-
•• OFFISIELE KOERANT
van Suidwes-f\frika. ':f itgegee op gesag.
OFFICIAL GAZETTE of South West Africa.
Published by Authority.
1/- Woensdag, 15 Februarie 1933. WINDHOEK Wednesday, 15th
February, 1933. No. 501
INHOUO. Bladsy
Goewermentskennisgewings -No. 21. Paaie en Uitspanplekke
Ordonnansie 1927:
Benoeming Yan Stemopnemers vir die Distrik Karibib . . . . . .
8334
No. 22. Paaie en Uitspanplekke Ordonnansi,e 1927: Benoeming vait
Stemopnemers vir die distrik Okahandja . . . . . 8334
No. 23. Paaie en Uitspanplekke Ordonnansie 1927: Benoeming yan
Stemopn.:mers vir · die distrik Otiiwarongo . . . . . 8334
No. 2J. Paaie en Uitspanplekke Ordo.:nnansie 1927: Benoeming van
Stemopnerrners vir die distrik Rehoboth 8334
]\o. 25. Windhoekse Hospitaal: De'r,,artement vir X-Strale:
Reels . . . . 8335
No. 26. Naturalisasie - Aam·uliendLt Lys . 8336 No. Ti. Paaie en
Uitspanplekke Ordmnnansie 1927:
Benoeming van Stemopnenm~rs vir esember 1932. Finansiele Jaar
1932-1933: Sstaat van Uit-gawe van Inkomste en Staat t van
Lenings-uitgawes 8339
No. 15. Hersiening van Kiese~slys; ; Kiesaf
-
8334 Offisiele Koerant, 15 Februarie 1933.
No. 18. Dorpe Ordonnans1e 1928: Toepassings van: Plase in die
diistrik van Otjiwarongo
No. 19. Lys van . Maatskappye geregistreer, ens., gedurende
Januarie 1933 . . . .
No. 20. Hersiening van Kiese rslys: Kiesafdeling J
-
Official Gazette, 15th' February, 1933. 8335
(1)
(2)
(3)
('1)
Die wat tree
Posbe\·elhebber, Nauchas, of enigeen wettigiik in daardie
hoedanigheid op-
Die Posbevelhebber, Kub, of enigeen wat ,vettiglik in daardie
hoedanigheid optree . Konstabel David Johannes Petrus Keyser,
Rehobotn Konstabel Nicolaas Jacobus du Plessis, Rehoboth
Wyk No .c 1.
Wyk No. 2
Wyk No. 3.
Wyk No. 4.
(1)
(2)
(3)
(4)
Th'e Post Commander, Nauchas, or any-body lawfully acting in
that capacity .Ward No. 1.
The Post Commander, Kub, or anybody lawfully acting in that
capacity Ward No. 2.
Constable David Joh'annes Petrus Keyser, Rehoboth Ward No. 3.
Constable Nicolaas Jacobus du Plessis, Rehoboth Ward No. 4.
No. 25J [31 Januarie 1933 . No. 25.] [31st January, 1933.
Dit het die Adminisi.rateur behaag om onderstaande reels,
opgestel deur ctie Windhoekse Hospitaalraad inge\'olge die
bevoegdh~de horn verleen by subartikel (1) van artikel
agt-en-vyftig \'an die Ordonnansie op Hospital e en
Liefdadigheids-inrigtings 1930 (Ordonnansie No. 16 van 1930), goed
te keur ingevolge subartikel (2) van \'OOrrn elde artikel.
WINDHOEKSE HOSPITAAL: DEPARTEMENT VIR X-STRALE.
RE!::LS. 1. Die Departement vir X-strale is gestig vir
gebruik
deur al ,clie geregistreerde rnediese dokters wat daarvaI1
ge-bruik wil maak .
2. Al die gevalle sal aangeneern word mits die pasiente toesj:em
om volgens die skaal ,·an fooie te betaal wat in Reel No . -1
vasgeste! is of as of die Regering of die Raad van die Siekefonds
van die Suicl-Afrikaanse Spoorwee en Hawens toestern om aanspr~ek
lik te wees vir die fooi.
3. X 0stra!e-fooie meet vooruit betaal \\'Ord of daar sal 'n
deposito van minstens 50° ,; verlang word. Die Sekretaris is egter
gemagtig om sy diskresie in seker gevalle te ge-bruik. Die Regering
en die Raad van die Siekefonds rnn die Suid-Afrikaanse Spoorwet' en
Hawens betaal volgens oor-eenkoms.
4. Die skaal van fooie is as \'O]g:-
Bestraling sander plaat 0 10 6 Radiograwe:
Ledernate 1 0 Skedel 2 2 0
Bors (Bestraling sender plaat sowel as radiograaf)
..., 2 0 ,!.,
Pielograrn 3 3 0 Galblaas 3 3 0 Spysyerl:eringskanaal (Bestral
ing sond-~r
plaat en 2 beligtings) 2 12 6 Elke daarop,·olgende beligting 0
15 6
'n Spesiale skaal is van toepassing vir
Goewerrnents-ge\·alle.
5. Die operateurs wat. die to~sig het oor die Departement vir
X-strale is:
A. F . Ereleigh, Voltyds . D. A. Paam,·, L_D.S., Op versoek
wanneer vol-
tydse operateur afwesig is.
6. Die operateurs het die algehele beheer oor die De-parternent
en terwille rnn doeltreffendhei9- mo-et dkters hulle onderwerp aan
die bestellings wat deur die respektiewe opera-teurs gemaak en die
instruksies wat deur hulle gegee word.
