Western Cape Education Department Wes-Kaap Onderwysdepartement ISebe leMfundo leNtshona Koloni DIREKTORAAT: KURRIKULUMONTWIKKELING HERSIENE NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING Leerarea: Natuurwetenskappe Grondslagfase Graad R - 3 HULPBRONMATERIAAL 2003
Western Cape Education DepartmentWes-Kaap OnderwysdepartementISebe leMfundo leNtshona Koloni
DIREKTORAAT: KURRIKULUMONTWIKKELING
HERSIENE NASIONALEKURRIKULUMVERKLARING
Leerarea: Natuurwetenskappe
GrondslagfaseGraad R - 3
HULPBRONMATERIAAL
2003
FOUNDATION PHASE
GRADES R TO 3
REVISED NATIONAL CURRICULUM STATEMENTRESOURCE MATERIAL
The purpose of this material is to provide Foundation Phase educators with anopportunity to:-
• Engage with the Revised National Curriculum Statement in Learning Areacontext
• Enhance understanding of the Learning Area• Enrich Learning Programme development• Support implementation of the Revised National Curriculum in the
Foundation Phase
This material should be presented at a contact session / workshop / cluster meeting of educators.
Outcomes Educators will be able to demonstrate:-
• an understanding of the process of curriculum development• an understanding of the strengthening and streamlining of C2005 in the
Learning Area• an understanding of the essence of the Learning Area
i
This resource material was compiled by Senior Curriculum Planners of the WesternCape Education Department.
Enquiries should be directed to:
G. van Wyk;Senior Curriculum Planner Foundation Phase / ECDTel : (021) 467 2000Email: [email protected]
HOW TO USE THIS DOCUMENT
This resource material should always be used in conjunction with the Revised National CurriculumStatement Grades R – 9 Policy document. (RNCS). It does not stand alone or replace the RNCS .
The resource material has been packaged/presented so that schools are able to explore a range ofoptions with regard to :-
• Accessing and using the material • Storing the material according to their own requirements• Adding further relevant Learning Area resource material that may be supplied by WCED,
or service providers, etc.
It is envisaged that this material could form the core of a useful learning area resource pack thatwill develop and grow as more experience and insight is gained into the Revised NationalCurriculum.
Schools may photocopy this resource material or parts thereof for use in their own teacherdevelopment programmes. The source of the material must be acknowledged.
ii
© 2003 WCEDLayout/Design by Edumedia
INHOUD
LEERAREA: NATUURWETENSKAPPE
Bladsy
1. Inleiding . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .4
2. Die Geskiedenis van UGO in die Natuurwetenskappe-Leerarea (NW) 4
3. Van Kurrikulum 2005 na die HNKV . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .5
4. ‘n Raamwerk vir Prosesvaardighede in GF . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .8
5. Die ontwikkeling van wetenskapprosesvaardighede . . . . . . . . . . . . . .10
6. Konsepte en inhoud . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .13
7. Tabel vir beplanning . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .18
1. INLEIDING
Die doel van hierdie hulpbrongids is om inligting te verskaf oor die belangrikste eienskappevan die Natuurwetenskappe-leerarea (NW) en om riglyne te verskaf wat GF-onderwysersin staat sal stel om die oorgang van K2005 na die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring(HNKV) in die NW te maak. [Tensy anders vermeld, verwys alle verwysing na afdelings,tabelle en figure in hierdie dokument.]
‘n SPESIALE AANTEKENING:Die verduidelikende voorbeelde in hoofstuk 2 (bladsy 25 – 27) van die beleidsdokument virdie NW-leerareaverslag is nie beleid nie. Verwys asseblief na bladsy 15 van diebeleidsdokument vir ‘n verduideliking. Hier verskil NW van al die ander leerareas.
Die volgende word in die hulpbronboekie gedek:
1.1 Die geskiedenis van die NW-leerarea en die ontwerpeienskappe van K2005.(Verwys na afdeling 2)
1.2 Die uiteensetting van leeruitkomste 1 (LU1) (Verwys na afdeling 4)
1.3 Voorstelle vir die hantering van LU2 en LU3. (Verwys na afdeling 6)
1.4 Die organisering van die sleutelelemente vir moontlike leerprogramme in die NW:
1.4.1 Die toekenning van prosesvaardighede aan elke graad (Verwys na afdeling 4 tabel 1)
1.4.2 Die toewysing van konsepte en inhoud aan elke graad(Verwys na afdeling 6 tabelle 3, 4, 5 en 6)
1.5 Die uitvoer van sleuteltake in die oorgang van K2005 na die HNKV
1.5.1 Die verskaffing van riglyne oor hoe GF van K2005 na die HNKV kan oorskakel[Verwys na afdelings 2 en 3]
1.5.2 Die verskaffing van riglyne oor hoe GF van assesseringskriteria (AK’s) naassesseringstandaarde (AS’e) kan oorskakel [Verwys na afdeling 3 figuur 2]
1.5.3 Die verskaffing van riglyne oor vlakke per graad [Verwys na afdeling 3 figuur 2, tweede ryvan onder]
2. DIE GESKIEDENIS VAN UGO IN DIENATUURWETENSKAPPE-LEERAREA (NW)Daar word tans twee UGO-modelle in die Wes-Kaap gebruik, naamlik K2005 en dieWKOD-hibried. In die NW word die WKOD-hibriedmodel tans net in die IntermediêreFase (IF) en die Senior Fase (SF) gebruik. Die GF gebruik tans die oorspronklike K2005UGO-model.
4 Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - ©
Natuurwetenskappe
3. VAN KURRIKULUM 2005 NA DIE HNKVKurrikulum 2005 is in die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring (HNKV)vereenvoudig. Die ontwerpeienskappe van die HNKV in die NW is:
Die nege spesifieke uitkomstes (SU’s) in die GF se K2005-beleidsdokument word in dietabel hieronder opgesom:
Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - © 5
Natuurwetenskappe
K2005
Kritieke uitkomstes (KU’s)
Ontwikkelingsuitkomstes(OU’s)
Spesifieke uitkomstes (SU’s)
Fase-organiseerders (FO’s)
Leerprogram-organiseerders(LPO’s)
Assesseringskriteria (AK’s)
Alle fases
7
5
9
6
53
Taakaanduiders (TA’s) 50
Omvangstellings (OS’s) 9
Temas 4
HNKV
Kritieke uitkomstes
Ontwikkelings-uitkomstes
Leeruitkomstes (LU’s)
Assesseringstandaarde
Temas
Voorgeskrewekerninhoud per fase
GF
7
IF
7
SF
7
5 5 5
1 3 3
3 8 9
4 4 4
K2005 - Oktober 1997: nege spesifieke uitkomstes vir die NW-leerarea
Gebruik prosesvaardighede om verskynsels met betrekking totNatuurwetenskappe te ondersoek
1
Toon ‘n begrip van konsepte en beginsels, en gekonstrueerde kennis in dieNatuurwetenskappe
2
Pas wetenskaplike kennis en vaardighede op innoverende maniere op problemetoe
3
Toon ‘n begrip van hoe wetenskaplike kennis en vaardighede bydra tot diebestuur, ontwikkeling en benutting van natuurlike en ander hulpbronne
4
Gebruik wetenskaplike kennis en vaardighede om verantwoordelikebesluitneming te ondersteun
5
Toon ‘n begrip vir die verwantskap tussen wetenskap en kultuur6
Toon ‘n begrip vir die veranderende en teenstrydige aard van kennis in dieNatuurwetenskappe.
