“CoverGraze” Dekgewasse met die opsie om te wei JOU OPLOSSING VIR VOLHOUBARE BOERDERY Jaco Kellerman – Tegniese Bestuurder [email protected]082 940 8383 • Wes-Kaap Loubser Wille – Bemarkingsbestuurder [email protected]071 604 5965 • Wes-Kaap Douw Steyn – Tegniese Bemarker [email protected]082 826 8222 • Noordelike streek Nico le Roux – Tegniese Bemarker [email protected]082 629 1086 • Wes-Kaap Wicus Jordaan – Tegniese Bemarker [email protected]072 108 7033 • Vrystaat en Noord-Kaap Murray Grobler – Tegniese Bemarker [email protected]071 164 6496 • Noordelike streek Steve omson – Tegniese Bemarker [email protected]082 839 9837 • KwaZulu-Natal Danie Martens – Tegniese Bemarker [email protected]082 301 5934 • KwaZulu-Natal Clive Stratford – Tegniese Bemarker [email protected]064 890 4665 • KwaZulu-Natal Leon Jansen van Vuuren – Tegniese Bemarker [email protected]072 700 8519 • Oos-Kaap Kontakbesonderhede Volg ons aanlyn vir meer inligting GETUIGSKRIF - Bertie Coetzee GETUIGSKRIF - Gert jv Rensburg My voorkeur mengsel is swarthawer, wieke, rooiklawer en radys. Baie belangrik vir my dat daar genoeg kos is vir drukbeweiding en genoeg hergroei sodat ek baie biomassa het om mielies in te plant. Die mengsel word eers twee keer gewei voordat ons dit laat hergroei en plat rol voor ons mielies plant. Swart hawer is ʼn goeie bron van vesel en pas goed in by my mielie/dekgewas/koring rotasiestelsel. Klawers en wieke bind stikstof terwyl radyse as klein kunsmis tenks optree om oortollige nutriënte vas te vang en dan tydens ontbinding weer vry te stel. - Prieska, Noord Kaap Ons sien grond lewe terugkeer in ʼn relatiewe kort tydperk wat maak dat ons redelik gou kan sny op ons bemesting terwyl opbrengs en kwaliteit verbeter. Met die bees wat dit ook benut vermenigvuldig ons die werking meervoudig. Na wat ons vir die laaste 3 jaar reeds sien is ons baie opgewonde oor watse rol gemengde dekgewasse in ons volhoubaarheid, winsgewendheid en kompeterentheid gaan speel - Brits, Noord-Wes
2
Embed
Jaco Kellerman “CoverGraze” - Barenbrug · 2017-08-22 · GETUIGSKRIF - Gert jv Rensburg My voorkeur mengsel is swarthawer, wieke, rooiklawer en radys. Baie belangrik vir my dat
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Leon Jansen van Vuuren – Tegniese [email protected] 700 8519 • Oos-Kaap
Kontakbesonderhede
Volg ons aanlyn vir meer inligting
GETUIGSKRIF - Bertie Coetzee
GETUIGSKRIF - Gert jv Rensburg
My voorkeur mengsel is swarthawer, wieke, rooiklawer en radys. Baie belangrik vir my dat daar genoeg kos is vir drukbeweiding en genoeg hergroei sodat ek
baie biomassa het om mielies in te plant. Die mengsel word eers twee keer gewei voordat ons dit laat hergroei en plat rol voor ons mielies plant. Swart hawer is ʼn goeie bron van vesel en pas goed in by my mielie/dekgewas/koring rotasiestelsel. Klawers en wieke bind stikstof terwyl radyse as klein kunsmis tenks optree om
oortollige nutriënte vas te vang en dan tydens ontbinding weer vry te stel. - Prieska, Noord Kaap
Ons sien grond lewe terugkeer in ʼn relatiewe kort tydperk wat maak dat ons redelik gou kan sny op ons bemesting terwyl opbrengs en kwaliteit verbeter. Met die bees wat dit ook benut vermenigvuldig ons die werking meervoudig. Na wat ons vir die laaste 3 jaar reeds sien is ons baie opgewonde oor watse rol gemengde dekgewasse in ons volhoubaarheid,
winsgewendheid en kompeterentheid gaan speel - Brits, Noord-Wes
“CoverGraze”Dekgewasse is ʼn belangrike en bruikbare hulpmiddel om uitdag-ings soos erosie, loging van nutriënte en grondvog verliese te beveg. Verskeie spesies word gebruik as dekgewasse wat insluit, brassicas, peulgewasse, grane en grasse. Daar is ʼn toenemende verskuiwing om dekgewasse te benut as weiding as deel van die rotasieproses.