7. Mediese dokters kan enige grn·enste ondersoek in -stel. Hulle
sal egter · nie toegelaat word :11ie 011: self met die masjien te
werk. Die operateur wat dr~ toes1g; daaroor het, sal 'die masjien
laat werk volgens die vere1stes Yan die ge,·al.
8. .M,ediese
-
8336 , Offisiele Koerant, 15 F-ebruarie 1933.
10, Al "die films word genommer en in die state van die
Departement opgde'ken ,en daarna geliaseer.
11. Pie film is k enige tyd tot d~e be~kikking van die betrokke
mediese ,diokters. ·
12. Dk medtes,e do'kter ·kan 'n film van die lias ver-W)'.der
nadat h'y '111 kwitansie vir d1e· film gegee het.
13. Die tye bepaal vir gevalle wat Barium-meel benodig, is··
Dinsdae ·en Vrvdae van 8 v.m. tot 10 n.m. Daar moet minstens 24
·uur · vooraf kennis gegee en die naam van die pasient vermeld
w-or,d.
Al die an,der gevalle sal onderso,ik' ,vord volgens die afspraak
· inet die operateur .
.. .. As die yoltydse opera teur afwesig is, kan toevailige en
algemene ·gevalie na ;\for, Pauw se 'konsu!teerkamer ge -stuur
word. Die nodige wer'k sal daar gedo~n en dkselfde prys . verlang
w,ord soos in die gevalle waar die ondersoe'k! ingestel is . met
c\ie X-str,ale-iinsta!lasie van die Hospitaal.
14. Al di,e mediese ddkters wat pasien te bring vir onder-s,oe!k
deur mi
-
Official Gazette, 15th February, 1933. 8337
N-o. 29.] [9 Februarie 1933.
AANSTELLII\'G VAN REOTER VAN DIE HOOOOEREOS-HOF VAN
SUIDWES-AFRIKA.
Dit het Sy Edele die Administrateur behaag om Mnr. FRANCOIS
PETRUS VAN DEN HEEVER, Adrnkaat rnn die Hooggeregshof Yan die Unie
van Suid-Afrika, kragtens die bepalings Yan artikel drie ,·an "De
Rechtsbedeling Proclama-tie, 1919", aan te stel as Regter Yan die
Hooggeregshof van -Suid\\·es-Afrika met ingang vanaf 30 januarie
1933 in die . plek rnn Regter Willem Eduard Bok wat ,·erplaas
is.
No. 30.] [ 10 Februarie 1933.
PAAIE EN UITSPANPLEKKE ORDONNANSIE 1927: 'BENOE.\UNG VAN
STEMOPNEMERS VIR DIE DISTRIK
GOBABIS.
Dit het die Administrateur behaag om, ooreenkomstig artikel
dertkm ,·an die Paaie en Uitspanplekke Ordonnansie 1927, die
hierondergcnoemde here te benoem as stemopnemers vir die \\·yke in
die distrik Gobabis, soos in die bylae rnrr Proklamasie l\o. 2 van
1928 bepaal en soos teenoor hulle respektie\\· ~ nam:c aangedui
is:-
( 1) Die Posbevelhebber, Steinhausen (2) Die Posbenlh~bber,
Wifrley (3) Die Magistraat, Oobabis (-1-) Die Posbenlhebber,
Pretorius
No. 31.]
Wyk No 1. Wyk No 2. Wyk No. 3. Wyk No 4.
[ 10 Februarie 1933
Dit het die Administrateur behaag om di
-
8338 Offisiele Koerant, 15 Februarie 1933.
(No. 10 van 1933.)
GEBIED SUIDWES-AFRIKA.
REGISTRASIE VAN KIESERS.
KIESAFDEUNO OT i IWARONOO.
REOISTRASIE-AMPTENAAR SE KENNISGEWING VAN DIE HOFSITTING VAN DIE
REWISEUR.
Hierby word bekendgemaak dat die Rewiseur, die Magistraat,
Otjiwarongo, in die Hofsaal, OTJIWARONGO, op die 24ste ,dag van
Februarie 1933, om 10 uur v.m., sitting sal hfou om die Kieserslys
vir die Kiesafdeling Otjiwarongo te verbeter, te h'ersien -en vas
te stet.
Al die persone wie se aansprake deur die Registrasie-amptenaar
afgewys is, en al die persone wat skrifte!ik be-swaar gemaak het
teen die reg van iemand wat op die Vooi-lopige Lys geplaas is, om
aldus geplaas te word, of teen die reg van · iemand, wat aanspraak
gema·ak het op registrasie as Kieser, om aid us geplaas te viord;
en al die persone, teen wie besware aldus gemaak is, kan voor die
Rewiseur op die voorgenoemde tyd en plaas vers'kyn , om hul
aansprake of besware te .doen geld. Al die aanspraak- en
beswaarmakers moet persoonlik of deur 'n skriftelik daartoe
gemagtigde persoon verskyn.
Gedateer te Otjiwarongo op hierdie 31ste dag van Januarie
1933.
C. ]. H. VORSTER, Registrasie-amptenaar.
(No. 11 van 1933.)
GEBIED SUIDWES-AFRIKA.
~REGISTRASIE VAN KIESERS.
KIESAFDELINGS \V!NDHOEK SENTRAAL EN WIND-HOEK D!STR.!K.
REOISTRASIE-AMPTENAAR SE KENNISGEWINO VAN DIE HOFSITTING VAN DIE
REWIS EUR.
Hierby word bekendgemaak dat die Rewiseur, die Magistraat,
Windhoek, in die Magistratshof, WINDHOEK, op die 28ste
-
'Official Gazette, 15th February, 1933. 8339
. (No. 13 van 1933.)
