Top Banner
Holiday Issue Dec 2013, Jan – Feb 2014 Issue 01 | Free KOOS KOMBUIS ‘n Tikkie Blou Die Ystervolstruis Gerrit Rautenbach kuier op Yzer It’s a Brew my Darling West Coast Food Heroes YZERFONTEIN 2013 Festival Events SUN AWARENESS Summer Sun Protection WEN! met Koos & Gerrit PARROTS Q & A
13
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: I Love Yzer Issue 1

Holiday IssueDec 2013, Jan – Feb 2014

Issue 01 | Free

K O O S KOMBUIS‘n Tikkie Blou

DieYstervolstruisGerrit Rautenbach kuier op Yzer

It’s a Brew my Darling West Coast Food Heroes YZERFONTEIN

2013 Festival Events

SUN AWARENESSSummer Sun Protection

WEN! met Koos & Gerrit

PARROTSQ & A

Page 2: I Love Yzer Issue 1

Holiday Issue 2013 I LOVE YZER DARLING 3

Ons is ongelooflik trots om die eerste uitgawe van die I Love Yzer Darling tydskrif aan julle bekend te stel. Nie een van ons het ooit gedink dat ons na bietjie meer as ‘n halwe

jaar soveel projekte sou aanpak onder die I Love Yzer sambreel nie!

Dit is ‘n voorreg om deel te wees van hierdie gemeenskap en om betrokke te raak om ons dorpies te bemark.

Yzerfontein en Darling is soos twee susters wat nie sonder mekaar kan leef nie. Baie dankie aan al die besighede en individue wat bygedra het tot hierdie tydskrif. Julle insette word opreg waardeer!

Die vakansie gees kan jy sommer al inasem as jy by jou voordeur uitloer en die heerlike seebriesie voel. Die I Love Yzer Feesmark op die 16de Desember gaan die vakansie afskop met lekkernye, tafels propvol geskenke vir Kersfees en speelplek vir die kinders. Op 28 Desember kan jy weer lekker kom kuier saam met Koos Kombuis en smul aan ons heerlike piekniek mandjies.

Hou lekker vakansie saam met ons en laat weet asseblief wat julle van ons tydskrif dink!

Groete,

Nadine [email protected]éle [email protected]é [email protected]

‘n Spesiale dankie aan ons drie mans, Henré Pretorius, Jaco Breedt en Rohan Strydom. ♥

from us

Editorial Team Publisher I Love Yzer Content Nadine le Roux Eldré Strydom Christéle Breedt Layout & Design Nadine le Roux Advertising, Marketing & Distribution Nadine le Roux Eldré Strydom Christéle Breedt Contributors Koos Kombuis Gerrit Rautenbach Rudi Botha Hannelie Stemmet Uiters Geheim Magda Kotze Dr Anel Coetzee Megon Burden Charles Withington Gill Fereira Yzerfontein Tourism Darling Tourism

Competition’s Terms & Conditions The winners will be the first entries drawn after the closing date. The judges’ decision is final and no correspondence will be entered into. The prize is not

transferable and may not be converted into cash.

I Love Yzer Darling magazine is published quaterly by I Love Yzer. © Copyright 2013. All rights reserved. Reproduction in whole or in part without written permission is stricltly prohibited. While every care is taken in preparation of

this magazine, the publisher cannot be held responsible of the accuracy of the information herein, or any consequence arising from it. The views and opinions

expressed in this publication are not necessarily those of I Love Yzer.

4 From You

6 Koos Kombuis ♥ ‘n Tikkie Blou

8 Rudi Botha ♥ Bly kalm

9 Profile ♥ Douglas & Roné

11 Gerrit Rautenbach ♥ Die Ystervolstruis

12 Business Directory

14 Heal Yourself ♥ Magda Kotze

15 Megon Burden ♥ Sun Protection

16 ‘da’ Pig’s West Coast Food Heroes

17 Uiters Geheim Burger

18 Charles Withington ♥ Boring vs Exploring

19 Dr Anel Coetzee ♥ Parrots

22 Events Calendar

contents

19

9

11

16

facebook.com/ILoveYzer

pinterest.com/iloveyzer

@ILoveYzer iloveyzer.co.za

Page 3: I Love Yzer Issue 1

Holiday Issue 2013 I LOVE YZER DARLING 54 I LOVE YZER DARLING Holiday Issue 2013

LOVE julle inisiatief, met “iloveyzer”, n lekker oplewing vir ons dorp. – Louise Swanepoel

Ek dink julle doen ‘n great job!!!– Hilda van Schalkwyk

Ons sien baie uit na die mark op die 16de Des!– Goghan Gifts

As we are ex Yzerfonteinians we applaud you all, keep it up. – Ashton Wilson

I LOVE YZERFONTEIN – Estelle Becker

Dankie vir al julle efforts girls. Julle entoesiasme is aansteeklik! – Rone Wheatley

from youLa Maison en pierre

(huis van klip)deur Hannelie Stemmet

Ons kliphuisie by die see

wat sal ons nie nou gee om vir altyd hier te kan bly

want hier is ons so gelukkig en sorgvry!

Ons loop elke dag kaalvoet op die strandse sagte wit sand

en met Emma op haar leibandis dit moeilik om te glo dit is nie ‘n droom

maar hier is waar ons nou woon branders wat kliphard teen die rotse slaandie son wat elke dag in die see ondergaanduiwe wat ons in die oggende wakker koer

en die wildsbokkie wat in die aand vir ons loertarentale wat skree en voeltjies wat singhet hier vir ons vrede en geluk gebring.

Ons het nog ‘n lang pad om te gaanom die lelike eendjie te verander in ‘n swaan

maar met elke oomblik van bloedsweet sal ons twee nooit vergeet

ons is geseënd en bevoorregdat ons kliphuis geplaas is op ons weg

want die seuns is nou grooten ons het die paadjie geloop

wat ons hierheen sou leiom op die hemel se stoep te kom bly!

Foto Inge Mong

HANDMADE SINCE 1998

www.hentonhomes.co.za

Timber Homes | Extentions | Brick & Timber | Loft ConversionsExposed Roofing | Wooden Decking

Page 4: I Love Yzer Issue 1

Holiday Issue 2013 I LOVE YZER DARLING 76 I LOVE YZER DARLING Holiday Issue 2013

Daar is iets wat mense wat nie langs die see grootgeword het nie, eenvoudig nie verstaan nie. Iemand wat naby die see grootgeword het, wil altyd naby aan die see wees. Al gaan stap jy selde

op die strand, al swem jy nie eens nie, al het jy nog nooit in jou lewe ‘n visstok opgetel of op ‘n boot geklim nie. Dit gaan oor die sout-reuk. Dit gaan oor die vars lug. En, bowe alles, dit gaan om die tikkie blou.

