Top Banner
Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24 - Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy in die tyd geleef het toe dit verpligtend was om by die tempel in Jerusalem te aanbid, sou jy hierdie teksvers baie goed geken het. Dis is deel van ‘n lied om die Here te dank en te loof. Een keer ‘n jaar het die volk van Israel buite die tempel bymekaargekom vir die loofhuttefees. Hierdie fees is soortgelyk aan die oesfees wat sommige kerke jaarliks vier. God se kinders is beveel om gedurende hierdie fees met blydskap die Here te dank vir al sy seënings en sorg. Dit was ook belangrik om op dié dag mededeelsaam te wees en na ander uit te reik. Te dikwels is ons gedagtes propvol van ons eie probleme. In ons gejaagde lewens is dit so maklik om die Here baie laag op ons prioriteitslys te plaas. Ons moet onthou dat elke dag wat ons wakker word ‘n geskenk van God is. Die Almagtige God wat hemel en aarde gemaak het, en ons na Sy beeld geskape het, het ook hierdie dag vir ons gemaak. Hy is ‘n groot en wonderbare God. Hy roep Sy kinders om Hom te loof en eer. Nou is dit ons beurt en dit moet ons met blydskap vul. Hy het ons lief en Hy het vir my en vir jou deur genade gered en nie omdat ons dit verdien nie. Ons behoort elke dag ons dankbaarheid en lof aan God te bewys omdat Hy ons so liefhet. Uit: Maroela Media
16

Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

Jun 05, 2019

Download

Documents

phamnhan
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

Elke dag is ‘n geskenk van BoPsalm 118:24 - Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en

bly wees.

As jy in die tyd geleef het toe dit verpligtend was om by die tempel in Jerusalemte aanbid, sou jy hierdie teksvers baie goed geken het. Dis is deel van ‘n lied omdie Here te dank en te loof.

Een keer ‘n jaar het die volk van Israel buite die tempel bymekaargekom vir dieloofhuttefees. Hierdie fees is soortgelyk aan die oesfees wat sommige kerkejaarliks vier. God se kinders is beveel om gedurende hierdie fees met blydskap dieHere te dank vir al sy seënings en sorg. Dit was ook belangrik om op dié dagmededeelsaam te wees en na ander uit te reik.

Te dikwels is ons gedagtes propvol van ons eie probleme. In ons gejaagde lewensis dit so maklik om die Here baie laag op ons prioriteitslys te plaas. Ons moetonthou dat elke dag wat ons wakker word ‘n geskenk van God is.

Die Almagtige God wat hemel en aarde gemaak het, en ons na Sy beeldgeskape het, het ook hierdie dag vir ons gemaak. Hy is ‘n groot en wonderbareGod. Hy roep Sy kinders om Hom te loof en eer. Nou is dit ons beurt en dit moetons met blydskap vul. Hy het ons lief en Hy het vir my en vir jou deur genade gereden nie omdat ons dit verdien nie. Ons behoort elke dag ons dankbaarheid en lofaan God te bewys omdat Hy ons so liefhet. Uit: Maroela Media

Page 2: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

2

VIR DIE JO

NGSPAN

Kleu

r die

pre

nt in

met

die

vol

gend

e kl

eure

:

1 - G

eel

2

- Bl

ou

3

- Gro

en4

- Per

s

5 - R

ooi

Hier

is tw

ee p

rent

e va

n Ka

in e

n Ab

el w

at o

ffers

aan

die

Her

ebr

ing.

Kan

jy 8

ver

skill

e tu

ssen

die

pre

nte

kry?

Page 3: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

3

PRETORIA-OOS HOSPITAAL: TEL: 012 422 2300

4-10 MAART 2018Oloff Obrien: (Ma) 072 673 6295; Deleen Kornelius: (Di) 082 2158118; Yvonne du Preez: (Wo) 082 332 0802/012 482 2548; BernardTollig (Do): 082 900 1816 / 012 997 2678;

11-17 MAART 2018Oloff Obrien: (Ma) 072 673 6295; Deleen Kornelius: (Di) 082 2158118; Yvonne du Preez: (Wo) 082 332 0802/012 482 2548; BernardTollig (Do): 082 900 1816 / 012 997 2678;

18-24 MAART 2018Rosalie van Rensburg (Di): 012 991 7857 / 082 330 2422; DoulienKnopjes (Woe): 079 4998 392;Daleen v Wyk (Do): 991-3312 / 082 926 3498; Lientjie v/d Walt: 012996 1332 / 082 955 1509

25-31 MAART 2018Oloff Obrien: (Ma) 072 673 6295; Deleen Kornelius: (Di) 082 2158118; Yvonne du Preez: (Wo) 082 332 0802/012 482 2548; BernardTollig (Do): 082 900 1816 / 012 997 2678;