OEBIED SUIDWES;AFRIKA.
REOISTRASIE VAN KIESERS.
KIESAFDELINO OOBAB!S.
'R.EGISTRASIE-AMPTENAAR SE KENNISGEWI.NO VAN DIE HOFSITTINO VAN
DIE REWISEUR.
Hierby word bekendgemaak dat die Rewiseur, die Magistraat,
Gobabis, in die Oeregshof te GOBABIS op rue 15de dag van Maart
1933, om 10 uur v.m., sitting sal hou om die Kieserslys vir die
Kiesafdeling Oobabis te verbeter, te hersien en vas te stel.
Al die persone wie se aansprake deur die Registrasie--amptenaar
afgewys is, en al die persone wat skriftelik be-swaar !$emaak het
teen die reg van iemand wat op die Voorlop1ge Lys geplaas is, om
aldus geplaas te word, of teei: die_ reg v!ln iemand, _wat
aanspraak gemaak het op reg1stras1e as Kieser, om alctus geplaas te
word; en al die pers
-
8340 Offisiele K-0erant, 15 Februarie 1933.
STAAT VAN U!TOAWES VIR NEGE MAANDE EINDIOENDE 31 DESEMBER
1932.
UITOAWE VAN INKOMSTE.
DIENS.
1. Administrasie 2. Wetgewende Vergadering 3. Landbou 4.
Auditeursaf.deling 5. Doeane en Aksyns 6. Verdediging 7. Onderwys
8. Werke 9. Regspleging
10. Lande, Registrasie . en Opmetings 11. Mynwese 12.
Nafurellesake 13. Pensioene en Oratifikasies 14. Pos-, Telegraaf-
en Te lefoonwese 15. Oe\·angenisse en Verbeteringsgestigte 16.
Rente en Aflossingskoste 17. Volksgesondheid 18. Suidwes-Afrika
Poliesie 19. Premie
TOTAAL
£
34,625 6,595
18,055 2,318 5,036
25 98,000 38,000 35,053 7,095 3,125
15,235 16,600 53,000 15,790
138,330 22,030 82,960 30,000
£621,872
STAAT VAN LENINOSUITOAWES. A. Oeboue B. Boor vir Water C.
Telegraaf- en Tel>efoonuitbreidings en Ver-
nuwing D. Lenings aan PlaasHke Besture
Avisdam E. Noodleniging F. Voorskotte aan Setlaars
(Administrateur se lasbrief)
' TOTAAL
Totale Uitgawe uit Inkomste Totale Uitgawe uit Leningsfondse
GROOT TOT AAL .
Uitgawe op Hoofpaaie Suspensie Omatjenne Dam Ipumbu
Suspensie
1,500 3,000
2,500 15,000
61,000 2,000
£85,000
£621,872 85,000
.£706,872
(No. 14' of 1933.)
£
19,695 4,316
11,062 1,417 2,886
16 65,661 17,730 22,003
4-,300 1,922 8,051
12,559 33,759
9,717 92,308 12,127 55,331 14,490
389,350
402 2,344
504
8,031 18,586 2,604
32,471
389,350 32,471
421,821
11,404 8,790 2,163
£
2,279 402
1,566 180 348
8,794 1,550 2,243
696 236 877
1,046 3,970 1,352
31,129 1,548 6,652
637
65,505
50 142
85
908 919
2,104
65,505 2,104
67,609
1,582 827
9
£
21,974 4,718
12,628 1,597 3,234
16 74,455 19,280 24,246
4,996 2,158 8,928
13,605 37,729 11,069
123,437 13,675 61,983 15,127
454,855
452 2,486
589
8,939 19,505 2,604
34,575
454,855 34,575
'489,430
12,986 9,617 2,172
STATEMENl ·oF REVENl,JE COLLECTIONS FOR NINE MONTH~ ENDED 31ST _
DECEMBER, 1932, THE
DECEMBER COLLECTIONS BEING ESTIMATED.
HEAD OF REVENUE.
Customs and Excise . Posts, Telegraphs and Telephones
Mining Profits and Royalties: Diamond Tax . Royalti1:s
Prospecting and Claim Licences
£
140,000 72,000
10,000 1,000 7,000
£
59,412 38,870
2,597 961
4,577
£
7,000 4,689
2
236
£
66,412. 43,559
2,599, 96L
4,813.
-
Official Gazette, 15th' February, 1933.
Licences: Trading, ,Liquor, Game, etc. Entertainment Tax
Cigarette Sales Tax Stamp Duties and Fees Estate and Transfer Duty
Land Revenue Rents of Government Property Interest Fines and
Forfeitures Departmental Receipts Native Pass Fees Wheel Tax .
Miscellaneous
Extraordinary Revenue: Purchase Price Instalments Advances -
Capital German Land Sales Boring Loan Recoveries . Municipal Loans
- Capita:! Loan Recoveries - Land Bank Repayments -- ·co-operative
Societies
GRAND TOTAL
TOTAL
52,000 1,500 7,000
15,000 7,000
18,000 17,000 65,000
5,000 30,000
4,000 6,000 8,500
£466,000
34,000
£500,000
25 ;8i2 866
4,304 8,812 3,032
15,163 9,924
18,277 2,390
18,376 1,642 6,124 8,206
229,405
3,890 916 418
2,248 2,541
140 558
240,116
1,100 103 203 753
1,527 1,233 1,226 1,050
327 1,500
200 220
1,200
22,569
23 363
47 397 65
23,464
STATEMENT OF EXPENDITURE FOR NINE MONTHS ENDED 31ST DECEMBER,
1932. EXPENDITURE FROM REVENUE.
SERVICE~
1. Administration 2. Legislative Assembly . 3. Agriculture 4.
Audit :,. Customs and Excise 6. Defence 7. Education 8. Works 9.