Ek het vriende wat op Yzerfontein woon. Hulle huis het nou wel nie ‘n direkte see-uitsig nie, maar hulle sê dat as jy op ‘n sekere deel van die voorstoep op jou tone staan, kan jy ‘n stukkie blou van die oseaan sien.

Daardie klein spatseltjie blou mag baie klein wees, maar dis genoeg. Dis verteenwoordigend van ‘n allamintige groot klomp water.

Mense wat naby aan die see woon, het ‘n ander soort ritme waarvolgens hulle hul daaglikse roetine beplan, waarvolgens hulle die voor- en die teenspoed van hul eie lewens meet.

Gautengers leef volgens die hartklop en die hoofpyn van die hoofweg-spitsverkeer, hulle dae is gevul met elektroniese bliep-geluide en die geskerts van radio- en TV-aanbieders, die geblêr van hysbakmusiek, die geknal van deadlines in hulle agterkop.

Mense wat bewus is van daardie tikkie blou op die periferie van hul bestaan, haal anders asem, en hulle dink anders. Hulle gedagtes is soos die golwe wat in- en uit-stu op die nat sand. Vir ‘n ou uit die binnelander mag dit vervelig en herhalend wees. Daar is nie eintlik ‘n doel om na te jaag nie, dieselfde patroontjie gebeur weer en weer.

En tog.

Mense wat naby die see woon, is wel deeglik bewus daarvan dat alles nie so herhalend is soos wat dit vir buitestaanders lyk nie. Die see is byvoorbeeld nooit een enkele dag presies dieselfde kleur blou as die vorige dag nie. Elke sonsopkoms en elke sonsondergang het subtiele verskille. Die see het sy buie; soms driftig en omgekrap soos ‘n puntenerige ou vrou, soms plat en spieëlglad soos ‘n stuk rustige kerkmusiek. Maar in die see, en naby die see, en diep agter die turbulensie en die gewoel van die water, is daar altyd troos, is daar altyd die wete van ‘n dieper betekenis, ‘n groter wysheid, ‘n eindelose lafenis.

Wanneer ek vir ‘n wyle myself moet ontwortel – soos die keer toe ek vir iets soos sewe jaar lank ononderbroke my lewe in Pretoria en Johannesburg moes slyt – voel ek elke liewe dag die afwesigheid van die see aan my lyf.

My vingers dop af, my vel verdroog, my keel snak na asem, my siel verdor.

‘n Tikkie Blou

deur Koos Kombuis

Dis nie dat ek snobisties is oor die binneland nie. Daar is fantastiese mense, om die waarheid te sê ek het nou nog meer vriende daar as hier in die Kaap. Ek bewonder die feit dat die mense daar so oop is vir nuwe idees, so hardwerkend en innoverend is, so stiptelik by afsprake opdaag. Gemeet aan hulle, lyk dit heel moontlik asof ons beach bums hier in die Kolonie gedurig half aan die slaap is, in onsself gekeer, stadig en – sal ons dit erken? – dalk selfs ‘n bietjie lui.

Dis alles soms waar. Ons is nie in alle opsigte noodwendig beter mense as die mense in die res van die wêreld nie. Sommige van ons het ook maar ons dinge, ons geite, ons klein, sluimerende kleindorpie-snobisme, ons onvermoë om verandering te aanvaar.

Maar ons het iets wat niemand anders het nie, wat niemand anders werklik verstaan nie, en wat niemand ooit van ons kan wegvat nie.

Ons het die tikkie blou.

En daardie tikkie blou dra ons in ons harte saam, waar ons ook al gaan, waar ons ook al reis, op watter paaie die lewe ons ook al mag stuur.

Daardie tikkie blou sorg dat ons altyd weer een of ander tyd die paadjie huis toe kry, na daar waar die lug anders ruik as in die grootstad, daar waar ‘n ketel water langer vat om te kook, waar die koffie in mens se koppie lippe-brand-warm is pleks van louwarm, daar waar mens vis kan bestel in ‘n restaurant en virseker weet dit is ‘n paar uur gelede gevang sommer hier anderkant die jettie. Wat kan beter wees as dit?

O, ek het ook al die genot ervaar van kampvure in die Bosveld. Ek het ook al in die nag na die sterrehemel opgestaar op die vlaktes van die Groot Karoo. Ek was al op die sneeubedekte kruine van die Drakensberge, op die nimmereindigende duineveld van die Namib, en natuurlik ken ek die polsende opwinding van al die groot stede van die wêreld, daardie oerwoude van glas en teer en beton waar niemand ooit werklik diep slaap nie en waar mens beduisel word deur die voortdurende opwinding van flikkerende liggies, nuwe gesigte en ‘n konstant veranderende landskap.

Maar wanneer al hierdie wonderlike en begeerlike reise verby is, wanneer ek moeg raak van swerf en soek, is daar maar net een plek waarheen ek wil terugkeer. Daar is net een plek waar ek in my eie bed kan insluimer met die rus en innigheid wat nêrens anders so ryklik te vinde is as hier nie.

In my eie huis, naby die geruis van my eie branders, en binne kyk-afstand van my eie tikkie blou. ♥

Koos Kombuis KompetisieDrie lesers kan elk ‘n Koos Kombuis geskenkpak wen! Om in te skryf epos jou kontak besonderhede na: [email protected] Kompetisie sluit 28 Feb 2014.

Page 5: I Love Yzer Issue 1

Holiday Issue 2013 I LOVE YZER DARLING 98 I LOVE YZER DARLING Holiday Issue 2013

&N

a hierdie afgelope paar maande se waansin in Egipte, Kenia en Sirië kon ek nie anders as om op my eie moedige manier ‘n reeks skietgebedjies boontoe te stuur nie. Suid-Afrika is weliswaar nie

die land van melk en heuning nie, maar hier het ons tog nog die vryheid en vrede om maneskyn te bewonder en rosegeur in te adem.

Dit het my bykans 37 lewensjare op hierdie planeet gekos om te besef dat, alhoewel my probleme vir my die grootste en enigste in al die sonnestelsels is, ek nie die enigste een met probleme is nie. Almal wroeg met een of ander drama in die kleine.