1-7 APRIL 2018Rosalie van Rensburg (Di): 012 991 7857 / 082 330 2422; DoulienKnopjes (Woe): 079 4998 392;Daleen v Wyk (Do): 991-3312 / 082 926 3498; Lientjie v/d Walt: 012996 1332 / 082 955 1509

LIFE FAERIE GLEN HOSPITAAL: TEL: 012 369 5600Jan Tollig: 807-0891 / 082 331 2756 (S); Henrikus Verhoef: 082 5584450 / 012 993 0919

KLOOF HOSPITAAL: TEL: 012 367 400Isabel Lensink: 012 998 3377 / 083 231 2869Clara de Jonge: 083 609 9259 / 012 662 3822

WILGERS HOSPITAAL: TEL: 012 807 8100

4-10 MAART 2018Cor Meindertsma (S) (Di): 082 551 6183 / 012 991 2719; DoulienKnopjes (Woe): 079 4998 392;Truus Meindertsma (Vry): 082 551 6183 / 991 2719; Anmarie Steyn:082 562 2839

11-17 MAART 2018Nancy Snyman (Woens): 803 1561 / 074 588 3374; Hannetjie v As-wegen (Sat): 082 062 8264; Hanlie v d Walt (Sat):081 8650 539; Sonia Röhrs (Do): 082 807 1698; Anmarie Steyn: 082562 2839

18-24 MAART 2018Cor Meindertsma (S) (Di): 082 551 6183 / 012 991 2719; DoulienKnopjes (Woe): 079 4998 392;Truus Meindertsma (Vry): 082 551 6183 / 991 2719; Anmarie Steyn:082 562 2839

25-31 MAART 2018Braam Gous:   361 7632 / 082  468 3808 (Woens); AnnemarieBekkker: 348 0921 / 083 527 4350 (Ma);Anmarie Steyn: 082 562 2839

1-7 APRIL 2018Nancy Snyman (Woens): 803 1561 / 074 588 3374; Hannetjie v As-wegen (Sat): 082 062 8264; Hanlie v d Walt (Sat):081 8650 539; Sonia Röhrs (Do): 082 807 1698; Anmarie Steyn: 082562 2839

ANDER HOSPITALE:Peet en Lacia Vermeulen: 082 336 8465 Doulien Knopjes (Wo): 0794998 392

EUGENE MARAIS, JAKARANDA, MUELMED, LOUIS PASTEUR,MEDFORUM, ZUID-AFRIKAANSE HOSPITAALBen Nel: 335-2411 (W) / 083 466 1264 & Miemie Mennen; DoulienKnopjes (Wo): 079 4998 392

MUELMED, HART & ZUID-AFRIKAANSE HOSPITAAL, JAKARANDA,UROLOGIESAndré Sandilands: 081 205 8669 / 071 302 4593; Doulien Knopjes(Wo): 079 4998 392;

KINDERBEDIENING:Rita Schoen: 012 809-1459 / 082 2662 3964

ONDERSTEUNINGSDIENSGROEP (PASTORAAL):Vorster Combrink: 082 872 9725

SENIORS - TUISBESOEK:Daleen v Wyk: 991-3312 / 082 926 3498; Petro Bouwer: 991-7229 /082 450 5091;

KANKERPASIËNTE / ONDERSTEUNING / BESOEKEAnet Hofmeyer: 072 5312 378Lientjie v/d Walt: 012 996 1332 / 082 955 1509Matty Coetzee: 072 330 1545

INTERCARE SUB-ACUTE HOSPITAL HAZELDEAN: TEL: 012 880 0700Adri Gertenbach: 076 201 4412

BRONBERG AFTREE-OORD - 086 136 4616:Aat & Thea v d Dussen: 082 332 0855Jan de Beer: 083 286 3960

Onthou om asb. die Kerkkantoor in kennis te stel indien jyhospitaal toe gaan vir enige operasie of mediese prose-dure by [email protected] of (012) 991 5623

SAMEROEPER: Véra Tollig 012 997 2678 of 082 6446 741 of [email protected]

CHRISANTE HOSPITAALBEDIENING

Page 4: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

4

BEROEPE ONTVANGDs C Jooste (Christiaan) van Waterberg na Brits.Ds FJ van Rensburg (Frikkie) van Rustenburg-Noordoos na Komatipoort.Proponent JAG Henning (Kosie) na Harrismith.Ds GJJ van der Merwe (Giepie) van Durban-Noord na Pretoria-Annlin as medeleraar.Proponent JPL van Jaarsveld (Vickus) na Krugersdorp-Wes/Magaliesburg-kombinasie.

BEROEPE AANVAARDs GJJ van der Merwe (Giepie) van Durban-Noord na Pretoria-Annlin as medeleraar.Ds PD Mqokolo (Piet) van Tshing na Ikageng Bophirima.Proponent JAG Henning (Kosie) na Harrismith.Proponent JPL van Jaarsveld (Vickus) na Krugersdorp-Wes/Magaliesburg-kombinasie.

