness and general officehousekeeping.Officials showed up at the post offices un-
announced to ensure the audit reflects theconditions that a customer will experience.Branch Manager Dirk Brummer praised
his team for their dedication andwillingnessto always go the extra mile.He described them as a hands-on team
which prided themselves on delivering a top-quality service to their community.
Stampof approval for local post office
The hands-on team at the Humansdorp Post Office are (back from left) Maatri Fereirra, DirkBrummer (branch manager), Jenny Theart, Johan Labuschagne, (front) Gielie Olivier, Saartjie Moosand Santa van der Spuy. PHOTO:SUPPLIED
MEMBERS of the Joubertina Police confis-cated over 36kg of dagga and 26mandrax tab-lets over the weekend.According to w.o. Andries Palmer, acting
on a tip off from the community, the policeraided ahouse inBongelehtu,Krakeelwherethey confiscated close to 4kg of dagga witha street value of R3 875.Tamsanqa Mthimkhule (17) was arrested
and appeared in the court.“Just the following day we clamped down
onmotorists from Port Elizabeth on the R62,who were on their way to deliver drugs inJoubertina.We confiscated 32kg of dagga val-ued at R32 000, as well as 26 mandrax tabletswith a street value of R2 600,” said Palmer.In an unrelated incident on November 3,
two bags of dagga were seized at a house inRooibrug.
Joubertina police clampdownon criminals
Constables Geraldo Fleur, Bongani Sisusa, NigelRoberts and warrant officers Basil van Niekerkand Andries Palmer from the Joubertina Policeconfiscated over 36kg of dagga and 26mandrax tablets over the weekend.PHOTO: SUPPLIED
KOUGA EXPRESS | THURSDAY 7 NOVEMBER 2013 NEWS 3
THE HEART OF GOOD FOODJEFFREYS BAY
Valid From Thursday 07 November - 10 November 2013
Jeffreys Bay 042 293 2191 Trading Hours: Mon 09:00 - 18:00 • Tues - Fri 08:00 - 18:00 • Sat 08:00 - 15:00 • Sun 09:00 - 13:00ACTUAL PRODUCTS ON OFFER MAY DIFFER FROM VISUALS SHOWN, AS THESE ARE SERVING SUGGESTIONS ONLY
• NO HAWKERS • NO TRADERS\ 30• WE RESERVE THE RIGHT O LIMIT QUANTITIES • E&OE
HANDGEMAAKTE Kersgeskenke teen sak-paspryse en tuisgemaakte produkte metheerlike eetgoed is op 9 November op dieprogram van die Omega Akademie inKareedouw se Kersmark-kermis by DieStoor.Die hoogtepunt van die dag is ’n potjiekos-
kompetisie waar entoesiaste hul slag metdriebeenpot en die perfekte resep kan ten-toonstel. Groot pryse is op die spel, onder-meer vyf naweekvakansies.Oud en jonk kan die kermis in ’n trapkar-
retjie platry, terwyl die wat hul spiere wilbult, hul koördinasievermoë toets of wyshoe vinnig hulle is, aan die verskeie boere-sportkompetisies kan deelneem.Kermisgangers kan op perdritte gaan en
die kinders kan lekker in die pretpark vanFunky Frogs speel.Vermaak is deur Hantam Boereorkes.Die koste is R10 vir volwassenes en R5 vir
kinders. Kinders onder drie jaar is gratis.Vir inskrywings vir die potjiekoskompeti-
sie, kontak Amelda by 0 076 671 9360, virstalletjiebesprekings kontak Erika by0 082492 0445. Vir algemene inligting kontak Ja-nine by 0 071 448 8444.
Die topagente van Huizemark is (van links) Robbie Hayes, Erika Ferreira, Tia van Wyk,TheonaPrinsloo, Ben Jordaan, Wanda Hayes (prinsipaal), Bridget Viljoen, Donré Hayes (top-verkoopa-gent) en Elsabé van der Merwe. FOTO:MONIQUE BASSON
MONIQUE BASSON
’N EIENDOMSAGENTSKAP hier is as dietop agentskap in die mikro-sektor aangewys.
Hulle spog met die hoogste Randwaardeverkope deur ’n individu.Huizemark Jeffreysbaai is tydens die Hui-
zemark-groep se nasionale jaarlikse toeken-ningseremonie met die trofee vir die MeesteEenhede Verkoop in die mikro-sektor land-wyd bekroon. Die geleentheid het vanaf 22 -25 Oktober by die Protea Ranch Hotel inPolokwane plaasgevind.Dié gesogte trofee pryk al sedert 2009 in hul
kantoor.
