LoveGodGreatly.com 2
Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly.com
Toestemming word verleen om die dokument of te druk en te reproduseer vir die doel om Psalms 119 aanlyn Bybelstudie te voltooi.
Geskryf deur: Angela Perritt/LoveGodGreatly
LoveGodGreatly.com 3
elkom liewe vriende!
Ek is so bly dat jy hier is! Voordat ons met hierdie nuwe sessie begin, wil ek vir jou laat weet dat daar vir JOU gebid is! Dit is geen toeval dat jy deel van hierdie aanlyn bybelstudie is nie. My gebed vir jou met hierdie sessie is eenvoudig: dat jy nader aan God sal groei soos wat jy elke dag in Sy Woord delf. Soos wat jy die dissipline ontwikkel om elke dag tyd deur te bring in God se Woord, bid ek dat jy God net meer en meer sal liefkry terwyl jy Sy Woord lees. Bid elke dag voor jy die teksverse lees dat God jou sal help om dit te verstaan. Vra Hom om met jou te praat deur Sy Woord. En dan: Luister. Dis Sy werk om tot jou te spreek, en dis jou werk om te luister en te gehoorsaam.. Neem jou tyd om die verse oor en oor te lees. Ons leer in die Bybel om te soek en jy sal vind. “Soek dit soos jy silwer sou soek, spoor dit op soos 'n verborge skat. Dan sal jy weet hoe om die Here te dien, sal jy ontdek wat dit is om God te ken.” (Spreuke 2:4) Onthou dat ons ook baie verskillende hulpbronne verskaf terwyl jy hierdie aanlyn Bybelstudie doen. - Studiegids - Leesplan - 3 weeklikse blog boodskappe - Memoriseerverse - Aanlyn gemeenskap - Facebook, Twitter, Instagram, ons blog - Hashtag #LoveGodGreatly, #Psalms 119 Ek kan nie wag om te begin nie, en ek hoop om jou by die eindstreep te sien - volhard, druk deur, en moenie opgee nie! Kom ons voltooi wat ons vandag begin. Ek sal hier wees, elke tree langs hierdie pad - om jou aan te moedig! Ons is saam in hierdie proses - streef daarna om vroeg op te staan, skuif die spanning van die dag opsy, sit alleen en drink 'n groot glas van God se lewende water! Ek kan nie wag om te sien wat God vir ons wil wys in hierdie sessie nie!
Reis saam met my terwyl ons leer om God in Grootheid Lief te hê met ons lewens!
LoveGodGreatly.com 4
S.O.A.P. Ek is trots op jou.
Ek is waarlik trots..........Ek wil hê dat JY dit weet.
Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem het om tyd in God se Woord deur te bring…..om dit elke dag te lees en toe te pas op JOU lewe......die pragtige lewe wat ons God vir JOU gegee het.
Met elke sessie skep ek 'n studiegids wat saam met die verse gaan wat ons lees. Hierdie studiegids help jou om interaksie te hê met God se Woord. Dit help jou om te leer hoe om dieper te delf......om tydsaam te oordenk wat God regtig vir jou sê op daardie dag.
Voordat ons begin, wil ek graag vir jou verduidelik wat die S.O.A.P metode is, en HOEKOM jy dit moet gebruik tydens jou stiltetyd.
Hoekom moet ek die S.O.A.P. metode gebruik?
‘n Mens kan teksverse net lees, maar wanneer jy jou tyd neem om dit REGTIG te lees, om interaksie te hê met die Woord, dan staan woorde skielik uit. Die SOAP metode maak dit vir jou moontlik om dieper te delf in die verse en meer te sien as wanneer jy net eenvoudig die verse lees en dan aangaan. Ek wil jou aanmoedig om jou tyd te gebruik om die daaglikse verse te S.O.A.P. en vir jouself te sien hoeveel meer jy sal kry uit jou daaglikse stiltetyd……. jy sal verbaas wees.
Wat beteken S.O.A.P.?
S- Die S staan vir Scripture- jy skryf die teksverse neer…….jy sal verbaas wees om te sien wat God aan jou wil openbaar in Sy woord deur net die tyd te neem om die verse neer te skryf!
O- Die O staan vir Observation- wat sien jy in die verse wat jy lees? Wie is die gehoor? Is daar ‘n herhaling van woorde? Watter woorde staan vir jou uit?
A- Die A staan vir Application- dit is wanneer die Woord van God persoonlik word. Wat sê God vir my vandag? Hoe kan ek dit wat ek nou net gelees het toepas in my eie lewe? Is daar iets wat ek moet doen? Watter veranderinge moet ek in my lewe maak?