BEROEPE BEDANKDs C Jooste (Christiaan) van Waterberg na Brits.Ds FJ van Rensburg (Frikkie) van Rustenburg-Noordoos na Komatipoort.

BEROEPENUUSGE

MEE

NTE

KAM

P:B

OSV

ELD

OAS

E

Die datum van die gemeentekamp by Bos-veld Oase, net buite Brits, hetverskuif na 26 - 28 Oktober.Teken nou al die datum aan

G028 hou een maal per maand ‘n koekverkoping in die amfi tussen die eredienste. Die fondse wat inge-samel word, word hoofsaaklik aangewend vir die versorging van gestremde volwassenes. Die volgendegeleentheid vind plaas op 25 Maart. Kontak Kobie en Willem de Ronde by 082 923 4698

Page 5: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

5

Immergroen-ouerskapkursus

Hierdie kursus is gebaseer op Hettie Britzz sebekende boeke Kweek kinders met karakter,Kweek gesonde gesag en Kweek dissipline metdeernis. Dit word aangebied deur Riekie le Roux

bespreking) Koste: R 800/persoon ofR1500/paartjie. Datums sal later gefinaliseerword. Kontak Neldie Prinsloo (082 259 2399) virmeer inligting en bespreek jou plek.

Psalmboektoepassing

Deputate Gereformeerde Publikasies het onsPsalmboektoepassing intussen laat opgradeer.Laai gerus gratis af vir almal wat Android en Appleslimfone of tablette het. Die toepassing se naamis: GKSA Psalms. Die toepassing se nuwe soek-funksie is van besondere waarde.

Daar is sommige wat probleme ondervind met dieAndroid weergawe, laat weet my asb. per e-poswatter probleme jy ondervind [email protected], sodat ek dit kan aanstuurna Bybelmedia.

Daar word fluks gevorder met die herset en same-stelling van die teks van die Groen Psalmboek. Disnou in 'n proses van proeflees en sodra die finaleteks beskikbaar is om te druk sal ons voortgaanom ook 'n toepassing vir die Groenboek te ontwik-kel. Daar is ongelukkig nie 'n tydsraamwerkbeskikbaar nie, maar ons hou goeie moed dat onsdit in die tweede gedeelte van die jaar beskikbaarsal kan maak.

Seënwense,

Ronald Bain

Goeiedag aan ons medegelowiges

Die Gereformeerde Kerk Rietvallei, bied hierdiejaar ’n toerustingsprogram vir gelowiges aan.Ons gemeente nooi julle gemeente hartlik uit omsaam met ons hieraan deel te neem.

Die program bestaan uit vier Saterdagoggend-geleenthede, op die datums soos op diemeegaande program aangedui. Die geleenthedeis van ’n apologetiese aard. Apologetiek is ’nNuwe Testamentiese Griekse woord wat verwysna Paulus se verduideliking en verdediging vansy geloof. Die temas is daarop gemik om ons instaat te stel om ons Christelike geloof teverduidelik en te verdedig.

Die besonderhede is soos volg:Datums: 24 Maart, 21 April, 18 Augustus en 8September 2018Tye: Elke geleentheid: 07:30-13:00Adres: Gereformeerde Kerk Rietvallei, Umgenistraat 359, ErasmuskloofKoördinate: 25º49’13’’S 28º15’24’’ODonasie: Ons weet dat vervoer reeds ’n koste is,dus versoek ons net ’n vrywillige bydrae.Nuttige feite: Ontbyt, Middagete, Drinkgoed,Veilige parkering

KONTAK EN NAVRAERegistreer asseblief per e-pos, ter wille vangetalleSluitingsdatum: 10 Maart [email protected] Veldhuizen082 869 6201Ons ontvang u met groot graagte en hoop u saldie geleenthede saam met ons geniet.

Page 6: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

6

JY PLA NIEdeur Isak Burger

Luk. 11: 6,7: “by my aangekom, en ek het niks om vir hom voorte sit nie. En die ander antwoord van binne af:‘Moet my nie lastig val nie! Die deur is al gesluit,en ek en my kinders is al in die bed. Ek kan nieopstaan om dit vir jou te gee nie... ”

verseker dat God meer vir ons voel as die bestevriend. Ek meen, hierdie man wat om middernag

versoek, het rede gehad om omgekrap te wees!

van daardie tyd en kultuur het hoofsaaklik ineenvertrekhuise gewoon – amper soos in dietradisionele Afrika-konteks. Hulle het op dunmatrassies, opgestop met gras of hooi geslaap. Indie oggend is dit opgerol en eenkant gebêre om

gebruik. In die aand is elkeen se matrassie weeroopgerol.Die mense het gewoonlik ook vroeg gaan slaap –saam met die spreekwoordelike hoenders, wantdaar was nie elektrisiteit nie. As elkeen dan sy lêin die vertrek gekry het, die deur se grendelingeskuif was en die lampie eers doodgeblaas is,

weer oop te maak en brood in die hande te kry –veral om middernag as die kinders groot en kleinreeds geslaap het! G’n wonder die man sê: “Moetmy nie lastig val nie! Die deur is al gesluit, en ek enmy kinders is al in die bed” nie.Hoe wil Jesus ons nie die versekering gee dat onsGod hoegenaamd nie pla as ons bid nie en dat hymeer vir ons omgee as die mees lojale vriend!