Ek het al male sonder tal geskryf oor my ewige stryd met lekker eet. Want lekker eet maak lekker rond. So voel ek dus soos ‘n Olimpiese atleet as ek sawens in my bed kan klim met die wete dat ek die dag se listige aanslae van koolhidrate, suiker, stysel en allerlei diepgebraaide lekkerhede kon wegwys.

‘n Ander fluitende wolf wat by die agterdeur sy draaie loop, is aan een en elkeen bekend. Ons almal gaan deur dieselfde meul en moet elke jaar ‘n belastingopgawe indien. Waarom weet ek nie, maar my jaarlikse besoek aan die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens is iets wat my soos Lot se vrou van ouds in ‘n soutpilaar laat. Elke jaar se verligting wanneer ek helaas die belastingjuk van my skouers kan pluk, is ook maar van korte duur, want volgende jaar gaan ek weer deur presies dieselfde trauma…

Die grootste steen des aanstoot wat my deesdae al hoe meer opkeil, is swak diens. Hier in Gauteng kon ons altyd roem op die goeie diens wat die Goudstad jou bied.

Ek verkies deesdae om so min as moontlik winkels of restaurante toe te gaan, want ek weier om toe te laat dat die gebrek aan (of selfs géén) diens my dag versuur.

‘n Goeie vriend van my sê altyd dat dit haas onmoontlik is om dít wat in jou lewe gebeur te kan beheer. Waaroor jy wel die opperhand het, is hoe jy daarop gaan reageer.

Met hierdie woorde in my agterkop, het ek op hierdie sombere Sondagmiddag net opnuut besef dat ons nie in winkelsentrums deur aktiviste aangeval word en dat ons regering ons nie met chemiese wapens vermoor nie.

Ek wil beheer neem en op die soet en die suur van die lewe reageer nes ek wil. En ek kies om dankbaar te wees. Al stem ek en my skaal nie ooreen nie. Al kry ek aanvalle omdat my belastingopgawe nog nie indgedien is nie. Al neem dit my soms vier dae om ‘n water-en-ligte rekening uit te sorteer en al kry verskeie kelners by dertien restaurante my bestelling male sonder tal verkeerd.

Afgestroop van alle hoop of agenda en die daaglikse versoekings en aanslae ten spyt, kies ek om kalm te bly en voluit te lewe. ♥

Bly kalm...deur Rudi Botha

aanwins vir Yzer naas die petrol pompe! Ons wou ook n plek skep wat estetiese waarde toevoeg tot die dorp. ‘n Nalatenis vir die toekomstige Yzerfontein.

Enige raad vir nuwelinge op die dorp?Kom net na Buitekant Sqaure toe! Daar kan jy vir jou n huis koop, mense ontmoet in die koffie winkel, pille optel by die apteek, jou hare sny en jou naels laat doen. Alles onder een dak en in een middag!

Roné WheatleyEienaar van The SPAce skoonheids salon en Pretty Cute geskenk winkel by Buitekant Square.

Hoe lank bly julle al op Yzerfontein?Ons het van Desember 2006 af as permanente inwoners hier kom bly. Douglas het hier groot geword en ons het hier vakansie kom hou al die jare. So het die vakansie romanse in n huwelik ontaard!

5 Yzer gunstelinge: y Sy mense is fantasties. Warm plattelandse omgee

mense. y Sonsondergange veral in die wintermaande. y Mooi, wit, veilige strande. Ons is veral lief vir Swemgat. y Natuurlik die pragtige blomme September. y Die vars lug! As ek Kaap toe ry sien ek die verskil.

Enige raad vir nuwelinge op die dorp?Yzerfontein is wat jy daarvan maak. Skakel in, steek jou hand uit na ander en vra waar kan ek help. Dis die beste manier om mense te ontmoet. Mense wat diep in jou hart kruip en baie vir jou sal beteken. Dis jou keuse as jy heeldag op jou stoep wil sit, dis net so lekker! Soos ons hier se: Weskus is die beskus..... ♥

Douglas McNeil WheatleyMede Eienaar van McNeil Construction and Real Estate.

5 Yzer gunstelinge: y Die sonsondergange. y Die veldblomme. y Die mense van Yzer. y Visvang by Dasseneiland. y Lui lekker dae op die strand saam met goeie vriende.

Wat is die uitdagings om in ‘n klein dorpie soos Yzerfontein te bly?‘n Laerskool sal nice wees! Die dorp ontwikkel eers die laaste paar jare in die regte rigting. Vroeër was daar baie teenkanting teenoor verandering. Deesdae is die mense van Yzer meer goed gesind teenoor nuwe plekke en uitbreidings. Ek glo dit gaan een van die beste plekke in Suid Afrika nog word om te woon. Yzer is n diamant in die Weskus!

Wat is julle visie met Buitekant Square?Van die begin af was die idee ‘n leefstyl sentrum vir die Yzer gemeenskap. Die apteek is seker die grootste

DouglasRoné

Kontak Rudi:Epos: [email protected]

@rudibotha_1234

Noodsaaklike items vir Yzer:• ‘n Vistok.• Coleman vir n strand lafenissie.• ‘n Ou Landy.• ‘n Hondjie om op die strand mee te kan loop.

Noodsaaklike items vir Yzer:• ‘n Koorspen en goeie medisyne kassie om enige

iets te dokter. Die nuwe apteek gaan dinge baie vergemaklik.

• ‘n Wetsuit - die water is nie soos Hermanus s’n nie.

• Lekker stap skoene - dis heerlik om jou dag te begin met n stappie.

• Kennis oor jou dorp! Weet wie om te bel en as jy nie weet nie - bel vir my!

profile

Page 6: I Love Yzer Issue 1

Holiday Issue 2013 I LOVE YZER DARLING 1110 I LOVE YZER DARLING Holiday Issue 2013

BOUVESTBUILDING SERVICES

www.bouvestbuilding.co.za

NHBRC GEREGISTREERD NUWE HUISE AANBOUINGS

BRAAIKAMERS PROJEKBESTUUR

KARL KUNERT(ND ENG.) (DAML.PROJ. & PROD.MAN.)

Posbus 355Yzerfontein

7351

Tel/Faks: 022 451 2816Sel: 082 718 0581E-Pos: [email protected]

U NEM O

NS DOEN!

