GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die leerders wel die werksboekie voltooi het, want dit het die eerste twee weke se werk gedek. Die volgende paar aktiwiteite en voorbeelde is werk vir die derde en vierde week van die kwartaal. Die leerders moet die oefeninge in hul Afrikaans Boek 1 voltooi of in die DBE boeke doen. Die Engelse werk wat in week een tot week 4 gedek moet word het ek reeds in die werksboekie vir die leerders gegee. Die volgende oefenige sal slegs in die DBE boek gedoen moet word. Ons sal wel die werk weer saam behandel. Ons moedig die leerders aan om soveel as moontlik van die werk te voltooi en ons sal weer die werk hersien as ons terug keer skool toe. Voel vry om my enige tyd gedurende die week tussen 10 en 12 te e- pos op die volgende adres: [email protected]vir enige vrae. Bly veilig en ek mis my leerders so baie en ek sien daarna uit om weer die pad verder met hulle te stap. Groete Juffrou Jolene Ajam
21
Embed
GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
GEAGTE OUERS / VOOGDE
Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene
inperkings.
Maak asseblief seker dat die leerders wel die werksboekie voltooi
het, want dit het die eerste twee weke se werk gedek.
Die volgende paar aktiwiteite en voorbeelde is werk vir die derde en
vierde week van die kwartaal. Die leerders moet die oefeninge in
hul Afrikaans Boek 1 voltooi of in die DBE boeke doen.
Die Engelse werk wat in week een tot week 4 gedek moet word het
ek reeds in die werksboekie vir die leerders gegee. Die volgende
oefenige sal slegs in die DBE boek gedoen moet word. Ons sal wel
die werk weer saam behandel.
Ons moedig die leerders aan om soveel as moontlik van die werk te
voltooi en ons sal weer die werk hersien as ons terug keer skool toe.
Voel vry om my enige tyd gedurende die week tussen 10 en 12 te e-