P- Die P staan vir Prayer. Bid God se Woord terug na Hom. As hy iets aan jou geopenbaar het gedurende jou studietyd, bid daaroor. Bely as Hy vir jou gewys het op sonde in jou lewe.
LoveGodGreatly.com 5
Hoe S.O.A.P. ek?
Hier is my persoonlike voorbeeld…
Kolossense 1:5-8
S- Hierdie geloof en liefde is gegrond op die hoop wat vir julle in die hemel bewaar word en waarvan julle reeds gehoor het toe die waarheid, die evangelie, aan julle verkondig is. Die evangelie het julle bereik, en net soos dit in die hele wêreld vrug voortbring en verder versprei, gebeur dit ook by julle van die dag af dat julle van God se genade gehoor het en dit leer ken het soos dit werklik is. Julle is daarin onderrig deur Epafras, ons geliefde medewerker en ‘n getroue dienaar van Christus in julle belang. Dit is ook hy wat ons vertel het van die liefde wat deur die Gees in julle gewek is.
O- (Baie kere maak ek net kort opsommings van my observasies…… dit wat ek met die eerste oogopslag waarneem wanneer ek na die verse kyk)
Wanneer jy geloof en liefde kombineer, kry jy hoop.
Ons moet onthou dat ons hoop in die hemel is......dit wag op ons.
Die evangelie is die woord van waarheid.
Die evangelie dra vrugte en groei van die eerste dag tot die laaste.
Dit neem net een persoon om ‘n hele gemeenskap te verander….Epafras.
A-Iets wat vir my vandag uitgestaan het was hoe God een man, Epafras gebruik het om ‘n hele gemeenskap te verander!!! Ek was daaraan herinner dat ons geroep is om ander van Christus te vertel…….. God sal die evangelie laat versprei…… om dit te laat groei en vrugte te dra. Ek voel dat vandag se verse direk spreek to GMG…“en net soos dit in die hele wereld vrug voortbring en verder versprei, gebeur dit ook by julle van die dag af dat julle van God se genade gehoor het en dit leer ken het soos wat dit werklik is.” Is dit nie wonderlik wanneer God se Woord so lewendig word en so direk spreek met ons net waar ons is?!!!!! My gebed vandag is dat al die vroue wat betrokke is met die Bybelstudie God se genade sal verstaan en sal dors na Sy Woord.
Hier is ‘n aanhaling uit my Bybel Kommentaar wat ek in my studiegids neergeskryf het:
“God se Woord is nie net vir ons informasie nie, maar ook vir ons transformasie.”
P- Liewe Here, help my asseblief om ‘n “Epafras” te wees……. Om ander mense van U te vertel, en dit dan in U liefdevolle hande te los. Help my asseblief om dit wat ek gelees het te verstaan en toe te pas in my lewe, sodat ek elke dag meer en meer soos U word. Help my om ‘n lewe te lei wat vrugte dra van geloof en liefde. Anker my hoop in die hemel, nie hier op die aarde nie. Help my om te onthou dat die BESTE nog voorlê! Ek hoop dat hierdie verduideliking vir jou vandag sal help om te leer hoe om dieper in God se Woord te delf.
LoveGodGreatly.com 6
Ek hoop dat hierdie verduideliking help jou vandag soos jy leer om dieper te grawe in
God se Woord
Ek sal eerlik met jou wees en sê daar is baie dae wat ek op die voorkant en agterkant van
my studiegids skryf, maar jy hoef nie. Net dit een dag op 'n tyd , en skryf wat jy reageer
op wat God vir jou het getoon deur sy Woord . God se Woord te bestudeer soos hierdie
kan so min of so lank as wat jy tyd het om te gee nie. Sommige dae is dit net 10 of 15
minute , ander dae langer neem .
Sommige dae skryf ek op die voorkant en agterkant van my studiegids….. maar jy hoef nie. Vat dit een dag op ‘n slag, en skryf neer soos jy reageer op dit wat God vir jou deur Sy Woord wil wys.
Die mees belangrike bestanddele in die S.O.A.P. metode is JOU interaksie met God se Woord en jou TOEPASSING van SY Woord in JOU lewe.
“Ek het ‘n gevoel dat ons herlewing in ons kerke sal hê as alle ware gelowiges dit wat Kolossense leer, sal uitleef.”- Warren W. Wiersbe
Onthou dat die doel is om ten volle te bepeins en elke enkele woord van die verse vir die dag in te neem.
Psalm 1:2-3 sê:
Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van die goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamsapan nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. Hy is soos ‘n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak.”
Ware ontdekking beteken dat jy tyd nee om die vers te bepeins voor jy aanbeweeg na die volgende vers.