O

WOSPROP 1 CC T/A

IN BEDRYF SEDERT 1990

SHUTTERSAWNINGSFLOORING

BLINDS

All Types of Blinds - New. Repairs to Blinds Also Done. For Best Prices and Service.Johan 083 266 1089 | Henry 082 447 6770

www.jsblinds.co.za

[email protected] / www.harco.co.za / 082 780 2583

° Film reels (8mm or Super8) ° 35mm Slides ° Filmstrips ° Old printed photos ° VHS cassettes ° HI8 cassettes

These old audio/visual technologies, or appliances, are not readily available anymore today. The VCRs and projectors that are still doing the rounds, break down, or damage the films by repeated playing. The best way to preserve those memories is to convert them to digital on DVD or memory-stick. You can then watch them on either your laptop or PC, or on your TV through your DVD player.

Diedeur Gerrit Rautenbach

Yzerfontein is nie sommer net nog ’n plek nie, sal elkeen wat daar bly vir jou sê. As jy wil weet hoekom sal hulle jou vertel dat die 16 kilometer-lange strand die langste aaneenlopende strand

op die Suid-Afrikaanse kus is. En stories vertel oor die vredeliewendheid van mens teenoor dier. Jy kry maklik bokkies in die hoofpad. Skilpaaie, hase en allerhande voëls wemel daar rond. Daar was mos die twee wilde volstruise wat in die see kom swem het. Volstruise het inderwaarheid ’n groot liefde vir die plek.

Nou soos dit met enige plek met karakter gaan, is daar gewoonlik baie legendes en slimstories oor waar die plek aan sy naam kom. Dis ook net so met Yzerfontein. Dié lekker dorp was natuurlik eers plaas en baie mense reken daar was ’n fontein met roesrooierige water wat sterk na yster gesmaak het. Siedaar. Ander weer reken die yzer is Nederlands vir ysig en die fontein se water was glo ysig. Siedaar nommer twee. Die derde siedaar is die storie dat daar ’n groot ysterklip by die fontein was.

Ander mense weer slaan die rigting in van die spelling van die naam. Oorspronklik was die plek Eijzerfontein en Eijzer is mos ’n Hollandse naam. In 1723 was daar ’n Kompanjiedienaar genaam Jurijan Eijzer aan die Kaap. Is die plek na hom vernoem? Dis ietwat vergesog, want niemand weet of hy ooit so ver wes was nie.

Maar nuwe feite wat aan die lig gekom het, is dat sy agterkleinkind wel in die middel 1800’s daar was. Ene Joachem Eijzer. Hy het spesifiek soontoe gegaan om by die ellelange strand te wees vir een van sy eksperimente. Want sien, hy was eintlik Professor Eijzer wat biologiese telingswonderwerke gedoen het. Hy was sy jare ver vooruit en besig met ’n ongelooflike eksperiment te make met die manipulering van volstruise. Soos ons al vroeër gesien het, hierdie groot gevleueldes is lief vir die strand en waters van Yzerfontein.

Buiten dat die lang strand ideaal was vir sy eksperiment, was die afgeleë eensaamheid vir hom perfek, want hy wou nie gehad het dat mense hom moes sien eksperimenteer nie. Hulle sou hom toesluit. Almal het al lankal prontuit gesê hy is so mal soos ’n haas.

Sy eksperiment het die skepping van ’n nuwe subspesie volstruis behels. In notas van die prof wat onlangs

ontdek is, het hy na hierdie nuwe subspesie verwys as die Vierstruis.

Ja, dis absoluut korrek: Die vierstruis is ’n volstruis met vier bene, want hul vlerke is in elk geval nutteloos het die prof gereken. En dis waar die 16 kilometer-lange strand perfek ingekom het. Daai vierstruise het daar afgewiel soos vetgesmeerde blitse wat Beep-Beep the Roadrunner na ’n mank eendvoël laat lyk het. Die probleem was net dat, nadat hy een geteel en losgelaat het, dit die laaste sien van die blikkantien was. Dis waarom hy een keer besluit het om ’n vierstruis op te saal en saam te ry. Dit was toe ook die laaste sien van prof Eijzer.

Daar is blykbaar nog ’n paar van hulle oor, maar onse mense is mos ongelowige Thomasse en reken net sien is glo. Wel die probleem is dat vierstruise nou eenmaal net te vinnig is vir ons om raak te sien. Maar tog, so elke nou en dan lê daar sulke diep ploegspore op die lang strand en die Yzerfonteiners raak dan kwaad vir die een of ander stoutgat laaitie wat met sy motorfiets daar gaan staan en afjaag het.

Tog, gaan kyk ’n slag mooi, jy sal nie motorfietsspore in daai moot sien nie. ♥

Wen ‘n getekende kopie van Hartepad deur Gerrit Rautenbach. Stuur jou kontak besonderhede na [email protected] teen 31 Desember 2013.

‘n Spesiale voorlesing deur Gerrit vind 3 Jan 2014 by Wild Flour Cafe, Buitekant Square, in Yzerfontein om 17:30 plaas. Die wenner sal daar aangekondig word.

Gerrit Rautenbach is a well-known travel writer and was the founding editor of Mooiloop magazine. To date he has undertaken more than twenty trips through Africa, but calls Stellenbosch home. His previous collection of stories, Kopreis, was published by Queillerie in 2011.

ystervolstruis

Page 7: I Love Yzer Issue 1

Acc

omm

odat

ion

:34

On

De

Jong

h B&

B/Co

ttag

e:02

2 45

1 28

76 •

083

548

7340

Del

arey

Gue

st F

arm

:08

2 80

8 11

14K

aija

iki C

ount

ry In

n &

Res

taur

ant:

022

451

2858

Kar

iza

Self

Cate

ring

Apa

rtm

ent:

022

451

2210

• 08

3 45

3 23

36M

icha

dri S

elf C

ater

ing:

022

451

2725

• 07

3 17

4 74

39Sc

hool

Hou

se C

otta

ge:

082

707

8535

Swar

tber

gsvl

ei S

elf C

ater

ing:

084

593

2745

Wha

le T

ale

Stud

io C

afé:

076

626

0970

Pla

ces

to E

at:

Club

Caf

é Ta

ke A

way

s:07

8 45

2 81

32D

ie R

ooi G

rana

at:

022

451

2501

• 07

2 90

1 91

33D

ie S

tal &

Piz

zeria

:07

8 32

7 37

15 •

074

408

9489

Dro

ogra

k Co

ffee

Sho

p:02

2 45

1 22

57

Gro

ote

Post

Vin

eyar

ds:

022

492

2825

Kai

jaik

i Res

taur

ant:

022

451

2858

Mee

urot

s Ca

fé &

Res

taur

ant:

022

451

2608

The

Mar

mal

ade

Cat:

