* PADLANGS OUERSKAP Die doel van die kursus is om ouers te begelei in deelnemende positiewe ouerskap Ouers word toegerus met gereedskap om: hulle te help om ʼn veilige ruimte te skep waar elkeen in die gesin die geleentheid kry om tot volle potensiaal te ontwikkel. Kinders word ook geleer om: self verantwoordelikheid vir hulle gedrag te neem. In die pros- es waar kinders geleer word om keuses te maak, leer hulle selfstandigheid. Die einddoel is ʼn plek waar almal in die gesin gelukkig en tevrede is. Deelnemers ontvang die volgende vaardighede en gereedskap: • om die belangrikheid van kwaliteit-tyd te besef; • hoe om empaes te wees – verskeie kommunikasie-vaardighede word aangeleer soos om te eggo, refleksiewe luister, edm; • posiewe geloofwaardige terugvoer; • nie-bedreigende kommunikasie; • ek-boodskappe; • dissipline en • hoe om ʼn huisvergadering in te rig Aanbieder : Hennie du Pisanie onder- steun deur Mathilda du Pisanie en Leana Sutherland en ander kundiges Plek : Laerskool Mikro—Langverwacht lokaal Dag : 7 Sondae - 7 Mei tot 25 Junie Tyd : 10:30—12:00 Hoekom 7 sessies?? Elke sessie leer ons prakese vaar- dighede aan wat ingeoefen moet word in die week. As ons weer bymekaar kom gee ons terugvoer oor die oefening voor ons met die volgende week se werk wegspring. Wie is die aanbieder ?? Hennie du Pisanie is getroud met Mathilda en het drie seuns ouderdom 20, 16 en 12. Hennie is vir meer as 27 jaar in die bediening met die fokus op kinders ouers en gesinne. Hy werk elke week met Laerskool kinders en leef saam met ouers in jong gesinne. Hen- nie is ook ‘n geakrediteerde aanbieder van ander ouerskapskursusse en kom- plimenterende kursusse wat op hul gesin se eie ouerskapsreis baie waarde toegevoeg het. Koste : R250 per paar of enkel persoon wat dit bywoon. Stuur epos aan : [email protected] om in te skryf of vir meer inligng Onderwerp lyn van epos : Padlangs ouerskap Alle ouers, alle denominasies, enkelouers, enigiemand wat ouer is of beplan om te word, is welkom !!