DORSLANDTREKGEDENKFEES 2018

? 23-27 Augustus 2018

? Okapupa Kamp, Kunenerivier (nabySwartbooisdrift) (+-870 km Noord van Wind-hoek)

Die afstammelinge van die Dorslandtrekkersgedenk elke 5de jaar die repatriasie van die“Angolaboere” na Suidwes-Afrika in 1928-29.Ons nooi alle belangstellendes, ook nie-fami-lielede, om saam te kom feesvier. Behalwe dievoorreg om die Swartbooisdrift omgewing, dieDorslandtrekkers monument en die terrein waardie voorouers Suidwes binnegebring is, tebeleef, kan jy heerlik kamp. Daar is baie bome

heid, wat jou weer verbind aan jou volksgeskie-nie van familie en

vriende.

Basiese kampeergeriewe, ablusie, spoel-toiletteen storte met warm water. Verder selfversor-gend. Tente en boskaravane welkom.

Registreer asseblief voor 31 Mei.Registrasievorm op ons webwerf”http://dorsland.org/

Navrae: [email protected] of by Altavan der Merwe 081 2330208

Dr Callie Opperman – Swakopmund, Namibie

ALL SEASONSCARPET, UPHOLSTERY CLEANING &

PEST CONTROL

NO JOB TOO BIG OR SMALLOwner SupervisionLet us take the hassle out of cleaning all themajor parts or just getting rid of those ratsand ants.

Contact Info:Cell: 063 158 9773

Page 7: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

7

KLEIN BEGIN ........ GOED GEËINDIG:

Daar is ‘n Engelse gesegde:“Getting together is the BeginningStaying together is a ProcessWorking together is a Success”

Dis alles so van toepassing op die Reëlingskomiteevan die Basaar. Alles het begin oor ‘n koppie teena afloop van ‘n erediens. ‘n Vriendeliketelefoonoproep vanaf Errol en toe daardieontmoeting op Maandag 13 November 2017 in diekerkkantoor. Wees verseker – dit was nie ‘n blouMaandag nie. Daardie twee Ystervroue kanraakvat. Die oggend se warm gevoel,opgewondenheid en entoesiasme sal my altydbybly: “and this was the beginning”.

Desember lê voor. Iets moet gedoen word. Kan ditin so ‘n kort tydjie met sukses aangebied word?Wat nou? Net daar word besluit:* Kerkbasaar en 3 Maart 2018 hier kom ons.

Die doel van die Basaar moet wees om:“betrokkenheid te bevorder en om mekaarbeter te leer ken”.

* Potjiekos gaan die bindende faktor wees.Die geur van saamwees en lekker kuier...”and the process started”.

Die kleingroep in die kantoor het in ‘n japtrap in ‘nformidabele span verander. ‘n Span wat die kunsvan saamwerk verstaan en wat daardie ekstra mylgestap het. Hierdie span is die hartklop van diegemeente – die Kleingroepe. Potjiekos-makers vanformaat het na vore gekom, donasies enbestanddele is geskenk en siedaar!

Hierdie fees word aangebied suiwer deur die hulpen skenkings van die gemeentelede. ‘n Span wat“Working together is a Success” verstaan.

Die Prediker sê dit so mooi: “God laat die mens sydeel ontvang en sy werk met vreugde doen. Dit is‘n gawe van God.” (Pred 5:18).

Mooiloop tot die volgende Vreugdefees Basaar

Reëlingskomitee

WAPADRANT BASAAR

Page 8: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

8

Van NG Valleisig: Helena Barendina Pretorius (Opperman)Van NG Moreletapark: Lourens Christiaan en Martha Louise de Lange (Benade)Van GK Rietvallei: Johannes Philip en Carien Kruger (van der Merwe)Van GK Benoni: Jacobus Andries Cornelius en Anna Johanna van der Walt (Coetzee)Van NG Moreletapark: Debbie Theudorellis (Dippenaar) en dooplidmate Calista en IvankaVan GK Alkantrant: Marga Christa Ley (Bezema)Van GK Alberton: Cornelia Christine DahmsVan GK Montanapoort: Suzette Schoeman (Enslin)Van GK Totiusdal: Charlotte FosterElsabé Prinsloo (Coetzer)Magrieta van Rooyen (Gerber)