022

492

2515

Vyge

valle

i Far

mst

all &

Nuw

elan

d W

ines

: 02

2 49

2 25

86W

est C

oast

Far

mst

all:

082

351

2722

Wha

le T

ale

Stud

io C

afé:

022

451

2292

• 07

6 62

6 09

70W

ild F

lour

Cof

fee

Shop

:08

2 32

5 49

07

Ret

ail S

hops

:Bu

iteka

nt S

quar

e:07

6 73

4 38

53D

asse

n Se

afoo

ds:

022

451

2232

Enge

n D

arlin

g:02

2 49

2 34

34Pr

etty

Cut

e G

ift S

hop:

076

991

6894

The

Catw

alk

Clot

hing

:02

2 49

2 25

15Th

e D

arlin

g W

ine

Shop

:02

2 49

2 39

71

Yzer

font

ein

Dra

nkw

inke

l:02

2 45

1 29

98 •

083

303

3586

Yzer

font

ein

Kw

iksp

ar:

022

451

2628

Yzer

font

ein

Vuls

tasi

e •

Shel

l Sh

oppe

: 02

2 45

1 26

82

Art

s &

Cra

fts:

Jew

elle

ry b

y Ro

ger:

022

492

2111

• 08

2 89

9 18

44M

icha

dri A

rt &

Cre

ativ

ity C

lass

es:

022

451

2725

• 07

3 17

4 74

39

Hea

lth

& B

eaut

y:D

arlin

g Ph

arm

acy:

022

492

2782

H

air o

n M

ain:

022

492

2487

Hea

ling

Han

ds M

assa

ge S

tudi

o:08

2 35

2 68

37Sa

lon

Meg

z:02

2 45

1 27

94 •

074

231

6648

Thar

ienb

Mak

eup

& P

hoto

grap

hy:

082

490

2584

The

Cutt

ing

Crew

:07

9 16

0 69

39

Lei

sure

:

Swar

tber

gsvl

ei 4

x4 :

084

593

2745

Wes

t Coa

st F

ossi

l Par

k:02

2 76

6 16

06Yz

er O

efen

klas

se:

076

581

3948

Kid

s:Ta

ti's

Jum

ping

Cas

tles:

084

677

0077

Pet

s:D

arlin

g Ve

terin

ary

Clin

ic:

022

492

2545

Th

e V

illag

e Ve

t:02

2 49

2 37

80Ti

ny B

ubbl

es P

et G

room

ing:

073

005

1101

Yzer

font

ein

Vete

rinar

y Cl

inic

:02

2 45

1 20

87

Pro

pert

y:Ch

asEv

eritt

Pro

pert

ies:

022

451

2029

• 08

2 87

3 24

14M

cNei

l Rea

l Est

ate:

082

041

5383

Pam

Gol

ding

Pro

pert

ies:

022

451

2188

• 07

9 39

5 08

42Ra

wso

n Pr

oper

ties

• M

arija

nne:

022

451

2445

• 07

2 20

7 21

35Ra

wso

n Pr

oper

ties

• H

elee

n:08

2 70

0 52

12

Soth

eby’

s In

tern

atio

nal R

ealty

:08

3 38

3 26

59Yz

erfo

ntei

n Pr

oper

ty D

evel

oper

s:07

3 19

0 58

95

Safe

ty:

Mul

tisaf

e Le

xan

Clea

rbar

s:02

2 45

1 21

10 •

082

469

3351

Yzer

font

ein

Arm

ed R

espo

nse:

022

451

2747

• 08

2 96

1 03

66

Gar

den

ing:

Carin

e Ca

rste

ns G

arde

n Se

rvic

e:08

3 23

2 71

47To

ny’s

Gar

den

Serv

ice:

082

853

7943

Yzer

font

ein

Gar

den

Girl

:08

2 83

9 84

52Yz

erfo

ntei

n G

arde

n &

Lan

dsca

ping

Se

rvic

es:

072

819

9640

Con

stru

ctio

n &

R

enov

atio

ns:

Bou

Vest

Bui

ldin

g Se

rvic

es:

022

451

2816

• 08

2 71

8 05

81G

iles

Mat

thew

Bes

poke

Fur

nitu

re

& In

terio

rs:

082

374

9046

GPS

Plu

mbi

ng:

082

974

1343

Har

die

van

Scha

lkw

yk

Arc

hite

ctur

e: 0

21 9

13 3

254

Hen

ton

Hom

es:

083

234

6633

Inte

rior I

mag

es:

072

136

0398

• 07

2 15

2 44

15JP

Ren

ovat

ors

& P

lum

bers

:02

2 45

1 20

67 •

073

786

8893

JS B

linds

:08

2 44

7 67

70 •

083

266

1089

Lero

i’s L

ight

ing:

022

451

2476

• 08

3 56

5 91

90

McN

eil C

onst

ruct

ion:

082

772

8848

Pres

tige

Cabi

net D

esig

n:08

3 26

6 10

89 •

082

447

6855

Stev

e’s

Elec

tric

al:

022

492

2522

• 08

2 45

8 27

55W

est C

oast

Cem

ent:

072

941

5461

Win

dor S

ervi

ces:

082

650

5838

Serv

ices

:Le

e–Ro

che

Flor

al &

Déc

or:

082

655

2944

Pink

Lad

y H

aber

dash

ery:

022

492

2440

Spot

less

Win

dow

s Yz

erfo

ntei

n:02

2 45

1 20

73

Yzie

s G

rub

on W

heel

s:07

2 87

4 81

72

Spec

iali

ty:

Bella

my

Cons

ulta

nts

& B

roke

rs:

082

767

5685

• 08

6 11

1 52

84H

arco

Med

ia S

olut

ions

:08

2 78

0 25

83G

reta

Wils

on P

ublic

ity:

083

491

7236

Judy

skoo

Cre

ativ

e:08

4 63

3 38

58Pr

oefl e

es &

Taa

lver

sorg

ing

in

Afr

ikaa

ns:

084

506

5496

Viv

o La

Sol

:08

2 57

2 31

69W

illem

Con

radi

e &

Ass

ocia

tes:

082

464

0829

Em

erge

ncy

Num

bers

:D

entis

t • D

r. G

Hus

selm

an •

D

arlin

g: 0

22 4

92 2

671

Elec

tric

ity •

Yze

r:02

2 45

1 23

66 •

022

487

9400

Firs

t Cho

ice

Med

ics

& A

mbu

lanc

e:

083

316

7607

Fire

• M

alm

esbu

ry:

022

487

9479

• 02

2 48

7 94

00

GP

• D

r Lin

die

Wal

ters

• Y

zer:

022

451

2941

• 08

3 27

0 69

14H

arbo

ur M

anag

er:

08

2 92

1 11

92H

ospi

tal •

Net

care

Bla

aube

rg:

021

554

9000

• 02

1 55

4 92

31H

ospi

tal •

Sw

artla

nd:

022

482

1161

Law

Enf

orce

men

t Offi

cer •

Yze

r: 02

2 45

1 23

66 •

082

925

2244

Mun

icip

al O

ffi ce

Yze

r:02

2 45

1 23

66N

SRI:

082

990

5974

Phar

mac

y •

Dar

ling

• Em

erge

ncy:

022

451

2463

SAPS

• D

arlin

g:02

2 45

1 23

14Sn

ake

Catc

her •

Joh

an S

nym

an:

08

2 37

0 91

68SP

CA •

Dar

ling:

02

2 49

2 27

81Se

wer

age

Serv

ices

• Y

zer:

02

2 45

1 23

66 •

022

487

9400

Tour

ism

Bur

eau

• Yz

er:

02

2 45

1 29

85To

uris

m B

urea

u •

Dar

ling:

022

492

3361

Wat

er •

Yze

r:02

2 45

1 23

66 •

022

487

9400

Yze

r &

Dar

lin

g |

Lis

tin

gs I

ssue

1:

busi

nes

s di

rect

ory

Page 8: I Love Yzer Issue 1

Holiday Issue 2013 I LOVE YZER DARLING 1514 I LOVE YZER DARLING Holiday Issue 2013

As an alternative healthcare practitioner who longs to end suffering and teach people to optimize their chance to live a long, vital, healthy life, I always search for answers. I believe that people

are at a dead end with the chemicals and allopathic drugs that are prescribed to them to help heal their bodies. So they are wisely seeking other alternatives to keep themselves healthy. In my life and in my practice I experienced great success and rapid healing with some patients and then also, with the same treatment, achieve lessor success with slow or no healing on a next patient. This phenomena kept me searching for answers.

I ask myself many times why some people can heal themselves and others couldn’t. My humble believe is that your mind, body and soul are so infinitely, perfectly designed by our Creator, that it must have the means to heal itself. I read this book and came across sound, clear scientific answers that have been mentioned in many books before. Please read Lissa Rankin, M.D.’s book MIND OVER MEDICINE.

I fully agree with her: “The only way to truly heal is to engage in radical self-care born of genuine love and compassion for yourself. Listening to the wise, caring voice of your Inner Pilot Light will help you do this. As you learn to send your Gremlin to time out, you’ll find that you are your own best friend, and as you trust the knowing voice of your truth, your body will relax and your self-repair mechanisms will be able to kick in…when your life is out of alignment with your Inner Pilot Light and the stones of your Whole Health Cairn are out of balance, your mind gets stressed, and when your mind is under stress, your body suffers.” ♥

health

Heal Yourselfby Magda Kotze

Magda Kotze ♥ 0827714751 ♥ Bio-Energy Practitioner

There is nothing that can block out the sun 100%. That is why it’s called a sunscreen. Scientist has not yet developed a complete sun block. Protective clothing and a big sun hat is key! And ladies, no perfume in the neck or chest (décolleté) area, it causes hyper pigmentation (dark spots) also known as poikiloderma. I can recommend Environ’s RAD SPF 15 and RAD lips (CANSA approved). ♥

Vivo la Sol

Hair Accessories, Flip Flops, Sun Glasses, Nail Polish, Hoodies, Shorts, Caps, Key Rings, Toys, Tee’s for Ladies, Men, Kiddies, Toddlers and more …

Even Design Your Own Image ….

COME AND VISIT OUR SHOWROOM AT Shop 1/33, Rosenpark Highstreet Center, Durban Road, Bellville www.vivolasol.co.za / [email protected] / 021 914-6262

The holiday season is here and it is time to focus on sun awareness. Before you hit the beach, let’s look at some facts. We get UVA (the ageing ray), UVB (the burning ray) and UVC rays. The UVC ray

does not penetrate the stratosphere and has the shortest wavelength.

Therefore always check that your SPF (sun protecting factor) contains UVA (long wave) and UVB (medium wave) filters, since they are the two rays that can cause destruction to the skin, especially UVA rays. UVA rays penetrate through to the dermis and have the potential to cause cell mutation that can lead to skin cancer.

SPF 15 compared to SPF 100 does not necessary mean more protection. The higher the SPF the more chemicals are added; therefore it’s called a chemical sunscreen.

Physical sunscreens, for example SPF 15, have ingredients like titanium dioxide and zinc oxide that immediately reflects the rays from the skin. In comparison, a SPF 50 will give approximately 2% better protection than a SPF 15. The secret is to re-apply every 20 – 30 min.

beauty

Sun Awarenessby Megon Burdon

shop

31

4

1. Mane ‘n Tale Conditioner ♥ R128 ♥ West Coast Farmstall ♥ 082 351 27222. Environ RAD ♥ R177 ♥ Megz ♥ 022 451 27943. Environ RAD Lips ♥ R190 ♥ Megz ♥ 022 451 27944. UPF 50 Sunhat ♥ R380 ♥ Pretty Cute ♥ 076 991 68945. MIES Hard Hand Lotion ♥ R110 ♥ Pretty Cute 076 991 6894 ♥ West Coast Farmstall 082 351 27226. Simply Bee Shampoo ♥ R65 ♥ West Coast Farmstall ♥ 082 351 2722

2

5 6

Megon Burdon ♥ 022 451 2794 ♥ Megz

YzerfonteinDelarey Plaas

Koos Kombuis28 DES16 DES

Fees Mark

@ILoveYzer

www.facebook.com/ILoveYzerwww.iloveyzer.co.za

Page 9: I Love Yzer Issue 1

Holiday Issue 2013 I LOVE YZER DARLING 1716 I LOVE YZER DARLING Holiday Issue 2013

A foodie’s scope for defining “food” is really very broad. In actual fact it does not just include food but basically anything (delicious) that can be consumed, and this obviously includes beer.

Craft beer is a phenomenon that is taking the SA beer market by storm.

Like most SA men (and a good many ladies) I enjoy beer, so much so that about 6 months ago I started brewing my own. Whilst I am still a novice at brewing, I have started enjoying Craft Beers and now hardly ever buy beers from the large corporate brewers.