Hulle is ookdienaaswenners indieHoogsteRandwaarde Verkope-kategorie - slegs ’nkortkop agter die wenners wat hulle met ’nskrale R100 geklop het.VolgensHuizemark prinsipaalWandaHay-
es het hulle R40miljoen vir die jaar “geskryf”.Nóg ’n pluimpieis die trofee vir die top-
verkoopsagent in die Hoogste Randwaarde-kategorie wat deur Jeffreysbaai-agent DonréHayes opgeraap is. Donré het dié trofee in2010 en 2011 gewen.Volgens Wanda het die eiendomsmark mid-
del vanjaar begin opwaarts beweeg. “Ons istevredemoet ons verkope tot dusver,maarweetdat dinge van nou af beter sal gaan. Navraag naeiendomme het aansienlik toegeneem.”
Vir leserskommentaar oordie artikel Branderbeeldgrief inwoners soos verskynin die Kouga Express op 31Oktober, besoek ons webw-erf www.kougaexpress.co.za.
ODETTE KEMP
DIE eienaar van ’n bekende slaghuis inKareedouw is Dinsdagoggend onderweg vanHumansdorpnaKareedouw in ’nbotsing teen’n vragmotor dood.
MiekieStrydom (71)was die organi-seerder van diejaarlikseWorsfees op diedorp.“My broer
was ’n bekende.Daar gaan ’ngroot leemte inKareedouwwees sonder
hom,” sê Miekie se broer en DA-raadslid,Francois Strydom.Volgens kapt. Henk de Vos, stasiebevel-
voerder van die Kareedouw-polisiekantoor,het Strydom in Humansdorp skape vir syslaghuis gaan koop.“Hywas omstreeks 09:45met ’n sleepwa vol
skape op pad terug na Kareedouw toe ’n vrag-motor hom op die R62 probeer verbysteekhet,” sê De Vos. “Die twee voertuie het egtergebots, en Strydom se bakkie het in ’n slootbeland.”Strydom is op die toneel dood, terwyl ’n
werker wat saam met hom was, in die hospi-taal opgeneem is. Die bestuurder van dievragmotor is nie beseer nie.“Dit is ’n geweldige skok vir almal,” sê
Francois. “Natuurlik sal dit ook ’n groot aan-passing vir die familie wees, maar ons – endie dorp – het net goeie herinneringe van
hom.”Strydom was die organiseerder van die
jaarlikse Worsfees, wat in Junie die tiendekeer gehou is. Dorette Marx van Altelekker,waar die fees gehou is, het saammet Strydomgewerk om die feeste reël. “Hy was ’ngroot man met baiekennis,” sê. “Hywas aktief en hethard gewerk, en dieslaghuis se worswas landwyd be-kend.”“Ek hoop ons sal
volgende jaar weer’n worsfees kanhou, maar dit salnooitweer dieselfdewees nie.”
Worsfees semandood inongeluk
Miekie Strydom. FOTO:AR-GIEF
4 NEWS KOUGA EXPRESS | THURSDAY 7 NOVEMBER 2013
1CIPQC5-071113-KG-hsaoli-mason
1001
1210
JB/E
LEFT IT LATE?TAX SEASON CLOSES
22 NOVEMBER.Do your eFiling today.
sarsefiling.co.za
0800 00 7277
MONIQUE BASSON
RAADGEWER, suster, leermeester -iemand wat die welsyn van minder-bevoorregtes en senior burgers diepop die hart dra en onselfsugtig haar
lewe aan hierdie mense gewy het.