7
Toon kennis en begrip aan van etiese kwessies, vooroordeel en onbillikhedemet betrekking tot die Natuurwetenskappe
Toon ‘n begrip vir die interaksie tussen die Natuurwetenskappe en sosio-ekonomiese ontwikkeling.
8
9
Die LU’s in die vereenvoudigde K2005 (HNKV) word hieronder aangegee:
Waar die klem van SU’s in K2005 net op wetenskap gelê is, word die klem in die HNKV opwetenskap, tegnologie en die omgewing gelê. Hierdie bykomende fokusgebiede in dieHNKV hou aansienlike moontlikhede vir LU3 in.
Voor die HNKV in 2004 in die GF in werking gestel word, kan dit onderwysers wat metdie SU’s vertroud is, baat om te begryp hoe hulle in die LU’s van die HNKVgeherorganiseer is. Hierdie vergelyking word in figuur 1 aangegee en dui dieverwantskappe tussen die LU’s in die HNKV en die SU’s in K2005 aan:
6 Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - ©
Natuurwetenskappe
HNKV - Maart 2002 – drie leeruitkomstes vir die NW-leerarea
Die leerder tree met selfvertroue op wat weetgierigheid oornatuurlike verskynsels betref, en kan in wetenskaplike,tegnologiese en omgewingskontekste verhoudings ondersoeken probleme oplos
1 Wetenskaplikeondersoek
Die leerder beskik oor wetenskaplike, tegnologiese enomgewingskennis en kan dit interpreteer en toepas
2 Diekonstrueringvanwetenskaplikekennis
Die leerder toon begrip vir die onderlinge verhouding tussenwetenskap en tegnologie, die gemeenskap en die omgewing
3 Wetenskap,gemeenskapen tegnologie
ProsesvaardighedeSU1SU3SU5
LU1
KennisSU2SU7 LU2
Wetenskap engemeenskap
SU4SU6SU8SU9
LU3
Figuur 1
K2005 (GF) HNKV
Die tabel hieronder gee meer besonderhede oor die vergelyking en dui die ooreenkomsteen verskille tussen die NW in K2005 en die NW in die HNKV aan:
Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - © 7
Natuurwetenskappe
OoreenkomsteNet die 12 KU’s en die vier temas is dieselfde
VerskilleK2005 Waarnemings gemaak tot
voordeel van GF-onderwysers
HNKV Waarnemings gemaak totvoordeel van GF-onderwysers
9 SU’s Die 9 SU’s wordsaamgegroepeer in die 3LU’s van die HNKV (sienfiguur 1). VKHW(SKAV) is indie 9 SU’s ingesluit.
1 LU [Verwysna die aan-tekeninge envoorbeeld opbladsy 3.]
SU1, SU3 and SU5 wordsaamgebondel om LU1 indie HNKV te vorm (sienfiguur1). VKHW is in dieAS’e ingesluit.
6 FO’s FO’s en LPO’s het as‘organiseerders’ vir die skryfvan leerprogramme gedien.
Geen
Geen
Geen ‘organiseerders’word voorgeskryf nie. Umoet ‘n organiseerder hêwat u leerprogram enwerkskedules beplan. Die4 temas kan gebruik wordof u kan u eie“organiseerder” skep.
53 AK’s Werkwoorde in AK’s en TA’sdui op die prestasie watnodig is om SU’s te behaal.Verskaf bewyse virassessering. Gebruik dit virrubriekskrywing en dieontwerp van leerervarings.
Geen Werkwoorde in die AS’sdui op die vereisteprestasie – net soos dieAK’s en PA’s in K2005.Verskaf bewyse virassessering. Gebruik dit virrubriekskrywing en dieontwerp van leerervarings.
9 OS’s Dui vlak en diepte vanprestasie in fase aan.
Geen AS’e doen dieselfde werkper graad of fase. AS’e duiook vlakke vankompleksiteit vertikaal afin ‘n graad en horisontaaloor alle grade heen inAOO aan.
Geenvoorgeskrewe inhoud(Slegsvoorbeelde)
Dit was ‘n groot probleemvir die skryf vanleerprogramme,oordraagbaarheid,assessering enstandaardisering
Inhoud wordvoorgeskryf.[Verwys naaan-tekeninge envoorbeeld opbladsy 3.]
Al die inhoud wordvoorgeskryf. [Verwys naHNKV-beleidsdokument:bladsy 61, 9de punt vanbo en hoofstuk 5]. Delevan voorgeskrewe inhoudkan gebruik word omindirek aandag te skenkaan LU2 en LU3.
Geen
LPO’s
50 TA’s
Figuur 2: K2005 teenoor HNKV
4. ‘n RAAMWERK VIR PROSESVAARDIGHEDE INGFNet LU1 word in die GF voorgeskryf. Hierdie LU fokus op “wetenskaplike ondersoek”.Die wetenskaplike ondersoekende proses vorm die wese van die NW-leerarea en dit wordin hierdie LU versinnebeeld. Daarom moet u vertroud wees met die prosesvaardighede ensubvaardighede wat onderliggend is aan wetenskaplike ondersoek.
Ons kan begin deur “prosesvaardigheid” te omskryf: Daar word in die HNKV-beleidsdokument vir NW na prosesvaardighede verwys as “?n leerder se kognitieweaktiwiteit om betekenis en struktuur uit nuwe inligting en ervarings te skep” [bladsy 13].As ‘n “proses” behels prosesvaardighede verskeie stappe en is elke stap ‘n vaardigheid ineie reg. Die grondliggende prosesvaardigheid waarop LU1 berus is wetenskaplike “ondersoek”.Elkeen van die vaardighede in skuinsdruk kan verder afgebreek word in verskeiesubvaardighede volgens die spesifieke situasie.