This article is not meant to be a lesson in beer, but I think I should just explain that smaller, private breweries, called microbreweries, brew Craft Beer. Because they are brewed in such a small scale, lots of love, passion and attention goes into the brewing of these beers which is evident when you drink them.

This brings me to Darling Brew. My first real introduction to Craft Beer was Darling Brew’s Slow Beer, and, yes, from that moment I was hooked on Craft Beer! Darling Brew hails from its namesake town, Darling. Darling is famous for being the home town of satirical comic, Pieter Dirk Uys, who is best known for the character Evita Bezuidenhout. So I guess it is safe to say that Darling Brew is now the second most famous thing in Darling – and growing very fast!

Darling Brew has a range of 6 beers that one can find at many specialist liquor stores. In actual fact they have

review

become so popular that you can now also get their beers as far a field as Jhb (and that’s a whopping distance when you consider craft beers are usually sold locally).

Their beers are bottled in 550ml bottles (not those ‘nancy’ 375ml one’s) and include Slow Beer (Lager), Native Ale (Brown Ale), Bone Crusher (Wit Beer), Black Mist (Dark Ale), Silver Back (Black Wit) and Dessert Dragon (Ale).

When you are next on the West Coast, do yourself a favour and make sure that Darling is added to your travel plans. Pop into the Slow Quarter where you can taste all their beers in small tasting glasses, or like me, in their burly 550ml bottles! You can also enjoy food off their al fresco menu, which has been carefully paired with Darling Brew beers. Darling Brew is one of my West Coast Food Heroes. Visit ‘da’ Pig’s website read more about Darling Brew and other West Coast Food Heroes. ♥

‘da’ Pig’s West Coast Food Heroes:

It’s a Brew, my Darling!

1Chop the onion and fry in a pan for 2 minutes. Finely crumb the Weetbix and bread in a mixing bowl. Add fried onion, garlic and oreganum to the crumbed

items. Add the mince, grind some salt and pepper and mix together.

2Crack the egg into a separate container, add a dash or two of Worcester Sauce and beat. Add the beaten egg into the meat mixture. Now comes the good

bit... Use your (clean) hands to fold and mix the meat together.

3Play some cheesy music and pretend you are working with clay. If Patrick Swayze appears don’t be frightened, it’s just a Ghost.

4Once you feel that the meat is well mixed, compress the mixture in the bowl and, as if slicing a cake, divide into 6 more or less equal portions. Take each

portion and use your hands to shape 6 patties. At this point you may come to understand why it is called a patty.

5Chop a little bit of rosemary into the frying pan and add some olive oil. Once the pan is warm, fry the patties for 7 minutes on each side on low heat.

Have the rolls ready garnished with the lettuce and tomato, preferably picked from the garden. Season with mayonnaise or tomato sauce, or both.

cookUiters GeheimBurger

I dig ‘da’ .comI am not a glutton - I am an explorer of food

Gil Ferreira

email: [email protected] web: www.idigdapig.com facebook: www.facebook.com/idigdapigtwitter: @whodapig

I dig ‘da’ .comI am not a glutton - I am an explorer of food

Gil Ferreiraemail: [email protected] web: www.idigdapig.com

facebook: www.facebook.com/idigdapigtwitter: @whodapig

Mondays are GeheimBurger Night In Darling.

UitersGeheim Burger and Chips R50. Free delivery for Darling residents only. Email orders to:[email protected]

BEFORE 9am Mondays. Please include residential address and tel nr when ordering.

Ingredients for 6 burgers y 500g Lean Beef Mince y 1 Small Onion y 1 Slice Brown Bread (end piece) y 1 Weetbix y 1 Egg y 1 Tablespoon Garlic Flakes y 1 Tablespoon Oreganum y Sprinklings of Salt and Pepper y 2 Dashes of Worcester Sauce y Sprig of Rosemary y Sliced Tomato & Fresh Lettuce y 6 Of your Favourite Rolls

Easy steps to a tasty meal

1. Vis Biltong ♥ R20 ♥ Vygevallei Padstal ♥

022 492 25882. Spek Biltong ♥ R200p/kg ♥ Darling Vleismark ♥ 022 492 26333. Brood ♥ Vanaf R20 ♥ Amelia’s ♥ 072 254 7722

1

2

3

Page 10: I Love Yzer Issue 1

Holiday Issue 2013 I LOVE YZER DARLING 19

While conventional wisdom might dictate that the best way of ensuring you always have a good wine in your glass, is to stick to your tried and tested favourites, one should also

remember that nothing ventured, nothing gained! Or, one could say, boring versus exploring!

Aha, you might say, all well and good to explore, but surely we need some guidelines on this journey; who are the wine experts we should be reading or following?

A tricky question indeed if you consider that the results of two premier wine judging events - the Sauvignon Blanc Top 10 Challenge and the well known Veritas awards, have not a single wine in common in their listing of the top Sauvignon Blancs. Not one of the Top 10 scored a coveted Veritas Double Gold award, or vice versa. So while everyone agrees that yes, there are really great wines out there, none of the so called experts seems to agree on who’s the best and who’s the rest.

My suggestion to you, the consumer is, having read as much or as little as you choose, to seek out a good producer or wineshop, and therafter to trust YOUR taste. We are blessed in the South African winelands, and in Darling especially, to have a wide range of really good wines at hand. There are many wines out there that will woo you, regardless of preferred style, type of wine or budget.

You will find the joy of discovery further enhanced, with the fun that may be had, by tasting blind, not knowing what you are sipping, and judging the wine by nothing other than YOUR taste. You will be surprised how often wines that you might well have overlooked on the shelf due to a less appealing label or less

dining

popular varietal will have you reaching for more. That is the reward for the explorer!

It is par for the course in the Wine Shop to invite customers to taste one of the wines of the day, doing so blind and without predjudice, and not tasting with your eyes. Reactions are generally one of delighted surprise.

To make things really easy we have created a selection of Explorer Packs to suit different budgets and tastes. They all come ready wrapped as per example below. You can go the whole hog and do a wine tasting with friends, or you can simply share a bottle with your partner and having sipped, savoured and swirled, remove the wrapping and see what you have been enjoying!

Best news of ALL though is that we now have Darling wine-on-line. Simply visit:

www.darlingwine.co.za

You can send wine, wine-packs, olive oil and virtually everything Darling with nationwide delivery … this really does make giving easy!

Charles Withington has over 30 years of experience in the Wine

industry, and is owner of the The Darling Wine Shop. ♥

The joy of discovering and trusting your taste ...

by Charles Withington

Boring versus

Exploring!