Onthou, dit is nie haastig lees nie- maar ernstige mediteer op die heilige en hemelse waarhede wat hulle soet bewys en winsgewend vir die siel maak. Dit is nie die bye wat die blomme raak wat die heuning bymekaar maak - maar haar blywende tyd op die blom wat die soet uittrek. Dit is nie hy wat meeste - lees, maar hy wat die meeste mediteer, sal bewys wie die beste, soetste , mees wyse en sterkste Christian is . "- Thomas Brooks, Precious Remedies Against Satan’s Devices
LoveGodGreatly.com 7
Lees SOAP
Week 1
Maandag Psalms 119:1-8 Psalms 119:1-2
Dinsdag Psalms 119:9-11 Psalms 119:9-11
Woensdag Psalms 119:12-16 Psalms 119:14-15
Donderdag Psalms 119:17-24 Psalms 119:18, 23-24
Vrydag Psalms 119:1-24 Opsomming
Week 2
Maandag Psalms 119:25-32 Psalms 119:27-28, 30
Dinsdag Psalms 119:33-35 Psalms 119:34-35
Woensdag Psalms 119:36-40 Psalms 119:36-37
Donderdag Psalms 119:41-48 Psalms 119:41-42, 45
Vrydag Psalms 119:25-48 Opsomming
Week 3
Maandag Psalms 119:49-56 Psalms 119:49-51
Dinsdag Psalms 119:57-60 Psalms 119:59-60
Woensdag Psalms 119:61-64 Psalms 119:62-64
Donderdag Psalms 119:65-72 Psalms 119:67-68, 71-72
Vrydag Psalms 119:49-72 Opsomming
Week 4
Maandag Psalms 119:73-80 Psalms 119:75-78
Dinsdag Psalms 119:81-85 Psalms 119:81, 83-84
Woensdag Psalms 119:86-88 Psalms 119:86-88
Donderdag Psalms 119:89-96 Psalms 119:89-90, 92
Vrydag Psalms 119:73-96 Opsomming
Week 5
Maandag Psalms 119:97-104 Psalms 119:97-100
Dinsdag Psalms 119:105-108 Psalms 119:105-106
Woensdag Psalms 119:109-112 Psalms 119:109, 111-112
Donderdag Psalms 119:113-120 Psalms 119:113-115
Vrydag Psalms 119:97-120 Opsomming
Week 6
Maandag Psalms 119:121-128 Psalms 119:125-128
Dinsdag Psalms 119:129-132 Psalms 119:130, 132
Woensdag Psalms 119:133-136 Psalms 119:133-135
Donderdag Psalms 119:137-144 Psalms 119:141-143
Vrydag Psalms 119:121-144 Opsomming
Week 7
Maandag Psalms 119:145-148 Psalms 119:147-148
Dinsdag Psalms 119:149-152 Psalms 119:150-152
Woensdag Psalms 119:153-156 Psalms 119:155-156
Donderdag Psalms 119:157-160 Psalms 119:158, 160
Vrydag Psalms 119:145-160 Opsomming
Week 8
Maandag Psalms 119:161-164 Psalms 119:163-164
Dinsdag Psalms 119:165-168 Psalms 119:165
Woensdag Psalms 119:169-173 Psalms 119:171-173
Donderdag Psalms 119:174-176 Psalms 119:175-176
Vrydag Psalms 119:161-176 Opsomming
www.LiefGodGrootliks.wordpress.com
LoveGodGreatly.com 8
Ek glo dis belangrik om doelwitte neer te skryf vir elke sessie. Neem nou die tyd en skryf 3 doelwitte neer waarop jy tydens hierdie sessie wil fokus. Maak seker dat jy tydens die volgende 8 weke terugverwys na die doelwitte om jou te help om gefokus te bly. JY KAN DIT DOEN!!! My doelwitte vir hierdie sessie is: 1. 2.
3.