8 Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - ©
Natuurwetenskappe
’n Wetenskaplike ondersoek beginwanneer daar ‘n probleem is wat
opgelos moet word.
BEPLAN
DOEN
HERSIEN
Die soeke na die oplossing lei tot dieformulering van ‘n hipotese.
BEPLAN‘n Ondersoek word beplan en
DOENdie hipotese word deur eksperimentering getoets.
HERSIENDie resultate wat verkry word, word geëvalueer en gekommunikeer.
In die GF word net drie stappe in hierdie proses vir assessering uitgesonder, naamlik die‘beplanning’, ‘uitvoering’ en ‘evaluering en kommunikering’ van die ondersoek. Diesubvaardighede in elkeen van hierdie drie stappe is aangedui en toe aan grade per AS toegeken.Die resultaat is ‘n prosesvaardigheidsraamwerk vir GF wat in tabel 1 aangetoon word.
Let asseblief daarop dat tabel 1 net ‘n opsomming van die belangrikste basieseprosesvaardighede vir GF aantoon en, waar nodig, uitgebrei kan word. Tabel 1 is ook net ‘nvoorbeeld en kan by die skool se behoeftes aangepas word. Wanneer leerprogramme,werkskedules en leereenhede geskryf word, kan prosesvaardighede (en subvaardighede) vantabel 1 verkry word.
Let daarop dat, in die geval van LU1, elke prosesvaardigheid (en subvaardigheid) net as eenstap in ‘n ondersoekproses gesien moet word. Dit beteken leerders moet volledigeondersoeke doen, maar net ‘n deel daarvan kan of moet geassesseer word.
Tabel 1: Prosesvaardigheidsraamwerk vir GF
Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - © 9
Natuurwetenskappe
LU1, AS1
Die beplanningvan ondersoeke
[BEPLAN]
GRAAD R[Subvaardighede]
GRAAD 1[ Subvaardighede]
GRAAD 2[ Subvaardighede]
GRAAD 3[ Subvaardighede]
• Waarneming(sien, voel, ruik,… dinge)
• Identifiseer(spesifiekeprobleem,nodigehulpmiddels,betrokkeveranderlikes)
• Bevraagteken(vra vrae wat totondersoeke lei)
• Toets(verkenningvooraf, proef-nemings)
• Besluit(hoe omresultate teverkry, watterapparaat om tegebruik, waarom te soek)
• Voorspel(sê vooraf)
• Vorm hipoteses(maak stellingswat reg ofverkeerd bewyskan word)
• Ontwerp(aksieplanne,toetse, opnames)
LU1, AS2
Voer ondersoekeuit en samel data in
[DOEN]
• Volgaanwysings(hou bymondelinge engeskreweaanwysings)
• Waarneming(sien, voel, ruik,… dinge)
• Insameling(samel resultate,inligting in)
• Hanteerapparaat,instrumente (dieopstel, gebruik,ens. van apparaaten instrumente)
• Meting(stel die grootteof hoeveelheidvan dinge vas)
• Optekening(skryf dieresultate enwaarnemingsneer)
• Skepping(apparaat,instrumente,toestelle,oplossings)
• Eksperi-menteer (vinduit, toets,beproef dinge)
LU1, AS3
Evalueer data enkommunikeerbevindinge
[HERSIEN]
• Interpreteer(sien patrone,verwant-skappe)
• Plaas involgorde(rangskik data ofresultate innumeriese ofalfabetiesevolgorde)
• Kommunikeer(praat, bied aan,demonstreerdinge aan ander)
• Identifiseer(sien tendense,foute raak)
• Sorteer /klassifiseer(groepeer dingesaam volgens diereël)
• Vergelyk(let opooreenkomste enverskille)
• Maak afleidings(maak afleidings,gevolg-trekkings)
• Besin(dink oor diebetroubaarheiden geldigheid vandie bevindinge)
• Tabuleer(teken die dataof bevindinge intabelle aan)
• Optekening(skryf diebevindinge inverskeie formateneer - soos tabel,grafiek)
• Teken grafieke(teken grafiekevan die data enbevindinge)
• Ontleed(ondersoek data,resultate,bevindinge)
• Maak gevolg-trekking(lei af, maakgevolg-trekkings)
• Evalueer(assesseer diebetrou-baarheidvan die resultateof bevindinge)
Aantekeninge: Die prosesvaardighede wat in tabel 1 genoem word is meer omvattend as diéop bladsye 13 en 14 van die HNKV-beleidsdokument. Hulle is vir die NW-leerarea verkry uit die formulering van die AS’e vir LU1 in die HNKV en uit diesubvaardighede wat in LU1 van die WKOD-hibriedmodel ingesluit is. [Verwysna die Natuurwetenskappe-hulpbronnepakket, graad 6, 2002: afdeling 2.2,bladsy 3.]
5. DIE ONTWIKKELING VANWETENSKAPPROSESVAARDIGHEDEDie “proses van ondersoek” vorm die kern van die NW. Daarom behels die onderrig enleer van wetenskap die ontwikkeling van ?n reeks prosesvaardighede wat noodsaaklik is virdie mens se soeke om die wêreld om hom te verstaan. Die ondersoekproses in dieklaskamer is dieselfde as dié wat in die wetenskaplike se laboratorium uitgevoer word.
As gevolg van hul natuurlike nuuskierigheid begin leerders op ‘n vroeë ouderdom omondersoekende prosesvaardighede te ontwikkel. Daarna verfyn hulle dit deureksperimentering en gebruik. Ondersoekende prosesvaardighede ontwikkel die vermoëvan leerders om objektief te wees en op verskeie maniere te dink en te redeneer. Tabel 2word ter wille van onderwysers ingesluit – hoofsaaklik om ‘n beskrywing vanprosesvaardighede te gee wat meer geskik vir GF kan wees.
Leerders kan hierdie prosesvaardighede ontwikkel in ‘n omgewing wat kreatiwiteit,verantwoordelikheid en toenemende selfvertroue ondersteun.
Let daarop dat die ondersoekende proses, as gevolg van die aard daarvan, die gebruik vanhulpbronne in die vorm van toerusting en materiaal vereis. Dit hoef nie konvensionelelaboratoriumtoerusting en -materiaal in die GF te wees nie. Leerders moet met bekendevoorwerpe, instrumente en materiaal uit hul eie omgewing werk.
