Welkom by die aanddiens! Ons glo jy gaan dit saam met ons geniet en dat Jesus iets nuuts van Homself aan jou gaan kom wys! Indien jy nuut is, en graag op ons databasis wil kom om emails en smse van die kerk te kry met inligting, vul asseblief die Wit Bladjies tussen die stoele in en gooi dit in die hout posbusse by die deure soos jy uitstap na die diens. Impacting people to follow Jesus 1. Beheer jou Tong “The proof that God’s Spirit is in your life is not that you speak in an unknown tongue, but that you control the tongue you do know” Sidlow Baxter Jakobus 3:1-12 Wanneer ons Jesus volg, moet ons meer en meer soos Hy word in hoe ons dink en hoe ons optree Woorde het ʼn groot invloed op ons en die mense rondom ons se lewens. 1. Woorde het ʼn invloed op die ____________________ van my lewe 2. Woorde kan ____________________ wat ek het 3. Woorde wys wie ek ____________________ is 4. __________ het die laaste woord Hoe jy praat is maar net ʼn simptoom van wat in jou hart aangaan. Sommige van ons loop al vir jare met wat ander mense oor ons gesê het en ons bou wie ons is op dit. God het ook ʼn sê oor ons lewe en dit is by verre groter. Spreuke 10:11, 19; 11:12; 12:18; 13:3; 15:1, 28 21:23; Psalm 141:3 Notas:_______________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ Die Raamwerk is ook Elektronies beskikbaar op die YouVersion Bible App onder Events op die Menu. Laai gerus die App af by www.youversion.com of in jou App of Play Store Jy is welkom om na die diens na een van die glas gebedskamers te gaan voor in die kerk indien jy saam met iemand wil bid of wil hê iemand moet vir jou bid.