Administration of Justice
10. Lands , Deeds and Sur\'ey . 11. .Mines 12. Native Affairs
13. Pensions and Gratuities H. Posts, Telegraphs and Telephones 15.
Prisons and Reformatories 16. Interest and Redemption Charges 17.
Public Health 18. South \Vest Africa Police . 19. Bounties
TOTAL
£
34,625 6,595
18,055 2,318 5,036
25 98,000 38,000 35,053
7,095 3,125
15,235 16,600 53,000. 15,790 .
138,330 22,030 82,960 3D,OOO
£621,872
EXPENDITURE FROM LOAN FUNDS. A. Buildings, etc. B. Water Boring
C. TeleQT,mh and Telephone Extensions and
Rene,\·ais D. Loans to Local Authorities
A\'is Dam Suspense E. ReJief of, Distres? ~• .. F. Advances to
Settlers
(Administrator's Warrant)
. , TOTAL
Total Expenditure from Revenue Total Expenditure fi;om Loan
Funds
GRAND TOTAL
1,500 3,000
2,500 15,000
61,000 2,000
£85,000
£621,872 85,000
£706,872
£
19,695 4,316
11,062 1,417 2,886
16 65,661 17,730 22,003
4,300 1,922 8,051
12,559 33,759
9,717 92,308 12, i 27 55,331 14,490
389,350
402 2,344
504
8,031 18,586 . 2,604
32,471 .
389,350. 32,471
421,821
£
2,279 402 ·
1,566 180 348
8,794 1,550. 2,243 . 696
236 877
. 1,0,46 3,970 · 1,352
31,129 1,548 6,652
637
· '65,505
50 142
85
908 , .919.
.2,104 ·
-~·· ., 65;505
, 2,_104
, __ 67,609 .
8341
26,972 969
4,507 9,565 4,559
16,396 11,150 19,327 2,71,7
19,876 1,842 6,344 9,406
251,974
3,913 1,279
465 2,645 2,606
140 558
263,580
£
21,974 4,718
12,628 1,597 3,234
16 74,455 19,280 24,246 4,996 2,158 8,928
13,605 37,729 11,069 ·
123,437 13,675 61,983 15,127
452 2,486
589
8,939 . 19,505.
2,604
34,575
454,855 34,575
489,430
-
8342 Offisiele Koerant, 15 Fehruarie 1933.
Expenditure Main Roads Suspense Omatjenne Dam Ipumbu Suspense
.
(No. 15 van 1933.)
pEBIED SUIDWES-AFRIKA.
REOISTRASIE VAN KlESERS.
KIESAFDELING LUDERITZ.
REOISTRASIE-AM.PTENAAR SE KENNISGEWINO VAN DIE HOFSfTTJNO VAN
DiE REWISEUR.
Hierby word bekendgemaak
-
Official Gazette, 15th' F-ebruary ,. 1933. 8343
registrasie as Kieser, om .aldus geplaas te word; en al die
persone, teen wie besware a ldus gemaak is, kan voor die Rewiseur
op die voorgenoemde tyd en plaas verskyn, om hul aansprake ot
besware te doen geld. AI die aanspraak- en beswaannakers moet
persoonlik bf deur 'n skriftelik daartoe gemagtigde persoon .
vers'kyn.
Gedateer te Warmbad, op hierdie lste dag van F ebruarie t
1933.
J. A. VAN ZYL, Registrasie-amptenaar.
(No. 18 van 1933.)
Hiermee word vir algemene informasie bekendgemaak dat die
voorsienings van artikel 7 van die Dorpe-Ordon-:nansie No. 11 van
1928, soos gewysig by artikel 3 van Ordonnansie No. 14 van 1931,
ooreenkomstig artikel 4 van Ordonnansie No. 14 van 1931, tcege pas
is op die onder-genoemde plaas en gedeeltes van plase in die
distril
-
8344 Offisiele Koerant, 15 Februarie 1933.
(No. 20 van 1933.)
GEBIED SUIDWES-AFRIKA.
REGISTRASIE VAN KIESERS.
KIESAFDELING KEET M ANSHOOP.
REGISTRASIE-AMPTENAAR SE KENNISGEWING VAN DIE HOFSITTING VAN DIE
REWISEUR.
Hierby word bekendigemaak dat die Rewiseur, die Magistraat,
Keetmanshoop, in die Geregshof, KEETMANS-HOOP, op die 15de dag van
Maart 1933, om 10 uur v.m., sitting sal h!ou om die Kieserslys vir
d i,e Kiesafdeling Keet-manshoop te verbeter, te hersien en vas te
std.
Al die persone wie se aanspra'k'e ,d!eur die
Registrasie-amptenaar afgewys is, en al die persone wat skriftelik
be-swaar gemaa'k het teen die reg van iemand _wat op die Voorlopige
Lys geplaas is, om a:ldus geplaas te word, of ken die reg van
iemand, wat aanspraa'k gemaak b'et op registrasie as Kieser, om
a:1dus g,eplaas te word; en al die perso.ne, teen wi,e beswar,e
aldus gemaak 'is, kan voor die R:ewiseur op di,e voorgenoemde tyd
en plaa,s verskyn, om, h'Ul iaansprake of besware t,e doen geld. Al
die aanspraak- en beswaarm1ak;ers moet persoonlik of deur 'n
skriftelik daartoe g,emagtigde persoon v1erskyn.