10 Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - ©
Natuurwetenskappe
Tabel 2: Beskrywings van prosesvaardighede vir GF
Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - © 11
Natuurwetenskappe
PROSES-VAARDIGHEDE
WAARNEMING ENVERGELYKING
BESKRYWING
• Leerders gebruik hul sintuie op ’n veilige en toepaslike wyse ominligting in te samel. Hulle kyk, luister, ruik en voel versigtig soos hulleiets hanteer of dophou (multisensories)
• Waarneming gaan oor meer as “sien”. Dit gaan daaroor om dit watbelangrik is, te onderskei van dit wat onbelangrik is.
• Leerders identifiseer verskille of ooreenkomste tussen soortgelyke /verskillende voorwerpe of gebeure.
METING ENSKATTING
• Leerders kies en gebruik toepaslike instrumente soos liniale,meetbande, skale, horlosies en termometers om te meet. Of hullegebruik hul ervaring om ’n antwoord te skat.
OPTEKENINGVAN INLIGTINGGRAFIEKE,TABELLE
• Leerders gebruik verskillende maniere om hul data aan te bied – soostabelle, grafieke en plakkate.
• Teken grafieke van data en resultate.• Teken data of resultate in tabelle op.
SORTERING ENKLASSIFISERING
• Leerders klassifiseer stowwe, voorwerpe en materiaal in groepe engee redes vir die kategorieë.
VOORSPELLING • Leerders gebruik bewyse of vorige ondervinding om voorspellings temaak (wat sal gebeur as iets verander word). Dit is nie raaiwerk nie,want leerders voorspel byvoorbeeld wat sal gebeur wanneer waterverhit word.
• Voorspellings moet in die meeste gevalle geverifieer word.
EKSPERIMEN-TERING
• Leerders toets deur praktiese ondersoeke.
KOMMUNIKASIE • Leerders doen verslag oor hul ondersoeke deur te skryf of te vertelwat hulle gedoen het. Leerders kan hul wiskundige, taal-, drama- ofkunsvaardighede vir sodanige verslag gebruik.
HIPOTESE • Leerders skep ’n moontlike oplossing vir ’n probleem wat deur ’nondersoek getoets kan word.
BESLUITNEMING • Leerders moet besluite neem oor hoe om resultate te verkry, watterapparaat om te gebruik, waar om te soek, ens.
ONTWERP • Leerders het geleenthede nodig om planne te skep, en toetse enopnames te ontwerp wat aan die vereistes van die ondersoek voldoen.
AANWYSINGS • ’n Proses behels ook die volg van spesifieke aanwysings. Dit kanmondelings of in ’n geskrewe teks gegee word. Leerders word bewusgemaak van hoe belangrik dit is om aanwysings noukeurig te volg sodatdie ondersoek suksesvol afgehandel kan word.
PLAAS INVOLGORDE
• Leerders moet sin maak van die inligting waarmee hulle werk.Daarom moet hulle data of resultate in numeriese of alfabetiesevolgorde kan plaas.
INSAMELING • Leerders moet inligting insamel wat tersaaklik is vir die ondersoek.Hierdie inligting moet ingesamel, gesorteer en gekeur word.
DIE HANTERINGVAN APPARAAT
• Leerders moet bewus gemaak word van die toepaslike gebruik vaninstrumente of apparaat vir wetenskaplike ondersoek. Hulle moetbyvoorbeeld weet hoe om ’n vergrootglas te gebruik.
12 Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - ©
Natuurwetenskappe
SKEPPING • ’n Ondersoekproses kan spesifieke apparaat, instrumente, toestelle ofoplossings vereis. Leerders moet, waar moontlik, die nodige apparaatwat vereis word kan improviseer, uitvind en skep.
BEVRAAG-TEKENING,BESINNING ENEVALUERING
INTERPRETASIE,AFLEIDINGGEVOLG-TREKKING
• Leerders moet die vermoë ontwikkel om die konsepte en kennis teverbind wat hulle in wetenskaplike ondersoeke verken. Hulle moetbyvoorbeeld patrone en verwantskappe kan sien.
• Hulle moet afleidings en gevolgtrekkings kan maak.
QUESTIONINGREFLECTINGEVALUATING
• Learners discuss a situation and come up with their questions forfurther investigations.
• Learners should be encouraged to always think about reliabilityand validity of findings. The teacher can ask probing questionsand act as a model for learners to follow.
• assessing reliability of results or findings.
ONTLEDING • Leerders moet data, resultate en bevindinge kan ondersoek.
• Leerders bespreek ’n situasie en opper hul vrae vir verdereondersoeke.
• Leerders moet altyd aangemoedig word om oor die betroubaarheid engeldigheid van bevindinge te besin. Die onderwyser kanondersoekende vrae vra en as ’n rolmodel optree wat leerders kannavolg.
• Leerders moet die betroubaarheid van resultate of bevindinge kanassesseer.
6. KONSEPTE EN INHOUD(Verwys na HNKV-beleidsdokument vir NW, bladsy 62 tot 66.)
Inhoud is belangrik in die NW, maar wetenskaplike ondersoek is belangriker as inhoudomdat nuwe konsepte en inhoud in wetenskap net deur ondersoeke en eksperimenteringgeskep kan word.
LU1 handel oor wetenskaplike ondersoeke en net LU1 word vir GF voorgeskryf.Ondersoeke kan egter nie in afsondering uitgevoer word nie. Inhoud word altyd vereis omondersoeke uit te voer en toepaslike inhoud is in die NW voorgeskryf. Hoewel net LU1 indie GF voorgeskryf is, kan LU2 en LU3 ook indirek betrek word.
Die volgende voorbeeld verduidelik hoe:Verwys na tabel 3 – interaksies in die omgewing: Graad R: In ‘n ondersoek oor hoe vlooie enbosluise mense siek kan maak, moet die onderwyser die belangrikste inhoud en vaardighedeaandui wat leerders nodig het om die ondersoek uit te voer. Die onderwyser moet dan vassteloor watter tersaaklike kennis die leerders reeds beskik. Die inhoud kan kennis insluit oor diestruktuur en ligging van liggaamsdele wat kieme kan dra, die eetgewoontes van vlooie enbosluise, inligting oor waarvandaan die kieme kom en die aard van die siekte wat veroorsaakword (LU2, AS1 Graad 4). Die onderwyser kan dan die ondersoek met die medikasie eninstrumente verbind wat dokters en tradisionele genesers gebruik om siekte te diagnoseer en tebehandel (NW LU3 AS1 Graad 4).
In tabel 3, 4, 5 en 6 is die voorgeskrewe inhoud vir GF in grade per NW-tema gerangskikas een moontlike voorbeeld om te gebruik, aan te pas, ens. Dit is dus nie die enigstemanier om voorgeskrewe inhoud te rangskik nie. Onderwysers kan gerus hul eietabelle en modelle gebruik. Wanneer ‘n leerprogram, werkskedule of leereenheid egterontwerp word, kan konsepte en inhoud uit hierdie tabelle verkry word.
Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - © 13
Natuurwetenskappe
Tabel 3: TEMA: LEWE EN LEWENSWYSE (LL) – inhoud en konsepteDaar word van onderwysers verwag om talle leerervarings en aktiwiteite te verskaf wat ophierdie inhoud en konsepte van toepassing is sowel as die genoemde assesseringstandaardevan LU1. Volgens LU1 moet elke enkele ondersoek die volledige wetenskaplikeondersoekproses dek – dit wil sê die beplanning, doen en hersiening. Onderwysers kanegter vir assesseringsdoeleindes kies om op een of meer hiervan klem te lê.
14 Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - ©
Natuurwetenskappe
SUBSTRING
[Verwys naHNKV-beleids-dokument,bladsy 62]
GRAAD R
[Inhoud enkonsepte]
GRAAD 1
[Inhoud enkonsepte]
GRAAD 2
[Inhoud enkonsepte]
GRAAD 3
[Inhoud enkonsepte]
Lewens-prosesse en ‘ngesonde lewe
Baie van onsliggaamsdelekom ooreenmet dieliggaamsdele vandiere
In baie gevallegebruik dierehul liggaamsdelevir dieselfdedoel as mense
Diere hetsoortgelykebehoeftes aanvoedsel, wateren lug as mense
Plante hetsoortgelykebehoeftes aanvoedsel, wateren lug as mense
Interaksies inomgewings
Sommige diere,soos vlooie enbosluise, drakieme watmense siek kanmaak
Ons sienkulturelediversiteit in diesoort voedselwat mense graageet
Ons is afhanklikvan diere virvoedsel en onsteel sekere dierevir voedsel
Ons is afhanklikvan plante virvoedsel en onsplant sekereplante asgewasse.
Biodiversiteit,verandering enkontinuïteit
Plante en diereverander sooshulle groei
Plante en diereverander soosdie jareverbygaan ensoos dieseisoeneverander
Daar is ‘n grootverskeidenheidvan diere watinteressantesigbare verskillemaar ookooreenkomstehet, en hulle kangegroepeerword volgenshulooreenkomste
Daar is ‘n grootverskeidenheidvan plante watinteressantesigbare verskillemaar ookooreenkomstehet, en hulle kangegroepeerword volgenshulooreenkomste
‘n Voorstel vir die rangskikking van inhoud en konsepte. Onderwysers kan te enigertyd aanpassings maak of hul eie rangskikkings ontwikkel. Onthou dat jong kinders
herhaling en versterking nodig het vir leer om plaas te vind.
Tabel 4: TEMA: ENERGIE EN VERANDERING (EV) – inhoud en konsepte
Daar word van onderwysers verwag om talle leerervarings en aktiwiteite te verskaf wat ophierdie inhoud en konsepte van toepassing is sowel as die genoemde assesseringstandaardevan LU1. Volgens LU1 moet elke enkele ondersoek die volledige wetenskaplikeondersoekproses dek – dit wil sê die beplanning, doen en hersiening. Onderwysers kanegter vir assesseringsdoeleindes kies om op een of meer hiervan klem te lê.
Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - © 15
Natuurwetenskappe
SUBSTRING
[Verwys naHNKV-beleids-dokument,bladsy 66]
GRAAD R
[Inhoud enkonsepte]
GRAAD 1
[Inhoud enkonsepte]
GRAAD 2
[Inhoud enkonsepte]
GRAAD 3
[Inhoud enkonsepte]
Energie-oordrag en -stelsels
Wanneer ons sê“ons is volenergie“ bedoelons ons isgereed omvinnig tebeweeg
Wanneer ons sê“ons is volenergie” bedoelons ons isgereed om ‘nklomp werk tedoen
Energie enontwikkelingin Suid-Afrika
Mense wat niegenoeg kos ofdie regte koshet om te eetnie voel moeg
Mense wat niegenoeg kos ofdie regte koshet om te eetnie het te minenergie
‘n Voorstel vir die rangskikking van inhoud en konsepte. Onderwysers kan te enigertyd aanpassings maak of hul eie rangskikkings ontwikkel. Onthou dat jong kinders
herhaling en versterking nodig het vir leer om plaas te vind.
Tabel 5: TEMA: DIE AARDE EN DAARBUITE (AD) – INHOUD ENKONSEPTE
Daar word van onderwysers verwag om talle leerervarings en aktiwiteite te verskaf wat ophierdie inhoud en konsepte van toepassing is sowel as die genoemde assesseringstandaardevan LU1. Volgens LU1 moet elke enkele ondersoek die volledige wetenskaplikeondersoekproses dek – dit wil sê die beplanning, doen en hersiening. Onderwysers kanegter vir assesseringsdoeleindes kies om op een of meer hiervan klem te lê.
16 Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - ©
Natuurwetenskappe
SUBSTRING
[Verwys naHNKV-beleids-dokument,bladsy 69]
GRAAD R
[Inhoud enkonsepte]
GRAAD 1
[Inhoud enkonsepte]
GRAAD 2
[Inhoud enkonsepte]
GRAAD 3
[Inhoud enkonsepte]
Ons plek in dieruimte
Talle verskillendevoorwerpe kan indie lug waar-geneem word.Voorbeelde sluitin voëls, wolke envliegtuie. Alhierdievoorwerpe heteienskappe,liggings enbewegings watondersoek kanword ompatrone,verwantskappe entendense vas testel.
Talle verskillendevoorwerpe kan indie lug waar-geneem word.Voorbeelde sluitin die son, planeteen satelliete. Alhierdievoorwerpe heteienskappe,liggings enbewegings watondersoek kanword ompatrone,verwantskappe entendense vas testel.
Talle verskillendevoorwerpe kan indie lug waar-geneem word. ‘nVoorbeeld hiervanis die maan. Diemaan heteienskappe,liggings enbewegings watondersoek kanword ompatrone,verwantskappe entendense vas testel.
Talle verskillendevoorwerpe kan indie lug waar-geneem word. ‘nVoorbeeld hiervanis die sterre. Diesterre heteienskappe,liggings enbewegings watondersoek kanword ompatrone,verwantskappe entendense vas testel.
Atmosfeer enweer
Die weerverander van dagtot dag opmaniere wataangeteken kanword.
Die weerverander van dagtot dag opmaniere wat somsvoorspel kanword.
Daar is nou endan ongewoneweer soos stormswat ‘n invloed opmense se lewekan hê.
Daar is nou endan ongewoneweer soosoorstromings entornado’s wat ‘ninvloed op mensese lewe kan hê.
