1 Inleiding (Alle werk kan in hul huiswerkboeke of op n bladsy voltooi word. ALLE werk sal wel weer in die klas deeglik behandel word.) 1.) Afrikaans Bl. 2-6 Die week begin met n storie. Die storie kan die leerders, saam met hul Afr. leesboeke vir ekstra leeswerk lees. Week 4 se storie is Puna gaan alleen in die bos bly. wat volg met werk vir Maandag tot Donderdag. Week 4 se werk fokus op sinonieme en antonieme. Alle skriftelike werk MOET in lopende skrif voltooi word in potlood. 2.) Wiskunde Bl. 7-1 1 Let asb. daarop dat alle Wiskunde werk voorbeelde by het. Indien u as ouer dit nie verstaan nie, stel ons voor dat u dit asb. vir die onderwyser los. ALLE werk sal in die klas weer verduidelik word. Op b. 7 is daar n breukemuur aangeheg vir die breuke. By sommige vrae is die laaste somme skeef (cursive) getik. Dit is ekstra somme vir die leerders wat die werk onder die knie het en dalk meer oefeninge wil doen. Di leerders moet hul 2, 3, 4, 5, 10, 11 maaltafels ken. Hulle moet ook vorentoe en agter toe kan tel in 2, 3, 4, 5, 10 en 1 1 vanaf enige getalle tussen 0 - 250. Probeer om met die breuke soveel as moontlike praktiese voorbeelde of prentjies te gebruik. 3.) Engels Bl. 12 - 14 Read the high frequency words on page 8 every day. Time yourself and practice to read it faster each time. Remember that you also need to understand the meaning of each word. Read a story book of your choice. Read the story out loud to your cat / dog over and over until you can read it fluently. Rewrite the sentences in your book and then complete the questions. Read each sentence twice to understand each word in the sentence. Prepared speech (p. 1 1): prepare the speech and make a mask. The due date of the speech will be given when the school starts.
14
Embed
Inleiding Die week begin met n storie. Die storie kan die ......Week 4 se storie is Puna gaan alleen in die bos bly. wat volg met werk vir Maandag tot Donderdag. Week 4 se werk fokus
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
1
Inleiding
(Al le werk kan in hul huiswerkboeke of op n bladsy voltooi word. ALLE werk sal wel
weer in die klas deeglik behandel word.)
1.) Afrikaans Bl. 2-6
Die week begin met n storie. Die storie kan die leerders, saam met hul
Afr. leesboeke vir ekstra leeswerk lees.
Week 4 se storie is Puna gaan al leen in die bos bly. wat volg met werk
vir Maandag tot Donderdag. Week 4 se werk fokus op sinonieme en
antonieme.
Al le skriftelike werk MOET in lopende skrif voltooi word in potlood.
2.) Wiskunde Bl. 7-1 1
Let asb. daarop dat al le Wiskunde werk voorbeelde by het. Indien u as
ouer dit nie verstaan nie, stel ons voor dat u dit asb. vir die
onderwyser los. ALLE werk sal in die klas weer verduidelik word.
Op b. 7 is daar n breukemuur aangeheg vir die breuke.
By sommige vrae is die laaste somme skeef (cursive) getik. Dit is ekstra
somme vir die leerders wat die werk onder die knie het en dalk meer
oefeninge wil doen.
Di leerders moet hul 2, 3, 4, 5, 10, 1 1 maaltafels ken.
Hul le moet ook vorentoe en agter toe kan tel in 2, 3, 4, 5, 10 en 1 1
vanaf enige getal le tussen 0 - 250.
Probeer om met die breuke soveel as moontlike praktiese voorbeelde of
prentjies te gebruik.
3.) Engels Bl. 12 - 14
Read the high frequency words on page 8 every day. Time yourself and
practice to read it faster each time. Remember that you also need to
understand the meaning of each word.
Read a story book of your choice. Read the story out loud to your cat
/ dog over and over until you can read it fluently.
Rewrite the sentences in your book and then complete the questions.
Read each sentence twice to understand each word in the sentence.
Prepared speech (p. 1 1): prepare the speech and make a mask. The due
date of the speech wil l be given when the school starts.
2
Lees die volgende storie:
Puna gaan al leen in die bos bly.
Puna is vies vir Ben en Zandile.
Ek gaan al leen in die bos woon, sê hy boos.
Dis te naar, sê Ma. Waar gaan jy kos kry in die bos?
Ek sal blare eet, gras en miere, sê Puna.
Goed. Dan is dit reg, jy kan maar gaan, sê Ma. Puna loop na die deur toe. Hy
gaan nou in die bos bly. Gaan jy nie n trui vat nie? vra Ben.
Nee, ek gaan kaal loop, sê Puna.
Goed. Dan is dit reg, jy kan maar, sê Ben.
Waar gaan jy slaap, Puna? wil Zandile weet.
In n boom. Ek gaan op n tak sit soos n voël, sê Puna.
Sal jy nie koud kry as jy so kaal op n tak sit nie?
Nee, ek sal tussen die blare skuil, sê Puna en gaan sit op die stoep.
Goed. Dan is dit reg. Jy kan maar gaan, sê Zandile.
Puna dink weer. In die bos sal niemand hom pla nie, maar hy sal ook nie n maat
hê nie. Wil hy blare, gras en miere eet? Hy wil liewers in n bed slaap. Hy loop gou
weer by die huis in. Nou goed, ek sal dan maar bly sodat jul le nie oor my moet
treur nie, sê Puna. Goed. Dan is dit reg, jy kan maar bly, lag Ma, Ben en