Gedafoer te ~eetm'anshoop, op hierdie 6de dag van Februarie
1933.
W. F. BAYER, Registrasie-amptenaar.
(No. 21 van 1933.)
Ooreenkomstig die bepalings ·van Artikel 199 van die Maatskappye
Ordonnansie No. 19 van 19.28, word hiermee kennis geg,ee
-
Official Gazette,· 15th' February'; 1933;
-------------------------------8345 6. Advertensies moet sover as
moontlik op die masjien
~kryf wees. Die manuskrip van advertensies moet slegs :c een
kant van die papier geskryf word, en alle name moet :::.-idelik .
wees; ingeval 'n naam ingcvolge onduidelike hand-L 'if foutief
gedruk word,. dan kan die advertensies slegs !;u weer gedruk word
as die koste van 'n nuwe opneming x·..aal word.
7. Die- jaadikse< intekerrgeld vir die Offisiele K.oerant ~
20/-, posvry in hierdie _Gebied en die Unie van Suid-Afrika,
-~-krygbaar van die here John Meinert, Bpk., Posbus 56, ~:.ndhoek.
Posgeld moet voor-uit betaal word deur oorseese ir~enaars. Enkele
eksemplare van die Otfisiele K.oerant is -r.e:-krygbaar of van die
here John Meinert, Bpk., Posbus 56, ~ :.ndhoek, of van die
Sekretaris vir Suidwes-Afrika teen =-~ _{)rys van 1/- per
eksemplaar.
8. Die koste vir die opname van advertensies, behalwe ::c
kennisgewings, wat in die volgende paragraaf genoem g, is teen die
tarief van 7/6 per duim enkel kolom, en 15/ -:u duim dubbel kolom,
herhalings teen half prys. (Gedeel-:es van 'n duim moet as 'n voile
duim bereken word) .
9. Kennisgewings aan krediteure eri debiteure in die :oedels van
oorlede persone, en kennisgewings van eksekuteurs :e,reffende
likwidasie-rekenings, wat vir inspeksie le, word = skedule-vorm
gepubliseer teen 12/- per boedel.
10. Geen advertensie sal geplaas word nie, tensy die o ste
vooruit betaal is. T jeks, wissels, pos- of geldorders :::oet
betaalbaar gemaak word aan die Sekretaris vir Suidwes--'.frika.
6. Advertisements . should as far as possible be type-written.
Manuscript of advertisements should be written on one side of the
paper only, and all proper names plainly inscribed; in the event of
any name being incorrectly printed as a result of indistinct
writing, the advertisement can only be republished on payment of
the cost of anot_her insertion.
7. The Subscription for the Official Gazette is 20/- per annum,
. post free in this Territory and the Union of South Africa
obtainable from Messrs. John Meinert Ltd., Box 56, Windhoek.
Postage must be prepaid by ,Overseas subscribers. Single copies of
the Gazette may be obtained either from Messrs. John Meinert Ltd.,
Box 56, Windhoek, or from the Secretary for South West Africa at
the price of 1/- per copy.
8. The charge for the insertion of advertisements other than the
notices mentioned in the succeeding paragraph is at the rate of 7/6
per inch single column and 15/- per inch double column, repeats
half price. (Fractions of an inch to be reckoned an inch.)
. 9. Notices to . Creditors and Debtors in the estates . oil.
deceased persons and notices of executors concerning liquida-tion
accounts lying for inspection, are published in schedule form at
12/- per estate. ·
1 C. No advertisement will be .inserted unle$S the charge is
prepaid. Cheques, drafts, postal orders or money onlers must be
made payable to the Secretary for South West Africa.
KENNISGEWING VAN KURA TO RS E N BOEDELBERE DDERAARS. lngevolge
Artiekel ses-en-neentig, Onderar• tiekel (2) van die Insolvensiewet
1916, soos op Suidwes-Afrika toegepas. · ·
Kennis word hie.rmee gegee, dat die likwidasiere kenings en
state van distribusie of/en kontribusie in die :medels, vermeld in
. aangehegte Bylae, . vir inspeksie deur skuldeisers in die
vermelde kantore, gedurende, ' n tyd• perk ·van veertien dae of
soveel !anger, soos daarin vermeld, vanaf die datum, in die Bylae
vermeld, of vanaf die datum vati publikasie hie rvan, watter datum
die laaste mag wees, sal le.
NOTICES OF TRUSTEES AND ASSIGNEES. Pursuant to Section
ninety-six, Sub-section (2), of the Insolvency Act, · 1916, as
applied to South West Africa.
Notice -is· hereby given that the liquidatio11 accounts and pla
ns of distribution or/and contribution in the Estates mentioned· in
the st1bjoined Schedule will lie open at the offices therein
mentioned for a period of fourteen days, or such longe r period as
is therein stated, from the date mentioned in · tht> Schedwe or
from th e date of publication hereot, whicheve r may be late r, fo
r inspectioh by credito rs.
form ulier No. 6. / Form No. 6. BYLAE - SCHEDULE.
No. van Boedel.
Naa m en Beskrywing van Boedel Beskrywing van Rekening
Kantore waar Rekening vir inspeksie sal le
Offices at which Account will lie open
Datum vanaf wa-n-neer Rekening vlr inspeksie sal 1~
Date from which Account will" ·Jie
open No .. of Estate
Name and Description of Estate Description of Account Meester
Master
Magistraat Magistrate
Van From
332 Insolvent. Estate of Ludwig Recsey
f irst and final Windhoek Swakopmun d, Otji warongo
15/2/33 Liqu. & Distr. Acc;)Unt
389 Insolvent Estate of Emil Aug ust Klei n, a general dealer of
Otj iwaro ngo
first and final Windhoek Otjiwarongo 15/2/33 Liqu. & Dist r.