Dieveranderendeaarde
Grond en rotsewissel van plektot plek watvoorkoms entekstuur betref.
Leerders kan deurondersoekwerksommige van diefaktore uitvindwat sommigegrondsoortemakliker laatverweer.
Leerders kan deurondersoekwerksommige van diefaktore uitvindwat sommigegrondsoortemoeiliker laatverweer.
Leerders kan deurondersoekwerksommige van diefaktore uitvindwaarom sommigegrondsoorteplantlewemaklikerondersteun asander.
‘n Voorstel vir die rangskikking van inhoud en konsepte. Onderwysers kan te enigertyd aanpassings maak of hul eie rangskikkings ontwikkel. Onthou dat jong kinders
herhaling en versterking nodig het vir leer om plaas te vind.
Tabel 6: TEMA: MATERIE EN MATERIALE (MM) – inhoud en konsepteDaar word van onderwysers verwag om talle leerervarings en aktiwiteite te verskaf wat ophierdie inhoud en konsepte van toepassing is sowel as die genoemde assesseringstandaardevan LU1. Volgens LU1 moet elke enkele ondersoek die volledige wetenskaplikeondersoekproses dek – dit wil sê die beplanning, doen en hersiening. Onderwysers kanegter vir assesseringsdoeleindes kies om op een of meer hiervan klem te lê.
Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - © 17
Natuurwetenskappe
SUBSTRING
[Verwys naHNKV-beleids-dokument,bladsy 72]
GRAAD R
[Inhoud enkonsepte]
GRAAD 1
[Inhoud enkonsepte]
GRAAD 2
[Inhoud enkonsepte]
GRAAD 3
[Inhoud enkonsepte]
Eienskappe engebruike vanmateriale
Materiale hetverskillendeeienskappe soostekstuur enkleur
Materiale hetverskillendeeienskappe soosswaarheid
Materiale hetverskillendeeienskappe soossterkte
Ons maak dingeuit materiale watdie eienskappehet wat ons wilhê
Struktuur,reaksies enveranderingvan materiale
Stowwe kangemeng word
Wanneerstowwe gemengword, kanveranderingesoos dieoplossing van ‘nvastestof gesienword
Wanneervoedselkleuregemeng word,kanveranderingesoos nuwekleure gesienword
When paints aremixed, changessuch as newcolours can beseen.
‘n Voorstel vir die rangskikking van inhoud en konsepte. Onderwysers kan teeniger tyd aanpassings maak of hul eie rangskikkings ontwikkel. Onthou dat
jong kinders herhaling en versterking nodig het vir leer om plaas te vind.
TABEL VIR BEPLANNING
Die volgende tabel is geskep om te help met kurrikulumbeplanning binne en tussen gradein die Grondslagfase. Dit is afgelei van die beleidsdokument van die Hersiene NasionaleKurrikulumverklaring se Leerareaverklaring vir Natuurwetenskappe en word hier in Engelsaangebied. Sodra die amptelike vertalings goedgekeur is, sal dit aan al die provinsiesbeskikbaar gestel word. Dit spyt die WKOD dat dit dalk ongerief kan veroorsaak, maar inbelang van eenvormigheid en konsekwensie is dit verkieslik om vir die nasionale vertaling tewag.
Die tabel dek die volgende inhoud:
FASE Grondslagfase (en graad 4)GRADE R, 1, 2, 3, (en 4)LEERAREA NatuurwetenskappeLEERUITKOMSTES 1EN ASSESSERINGSTANDAARDE
Elke graad word in ‘n kolom getoon.
Die graad na die Fase (graad 4) word ook in ‘n kolom getoon om die progressie tussengrade aan te dui. Hierdie kolom is grys ingekleur om aan te toon dat dit nie deel uitmaakvan die Fase nie.
Assesseringstandaarde word geriefshalwe genommer.
Bv: R.1.1 / 1.1.1 / 2.1.3 / 3.4.2
Die eerste letter of syfer = die graadDie tweede syfer = die leeruitkomsDie derde syfer = die individuele assesseringstandaard (‘n aandagkol in die
oorspronklike beleidsdokument). Elke assesseringstandaard binne ‘n leerarea het sodoende ‘n eie individuele nommer. Aangesien die WKOD hierdie stelsel vir duidelikheid en eenvormigheid sal gebruik, word onderwysers versoek om dit ook vir hulle beplanning en verslaghouding te gebruik.
U kan hierdie tabel en dié vir die ander leerareas verkry van die WKODKurrikulumdirektoraat se webwerf. Gaan na http://curriculum.wcape.school.za/ncs/index.
U kan drukstukke van hierdie tabelle maak en hulle kan ook op u hardeskyf afgelaai enbewaar word.
18 Grondslagfase HNKV -hulpbronmateriaal saamgestel deur WKOD-Kurrikulumbeplanners - 2003 - ©
Natuurwetenskappe
19
NA
TU
RA
L S
CIE
NC
ES
LE
AR
NIN
G O
UT
CO
ME
S &
AS
SE
SS
ME
NT
ST
AN
DA
RD
S, G
RA
DE
R-3
Lea
rnin
g O
utco
me
1: S
CIE
NT
IFIC
IN
VE
STIG
AT
ION
ST
he le
arne
r w
ill b
e ab
le t
o ac
t co
nfid
entl
y on
cur
iosi
ty a
bout
nat
ural
phe
nom
ena,
and
to
inve
stig
ate
rela
tion
ship
s an
d so
lve
prob
lem
s in
sci
enti
fic,
tec
hnol
ogic
alan
d en
viro
nmen
tal c
onte
xts.
Gra
de R
Gra
de 1
Gra
de 2
Gra
de 3
Gra
de 4
Ass
essm
ent
Stan
dard
sW
e kn
ow t
his
whe
n th
ele
arne
r
Ass
essm
ent
Stan
dard
sW
e kn
ow t
his
whe
n th
ele
arne
r
Ass
essm
ent
Stan
dard
sW
e kn
ow t
his
whe
n th
ele
arne
r
Ass
essm
ent
Stan
dard
sW
e kn
ow t
his
whe
n th
ele
arne
r
Ass
essm
ent
Stan
dard
sW
e kn
ow t
his
whe
n th
ele
arne
rR
.1.1
Pla
ns:
Con
trib
utes
tow
ards
pla
nnin
g an
inve
stig
ativ
e ac
tivi
ty.
Ach
ieve
men
t is
evid
ent w
hen
the
lear
ner,
for
exam
ple,
• as
ks a
nd a
nsw
ers
ques
tions
abou
t the
inve
stig
atio
n, u
sing
‘sho
w a
nd te
ll’ o
r st
orie
s to
say
wha
t act
ion
is p
lann
ed.