Dít is matrone Elna Gerber wat ná 47 jaardie tuig neerlê.Gerber het virmeer as vyf jaarmet ’n arends-
oog, ysterhand en hart vol omgee na die welen weë van die inwoners by die Amala Ouete-huis in Jeffreysbaai omgesien.Met haar aftrede op 1 November, moes per-
soneel die trane keer.Haar kollegas onthou haar as ’n “moeilike”
en streng vrou by tye, maar bowenal as ’nraakvatter en iemandmet ’n hart vir haarme-demens. Sy was soos ’n ma vir hulle en hetaltyd reggestaan met raad en ’n bemoedig-ende woord wanneer nodig. Almal is dit eensdat hulle baie by haar geleer het.Voor Gerber haar kennis en passie vir
mense in Jeffreysbaai kom uitleef het, het syvir 23 jaar by Orsmond Santa in Uitenhage envir 10 jaar as opgeleide suster by die Uitenha-ge Provinsiale Hospitaal gewerk.Sy het vir drie jaar tydelik die tuig neergelê
om te rus, maar haar onblusbare passie ommense te help, het haar genoop om haar ‘uni-form’ aan te trek en Amala te dien.“Ek is al voorheen genader om as matrone
by Amala aan te sluit, maar die tyd was tóéeers reg,” sê Gerber.“Dit mag dalk wees omdat ek ouer begin
word het . . . en oor die nodige kennis beskik.Ekwas nie een dag spyt dat ek hier komwerkhet nie.”Volgens Gerber gaan sy en haar man nou
die land platry. “Ons gaan sommer net diepad vat en ons karavaan staanmaak waar diepad ons lei. Ons wil veral volgende jaar ron-dreis: so ’n bietjie rus langs die kus en dandie Noorde aanpak.“Ek wil bietjie rus, maar gaan nog gereeld
kom inloer.Die oumensies hierhet diep inmyhart gekruip.”
Die 65-jarige matrone Elna Gerber (middel voor) het na vyf jaar se diens by die Amala Ouethuisin Jeffreysbaai die tuig neergelê. FOTO:MONIQUE BASSON
The winner of theDrommedarisWin-a-Car competi-tion is Sandra Fouriefrom Johannesburg.She has a holidayhome in Aston Bay.Sandra walked awaywith a brand newChevrolet Spark. PietHerholdt, owner ofDrommedaris.,congratulates her.PHOTO:MONIQUEBASSON
And thewinner is. . .
Na dekades van getroue dienslewe-ring in Humansdorp, het Dirk EllisVolkswagen verhuis. Op 4 Novemberis sy deure in Jeffreysbaai geopen.Nuwe en getroue klante word genooiom hul moderne vertoonlokaal tebesoek. Jacques Herselman (Dirk Ellis-handelaarshoof), David Powels(besturende direkteur VWSA), PetraHoffmann (besturende direkteurVWSA), Dirk Ellis (besturende direk-teur Kelston Motorgroep), MichaelMcNaughton (besturende direkteurKelston Motorgroep) en SimphiweNghona (direkteur Kelston Motor-groep) het die opening op 31 Oktoberbygewoon. Vir meer foto’s besoek onswebwerf www.kougaexpress.co.za enkliek op Photo Gallery.FOTO:MONIQUE BASSON
Dirk Ellis nou in Jeffreysbaai
Met Kersfees om die draai, blinkkinderogies in groot afwagting virwat Kersvader vir hul gaan bring.Maar sommige kinders sekerskouse loop die gevaar omleeg te bly. Amber Vorster (regs)van die Haasbekkies Dagsorgsen-trum in Kruisfontein, Humansdorpdoen ’n beroep op inwoners omhul Kersprojek te ondersteunsodat elk van die 36 kinders ’ngeskenk kry. Marsha Lippert(links) en Vorster is Saterdae enSondae by Fountains Mall waarinwoners ’n kaartjie van hul“geskenkboom” kan pluk en ’nkind se droom kan bewaarheid.FOTO:MONIQUE BASSON
Verbly ’n kinderhart die Kersfees Rotary inducts newpresident
Dean Gilbert was recently inducted as theeighteenth president of the Rotary Club inJeffreys Bay. He will serve as presidentuntil June 30, 2014. He is suppor-ted byhis wife, Iris. PHOTO:SUPPLIED
Geliefdematrone lê tuigneer
KOUGA EXPRESS | THURSDAY 7 NOVEMBER 2013 NEWS 5
DO you have what it takes to make peoplelaugh within seconds? Are you witty and al-ways ready with a joke? Do you enjoy mak-ing people roll with laughter with tears run-ning down their cheeks?
Then have your best joke on hand, forEastern Cape comedians and Potter’s Placehave joined forces in the search for the beststand-up comedian.The competition, called The One Joke
Challenge, takes place at the monthly Come-dy Night at Potter’s Place at 20:00 on Novem-ber 8 andwill feature abumper line-upof fivecomedians: Joehl Ross, Michael “The Fly”Arthur, Rory Petzer and locals Jansie Blomand Cheryl Gibson-Dicks. The show will behosted by Roland Gasbar. “We are lookingfor new talent, but having to do a whole liveset on stage can be daunting. We thereforesimplified it to one joke per comedian.”The cost for the show is R40 per person.