Stefenie Kruger (van Huyssteen)Maria Aletta van der Merwe (Geel)Hendrik Tjaart vd Merwe, Hilda vd Merwe (Mynhardt) en Hendrik Tjaart vd Merwe (jnr)Ludolf Louwrens Kniep, Hendrina Francina Kniep (Laubscher) en dooplidmate Leonard, Cristen enGustav Gary KniepNicolaas Jacobus en Riana Grobler (du Plessis)Liesl Labuschagne (van der Merwe)Na NG Garsfontein: Thomas Hendrik en Monique vd Merwe (du Preez) en dooplidmate Mia enAmelie.Na NG Oosterlig: Nicolaas Petrus Jacobus en Johandri Kriek (Venter)Na GK Ermelo: Frederik Willem Coenraad en Cornelia Catharina Jacoba Venter (Henning)Na GK Die Bult: Tarien van RooyNa GK Rietvallei: Jacobus Francois en Tertia Smit (van der Linde)Na GK Rietvallei: Jan Hendruk Roberts, Louisa Bronkhorst (Vermeulen) en dooplidmate Lohan enHenroNa GK Stilbaai: Wilhelm Louw Dreyer

ATTESTATE

Missio Dei skool (Fiksburg)Baie dankie vir al die bymekaarmaak, ons is besig om alles te sorteer, die kinders het sommer begin omons paadjie te versier met die proppies.Ons het nou voldoende joghurthouers en eierdose. Ons benodignog die volgende asb: proppies en doppies, A3-grootte geskenkpapier (oortrek van boeke), A4 plat-gevoude papbokse, oorskietwol (om handvaardigheid te verbeter). Dankie vir almal se hulp en mededeel-saamheid, Geertjie

Page 9: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

9

WAPADRANT-BROKKIES

Alles wat ek oor die lewe moet weet, het ek geleer byNoag se Ark:1. Moenie die boot misloop nie.2. Ons is almal in dieselfde bootjie.3. Beplan vooruit. Dit het nie gereën terwyl Noag die

ark gebou het nie.4. Bly fiks. Wanneer jy 600 jaar is mag iemand jou

vra om iets groots te doen.5. Moenie luister na kritici nie, hou jou by jou werk.6. Bou jou toekoms op hoë grond.7. Reis in ‘n groep ter wille van veiligheid.8. Spoed is nie altyd ‘n voordeel nie. Daar was slakke

en cheetas aan boord.9. Wanneer jy gespanne is, dryf vir ‘n rukkie.10. Onthou, die ark is deur ‘n amateur gebou; die

Titanic deur professionele persone.11. Die maak nie saak hoe groot die storm is nie, as

jy by God is, is daar altyd ‘n reënboog aan dieeinde van die storm.

Die skoene moetjy dra

Daar is verskeie skoene in my kas. Daar is dierooi hofskoene - netjies van kunsleer gemaak.Hulle word gebêre vir spesiale geleenthede. Danis daar die paartjie van koningsblou, nie te deftignie en heel gepas vir gereelde gebruik. Elkeenhet tog ook 'n paar skoene vir tuinwerk - daardiesoort wat nie omgee om vuil te word en hard tewerk nie. Vergeet ook nie die praktiese swartesnie - pas by omtrent alles. Maar heel voor lê dieverweerde bruin stapskoene. Dáárdie skoenewaarna jy eerste gryp wanneer die dag (ofweek) regtig rof was. Dit is nie meer so mooi niemaar is sag en loshande die gemaklikste skoenewat jy al ooit besit het.

Net soos skoene is daar ook mense in jou lewe.Sommige sien jy net met spesiale geleenthede.Ander duik gereeld in jou lewe op. Ek ken ook 'npaar wat nie omgee om saam met jou skoueraan die wiel te sit en hard te werk nie. Diepraktiese klomp wat enige plek inval maak ookvan tyd tot tyd hul opwagtig.

Niks is egter so hartverwarmend soos diestapskoen-vriende nie. Dié wat jou gemaklikomvou met deernis en hartlikheid wanneer diewolke donker oor jou aanpak. Dié wat sonderformele uitnodiging wéét waarna jou hartverlang.

Koester jou vriende en laat hulle weet hoebelangrik hulle vir jou is.

~ Ilda

Page 10: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

10

Tot en met einde Januarie 2018

Opsomming:In die lig van die groot tekorte wat ons in 2017 ervaar het en die gepaardgaande druk wat daaruit voorgespruit het,omrede die inkomstegedeelte van die gemeente se finansies drasties oor die laaste 5 jaar begin afneem het, het dieKerkraad as ‘n voorlopige korttermynmaatreël net vir die eerste 3 maande van 2018 begroot. Die resultate daarvan isdat die 2018-begroting met R95 534 / maand verminder is in vergelyking met die 2017-begroting. Dus het die vaste-uitgawe-komponent wat gemiddeld op 87% gereken is, opgeskuif na 93% van die begroting. (Ons dek dus tansomtrent net die vastekoste-uitgawes.) Volgens die grafiek hierbo, waar die rooi lyn die 93% verteenwoordig, kangesien word dat die inkomste van Januarie 2018 reeds onder die rooi lyn inbeweeg het en dus nog meer druk plaasop ‘n reeds ingekorte begroting.