1.1.
1 P
lans
: P
lans
an
inve
stig
atio
n in
depe
nden
tly.
Ach
ieve
men
t is
evid
ent w
hen
the
lear
ner,
for
exam
ple,
• sh
ows
how
sel
f pl
ans
to f
ind
out a
bout
thin
gs w
hich
are
foun
d to
be
curi
ous;
• us
es p
ictu
res,
dra
win
gs o
rot
her
mar
king
s of
cho
ice
toex
plai
n w
hat i
s go
ing
to b
edo
ne.
2.1.
1 P
lans
: P
lans
an
inve
stig
atio
n as
par
t of
agr
oup.
Ach
ieve
men
t is
evid
ent w
hen
the
lear
ner,
for
exam
ple,
• di
scus
ses
and
plan
s w
ithot
hers
;•
nego
tiate
s jo
int u
nder
stan
ding
of w
ho d
oes
wha
t;•
deci
des
on w
hat m
ater
ials
or
mod
es w
ill b
e us
ed to
com
mun
icat
e th
e pl
an.
3.1.
1 P
lans
: U
ses
mat
eria
lsse
lect
ed b
y th
e gr
oup
in o
rder
to c
omm
unic
ate
the
grou
p’s
plan
.A
chie
vem
ent i
s ev
iden
t whe
n th
ele
arne
r, fo
r ex
ampl
e,•
lays
out
mat
eria
ls th
e gr
oup
inte
nds
to u
se;
• te
lls w
ho w
ill u
se th
e m
ater
ials
and
the
purp
ose.
Pla
ns in
vest
igat
ions
:C
ontr
ibut
es id
eas
of f
amili
arsi
tuat
ions
, nee
ds o
r m
ater
ials
,an
d id
enti
fies
inte
rest
ing
aspe
cts
whi
ch c
ould
lead
to
inve
stig
atio
ns.
Ach
ieve
men
t is
evid
ent w
hen
the
lear
ner,
for
exam
ple,
• su
gges
ts a
ctio
ns to
try
with
the
mat
eria
ls;
• ta
lks
abou
t per
sona
lex
peri
ence
s, h
ighl
ight
ing
aspe
cts
whi
ch r
elat
e to
sci
ence
or te
chno
logy
;•
resp
onds
to s
ugge
stio
ns li
ke:
‘Som
e pe
ople
say
... W
hat d
oyo
u th
ink?
R.1
.2 D
oes:
Par
tici
pate
s in
plan
ned
acti
vity
.A
chie
vem
ent i
s ev
iden
t whe
n th
ele
arne
r, fo
r ex
ampl
e,•
follo
ws
sim
ple
inst
ruct
ions
with
ass
ista
nce;
• ex
plai
ns w
hat i
s be
ing
done
or
play
ed (
e.g.
gam
es a
ccor
ding
toth
e ru
les)
.
1.1.
2 D
oes:
Ind
epen
dent
lypa
rtic
ipat
es in
pla
nned
acti
vity
.A
chie
vem
ent i
s ev
iden
t whe
n th
ele
arne
r, fo
r ex
ampl
e,•
carr
ies
out i
nstr
uctio
nsin
depe
nden
tly a
nd s
how
s or
tells
wha
t is
bein
g do
ne.
2.1.
2 D
oes:
Par
tici
pate
s in
plan
ned
acti
vity
inde
pend
entl
y or
as
part
of
agr
oup.
Ach
ieve
men
t is
evid
ent w
hen
the
lear
ner,
for
exam
ple,
• pl
ays
a ro
le in
a g
roup
and
carr
ies
out i
nstr
uctio
nsin
depe
nden
tly;
3.1.
2 D
oes:
Par
tici
pate
sco
nstr
ucti
vely
in t
he a
ctiv
ity
wit
h un
ders
tand
ing
of it
spu
rpos
e.A
chie
vem
ent i
s ev
iden
t whe
n th
ele
arne
r, fo
r ex
ampl
e,•
expl
ains
the
purp
ose
of th
eac
tivity
;•
answ
ers
the
ques
tions
, ‘W
hy
Con
duct
s in
vest
igat
ions
and
colle
cts
data
: E
xplo
res
the
poss
ibili
ties
in a
vaila
ble
mat
eria
ls, f
indi
ng o
ut h
owth
ey c
an b
e us
ed.
Ach
ieve
men
t is
evid
ent w
hen
the
lear
ner,
for
exam
ple,
• no
tes
and
rem
arks
on
obvi
ous
chan
ges
or in
tere
stin
g de
tails
;
20
• ex
plai
ns w
hat i
s be
ing
done
,an
d an
swer
s th
e qu
estio
n, ‘
Wha
tar
e yo
u tr
ying
to f
ind
out?
’.
are
you
doin
g th
is?’
and
‘H
owar
e yo
u tr
ying
to f
ind
that
out
?’an
d ‘I
s yo
ur p
lan
wor
king
?’;
• ag
rees
or
disa
gree
s w
ith o
ther
opin
ions
, giv
ing
reas
ons.
• tr
ies
own
idea
of
how
the
mat
eria
ls m
ight
res
pond
;•
pers
ever
es o
r re
peat
s th
eac
tivity
in d
iffe
rent
way
s,ex
peri
enci
ng th
e ph
enom
enon
in o
ther
way
s.R
.1.3
Rev
iew
s: T
hink
s an
dta
lks
abou
t w
hat
has
been
done
.A
chie
vem
ent i
s ev
iden
t whe
n th
ele
arne
r, fo
r ex
ampl
e,•
uses
sim
ple
wor
ds, p
ictu
res
orot
her
item
s w
ith a
ssis
tanc
e to
expl
ain
wha
t has
bee
n do
ne.
1.1.
3 R
evie
ws:
Thi
nks
abou
tw
hat
has
been
don
e an
d sa
ysw
hat
has
been
fou
nd o
ut.
Ach
ieve
men
t is
evid
ent w
hen
the
lear
ner,
for
exam
ple,
• in
divi
dual
ly o
r w
ith a
ssis
tanc
e,‘s
how
s an
d te
lls’
wha
t was
don
eus
ing
own
idea
s an
d ob
ject
s to
expl
ain
wha
t aro
used
cur
iosi
ty.
2.1.