Account
401 Insolvent Estate of first and fi nal Windhoek Marien ta!
15/2/33 0. S. Wolfaardt Liquid. & · Dist ribution
NOTICE OF SURRENDER. Notice is hereby given that application w
ill be made
:-::> the Higi-r Court of South West Africa on Monday, the :
th day of Maren, 1933, at 9 o'cloc'k in the forenoon or .,s soon
thereafter as Counsel can be heard for the surrender : t the Estate
of EM IL WALTER, a Greengrocer, General Jeal-er anct Aerated Water
Manufacturer of Keet mansh'oop, ::1 the d istrict of Keetmanshoop,
S.W.A., as insolvent, and :hat •his Schedules will lie for
inspection at the office: )f fh1e Master of the liigh Court at
Windhoe'k and at the :,ffice ot .the Magistrate at Keetmanshoop,
aforesaid, for a ::,eri.od of fourteen days from the i5th day . of
February, 1933, to th'e 1st day of ·,\lan:h, 1933.
ALEC E. RISS IK. Sch'tn1edestrasse , Applicant's Attorney.
P.O. Box 90, . Keetm:anshoop, S.W.A. ,
4th' February, 1933.
WINDHOEKER DAMPFBACKEREI (PT Y. ) LIMITED (In voluntary
liquidation).
NOTICE is hereby given that the First and Final Liqui-dation and
Distribution Account of the Windhoeker Dampf -bac'kerei (Prop
rietary) Limit-cd was confirmed by the Master of the High Court on
the 4th F ebruary, 1933. .
Windhoek, 4th February, 1933.
HANS PAULSMElER, Liquidator.
NOTICE. Notice is hereby given that fourteen days after
publica-
tion hereof application wili be made t-0 the Magistrate of
Karibib to transfer th'e Genera l Dealer's Licence held by W ILL y
MEYER in respect o-f Erf No. 59, Main Street, Karibib, to SAM
KANICHOWSKY, of Usa'kos.
M. P. KIRSCH, Attorney for the Parties.
-
8346 Offisiele Koerant, 15 Februarie 1933.
KENNISOEWINO VAN KURATORS EN BOEDELBEREDDERAARS. Ingevolge
Artiekel vier-en-neentig van die In-solvensie-Wet, 1916, S-Oos
toegepas op Suidwes-Afrika.
Kennis word hicrmee gegee, dat die Kurators of
Boedelberedderaars van die gesekwestreerde of afgestane Boedels,
vermeld in die hieronder volgende Bylae, voornemens is, om veertien
dae na datum hiervan die Meester van die Hooggeregshof te versoek
om 'n verlenging van die tyd genoem in die Bylae vir die indiening
van 'n likwidasie-rekening en plan van distribusie of/en
kontribusie. ·
NOTICES OF TRUSTEES AND ASSIGNEES. Pursuant to Section
ninety-four of the Insolvency Act, 1916, as applied to South West
Africa .
. Notice is hereby given that fourteen days after the date
hereof it is the intention of the Trusteei or Assignees of the
Sequestrated or Assigned Estates mentioned in the subjoined
Schedule to apply to the Master of the High Court for an extension
of time, as specified in the Schedule, within which to lodge a
liquidation account and plan of distribution or/and contribution.
Formulier No. 5. I Form. No. 5. BYLAE - SCHEDULE.
No. van Naam en Beskrywing Naam van Kurator Datum van Aan- Datum
waarop Tydperk .van Verlenging
Boedel of Boedel-stelling van Kura tors Rekening inge- benodig.
To whom Appli-van Boedel of beredderaar Boedelberedderaars.
-
Official Gazette, 15th February, 1933. 8347
KENNISOEWINOS ,VAN KURA TORS EN BOEDELBE REDDERAARS. Ingevolge
artiekel vier-en-sestig, onderartie-lrel (3), artiekel sewentig en
artiekel neen-en-dertig, onderartiekel (2) van die
Lnsolvensie-Ordonnansie 1929, soos op
Suidwes-Afrika toegepas. · Kennis word hiermee gegee dat die
persone ver meld in die aangehegte Bylae as kurators of
boedelbe•
redderaars, soos die geval mag wees, van die daarin as
gesekwestreer of afgestaan vermelde boedels aangestel is; ,en dat
persone, wat geld aan die boedels skuld hul skulde by die aangegewe
adresse binne die tydperke vermeld in die Bylae moet betaal.
Verder dat 'n byeenkoms van skuldeisers (dus die twede byeenkoms
in diegene van die boedels wat ge-ssekwestreer is) met betrekking
tot vermelde boedels op die datums, tye en plekke vermeld in die
Bylae gehou nl word vir die bewys van aansprake teen die boedel,
die ontvangs van die vetslag van die kurator of die
boedel-beredderaar omtrent die aangeleenthede en toestand van die
boedel, asook vir die verstrekking van instruksies aan · die
kurator of boedelberedderaar betrcffende die ver koop of
opvordering van enige gedeelte van die boedel 'Jf · betreffende
enige aangeleentheid · in verband met die beheer daarvan.
In Windhoek word die byeenkomste voor die Meester gehou en op
antler plekke voor die Magistraat.