Die Finansiële Diensgroep en die Kerkraad doen daarom weer ‘n beroep op almal om hulle maandelikse bydrae inheroorweging te neem en met die leiding van die Heilige Gees aan te pas uit dankbaarheid vir dit wat die Here aanons gee. En aan die ongeveer 50% lidmate wat tans niks bydra nie om dit asb in heroorweging te neem. Ons is weldankbaar teenoor die lidmate wat reeds ruim bydraes gee. Almal sal egter kan saamstem dat hierdie situasie nievolhoubaar kan wees op die langtermyn nie (drastiese besluite sal dan geneem moet word).

Dankoffer-inligting

Maand Aantalpotensiële

*bydraepunte

Aantal punte watgeen

beloofde bydraegemaak het nie

Aantal punte watbeloof het maar

geen bydraemaak nie

Aantal puntewat agterstallig

is

Getroue bydraers

Des 2017 *1 144**(1 774)

31327,36%

998,65%

15815,82%

57450,17

Jan 2018 *1 161**(1 765)

38533.16%

17314.90%

252,24%

57849,70%

FINANSIËLE SAKE VAN GEMEENTE

Page 11: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

11

*Bydraepunt = Getroude man en vrou = 1 bydraepuntBelydende lidmaat in dieselfde gesin = bydraepunt

Enkellopende belydende lidmaat = bydraepunt

** Ramings betaalbaar aan Administratiewe Buro te Potchefstroom (Gaan kyk na http://www.wapadrant.co.za/finansiele-sake.html vir volledige inligting oor Ramings.)

Hou asseblief in gedagte dat die gemeente verplig is om R70 per maand per belydende lidmaat oor tebetaal aan die Administratiewe Buro te Potchefstroom, selfs al kry ons geen dankoffer vanaf ’n betrokkelidmaat nie. Daarom maak ons staat op elke lidmaat se dankoffer.

Moet asseblief nie die R70 in die liefdegawesakkie plaas nie, want die liefdegawes gaan nie virdieselfde doel nie. Maak asb gebruik van dankoffervorm.

Maniere van afdra van Dankoffer

Direkte inbetaling op kerk se bankrekening/per internetbank of per aftrekorder by jou eie bank. Bankbesonderhede: Gereformeerde Kerk Wapadrant, ABSA rek nr 349 0151 957, takkode 632 005. BAIE BELANGRIK:Naam, van en doel as verwysing. (Behalwe in die geval van ‘n anonieme inbetaling.) Indien jy anonieme bydraes wil maak, plaas kontant/tjek in `n koevert en sit in liefdegawesakkie of doen ‘nelektroniese oorbetaling in kerk se bankrekening.

Debietorder: Reël met kerkkantoor by [email protected] of volg hierdie skakel vir vormhttp://www.wapadrant.co.za/finansieumllesake.html Nog ‘n manier om jou dankoffer/liefdegawe oor te betaal:

Snapscan – Vir gerieflike en vinnige betalingGaan na http://www.wapadrant.co.za/finansiele-sake.html vir instruksies

Moreleta Plaza

Page 12: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

12

Beste Lidmaat van Wapadant Gemeente,Jy word hartlik uitgenooi na die Gespreksforumwat plaasvind op:

DATUM: 24 Maart 2018.ADRES: Gereformeerde Kerk Noordrand, 1129Landhuisstraat, Allensnek, Roodepoort.TYD: 08h00 – 13h00

Die Verslag insake Sinode 2018, wat op Sondag 18Februarie in die GPS was, hou direk verband metdie tema van die gespreksforum en maakdeelname deur elkeen moontlik.

AGTERGROND TOT DIE UITNODIGING:Die besluit deur die Sinode van Januarie 2018, datvroue-lidmate in die Gereformeerde Kerke nie indie amp van ouderling en/of predikant mag diennie, het veral vir sommige plaaslike kerke

predikant, ouderling, diaken of gewone lidmaat is

of beplan om hulle te beroep of dit dalk oorweeg,is jy hartlik welkom. Ons wil egter nie die Sinode2018 weer oorhou nie. Ons gaan konsentreer opdie pad vorentoe.

OORHOOFSE TEMA VIR DIE DAG:“Na Sinode 2018? Die pad vorentoe”

onder hierdie tema aandag moet kry, is jy welkomom dit voor Maandag 12 Maart vir die agenda voorte stel. Gebruik daarvoor die adres hieronder.