3 R
evie
ws:
Sho
ws
and
expl
ains
wha
t w
as in
tend
edan
d ho
w it
was
don
e.A
chie
vem
ent i
s ev
iden
t whe
n th
ele
arne
r, fo
r ex
ampl
e,•
expl
ains
ow
n co
ntri
butio
n to
the
inve
stig
atio
n;•
uses
sev
eral
dif
fere
nt w
ays
toco
mm
unic
ate
own
idea
s;•
is c
urio
us a
bout
wha
t mig
htha
ppen
if th
e si
tuat
ion
was
chan
ged
in s
ome
way
.
3.1.
3 R
evie
ws:
Exp
lain
s an
dre
flec
ts o
n w
hat
acti
on w
asin
tend
ed a
nd w
heth
er it
was
poss
ible
to
carr
y ou
t th
e pl
an.
Ach
ieve
men
t is
evid
ent w
hen
the
lear
ner,
for
exam
ple,
• re
view
s ho
w a
ctio
ns o
fm
embe
rs in
the
grou
pco
ntri
bute
d to
the
purp
ose;
• re
view
s w
hat i
s ne
eded
to d
obe
tter
next
tim
e;•
uses
a n
umbe
r of
dif
fere
ntw
ays
of p
rese
ntin
g in
form
atio
n;•
refl
ects
on
wha
t oth
er to
pics
mig
ht b
e in
vest
igat
ed.
Eva
luat
es d
ata
and
com
mun
icat
es f
indi
ngs:
Tal
ksab
out
obse
rvat
ions
and
sugg
ests
pos
sibl
e co
nnec
tion
sto
oth
er s
itua
tion
s.A
chie
vem
ent i
s ev
iden
t whe
n th
ele
arne
r, fo
r ex
ampl
e,•
desc
ribe
s ow
n pe
rcep
tions
of
the
even
t, re
latin
g to
the
purp
ose
of th
e in
vest
igat
ion;
• te
lls o
f re
late
d si
tuat
ions
inw
hich
ow
n id
eas
wou
ld b
ere
leva
nt
Lea
rnin
g O
utco
me
2: C
ON
STR
UC
TIN
G S
CIE
NC
E K
NO
WL
ED
GE
The
lear
ner
will
kno
w a
nd b
e ab
le t
o in
terp
ret
and
appl
y sc
ient
ific
, tec
hnol
ogic
al a
nd e
nvir
onm
enta
l kno
wle
dge.
Gra
de R
Gra
de 1
Gra
de 2
Gra
de 3
Gra
de 4
Ass
essm
ent
Stan
dard
sW
e kn
ow t
his
whe
n th
ele
arne
rR
ecal
ls m
eani
ngfu
lin
form
atio
n: A
t th
e m
inim
um,
uses
ow
n m
ost
flue
nt la
ngua
geto
nam
e an
d de
scri
be o
bjec
ts,
mat
eria
ls a
nd o
rgan
ism
s.A
chie
vem
ent i
s ev
iden
t whe
n th
ele
arne
r, fo
r ex
ampl
e,•
give
s th
e na
mes
of
anim
als
ina
pict
ure,
usi
ng o
wn
mos
t flu
ent
21
lang
uage
;•
nam
es a
nd d
escr
ibes
mat
eria
lsus
ed in
mak
ing
a ki
te, u
sing
own
mos
t flu
ent l
angu
age;
• na
mes
or
desc
ribe
s fu
nctio
nal
part
s of
str
uctu
res
(e.g
. ‘be
am’
or ‘
stru
t’),
usi
ng o
wn
mos
tfl
uent
lang
uage
.C
ateg
oris
es in
form
atio
n:So
rts
obje
cts
and
orga
nism
sby
a v
isib
le p
rope
rty.
Ach
ieve
men
t is
evid
ent w
hen
the
lear
ner,
for
exam
ple,
• fo
llow
s in
stru
ctio
ns to
sor
tan
imal
s in
to g
roup
s of
thos
ew
ith tw
o le
gs, w
ith f
our
legs
,an
d w
ith m
ore
than
fou
r le
gsL
earn
ing
Out
com
e 3:
SC
IEN
CE
, SO
CIE
TY
AN
D T
HE
EN
VIR
ON
ME
NT
The
lear
ner
will
be
able
to d
emon
stra
te a
n un
ders
tand
ing
of th
e in
terr
elat
ions
hips
bet
wee
n sc
ienc
e an
d te
chno
logy
, soc
iety
and
the
envi
ronm
ent.
Gra
de R
Gra
de 1
Gra
de 2
Gra
de 3
Gra
de 4
Ass
essm
ent
Stan
dard
sW
e kn
ow t
his
whe
n th
ele
arne
rU
nder
stan
ds s
cien
ce a
ndte
chno
logy
in t
he c
onte
xt o
fhi
stor
y an
d in
dige
nous
know
ledg
e: D
escr
ibes
how
loca
l ind
igen
ous
cult
ures
hav
eus
ed s
cien
tifi
c pr
inci
ples
and
tech
nolo
gica
l pro
duct
s fo
rsp
ecif
ic p
urpo
ses.
Ach
ieve
men
t is
evid
ent w
hen
the
lear
ner,
for
exam
ple,
• de
scri
bes
how
ow
n cu
ltura
lgr
oup
has,
thro
ugh
hist
ory,
foun
d sa
fe w
ays
to c
olle
ct a
nd
22
use
wat
er to
dri
nk;
• de
scri
bes
met
hods
of
send
ing
mes
sage
s ov
er s
hort
and
long
dist
ance
s.U
nder
stan
ds t
he im
pact
of
scie
nce
and
tech
nolo
gy:
Iden
tifi
es f
eatu
res
ofte
chno
logi
cal d
evic
es a
roun
dhi
m o
r he
r, a
nd t
ells
abo
utth
eir
purp
ose
and
usef
ulne
ss.
Ach
ieve
men
t is
evid
ent w
hen
the
lear
ner,
for
exam
ple,
• su
gges
ts w
hy h
avin
g ru
nnin
gw
ater
in a
hom
e m
ight
mak
epe
ople
’s li
ves
easi
er;
• di
sman
tles
a ta
p or
use
s cr
oss-
sect
ion
diag
ram
s of
a ta
p to
expl
ain
why
a c
lose
d ta
p m
aydr
ip a
nd w
aste
wat
er.
Rec
ogni
ses
bias
in s
cien
ce a
ndte
chno
logy
: Id
enti
fies
diff
icul
ties
som
e pe
ople
may
have
in u
sing
tec
hnol
ogic
alde
vice
s.A
chie
vem
ent i
s ev
iden
t whe
n th
ele
arne
r, fo
r ex
ampl
e,•
iden
tifie
s po
ssib
le r
easo
nsw
hy a
dis
able
d, o
lder
or
youn
ger
pers
on m
ay f
ind
itdi
ffic
ult t
o op
en a
tap.