Top Banner
Kenenisa Bekele
16

Kenenisa Bekele

Feb 24, 2016

Download

Documents

zurina

Kenenisa Bekele. Kenenisa Bekele. DIE HARDLOPER. 5,000 m wêreldrekord 12:37.35 10,000 m wêreldrekord 26:17.53 2,000 m wêreldrekord 4:49.99 2 myl wêreldrekord 8:04.35 Eerste man om beide 5000 m en 10,000 m te wen by ‘n Wêreld-kampioenskap (2009). - PowerPoint PPT Presentation
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Kenenisa Bekele

Kenenisa Bekele

Page 2: Kenenisa Bekele

DIE HARDLOPER

Kenenisa Bekele

5,000 m wêreldrekord

12:37.35

10,000 m wêreldrekord

26:17.53

2,000 m wêreldrekord

4:49.99

2 myl wêreldrekord 8:04.35

Eerste man om beide 5000 m en 10,000 m te wen by ‘n Wêreld-kampioenskap (2009)

Page 3: Kenenisa Bekele

Met maar met hartHet hy die wedren begin,

wilde suiwerwoeste fel

‘n baie harde en taai wedloop wat alles van hom sou eis

oortuig hy sal wen, het vermoë a.g.v. oefening, het die regte gesindheid (attitude) - suiwer

hy is vasberade, hardloop van die begin af voluit sonder om enigiets terug te hou

opgewonde, stres voor die begin, adrenalien laat sy hart vinniger klop,

Page 4: Kenenisa Bekele

En met ,Hy sou die nog . Berlin Aug 23,2009 Kenenisa Bekele runs away with the Gold!

elke myl rappe voet getartvlugste lopers oorwin

vinnige voete, ook fiks (elke myl = vinnig)

hy het die lang afstand uitgedaag; was nie bang daarvoor nie - selfversekerd

hy is vinniger as sy vinnigste teenstanders

en hy sal teen hulle wen

langafstand wedloop, nie gemeet deur meters nie, maar myle

Page 5: Kenenisa Bekele

Sy hart het hoog geklop, sy bloed was heet,Die winde het sy haregolf gelig;

“vinnig geklop” agv lang afstand en inspanning

sy bloed het warm geword en deur sy are gedruis – ook ‘n teken van sy passie vir hardloop

hy hardloop so vinnig dat dit wind veroorsaak

wind waai hare terug in ‘n golf-vorm

Page 6: Kenenisa Bekele

Met snelle draf het hy die baan gemeetdie vreug van spierkrag was op sy gesig

Page 7: Kenenisa Bekele

Met snelle draf het hy die baan gemeet,Die vreug van spierkrag was op sy gesig.

Hy hardloop nog steeds vinnig

‘meet’: hy weet hoe ver hy al

gehardloop het en hoe ver hy nog moet hardloop –

beplan sy wedloop

Hy geniet die

vermoë van sy sterk

liggaam

‘He who honours God’ video op YouTube

Page 8: Kenenisa Bekele

Hy het geloop met stormgedrang in sy bloed,

Sy ademstoot ‘n hete windgejaag,

Die see se branding in sy strenge moed

natuurelemente sy begeerte (desire) om te wen word vergelyk met die krag van die natuur = metafore

adrenalien, ook wenbegeerte - motivering

hy begin vinniger asemhaal van die inspanning ( exertion)

vasberadenheid (determination) en toewyding (dedication) om te wen

Page 9: Kenenisa Bekele

Toe hoor hy reeds die donker, bitter vraag:Wie is die ongesiene makker in die loop,Van wie die voet langs syne

wending: begin nou anders voel

“vraag”– nie meer so seker van sy vermoëns nie: voel nou twyfelagtig,

senuweeagtig, angstig

herhaling van vraagwoorde

beklemtoon sy twyfel

Ander hardloper is vlak agter hom; nie gewoond aan sulke kompetisie nie

baie naby = net so goed of beter as hy

Page 10: Kenenisa Bekele

(van wie) die wind van asem agter homvan wie die hoop / dat nog ‘n bors die dun wit lint mag vind?

herhaling van vrae

beklemtoon sy

beheptheid met hierdie hardloper

en sy kommer oor

hom

r6 – voorheen het sy spoed sy hare opgewaai

r10 – voorheen was dit net sy asem wat gejaag het

opponent is baie naby

die wenstreep – die ander hardloper wil ook eerste die lint

breek met sy bors

besef dat hy nie al een is wat toegewyd, vasberade, fiks en sterk is en die

begeerte het om te wen nie

Page 11: Kenenisa Bekele

Dié vreemde spanmaat het hy nie geken,

nooit hardloop hy weer sonder pyn of vrees

die eerste keer dat hy bewus is van hom, ‘n nuwe teenstander

sy selfvertroue is geknak en hy sal nooit weer met sulke gerustheid kan hardloop nie

Die wete dat ‘n ander atleet net so goed is pyn hom. Hy sal ook baie harder moet stoot om te wen

Hy vrees die dag wanneer hy verloor en nie meer kampioen is nie

Page 12: Kenenisa Bekele

Hy weet al het hy nou die loop gewendie ander man sal eendag eerste wees

Page 13: Kenenisa Bekele

Van wie die wind van asem agter hom

Page 14: Kenenisa Bekele

Die vreemde spanmaat het hy nie geken,

Nooit hardloop hy weer sonder pyn of vrees

Van wie die hoop dat nog ‘n bors die dun wit

lint mag vind?

Page 15: Kenenisa Bekele

Hy weet al het hy nou die loop gewen,Die ander man sal eendag eerste wees.

Page 16: Kenenisa Bekele