HUNT Wildveilingspryse – 2015 tendense Colour variants – debate continues FOKUS OP VELDSKIET African Lion Merkel Double www.wildlifehunt.co.za Jaglegende Mike Cameron GAME Other Southern African Countries R35,96 (Tax excl) BTW-ING VAT-INC R41,00 FEBRUARY / FEBRUARIE 2016 Vol 22/02 Utilisation of
This is a free sample of Game & Hunt issue "February 2016" Download full version from: Apple App Store: https://itunes.apple.com/us/app/id808147847?mt=8&at=1l3v4mh Magazine Description: GAME & HUNT’s first edition was the December 1994 issue. It was then called SA WILD/GAME and the overall objective was to promote the South African Game Organisation (SAGO) and to be of service to the game rancher. Today on average 15 000 copies are sold en 2 500 subscribers en 17 600 printrun, Sales has already reached more than 20 000 some months and is growing. The magazine is aimed at the broad game industry in South Africa. The main role-players in the game industry, namely hunters, g... You can build your own iPad and Android app at http://presspadapp.com
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
HUNT
Wildveilingspryse – 2015 tendense
Colour variants – debate continues
FOKUS OP VELDSKIET
African Lion
Merkel Double
ww
w.w
ildlif
ehun
t.co.
za
Jaglegende Mike Cameron
GAME
Other Southern African CountriesR35,96 (Tax excl)
BTW-INGVAT-INCR41,00FEBRUARY / FEBRUARIE 2016Vol 22/02
Utilisation of
GAME & HUNT FEBRUARY 20162
WILD & JAG FEBRUARIE 2016 3
Inhoud
WILD & JAG is ’n onafhanklike maandelikse publikasie vir die breë wildbedryf in Suid-Afrika, wat die sinergie tussen wildproduksie, jag en bewaring bevorder. Jagters, wildboere en natuurbewaarders word bedien met gehalte- informatiewe artikels en rubrieke. Hoewel WILD & JAG nou saamwerk met die georganiseerde jagters-, wildproduksie- en natuurbewaringsorganisasies, is dit redaksioneel en finansieel onafhanklik.Alle kopiereg van die inhoud word voorbehou. Geen deel mag
op enige wyse gereproduseer word sonder skriftelike toestem-ming van die uitgewer nie. Kort uittreksels (maksimum60 woorde) mag sonder toestemming gebruik word, mits volledige erkenning aan die skrywer en die publikasienaam en -datum gegee word.Die redakteur behou die reg voor om artikels te verander en/of te verkort. Die uitgewer aanvaar geen verantwoordelikheid vir die inhoud van advertensies nie. Die mening van medewerkers is nie noodwendig die mening van die blad nie.
Uit die WoordDie Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig
nie, maar vul ons met krag en liefde en
selfbeheersing – 2 Tim 1: 7.
ALLERLEI / MISCELLANEOUS
WILD & JAG 21 jaar gelede – Jag 62WILD & JAG 21 jaar gelede – Wild 96
WILD / GAMEAfrican lions and their utilisation 14
VELDSKIETSAJSV 2016 Kalender 10Fokus op veldskiet 11Vortex Viper riflescope test 37GRS Riflestock − new GRS Berserk 45Vortex – The force of optics 54Wat behels jaggeweerskiet / grootkaliber-veldskiet? 56Peregrine Range Master – Fast facts 61
JAG / HUNTINGJagwenke – Noodhulp vir jagters – Tropiese siektes (vervolg) 27Hunting specific – The elephant – Part 2 30Tricky tracking – Part 2 40Jaglegendes – Mike Cameron 46Hunting is not always about killing 68Jaggeleenthede 72Chasa – Johan Kapp Letter; Kameelkop Game Reserve 76Harrier Hunting Club – Breaking new ground 78Jagfotogalery 80
GEWERE & AMMUNISIE / GUNS & AMMUNITIONBullet Talk 20Merkel – Double the pleasure! 52Toonbankstories – Oorlewing in die betonoerwoud 65Die Safari & Outdoor Dangerous Game Shoot 71
WILDPRODUKSIE, -BESTUUR & -BEMARKING / GAME PRODUCTION, RANCHING & MARKETING
2015 Vleissentraal Bosveld gemiddelde wildveilingpryse 84Lewendewild-handel 2015: ’n Jaar van hoogte- sowel as laagtepunte 88Economy – The investor – A recipe? 94Africa & China – What is in it for wildlife ranching 97Risikobestuur van wild (8b) – Toepaslike kundigheid en wildplaasbestuur 98Selection of property 102Intensiewe en semi-intensiewe wildproduksie –Die rooiduiker 106Second colour variants workshop – no solutions 112BKB Wildlife betree die wild-arena 115
