Adverteer: Nicolette Erasmus | 012 485 9042; [email protected]Linette Retief H ierdie pragtige woning in die ou Kaapse styl is ideaal vir ’n jong professionele per- soon, of ’n klein gesin wat op soek is na ’n droomhuis met ’n ge- rieflike ligging. Trouens, dit sal som- mer met die intrapslag jou hart steel, danksy onder meer die lieflike warm atmosfeer en die glimmende blokkies- vloere. Binne wag drie slaap- kamers en een badka- mer. Kom dit by gesel- lig verkeer, is daar ’n gerieflike oopplanruim- te tussen die nuwe ker- siehoutkombuis en die eetkamer. Die kombuis vloei van die eetkamer na die sitkamer, wat weer open op ’n pragtige, ge- vestigde tuin en ont- spanningsarea met ’n ingeboude braai en klein swembad. Afgesien van al hier- die pluspunte is daar boonop ’n dubbele mo- torhuis met elektriese deure van donkerhout, puik sekuriteit met elektriese omheining en, les bes, ’n ligging duisend. Dit is naby Hatfield se sakegebied, die Universiteit van Pretoria, skole soos die Laerskool Hatfield, win- kelsentrums en die L.C. de Villiers-sportterrein. Daar is ook maklike toegang tot snelweë. Die moderne kersiehoutkombuis is enige kok se droom. Die leefvertrekke is ruim, stylvol en oopplan.Die stoep kyk uit oor die tuin en ’n klein swembad. Die sjarme van die huis word vervolmaak deur ’n gevestigde tuin. Kaapse styl in Jakarandastad Gaan “like” Beeld- Huisgids/Property Guide se Facebook- blad by bit.ly/Beeld-Huis- gids vir inligting oor en foto’s van die huise, asook agentskappe se ei- endomsportefeuljes wat elke Saterdag in Beeld ge- adverteer word. Adres: Arcadiastraat 1342, Hatfield Prys: R2,45 miljoen. Grootte: Erf: 608 m² Webverwysing: ADHS-3056 Kontak: Bel Elsabé Henrico van Adrienne Hersch Eiendom- me by 083 845 3432 om ’n af- spraak te reël. KORTLIKS Huisgids Beeld Redaksionele inhoud: Linette Retief | 011 713 9269; [email protected]
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Hierdie pragtigewoning in dieou Kaapse stylis ideaal vir ’n
jong professionele per-soon, of ’n klein gesin wat op soek is na ’n droomhuis met ’n ge-rieflike ligging.
Trouens, dit sal som-mer met die intrapslag jou hart steel, danksy onder meer die lieflike warm atmosfeer en die glimmende blokkies-vloere.
Binne wag drie slaap-kamers en een badka-mer. Kom dit by gesel-lig verkeer, is daar ’n gerieflike oopplanruim-te tussen die nuwe ker-siehoutkombuis en die eetkamer.
Die kombuis vloei van die eetkamer na die sitkamer, wat weer open op ’n pragtige, ge-vestigde tuin en ont-spanningsarea met ’n ingeboude braai en klein swembad.
Afgesien van al hier-die pluspunte is daar boonop ’n dubbele mo-torhuis met elektriese deure van donkerhout, puik sekuriteit met elektriese omheining en, les bes, ’n ligging duisend. Dit is naby Hatfield se sakegebied, die Universiteit van Pretoria, skole soos die Laerskool Hatfield, win-kelsentrums en die L.C. de Villiers-sportterrein. Daar is ook maklike toegang tot snelweë.
Die moderne kersiehoutkombuis is enige kok sedroom.
Die leefvertrekke is ruim, stylvol en oopplan. Die stoep kyk uit oor die tuin en ’n klein swembad.
Die sjarme van die huis word vervolmaak deur ’n gevestigde tuin.
Kaapse styl in Jakarandastad
Gaan “like” BeeldHuisgids/PropertyGuide se Facebook
blad by bit.ly/BeeldHuisgids vir inligting oor en foto’s van die huise, asook agentskappe se eiendomsportefeuljes wat elke Saterdag in Beeld geadverteer word.
Adres: Arcadiastraat 1342, HatfieldPrys: R2,45 miljoen.Grootte: Erf: 608 m²Webverwysing: ADHS3056Kontak: Bel Elsabé Henrico van Adrienne Hersch Eiendomme by 083 845 3432 om ’n afspraak te reël.
Die vraag oor presies watonaanvaarbare gedragin deeltitelkompleksemet uiteenlopende huur-
ders behels, is die afgelope tyd weer eens in sekere eiendoms-media betwis.