NOTICES OF TRUSTEES AND ASSIGNEES. Pursuant to Section
sixty-four, Sub-section (3), Section seventy and Section
ihirty-nine, Sub-section (2), of the Insolvency Ordinance, 1928, as
applied to South West Africa.
Notice is hereby given that the persons mentioned in the
subjoined Schedule have been appointed Trustees or ~ssignees, as
the case may be, of the Estates therein mentioned as having been
sequestrated or assigned, that their addresses ~ue therein set
forth; and that the persons indebted to the Estates are required to
pay their debts at the said addresses within ighe periods mentioned
in the Schedule.
Further, that a meeting of creditors (being the second meeting
in such of the said Estates as are under sequestrationJ 'Will be
held in the said Estates on the da~es and at the times and places
mentioned in the Schedule, for the proof of claims •gainst the
Estate, for the purpose of receiving the Trustee's or Assignee's
report as to the affairs and condition of the Estate, and of giving
the Trustee or Assignee directions concerning the sale or recovery
of any part of the Estate, or concerning any matter relating to the
administration thereof.
Meetings in Windhoek will be held before the Master; elsewhere
they will be held before the Magistrate.
Formulier No. 3. / Form. No. 3. . BYLAE - SCHEDULE.
Of Boedel Dag, Datum- en Uur van Tyd binne Naam van Ku-
Volledige adres Naam en afgestaan Byeenkoms No. van of gesek- rator
of Boedel- van Kurator of Plek van welke skuld Boedel
beskrywing westreer is beredderaar Boedel- Day, Date and Hour of
Byeenkoms betaal moet van Boedel
Whether beredderaar Meeting word
No. of Name of Full Address Place of Time within Name and De-
Assigned Trustee or I Estate of Trustee · or Dag Datum Uur Meeting
which debts scription of Estate or Seque- Assignee strated Assignee
Day Date I Hour payable 362 JacobusStephanus Sequestrated E.
Worms
de Wet, a farmer Box 18, • Saturday 11/3/33 10 a.m. Windhoek 30
days
Windhoek of Naos, district Rehoboth
402 Insolvent Estate of Sequestrated J. Priflinger Carl Otto
West-
Box 7, Saturday .. 25/2i33 10 a.m. Windhoek 21 days Windhoek
404
phal, gener'al ., dealer and hotel keeper, late of Maltahoehe,
pre-sently of Ham-burg, Germany
Otto Roesemann, Sequestrated C. Bolmahn hotel-keeper of
Tsumeb
c/o Edw. Ecker, Friday Box 11, Otjiwarongo -.
10/3/.33. _ ,10 a.m, . Otji.watongo . 6 weeks ·, -·. :·~; ~\ ~
,' ~~- .;_;, 1~ ,3."!i f; - ,_,;N,,~ :_;,,t,.:; ~-i,.
' ~ .. cr.~i ~ -~l .. : '
413 Assigned Estate - Assigned of the late Franz
A. Neuhaus Box 156, Saturday 4/3/33 10 a.m. Windh~ek 21 days
Windhoek
Gerhard Meyer, in his life-time a bottle store merchant of
Windhoek
VAKANTE BETREKKING VAN DISTRIKSGENEESHEER. Applikasie ,·ir die
ondergenoemde vakante betrekking van
· distriksgeneesheer, met vermelding van datum en land van
geboorte, 'k\,·alifikasies, ondervinding en vorige en huidige
aanstellings, en, in die geval van anstelling, die datum waar-op
werksaamhede aanrnar kan word, word deur die Sekretaris vir
Suidwes-Afrika, Windhoek, ingewag en moet horn nie later as 6
1'vfaart 1933, bereik nie . Oetuigskrifte (kopiee) 'kan· opgestuur
,,·ord, maar geen v~rsoek om ondersteuning van applikasies word
toegelaat nie. Die aanstellings is rnn ·n deeltydse aard en prirnat
praktyk word toegelaat. Appli-kante moet vermeld of hulle 'n kennis
van albei offisiele tale besit. 'n Kennis ,·an Duits sal 'n
voordeel wees.
Distrik Okahandja, S.W.A., Hoofkwartiere Okahandja ,- Salaris
£360 p. j.
Die genoemde salaris dek alle gewon-e en roetiene-dienste, maar
reistoelae teen 1/ - per my! vir alle afstande afgele buite
dri'
-
8348 Offisiele Koerant, 15 Februarie 1933.
VERKJESINO VAN EKSEKUTEURS EN VOOGDE. Aa11gesien die Boedels van
die persone, vermeld in die aangehegte lys, nie verteenwoordig is
nie, word hier-
mee kennis gegee aan die nagelate eggenoot (as daar een is)
erfgename, legatarisse en skuldeisers, en-in ge-valle . waar die
byeenkoms vir die verkiesing van voogde bele word~aan die
bloedverwante van die minderjariges van vaders• en moederskant, en
aan al die . antler persone wat
-
Official Gazette, 15th' 'February, 1933. 8349
KENN1SGEWING AAN SKULDEISERS EN SKULDENAAR:S. BOEDELS VAN
OORLEDE PERSONE. Artiekel 46, Wet No. 24 van 1913, soos toegepas op
Suidwes -Afrika.
Skuldeisers en skuldenaars in die Boedels wat vermeld is in
bygaande Bylae word versoek om hul vorderings in te lewer en hul
skulde te betaal by die kantore van die be trokke Eksekuteurs binne
die gemelde tydperke vanaf die
datum van publikasie hiervan. · '
NOTICE TO CREDITORS AND DEBTORS. ESTATES 0:R DECEASED PERSONS:
Section 46, Act No. 24 of tc;,1 31 as applied to South West
Africa.
and Creditors and Debtors in the Estates specified in the
annexed Schedule are called upon to lodge their claims with
pay their debts to the Executors concerned withi.n the stated
periods calculated from the date of publication hereof.