Gehalte-wildsvleis (9) – Inspeksie 120Hunt Essential Wakkerstroom-span leer uit ondervinding 122Legislation – Director changes & using company name and registration number 126Veldrehabilitasie maklik en goedkoop gedoen 128Ekobos – Veldrehabilitasie 134Koningwildebees met ’n goue baadjie 137Wildlife Ranching.TV 140
Wildbemarking-advertensies – indeks 149
NATUUR & BEWARING / NATURE & CONSERVATION
Proactive Anti-poaching – Tracking 108Air support during an ‘alien invasion’ 116Weskusbetowering – Weskusslyper 142EWT – Understanding your noisy neighbours 146Natuurlewe-pitkos – Ekologiese beproewing 147
GEREELD / REGULAR & ALGEMEEN / GENERALBriewe 9Teken in en wen! / Subscribe and win! 24WILD & JAG digitaal en op Facebook! 254x4 – Spanwerk 236Kook saam – Wildsalami 238Boeke 242Organisasies – Kontakbesonderhede 243
GAME & HUNT is an independent monthly publication for the broad game industry in South Africa, promoting the sin-ergy between game production, hunting and conservation. Hunters, game ranchers and nature conservationists are served with quality informative articles and columns.While GAME & HUNT operates in close cooperation with or-ganised hunters, game production and nature-conservation organisations, it is editorially and financially independent.Copyright of all content is reserved. No part of the publica-
tion may be reproduced in any way without the written per-mission of the publisher. Short text extracts of not more than 60 words may be used without prior permission provided the author, the magazine name and date of publication are acknowledged.The editor reserves the right to change and/or shorten articles. The publisher accepts no responsibility for the content of advertisements. The opinions of contributors are not necessarily those of the magazine.
2015-oorsig en 2016-vooruitsigte Wildproduksie Die R2.2 miljard-omset op wildveilings behaal in 2015 is 17% hoër as in 2014, maar verteenwoordig ’n massale 114%-ver-hoging sedert 2013. ’n Totaal van 114 veilings is aangebied, wat
37% meer as in 2014 is. 40 079 diere is verhandel teenoor 28 733 die vorige jaar, wat ’n pryseffek moes hê soos aangetoon deur ’n redelik algemene daling in pryse. Dit is in teenstelling met 2014 toe pryse, ten spyte van ’n verhoogde aanbod, oor die algemeen gestyg het.
Goeie genetika het weer eens getoon wat die mark gesoek het.Die vraag is, wat gaan 2016 oplewer? Volgens dr Flippie Cloete, die samesteller
van die verslag oor die lewendewild-handel in 2016, kan die wisselkoers in 2016 ’n positiewe uitwerking hê, wat deur die effek van die droogte teengewerk kan word. Ernst Janovsky, landbou-ekonoom van Absa (WILD & JAG, Januarie 2016), verwag dat ver-dere uitbreiding in wildproduksie in 2016 verwag kan word, veral wat betref skaarswild soos buffels en swartwitpense. Hy beklemtoon ook die belangrikheid van genetika en verwag dat meer teelplase gevestig kan word, wat ook vorentoe ’n aanbod- of pryseffek kan hê.
Jag Volgens Janovsky bly jag die ruggraat van die wildbedryf in Suid-Afrika en sal dit verder uitbrei namate wildgetalle en -bestemmings toeneem. Internasionaal is daar ’n daling in wildgetalle.
Dit wil voorkom asof die uitbreiding in die wildbedryf in die afsienbare toekoms ’n gegewe is, wat jagters en wildboere tot voordeel sal strek.
2015 Overview and 2016 prospectsGame production The R2,2 billion turnover fetched on game auctions in 2015 is 17% higher than in 2014, but represents a massive 114% increase since 2013. A total of 114 auctions took place, 37% more than in 2014. 40 079 animals were sold, compared to 28 733 the previous year, which had to have a price effect as indicated by a fairly general drop in prices. In contrast to this, prices generally rose in 2014 despite increased supply.
