Top Banner
J. Human 2012 Inleiding, professionele gedrag en etiese beginsels. Etiek, professionele gedrag en bestuur
30

Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

May 16, 2019

Download

Documents

duonghuong
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

J. Human

2012

Inleiding,

professionele

gedrag en etiese

beginsels.

Etiek, professionele gedrag

en bestuur

Page 2: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg
Page 3: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

• Inleiding

• Definisies

• Professionele en etiese gedrag

• Professionele en etiese kodes

• Etiek, moraliteit en mediese etiek

• Etiese beginsels

• HPCSA, SASP en WMA

Geraamte vir hierdie lesing:

Page 4: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Suid-Afrika word in die grondwet gedefinieer as ‘n

demokratiese land en ons grondwet is gebaseer op

die beginsels om menseregte, waardigheid en die

oppergesag van die reg te beskerm.

Page 5: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

As fisioterapeute wat in Suid-Afrika werk is dit ons

verantwoordelikheid om bewus te wees van die

wette, regulasies en riglyne wat ons praktyke en

handelinge regeer.

Page 6: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Ons moet begrip toon vir hoe bio-etiese beginsels

bepaal hoe ons ons navorsing uitvoer en hoe

interaksie met ons kliënte en die gemeenskap

geskied.

Page 7: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Gedrag wat ooreen stem met aanvaarde sedelike

beginsels – wat as reg en verkeerd beskou word.

In ooreenstemming wees met die reëls en

standaarde vir aanvaarbare gedrag of praktyk

(standaarde van ‘n professie)

Etiese gedrag

Page 8: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Verwys na ‘n

versameling gebruiklike

beginsels en

verwagtinge wat

bindend is vir enige

persoon wat ‘n lid is

van ‘n spesifieke groep.

Gedragskode

Page 9: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

‘n Professie is “’n verklaring, belofte of

verbintenis wat in die openbaar aangekondig

word. Pellegrino, ED. Medical professionalism: Can it, should it survive? J Am Board Fam Pract 2000; 13(2):147-149

Page 10: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Professionele gedrag verwys na die regulering

van lede van professionele liggame, wat onder

statutêre of kontraktuele magte optree.

Wikipedia. 2012. Professional conduct. http://en.wikipedia.org/wiki/Professional_conduct

Accessed on 15 January 2012

Page 11: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Noodsaaklike komponent van enige professie

- Handhaaf standaarde vir die individue binne die

professie.

- Bring aanspreeklikheid, verantwoordelikheid en

vertroue mee aan die individue wat deur die

professie gedien word.

Professionele gedrag

Page 12: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Versameling riglyne

• ontwerp om aanvaarbare gedrag vir die lede van

‘n spesifieke professie daar te stel.

• kan vertroue in ‘n organisasie verhoog

(lede is verbind tot basiese etiese riglyne terwyl hul

hul werk doen.)

Etiese kode

Page 13: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Mens kan nie

voorsien word van

‘n lys van wat “reg

of verkeerd” is nie

Page 14: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

DIE PASIëNT EERSTE TE STEL

Mens kan slegs

gelei word om…

Page 15: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Hoe moet ‘n 1ste graadse hamstring spierskeur behandel word?

Hoe sal jy posturale dreinering vir ‘n aangetaste posterior basale

lob toepas?

Hierdie is wetenskaplike of tegniese vrae

Jy gaan egter daagliks gekonfronteer word met

vrae oor jou eie gedrag en besluitneming.

Vrae oor:

• waardes,

• regte en

• verantwoordelikhede.

Page 16: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Sommige vrae is relatief maklik

om te beantwoord (daar bestaan goed-ontwikkelde konsensus oor die korrekte

manier om op te tree in die situasie)

Ander vrae is moeiliker

Page 17: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Jy is die fisio van ‘n provinsiale

rugbyspan. ‘n Pasiënt bel jou om 8

in die aand en kla van ‘n

opgeswelde enkel. Na evaluering

kom jy tot die gevolgtrekking dat die

pasiënt ‘n graad 1 skeur van sy ant

talofibulêre liggament het. Hoe sou

jy hierdie pasiënt behandel?

Page 18: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Die pasiënt versoek dat jy hom moet

‘strap’ en pleit dat jy nie iets aan die

spanbestuur moet noem nie. Hy is

bekommerd oor sy insluiting vir die

volgende wedstryd en het die geld

dringend nodig. ‘Strapping’ behoor die

probleem voldoende te beheer… Wat

sal jou besluit wees?