Schalk van der Merwe, mede-franchisehouer van die Rawson- eiendomsgroep se Somerset-Wes-franchise, is gevra om kommen-taar te lewer op ’n beslissing deur ’n beheerliggaam in sy ge-bied. Die kwessie het gehandel oor ’n inwoner wat daarvan weerhou is om sy stokperdjie, houtwerk, te beoefen, met die uitsondering van ’n klein tyd-perk op Saterdagoggende.
Die ander inwoners se be-swaar was dat sy kraggereed-skap hul rus verstoor, ondanks die feit dat hy in ’n motorhuis op die grondverdieping gewerk het.
Van der Merwe wys daarop
die Deeltitelwet bepaal: “ ’n Eie-naar moet seker maak dat sy ge-bruik van gedeelde eiendom nie onredelik inmeng met die be-lange of genieting van ander persone wat die perseel wettig bewoon nie. Die man wat die ge-raas veroorsaak het, het hierdie wet verbreek deur afbreuk te doen aan ander inwoners se ge-nieting van die eiendom. Die be-heerliggaam se beslissing was dus nie onregverdig nie.”
Enige multihuurder-komplekshou groot voordele in, sê Van der Merwe. “Dit sluit in verbe-terde sekuriteit, die geleentheid om ’n gemeenskaplike lewe te
Stilte is jou reg in ’n kompleks
Die beoefening van ’n raserige stokperdjie in ’n deeltitelkompleks kan lei tot sonde met die bure. Foto: ISTOCK
geniet en ’n laer koopprys. “Die teenwig vir hierdie voor-
dele is egter bepaalde beperkin-ge op hoe mense hulle kan ge-dra, en hoewel hierdie inper-kings selde lastig is, is dit absoluut noodsaaklik om die vrede te help bewaar en die ge-
nieting van al die inwoners te bevorder.”
Van der Merwe wys daarop dat klagtes oor mede-inwoners gewoonlik gaan oor oorbewo-ning (dikwels slegs tydelik) of geraas, veral laat in die aand.
“Dit is jammer dat ’n onskul-
dige aktiwiteit soos houtwerk ingeperk moet word, maar dit is ongelukkig so dat kraggereed-skap baie raserig en ontwrig-tend kan wees. Ons hoop opreg dat die inwoner ’n perseel kry waar hy sy stokperdjie na harte-lus kan beoefen,” is sy slotsom.
Die teenwig vir hierdie voordele is egter bepaalde beperkinge op hoe mense hulle kan gedra . . .
3Saterdag 21 November 2015 HuisGids
Brand new 4 Bedroom double storey home
with pool and pasture views.Clean modern lines.
Transfer duty saving R 415,000 Large North facing 4 or 5 bedroom,double storey home
with 4 garages, a pool and patio. Architects Contemporary
Farmhouse Interpretation.
Country home on a large pasture stand with bushveld on
2 sides. This is a 4 or 5 bedroom, double storey home with a
studio, granny flat, pool and patio.
Classic Masterpiece in monochrome with a pool
boasts 4 en-suite bedrooms and a 2 bedroom flat/SQ.
R 5,550,000 Tr duty incl
R 9,600,000
4 Bedroom single storey home with a patio and pool on a large
stand. This spacious northfacing home has views on
to pasture.
4 Bedroom (possible 5), North facing home is an entretainers
dream with a boma, solar heated pool and patio with a bar
overlooking the bushveld.
Magnificent 4 or 5 bedroom family home on the golf
course with viewsof the Irene Country Club.
5 Bedroom single storey home with a country feel, on a large
This festive season, Oukraal is adding some jingle bells and whistles to your home.Whether it be a built-in braai to roast some chestnuts, a double garage to park Santa’ssleigh or a dressing room, with over ten upgrades to choose from and a R100 000 to spendfor free, the choice is yours.
Starting from R1 450 000 3 Bedrooms Ideal for families
Enjoy full use of the neighbouring Oukraal Bachelors development’s facilities and amenities, includingclubhouse, kids’ play area, squash court, heated pool and boutique golfing and practice nets. Oukraaltakes you right to the heart of the new 900 hectare commmunity development - Hazeldean. Everythingfrom schools to parks, shops and offices are right at hand in an eco-friendly, park-like environment.
CONTACT US LIZA | 084 548 2830WWW.SABLEHOMES.CO.ZA
| 012 809 5700
WHAT WOULD YOU DO WITH YOUR R100 000 GIFT ?
Situated in Hazeldean, the new capital of Pretoria EastVisit the Hazeldean Sales Office in Ridge Road, Pretoria East