THEApplejacks will host a line dance socialin support of Helping Hands in Jeffreys Bay.While they dance the day away, they hope
to collect enough gifts for 40 boys and girlsaged between six and 19.“Residents who are unable to attend the
event, but stillwant todonate a gift, aremorethan welcome to do so,” says Liz Head fromthe Applejacks. “Each gift will make a hugedifference in the life of a needy child whousually celebrates the festive season with-out a gift of his or her own.”The event will take place at the Ski Boat
Club in Jeffreys Bay on November 16. Lunchwill be served at 13:00, and from 14:00 to 16:00dancers will take to the floor for some socialdancing. All gifts and perishable food ham-pers collectedwill be handed over to Carol Lu-dick 0 079 180 7705 from Helping Hands Jef-freys Bay at 15:10.Entrance fee is a gift for a needy child.
“Gifts must please be place in an open giftbag to make it easier for Helping Hands todecide which child must get the gift. It willalso be of great help if you could indicate ona swing tag boy or girl and the age appropri-ate category of the gift,” says Head.Formore information, contact Liz Head at
0 083 336 7895.
Drop off a gift
RIDERS from all over will be putting powerto the pedal this weekend.The annual Crossways Classic, previously
known as the Woodridge Classic, will test ri-ders endurance over three distances: 60km,35km and 15km.The Crossways Classic, takes place at the
Crossways Farm Village on November 10.Registration is at 07:00 with the race startingat 08:00. The cost is R100 (R60km), R70 (35km)and R40 (15km). For more information or toenter, visit www.fattracks.co.za.
Entries open forCrosswaysClassic
Don't write off your debt
Hand it over to us todayand get your money back15 Years accumulated debt collecting experience
Proffessional advanced programming software
Monthly reports
Tel: 042 291 0987
NO COLLECTION NO FEE
E:Mail:www.debtcollect.co.za
karen@debt .co.zacollect
X5CC5J7-071113-KG-hsesci-debt
6 CLASSIFIED KOUGA EXPRESS | THURSDAY 7 NOVEMBER 201334 eksklusief aanlyn by
Waar kopers en verkopers mekaar ontmoet
www.olx.co.zaT: 042 293 2973 F: 042 5293 3957
.
PERSOONLIKEDIENSTE
.
KRUIEKENNER
1435
.SALIM HERBALISTAll problems are solved withguarantee. * Bring back lostlover. * Financial problems.* Get job and double salary.* Win Lotto & Casino. *Port Elizabeth 0815836258
.
OP SOEK NA
1485
.ALL FRIDGE &FREEZERS
Working or not.Best prices and repairs.
%082 739 6201
.
VOERTUIE
.
SLEEPWAENS
3040
.CARAVAN WANTED.
Bigger or smaller type. Urgently.We travel. Cash paid
The Kouga Municipality invites tenders for the Construction of Kruisfontein Water Treatment Works and Western Outfall
Sewer.
A compulsory clarification meeting will be held on at the Municipal Offices, Main Street,
Humansdorp at . An attendance register will be circulated and any contractor that submits a tender without having
attended the clarification meeting will not be considered. Please note that no attendee arriving 15minutes late or more will be
allowed to attend the clarificationmeeting. No tender documentwill be available at theCompulsory clarificationmeeting.
Tender Document will be available as from Thursday, 07 November 2013 from the Registry Section, 33 Da Gama Road,
JeffreysBay at a non- refundable fee ofR200per document.
· Failure to complete all supplementary/requested informationwill result in the tender being deemednull and void.· Telegraphic, telephonic, telex, facsimile, email or late tenderswill not be accepted.· This contract will be evaluated using the 90/10 point scoring system.·
·· Prospective Service Providers must submit a valid original SARS Tax Clearance Certificate with their tender in order
to be considered.
· Prospective Service Providers must register on Kouga Municipality's Supplier database as per requirements of
registration.
· In order to claim Preference points a valid original or certified B-BBEE Status level Verification certificate from an
registered verification agency or a registered auditor approved by the Independent Regulatory Board of
Auditors (IRBA) must be submitted to validate the claim,
· The Council reserves the right to accept any tender and, or part thereof, appoint more than one contractor, and does
not bind itself to accept the lowest or any tender. TheCouncil reserves the right to appoint any contractor.
· The validity period for submissionmust be 120 days from the closing date.