Stuur met graagte die uitnodiging aan enige-iemand wat jy dink ook meen dat vroue in dieampte moet kan dien.

RSVP asseblief voor 12 Maart by die e-posadreshieronder.

Vir verdere inligting kan jy my as sameroeper,gerus skakel by 012 807 5059/ 083 625 2329 ofFrederik Dreyer van Noordrand, by011 679 1316 / 082 873 6634.Die Gereformeerde Kerk Noordrand en Ds FrederikDreyer as predikant, sal ons gasvrou wees.

Laat weet asseblief so gou as moontlik maar nielater as 12 Maart nie aan:[email protected]

Mooi loop,Theuns Erasmus(Sameroeper Gespreksforum 3, 2018)

GESPREKSFORUM 3

Bring gerus u glas, papieren platgevoude

kartondose kerk toe.Plaas dit in die

herwinningshouers netagter die rondawel

by die ingang.

Die MAAND-KRANT iselektronies beskikbaar op

die WEBWERF BYhttp://www.-wapadrant.

co.za/maand-krant

Page 13: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

13

NEEM-EN-DEEL BYBEL-PROJEKVerlede maand het ons met dank en eer aan onsHere ons God terugvoering gegee oor die Borg-‘n-Bybelprojek. Vandag wil ons graag terugvoeringoor die “Neem-en-Deel-Bybelprojek gee.

Neem-en-Deel-Bybelprojek

Deur die Neem-en-Deel-Bybelprojek word Bybelsin alle Suid Afrikaanse en sommige buitelandsetale aan Wapadrantlidmate en besoekers beskik-baar gestel vir verdere verspreiding, met anderwoorde Bybels word geneem en gedeel. Die projekloop vir 12 maande van die jaar sedert ongeveer2011. Met groot dank en eer aan ons Here, kanons rapporteer dat gedurende 2017 ongeveer 530Bybels so deur Wapadrantlidmate en besoekersgeneem en gedeel is.

Prys die Heer!! Gedurende die ongeveer sewe jaarsedert die begin van die Neem-en-Deel-Bybel-projek is daar tot nou toe reeds meer as 6300 By-bels so deur Wapadrantlidmate en besoekers viadie Neem-en-Deel-Bybelprojek gedeel met ander.

En ons kan maar net weer sê: Ere aan God in diehoogste hemele!!

Befondsing vir die aankoop van die Neem-en-Deel-Bybels geskied hoofsaaklik deur donasies van Wa-padrantlidmate wat per EFT in Wapadrant se rek-ening, met duidelike verwysing “Neem-en-Deel”,inbetaal word, of deur kontant in ‘n koevertjie ge-merk “Neem-en-Deel” wat in die liefdegawesakkieof in die donasieboks op die Bybelrak in die kerk-saal geplaas kan word. Leë koevertjies is in die do-nasieboks beskikbaar. Bybels word ook geskenk enou Bybels waar moontlik word ook herstel virverdere verspreiding.

Ons het in Januarie 2018 nog 106 Bybels aange-koop wat reg is vir neem en deel. Van die Bybelswat so aangekoop word is beskikbaar op die By-belrak in die kerksaal – gaan kyk gerus. As die By-bels wat julle soek nie op die rak is nie, of julle hetBybels om te skenk, of soek meer inligting omtrentdie projek - praat dan gerus met enige van onder-staande van ons kleingroeplede. Ons wil ook graaghiermee dankie sê vir onder andere ChristaCoetzer, Raymond Hugo en Helena Aucamp vir hulhulp met die projek.

Groetnis in Jesus Christus.

Kleingroep G007Jan en Celia de Beer,Hans en Isabel Lensink,Jan en Elfrieda Meyburg,Bernard en Vera Tollig enTinus en Elsie Vorster

Page 14: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

14

BY VUURVLIEGIE-LIG

Tyd is ‘n kosbare kommoditeit. Maak seker jy máák tydom saam met jou geliefde te spandeer. In Februarie is2 piekniekaande gereël. Hoe het dit verloop? Besluitself....

"Wat 'n wonderlike geleentheid skep die Herevir ons, om as man en vrou vir 'n uur of tweealleen onder die sterrehemel in mekaar se teen-woordigheid te wees. 'n Piekniekmandjie volbederf en natuurlik ook 'n droë rooi"lemonadetjie" maak dit 'n besondere geleent-heid om mekaar weer opnuut te ontdek en metnostalgie aan die verlede te dink.....diep in me-kaar se oë!

Ons het weer besef dat tyd alleen met mekaaris tyd met jou Skepper. Hý is immers die beginen die einde van jou huwelik en die Hoof vanjou verbintenis met mekaar.