Bo en behalwe grondbewaring en die opbou van nutriënte, sal die meeste dekge-wasse ook die voedingsbehoefte van diere aanspreek wat dit wei. Die geleentheid om eenjarige dekgewasse te benut as weiding dra by tot langer rusperiodes van natuurlike weiding asook die kans om meer biomassa te produseer. Dit verminder dan die hoeveelheid voer benodig gedurende kritieke maande.
Die benutting van grond deur vee, waarop akkerbougewasse verbou word kan ʼn positiewe bydrae maak tot toenemende biologiese aktiwiteite. Die meeste nutriënte wat deur ʼn herkouer gaan word direk teruggeplaas op die grond waar dit vandaan kom.
Barenbrug is trots om “CoverGraze” spesieke produkte bekend te stel vir dekge-wasse.Nie alleen is hierdie produkte perfek vir nie-beweiding dekgewasstelsels nie, maar kan ook aangewend word vir weiding. “CoverGraze” bied verhoogte materiaal, hoër verteerbaarheid, asook beter kwaliteit voer as tradisionele monokultuur stelsels.
o Hawer, Wit Mostert, Voerradys, Wieke, Canola (Winter reënval area) o Voersorghum, Babala, Teff, Akkerbone, Sunhemp, Voerradys, Burgundy Bone (Somer reënval areas)• Voorbeeld van ʼn mengsel: o 10kg BarSaia + 2kg Tajuna Radys + 10kg Haymaker Wieke + 2kg Sito Mostert
• Hoofdoel is om onkruide op ʼn natuurlike manier te onderdruk.• Spesies wat vir hierdie doel geskik is moet aan die volgende voldoen: o Versmorings effek o Oorskadu effek o Vinnige vegetatiewe groei• Grondverbetering kan deel vorm van hierdie hoofdoel deur middel van knol - en peulgewasse.
• Hoofdoel is grondverbetering deur middel van stikstofbinding.• Wortelontwikkeling gaan grootliks bydra tot sukses met natuurlike deurligting.• Daar gaan hoofsaaklik van peulgewasse gebruik gemaak word.• Grasse en knolgewasse tree op as stoorplek van stikstof.• Maak seker dat die regte entstof per peulgewas gebruik word.
GRONDVERBETERING• Hoofdoel is om grondstruktuur te verbeter.• Faktore wat aangespreek word is gronddeurligting, organiese materiaal, grond mikrobe aktiwiteite en nutriënt vaslegging.• Wortelontwikkeling is baie belangrik ten opsigte van versprei- ding, diepte en spoed van ontwikkeling.• Stikstofbinding kan deel vorm van hierdie doel.
• Hoofdoel van hierdie mengsel is om maksimale vesel bogrond te produseer.• Spesies moet verkieslik soortgelyke groeiseisoenlengtes hê indien gemeng word.• Hoër vesel gaan gepaard met ʼn langer groeiseisoen.• Hoër vesel gaan ook gepaard met ʼn afname in afbreking van plantmateriaal.• Hoër vesel gaan ook lei tot laer diere inname.
• Hoofdoel van hierdie mengsel is om as hoë bron van proteïen voeding te dien.• Enkel spesies kan oorweeg word, maar kombinasie dra by tot beter onkruid onderdrukking weens verskille in groeitempo en groeipatrone.• Insluiting van peulgewasse vir hoër proteïene dra by tot stik- stofbinding in die grond.• Kan ook gebruik word vir hooi of kuilvoer.
o Korog, Hawer, Stoelrog, Wieke, Lupine, Voererte, Voerradys (Winter reenval areas) o Japanese Radys, Rape, Kale, Sigorei, Akkerbone, Burgundy Beans, Dolichos (Somer reenval areas)• Voorbeeld van ʼn mengsel: o 50kg US2014 Korog + 10kg Haymaker Wieke + 20kg Bitter Lupine