·
Any information regarding this tender can be obtained from Mr. E. Kriel at 041 373 0180, Fax no. 041 373 0102 or email
[email protected] The Municipal Official responsible for this tender is Mr. A. Perils at 042 2002236 or
A CIDB Contractor grading of 7CE or higher is required. Contractors with a 6CE PE rating are eligible tosubmit tenders.Audited Financial Statements of the past 3 financial years must be submitted.
SANAS
No B-BBEE Status Level Verification Certificate- No
points to be claimed.
It is the Service Provider's responsibility to ensure that their bid is deposited in the correct tender box. No bid
document delivered at any other venue or tender box than the mentioned one will be considered.
Jou lewe kan in ’n oogwink verander...Dit beteken nie dat jou inkomste ook moet nie.
Skakel 08 600 60 000 en praat met een van onsvriendelike en gekwalifiseerde finansiële adviseurs
oor lewens- en ongeskiktheidsversekering.
G A R A G E & I N D U S T R I A L D O O R S
cnr Dogwood & Protea Streets
Jeffreys Bay042 293 2613
X5CB577-071113-KG-hsaoli-coroma
R249 900*from
Jetta 1.4 TSI 90kW Comfortline
WILLIAMS HUNTHUMANSDORP
*Padgereedheids- en registrasiefooie uitgesluit. Alle aanbiedings onderhewigaan finansiële goedkeuring. Bepalings en voorwaardes geld. Vertoonmodelmag verskil. Behoudens foute en weglatings.
WILLIAMS HUNT HUMANSDORPSafferystraat 3, Humansdorp, Tel. 042 295 2336
* GERHARD 079 716 6266
2012 VW POLO VIVO 1.4 TREND AUTO
SEDAN ...............................................................
GOLD 57000 KM ................................................
2013 CHEV UTLITY 1.4 BASE, WHITE,
7 500 KM ............................................................
2013 CHEVROLET CAPTIVA 2.4 LT M/T,
WHITE, 4 000 KM ...............................................
* JOHANLIE - 072 721 9506
X5CCKKW-071113-KG-hsaoli-whunt
Dial a ResponseAston Bay 082 868 5839Wavecrest 082 738 4515J'Bay Middedorp 082 718 5750Cape st Francis 079 879 8335St Francis 082 921 7043Kareedouw 082 766 5449Humansdorp 082 718 5746Patensie/Hankey 082 304 3545Tsitsikamma 082 528 7828Stormsrivier 076 045 6662
Paradise Beach 082 868 5839
Lourie/Humansdorp 073 326 7869
Office:0861 10 15 16
Owner:082 414 9053
RADIO ALARMS
Trellis doorsX5CBHQR-071113-KG-hsestr-smhart
Graag wil ons ook van die geleentheid gebruikmaak om totsiens te se aan Keith Lester
wat afgetree het.
Willie Spangenberg
Graag wil onsby Williams Hunt
Humansdorp die nuweHandelaars Hoof;Willie Spangenberg
welkom heet.Kom maak ’n draai enontmoet die span.
WILLIAMS HUNT HUMANSDORPSafferystraat 3, Humansdorp, Tel. 042 295 2336
X5CDKFK-071113-KG-hsaoli-whunt
SportSport Kouga Express 8Thursday 7 November 2013
Like us on facebook– Kouga ExpressNewspaper
Netbalspanmaak gereed vir Inter-provinsiale ToernooiDie o.18 meisies en gemengde2014 OP netbalspan van dieJBay Action Sports oefen hardvir die Inter-provinsiale Toernooivolgende jaar in Centurion. Diespelers is (agter van links)Grietjie van Niekerk, DemoneOosthuizen, Pieter Bonthyus,Luzandré Spies, Johan van Dyk,Alande van Wyk, Eloise Trollip,Odette Rossauw, Danielle vanLoggerenberg, Lianca vanNiekerk, Mignon Venter, KarenBeandie, Mieke Potgieter, CherizLoots en Mariska van Niekerk(afwesig).FOTO:VERSKAF
TRAINING CHILDREN TODAY.
LEADING GENERATIONS TOMORROW
Victory Christian School is a Parallel Medium Christian Private School, rooted ina Biblical Worldview, which has been established since 1999. Our mission is toequip students to thrive spiritually, academically, socially and physically, now and
in the next facet of life.
The following vacancy is available for suitable, qualified and
experienced professional who is enthusiastic, committed and
passionate about Jesus. He/She must be prepared to go the
extra-mile that being part of a “dynamic, changing