BYLAE SCHEDULE.
Boedel No. Estate No.
3'1932(MH)
1424
BOEDEL VAN WYLE ESTATE LATE
Ulrich Goesch
Otto Andreas Krueger
NOTICE OF ASSIGNMENT.
Notice is hereby given that MORRIS GLIKMAN, a General Dealer of
Usa'kos, h'as made an assignment of nis pmperty in favour of ERICH
WORMS of WINDHOEK, in trust :f.or the creditors of the said MORRIS
GLIKMAN if th:ey accept same, and that the Schedules of the said
MORRIS OLIKMAN will lie for inspection and fh!e Deed of Assign-ment
:f.or inspection and signature by all creditors entitled to 'sign
at the Office of the Master of the High Court, Windhoek, and at the
Office of the Magistrak at Karibib, for a period of fourteen days
from the 24th day of February to the 10th day of March, 1933, both
days inclusive.
It is further notified that if the said Assignment shall be
declined application will be made to t!Jle High Court on Monday,
thle 20th day of ·March, 1933, at nine (9) o'clock in the forenoon
or as soon thereafter as Counsel can be h1eard for the surrender of
the Estate of the said MORRIS GLIKMAN as insolvent.
M. GLIKMAN. Windh:oek,
6th' February, 1933.
NOTICE OF ASSIGNMENT.
Notice is hereby given that FRIEDRICH SCHUELEIN, ·carrying on
business as General Dealer and Hotel Keeper at Oobabis, in th'e
District ot Gobabis, has made an assignment of his property in
favour of ADOLF NEUHAUS of Windhoek in trust for the creditors of
the said FRIEDRICH SCHUE-LEIN, if th'ey accept the same, and that
the Schedules of thle said FRIEDRICH SCHUELEIN will lie for
inspection ;ind fhre Deed ot Assignment for· inspection and
signature by all creditors entitled to sign at the office of the
Master of the High Court, Windhoek, and at the office of the
Magistrate at Gobabis for a period of fourteen days reckoned from
the 1st March, 1933.
It is furthler notified that if the said Assignment shall be
declined, application will be made to the High Court of South' West
Africa on Monday the 20th March, 1933, at -g a.m. or so soon
thereafter as Counsel can be heard for th'e surrender of the Estate
of the said FRIEDRICH SCHUE-LEIN.
J. ORM.AN, Attorney for Assignor,
Windhoek.
Binne 'n tydperk van Within a period of
30 days
30 days
Naam en Adres van Eksekuteur of gemagtigde Agent
Name and Address of Executor or authorized Agent
0. V. Jackson, Nomtsas, Maltahohe
Emma Bertha Krueger, Box 152, Windhoek
IN THE DECEASED ESTATE OF THE LATE H. J. SMiT.
S A L E O F F A RM.
The undersigned, favoured with instructions from the Executor in
the above named Estate, wiil offer for sale by Public Auction,
ON SATURDAY MORNING, MARCH 4th, 1933, at 11 o'clock, opposite
the Land Bank, \Xlindhoek,
Farm NORONAUB No. 71, situate in the District or Gibeon, in
extent 10,379 hectares.
The Farm lies about 28 miles due West of Oibeon Station is
eminently suited for both large and small Stock, and i~ well
watered with' strong Fountains. rt is stated to be completely
fenced, with' arab1e lands of 4 Hectares, and a fenced camp 2000 x
1000 metres. On it is a well built Farm House ot 7 Rooms with'
outbuildings, a Dip complete with Kraals, etc.
T. J. CARLISLE (Auctioneer W. Hanna), P.O. Box 321, Auctioneers
& Sworn Appraisers. Phone 635,
NOTICE OF ASSIGNMENT.
Notice is hereby given that MAX OFFEN of Luderitt, trading as M.
OFFEN & CO. at Luderitz and Walvisbay, has made an assignment
of his property in favour of HANS BRUNO KARL HIRSEKORN of Luderitz,
in trust for the creditors ot the saidi MAX OFFEN if they accept
samie and that the schedules of the said MAX OFFEN will Ii~ tor
inspection and the deed of assignment for inspection and signature
by all creditors entitled to sign at thie office of the Master of
the High Court, Windhoek, and at the offices of th'e Magistrate of
Luderitz and Swakopmund, for a period of Fourteen days from th'e
27th day of February, 1933, to the 13th day of March,
inclusive.
It is further notified that if fhe said assignment shall be
declined, application will be made to fhe High Court ot South W-est
Africa, on 3rd day of April, 1933, at 9 o'clock in the forenoon or
as soon thereafter as counsel can be ireard for the surrender of
the Estate of the said MAX OFFEN as insolvent.
Justizrat
Windhoek, loth' February, 1933.
Dr. ALBERT ST ARK, Attorneys for the Assignor,
P.O. Box 37, Kaiser Street, Windhoek.
NOTICE.
I HENDRIK NICOLAAS VAN DER MADE hereby give notice to whom it
mav concern that I have to day sold my General Dealers business
to
V ART A SERVICE STATION / BOSCH SERVICE STATION MAX ROB.
HEUSER
and that application will be made to the Office of the
Magis-trate at Windhoek 14 days after the publication of this
notice to have my Licence transferred to the said firm. Windhoek,
15/2/'33. H. N. VAN DER MADE
lohn Meinert Lttl., Wltitlhoelt..