Page 19: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Etiek is die studie van sedelikheid

Dit is ‘n sistematiese refleksie en

analise van sedelike besluite en

gedrag, ongeag of dit in die verlede,

hede of toekoms geskied.

Page 20: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Sedelikheid gee ‘n “waarde” aan

menslike besluitneming en gedrag.

Sedelikheid sluit in:

• ‘regte’,

• ‘verantwoordelikhede’

• ‘deugde/vaardighede’

• ‘goed’ en ‘sleg’,

• ‘reg’ en ‘verkeerd’,

• ‘regverdig’ en ‘onregverdig’.

Page 21: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Tak van etiek wat

handel met

sedelike

kwessies in die

mediese praktyk

Mediese etiek

Page 22: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

• respek vir persone,

• ingeligde toestemming

• konfidensialiteit

Is basies tot die fisio-pasiënt

verhouding.

Etiese beginsels

Page 23: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Toepassing van hierdie beginsels in spesifieke

situasies kan soms problematies wees,

Persone wat betrokke kan wees in hierdie situasie

(fisioterapeute, pasiënte, familielede en ander

gesondheidspersoneel) mag verskil oor wat

die korrekte aksies in die situasie is.

Etiese beginsels

Page 24: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

‘Health professional council of South Africa (HPCSA)’

(Gesondheidsberoeperaad van Suid-Afrika - GBRSA)

-PROFESSIONELE RAAD van FISIOTERAPIE, PODIOTRIE

EN BIOKINETIKA

(Die raad is saamgestel uit 4 Fisioterapeute, 2 Podiotriste, 2

Biokinetikuste,1 persoon wat die Departement van Gesondheid

verteenwoordig en 3 gemeenskapsverteenwoordigers.)

Wie bestuur fisioterapeute se professionele en

etiese gedrag?

HPCSA. 2012. Welcome to HPCSA. http://www.hpcsa.co.za

Accessed on 15 January 2012

Page 25: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Die ‘Health Professions Council of South Africa’

(HPCSA of die Raad) is ‘n stututêre liggaam, gestig

onder die Gesondheids Professies Akte No. 56 .

Hulle is verbind daartoe om die publiek te dien en te

beskerm en leiding te gee aan geregistreerde

gesondheidspraktisyns.

HPCSA. 2012. Welcome to HPCSA. http://www.hpcsa.co.za

Accessed on 15 January 2012

Page 26: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Registrasie by die HPCSA is verpligtend as jy in

fisioterapie in Suid-Afrika wil praktiseer.

HPCSA. 2012. Welcome to HPCSA. http://www.hpcsa.co.za

Accessed on 15 January 2012

Page 27: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Wie is die SASP?

Die SASP is verbind om ‘n dinamiese, professionele

en innoverende organisasie te wees, wat sy lede

effektief verteenwoordig en ‘n pro-aktiewe rol speel

in die formulering en implementering van

gesondheidsorg-beleid in Suid-Afrika.

Page 28: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Wie is die Wêreld Mediese Assosiasie?

“Die doel van die WMA is om die mensdom te dien

deur te streef om die hoogste internasionale

standaarde in Mediese Opleiding, Mediese

Wetenskap, Mediese Kuns en Mediese Etiek te

bereik, asook Gesondheidsorg vir alle mense in die

wêreld.”

“Die Wêreld Mediese Assosiasie

(WMA) is ‘n internasionale

organisasie wat geneeshere

verteenwoordig. Dit is gestig op 17

September 1947.”

World Medical Association. 2009. Medical ethics manual.

Page 29: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Wie is die Wêreld Mediese Assosiasie?

Het die Hippokratiese Eed vir 20ste

eeu gebruik aangepas Verklaring

van Geneva.

Aanvaar in 1948 (gereeld hersien)

Ontwikkel ‘n Internasionale Kode vir

Mediese Etiek

Aanvaar in 1949 (gereeld hersien)

Ontwikkel riglyne vir navorsing op menslike

voorwerpe Verklaring van Helsinki.

Aanvaar in 1964 (gereeld hersien)

World Medical Association. 2009. Medical ethics manual.

Page 30: Etiek, professionele gedrag en bestuur - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/FST309_ON/Resources/2 RESOURCES... · Etiese kode . Mens kan nie voorsien word van ‘n lys van wat “reg

Vleis van die afgelope lesing:

• Inleiding

• Definisies

• Professionele en etiese gedrag

• Professionele en etiese kodes

• Etiek, sedelikheid en mediese etiek

• Etiese beginsels

• HPCSA, SASP en WMA