Good genetics again indicated what the market wanted.The question is, what will 2016 bring? According to Dr Flippie Cloete, who compiled
the report on live-game trade in 2016, the exchange rate could have a positive impact in 2016, which could be counteracted by the effect of the drought. Ernst Janovsky, agricultural economist for Absa (GAME & HUNT, January 2016), expects that further expansion in game production could be expected in 2016, especially with regard to scarce species such as buffalo and sable. He also stresses the importance of genetics and expects more breeding farms to be established, which could also affect supply and prices in future.
Hunting According to Janovsky, hunting remains the backbone of the game industry in South Africa and will expand further as game numbers and destinations increase. Internation-ally there is a decline in game numbers.
It appears that the expansion of the game industry in the foreseeable future is a given, something that will benefit both hunters and game farmers.
GAME & HUNT FEBRUARY 20166
A-Bolt Composite calibers:243, 300WM, 308Win
Prices valid from 20 January to 29 February 2016 while stocks last.Should items need to be mailed or couriered, mailing/courier costs will be incurred, which are excluded from the prices quoted.
Congratulations Johan Barnard! Our December R500 gift voucher winner
Subscribe to our mailing list at www.zimbi.co.za and enter our monthly R500.00 gift voucher draw.
In sy geheel stem ek heelartig saam met dr Pieter van der Walt se stand-
punte. Omdat dit Bybels is en die Skrif ook aangehaal word, is dit die waar-heid en behoort mens dit as deel van jou geloofsisteem uit te leef. Graag wil ek die volgende opmerkings maak om by hom aan te sluit:
Daar is slegs twee opinies op die aarde vir die mens om van te kies: Wat God vir ons deur sy Woord voor-hou, of die opinie van mense. As ons met God verskil, is ons verkeerd.
God het die mens oor die aarde
met al die diere in die natuur aange-stel. Die natuur is nie God nie, dis slegs ’n klein deel van sy skeppings-werk.
Die stemme van die “groen orga-nisasies” erken nie die God van die Bybel nie, hulle vermoor dan miljoene ongebore mensbabas in die naam van menseregte. Nou wil hulle die dier wat as kos vir die mens bedoel is, oor die mens aanstel.
As dit nie vir jagters en wildbewa-ringverenigings was wat die jagbedryf beskerm en bevorder het nie, sou die wilde diere van die veld lankal uitgeroei gewees het.
In my bedryf waar ons met siel-sieke en verslaafde mense werk, het ons vreeslik baie te doen met obses-sies.
Obsessies is die produk van ’n geloofsisteem wat goddeloos is weens die onbetrokkenheid van die Heilige Gees asook die waarheid van God se Woord. Dis gesetel in ’n verstand wat homself probeer verhef bo God se wil en gevolglik word sy eie wil die obses-sive wat hy wil uitleef.
As Bybelse terapeute sien ons ’n direkte verband tussen die obsessies waarmee ons pasiënte worstel en hul gebrek aan ’n verhouding met Hom.
As jagter en terapeut ken ek die waarde daarvan om in die natuur te
kom en my jagvernuf te meet teen die prooi waarna ek soek. Ná ’n rukkie in die veld voel ek weer mens, want ek is besig om my oer-instinkte uit te leef en met my identiteit as God se kind wat afhanklik van Hom is, se jag vir kos uit sy hand. Ná elke bok se genadedood uit my hand gee ek dank en eer aan Hom vir die voorreg.
Blikjag? Dis ‘n ander kwessie waarvoor die individuele plaaseienaar en / of beroepsjagter eendag voor die troon sal moet staan en rekenskap gee. As etiese jagter staan dit my nie aan nie.
Sodra ons sentrum sy eie jagplaas bekom sal ek die jong manne wat deur ons regenerasie-program kom, die geleentheid gee om in die veld met ’n roer in die hand weer ware mans te word.
Intussen steur ek my min aan al die geluide wat menseregte-organisasies maak teen die stem van God. Hulle het ons ook probeer toemaak omdat ons weier om God se Woord te minag deur sielkunde en psigiatrie toe te laat in ons sentrum. Obsessief kom-pulsiewe afwykings sal altyd swig voor die mag van God se Woord.
God het ons oor die diere aange-stel en nie andersom nie.
Dr Ado Krige
VOLGENDE MAAND INHUNT
FOKUS OP NAMIBIË
• Rooies met eerste lig• Kuduberg se monster springbokke • Namibië veldskiet-kalender• Richtersveld Sperrgebiet• Wildboerdery in Namibië … en nog baie meer!