A n i m a l C l i n i c D i e r e k l i n i e k•

the Village eV tthe Village eV t

Opening HoursMon - Fri: 8:00am - 5:30pm

Sat: 9:00am - 11:30am

Professional, compassionate careProfessionele, toegewyde versorging

Please phone for an appointment

Fully equipped, modern clinic offering array of services including x-rays, blood tests & theatre facilities

Range of premium pet foods & accessories

Grooming parlour

Tel: 022 492 378011 Voortrekker Street, Darling

pets

by Dr Anel Coetzee

I want a parrot that is healthy, content and a valuable, loved member of the family. How can I accomplish this? y By feeding your parrot a high quality, nutritional diet. y By reading as much as you can about parrot behavior

and training. y By getting professional help from an avian veterinarian

and bird behaviorists. y By taking your birds for regular veterinary check-ups

What can happen to my parrot if I do not feed it correctly?

Birds fed a poor diet will become malnourished over time and this will result in a, sometimes unnoticeable, decline in the bird’s overall health. A bird may appear healthy for a long time, until one day, the accumulative damage reaches a stage where it is too late to save the bird’s life. A parrot eating seeds only is facing a very short life with bad health and even pain. ♥

Darling Discovery: 3 white & 3 red, R300.Wonderful White: 6 superb white wines R420.Special Occasions: 4 red & 2 white wines R600.Top of their respective trees, this is really something special!

Parrots

1. Dog Toy ♥ R138.50 ♥ Darling Veterinary Clinic ♥

022 492 25452. Slow Feed Bowl♥ R130 ♥ The Village Vet ♥ 022 492 37803. Dog Biscuits ♥ R30 ♥ The Village Vet ♥ 022 492 3780

1 2

3

Page 11: I Love Yzer Issue 1

Holiday Issue 2013 I LOVE YZER DARLING 2120 I LOVE YZER DARLING Holiday Issue 2013

TEL: 022 451 2628

OPEN SEVEN DAYS A WEEKTOPS OPEN MONDAY - SATURDAY

YZERFONTEINSo Much More Than A Convenience Store

Pink Trees

shop

Kaijaiki022 451 2858 | 083 335 8637 www.kaijaiki.co.za | [email protected]

36 Park Rd, Yzerfontein&Country InnRestaurant

Discover the secrets of the West Coast from

B&B | Self Catering Executive Cottage | House RentalPeter Killick | 083 548 7340 | 022 451 2876

1. Red Bag ♥ R390 ♥ Pretty Cute ♥ 076 991 68942. Box ♥ R350 ♥ The Marmalade Cat ♥ 022 492 25153. Cake ♥ R250 ♥ Whale Tale Studio Café ♥ 022 451 22924. Wooden Car Toy ♥ R98 ♥ Amelia’s ♥ 072 254 77225. I Love Yzer Keyring ♥ R11 ♥ West Coast Farmstall ♥ 082 351 2722 ♥ Pretty Cute ♥ 076 991 68946. I Love Yzer Cap ♥ R60 ♥ Vygevallei Farmstall ♥ 022 492 2586 ♥ Pretty Cute ♥ 076 991 6894

5

1

2

3

4

6

Page 12: I Love Yzer Issue 1

22 I LOVE YZER DARLING Holiday Issue 2013

www.westcoastfarmstall.co.zaR27 YZERFONTEIN | 071 658 9167

WHITE & BROWN LIONSPARROT AVIARYPLANTSBREADCOLD DRINKS

TAKE-AWAYSPIES

SWEETS & CHIPSCOLD DRINKS

TEA & COFFEE

events

SA Kite Surfing29 Nov - 1 Dec

Art Exhibition14 Dec - 4 Jan

Dit & Dat Mark20 - 21 Des

Yzerfontein Hill Challenge Walk

20 Dec

Beginners Golf Day 30 Nov

Snoek Classic14 - 15 Dec

Xmas Car Boot Sale & Market

7 Dec

Bistro 7 Potjie Competition

7 Dec

Xmas at The Cat7 Dec

CANSA Walk16 Dec

I♥Yzer Feesmark16 Des

NG Kerk Bazaar18 Des

Xmas Carols by Candlelight

22 Dec

Yzer’s Amazing Race 23 Dec

Mej YzerfonteinI♥Yzer 27 Des

Nuwejaars Dans31 Des

4 X 4 Trail30 Dec

Beethoven comes to Darling

7-16 Feb

Open Air Cinema24-25 Jan

Potjie Kompetisie 28 Des

Boeresport2 Jan

Touch Rugby27 Dec

New Year’s Eve Dance 31 Dec

Koos Kombuis I♥Yzer 28 Des

I♥Yzer Gerrit Rautenbach Voorlesing 3 Jan

♥ Happy ♥Holidays!

Main BeachTaro Nieuhaus083 321 448

Darling Golf ClubIngrid Wilson083 655 4237

Darling MuseumDianne le Roux022 492 3361

Bistro Seven022 492 3626Entries close 1 Dec

The Marmalade Cat022 492 2515Time: 19:00Bookings Essential

Various VenuesChanda074 556 4032

Darling Lodge Guest HouseStephan Moser071 154 0243

Various VenuesAmi 072 647 9661Rose 081 832 5940

Yzerfontein Sport ClubEduardo082 320 3513

Main BeachHester Du Roubaix082 396 2258Time: 08:00

Delarey PlaasChristéle Breedt083 663 3345Tyd: 09:00 - 17:00

KerksaalGideon083 628 4508Tyd: 09:00

Shell GarageAlfie 082 966 7166Time: 06:00

Gemeenskap SaalPikkie076 581 3948Tyd: 09:00 - 17:00

HarbourMarie Hamman079 580 1223Time: 18:00 - 20:00

Die DroograkJan Visser082 772 5203Time: 09:00 - 12:00

Gemeenskap SaalLindie van Zyl082 873 8593

Main BeachRiaan de Villiers083 264 9094Time: 14:00

Yzer Ontspannings KlubKarin 022 4512819 Tyd: 09:00

Delarey PlaasEldré Strydom082 877 6677Tyd: 18:00

SwartbergsvleiThys Rentske082 563 0865

Gemeenskap SaalGawie Steyn083 379 6044Tyd: 19:30 - 01:00

SwartbergsvleiAlicia Pullen084 593 2745

HoofstrandAndré van Reenen082 856 8745Tyd: 09:00-13:00

Wild FlourEldré 082 8776677Tyd: 17:30

Page 13: I Love Yzer Issue 1