Handtekening:______________________________________________
Datum:______________________
LoveGodGreatly.com 9
{ Week 1 Uitdaging: (Let Wel: Jy kan dit vind, gelys in ons Maandag se blog)
Week 1 Memoriseer Vers:
LoveGodGreatly.com 10
Week 1: Maandag
Lees: Psalms 119:1-8 SOAP: Psalms 119:1-2
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 11
Week 1: Dinsdag
Lees: Psalms 119:9-11 SOAP: Psalms 119:9-11
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 12
Week 1: Woensdag
Lees: Psalms 119:12-16 SOAP: Psalms 119:14-15
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 13
Week 1: Donderdag
Lees: Psalms 119:17-24 SOAP: Psalms 119:18, 23-24
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 14
Week 1: Vrydag Lees: Psalms 119:1-24
LoveGodGreatly.com 15
Week 2 Uitdaging:
Week 2 Memoriseer Vers:
LoveGodGreatly.com 16
Week 2: Maandag
Lees: Psalms 119:25-32 SOAP: Psalms 119:27-28, 30
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 17
Week 2: Dinsdag
Lees: Psalms 119:33-35 SOAP: Psalms 119:34-35
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 18
Week 2: Woensdag
Lees: Psalms 119:36-40 SOAP: Psalms 119:36-37
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 19
Week 2: Donderdag
Lees: Psalms 119:41-48 SOAP: Psalms 119:41-42, 45
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 20
Week 2: Vrydag
Lees: Psalms 119:25-48
LoveGodGreatly.com 21
Week 3 Uitdaging:
Week 3 Memoriseer Vers:
LoveGodGreatly.com 22
Week 3: Maandag
Lees: Psalms 119:49-56 SOAP: Psalms 119:49-51
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 23
Week 3: Dinsdag
Lees: Psalms 119:57-60 SOAP: Psalms 119:59-60
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 24
Week 3: Woensdag
Lees: Psalms 119:61-64 SOAP: Psalms 119:62-64
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 25
Week 3: Donderdag
Lees: Psalms 119:65-72 SOAP: Psalms 119:67-68, 71-72
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 26
Week 3: Vrydag
Lees: Psalms 119:49-72
LoveGodGreatly.com 27
Week 4 Uitdaging:
Week 4 Memoriseer Vers:
LoveGodGreatly.com 28
Week 4: Maandag
Lees: Psalms 119:73-80 SOAP: Psalms 119:75-78
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 29
Week 4: Dinsdag
Lees: Psalms 119:81-85 SOAP: Psalms 119:81, 83-84
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 30
Week 4: Woensdag
Lees: Psalms 119:86-88 SOAP: Psalms 119:86-88
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 31
Week 4: Donderdag
Lees: Psalms 119:89-96 SOAP: Psalms 119:89-90, 92
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 32
Week 4: Vrydag
Lees: Psalms 119:73-96
LoveGodGreatly.com 33
Week 5 Uitdaging:
Week 5 Memoriseer Vers:
LoveGodGreatly.com 34
Week 5: Maandag
Lees: Psalms 119:97-104 SOAP: Psalms 119:97-100
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 35
Week 5: Dinsdag
Lees: Psalms 119:105-108 SOAP: Psalms 119:105-106
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 36
Week 5: Woensdag
Lees: Psalms 119:109-112 SOAP: Psalms 119:109, 111-112
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 37
Week 5: Donderdag
Lees: Psalms 119:113-120 SOAP: Psalms 119:113-115
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 38
Week 5: Vrydag
Lees: Psalms 119:97-120
LoveGodGreatly.com 39
Week 6 Uitdaging:
Week 6 Memoriseer Vers:
LoveGodGreatly.com 40
Week 6: Maandag
Lees: Psalms 119:121-128 SOAP: Psalms 119:125-128
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 41
Week 6: Dinsdag
Lees: Psalms 119:129-132 SOAP: Psalms 119:130, 132
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 42
Week 6: Woensdag
Lees: Psalms 119:133-136 SOAP: Psalms 119:133-135
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 43
Week 6: Donderdag
Lees: Psalms 119:137-144 SOAP: Psalms 119:141-143
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 44
Week 6: Vrydag
Lees: Psalms 119:121-144
LoveGodGreatly.com 45
Week 7 Uitdaging:
Week 7 Memoriseer Vers:
LoveGodGreatly.com 46
Week 7: Maandag
Lees: Psalms 119:145-148 SOAP: Psalms 119:147-148
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 47
Week 7: Dinsdag
Lees: Psalms 119:149-152 SOAP: Psalms 119:150-152
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 48
Week 7: Woensdag
Lees: Psalms 119:153-156 SOAP: Psalms 119:155-156
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 49
Week 7: Donderdag
Lees: Psalms 119:157-160 SOAP: Psalms 119:158, 160
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 50
Week 7: Vrydag
Lees: Psalms 119:145-160
LoveGodGreatly.com 51
Week 8 Uitdaging:
Week 8 Memoriseer Vers:
LoveGodGreatly.com 52
Week 8: Maandag
Lees: Psalms 119:161-164 SOAP: Psalms 119:163-164
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 53
Week 8: Dinsdag
Lees: Psalms 119:165-168 SOAP: Psalms 119:165
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 54
Week 8: Woensdag
Lees: Psalms 119:169-173 SOAP: Psalms 119:171-173
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 55
Week 8: Donderdag
Lees: Psalms 119:174-176 SOAP: Psalms 119:175-176
S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.
O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.
LoveGodGreatly.com 56
Week 8: Vrydag
Lees: Psalms 119:161-176