EKURHULENI NOord DISTRIk 13 NOVEMBER 2018 Graad 8 Vraestel Vak : Sosiale Wetenskap Vakgebied : Geografie Datum : 13 November 2018 Punte Totaal : 75 Tyd : 1½ Ure INSTRUKSIES: 1. Alle vrae moet beantwoord word 2. Skryf netjies en leesbaar 3. Nommer korrek 4. Leerders moet nie die bron presies so as `n antwoord oorskryf nie 1
14
Embed
Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID€¦ · Web viewEKURHULENI NOord DISTRIk 13 NOVEMBER 2018 Graad 8 Vraestel Vak: Sosiale Wetenskap Vakgebied: Geografie Datum: 1 3 November
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
1. Alle vrae moet beantwoord word2. Skryf netjies en leesbaar3. Nommer korrek4. Leerders moet nie die bron presies so as `n antwoord oorskryf nie5. Skryf jou antwoord in die spasie aan jou verskaf
NAAM EN VAN: ______________________________________ KLAS: _____________
1.6.2 Skryf `n paragraaf van nie meer as 8 reëls nie.Bespreek EEN STOOT- en EEN TREKFAKTOR en 2 sosiale kwessies/gevolge wat hul op die bevolking in die stedelike gebied het. (4x1)(4)______________________________________________________________
Bestudeer die VIER figure (A-D) en beantwoord die volgende vrae:
Susan het na haar plaaslike inkopiesentrum gegaan en die volgende items gekoop.
FIGUUR 2.1
5
2.1 Kies enige TWEE items uit FIGUUR 2.1 wat moontlik deur internasionale handel verkry is. Skryf die alfabetletter van die item neer. _______________ _________________ (2x1)(2)2.2 Pas die mees geskikte tipe vervoer in FIGUUR 2.2 by die produkte in Figuur 2.1. Beantwoord deur die korrekte alfabetletter te gee bv. 5-E
(4x1)(4)
FIGUUR 2.2
1. __________ 2. __________
3. ___________ 4. ___________
2.3 Kies die tipe vervoer in FIGUUR 2.2 wat die beste by die volgende stellings
pas. Skryf slegs die nommer by FIGUUR 2.2 bv. 5, in die oop spasie.
a) Vervoer produkte oor lang afstande oor die wêreld en is relatief
goedkoop______ b) Vervoer ligte en waardevolle goedere _______
c) Vervoer bederfbare goedere soos gevriesde en koue kos _______
d) Die goedere moet direk na die verbruikers of handelaars vervoer word.
_______ (4x1)(4)
6
2.4.1 Die algemene vorm van vervoer op land is met die pad. Noem TWEE voordele van padvervoer. (2x2)(4)
2.7.4 In `n paragraaf van ongeveer 6-8 reëls, bespreek die belangrikheid van handel. Maak melding van die volgende in jou antwoord. (5x1)(5)Ekonomiese voordele van handelWaarom is dit nodig om goedere van ander lande te koop?Waarom is vervoer so belangrik vir handel?Hoe help vervoer met swaar vragte?_____________________________________________________________