Dankie Here dat U ons so bederf, vir mekaarleen om ook mekaar geestelik te sterk en U tedien. Soli Deo Gloria!"~ Bernard & Véra Tollig

Dis ons tweede piekniek by die kerk. Ons geniet ditbaie om veilig die aandstilte en sterreprag te geniet.So spesiale tyd om sommer net lekker te gesels enmekaar te geniet. Die lekker sagte musiek dra by totatmosfeer en dan die gesels saam met ander parewas ook lekker. Ons wil graag ander aanmoedig omook te kom piekniek ons sal nie sommer dit mis nie.'n Date met jou geliefde! Wat 'n blessing!~ Magda Prinsloo

Ons het 'n Saterdag-aand-piekniek in die Ge-meente-tuin geniet. Dit was pret om te besluit watom in te pak, en toe die mandjie te pak. Die rustigesamesyn met jouself, jou metgesel en ander ge-nooides na 'n woelige week en besige Saterdag,was kosbaar. ~ Tienie de klerk

Die piekniek was 'n heerlike stilstaan-en-saamweesoomblik gewees vir my en Jaco! Dankie Eric enAnthea, julle het die perfekte ruimte geskep vir ons omte kon rustig raak binne die gejaag! ~Donette

Eric, ek hou van die spasie wat julle hiermeeskep vir paartjies om by mekaar uit te kom.Dis nogal iets besonders om saam met andermense net by jóú ander helfte uit te kom.~ Jaco

Baie dankie vir ' n gesellige aand Eric enAnthea. Ons het dit baie geniet. Doe sovoort. ~ Kobus en Hetta

Die doel van die Piekniek was vir paartjies om ro-manties saam alleen te wees en mekaar weer teherontdek. Ek en Anthea het met ons troue baieVuurvliegie-liggies in bottels gebruik om ‘n roman-tiese atmosfeer te skep. Ons gebruik dit nog steedsin ons persoonlike lewe en het besluit om dit posi-tief aan te wend vir die gemeente in die piekniek-aande. Verdere inspirasie is die “Wedding Prayer:God help me to love You more so that I can love herMore ….” Nou geniet ons dit so baie om diepiekniek aande te hou om paartjies nader aan me-kaar te laat groei met God as rots wat ons saamge-voeg het as een. Ons het ‘n Whatsapp-groep gestigvir direkte kommunikasie. Stuur jou naam en nom-mer na Eric Coetzee 0833269904 om bygevoeg teword. Ons beplan ‘n piekniek so elke 3 maande. Sienkommentaar van ander wat die aande bygewoonhet. Daar het jy dit! Piekniek by vuurvliegielig is ‘ngeleentheid wat nie misgeloop kan word nie. Ditwas verseker nie die laaste piekniek nie! Hou diepers dop vir nog geleenthede. ~Eric

“It’s not about HAVING time.It’s about MAKING time”

Page 15: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

15

ALMAL SE MANDJIE

SEKURITEIT WERKSGELEENTHEIDPos beskikbaar by die GK WAPADRANT

Kontak Pat Venter by 083 750 1533vir meer detail

Enkel akkommodasie op die perseel.Werk behels tien skofte in die week

en Saterdag- en Sondagskofte.

Huishulp beskikbaar vanaf Maart 2018Elke Vrydag en elke tweede SaterdagKontak Agnes by 073 764 6012(Sy is ook tans werksaam by Wapadrant-gemeente as skoonmaker)

1996 Jurgens Expo karavaan te koop @ R59 000Goeie toestand. Sluit in: 220v ys-/vrieskas, 1kant dubbelbed, 1 enkelbed wat ook veranderin tafel en 2 sitplekke weerskante, baie pakplek,voltent en penne, rallytent met penne (kan ookvasrits aan voltent), grondseil, 2 splinternuwebande (slegs 200 km mee gesleep), spaarbanden velling.

Kontak Helena 082 968 3466

Persoon, met eie vervoer, gesoek vir werk inwassery. Moet selfstandig kan werk, enmoet bereid wees om bemarking te kandoen.Salaris is op kommisiebasis.

Alida Jooste 084 555 7201

Woonstel te huur op hoewe in Ajaxstraat: R7500

Vrystaande-aparte ingang; Omhein; troeteldiervriendelik; 2 Slaapkamer; 1 Badkamer; Kombuis-woonarea. Ingesluit: Water en ligte;tuininstandhouding en vullisverwydering.

Kontak Ria by 072 222 3897

‘n Uiters netjies, betroubare huishulpbeskikbaar elke Dinsdag en Donderdag.Johanna werk al bykans 14 jaar by my. Sy isvriendelik, nederig en is ten volle Afrikaans.Kontak Vera by 082644 6741

Kom deel elke Sondag tussen die 2 eredienste(9:30 -10:30) in ons heerlike saamkuierwanneer ons die reuk van Christus verspreideur ons eenheid!

DIE GEURIGE AFFÊRE sal elke Sondag beskik-baar wees @ R70/250g in bone of filter ge-maalde pakkies by Kafé Koinonia

Page 16: Elke dag is ‘n geskenk van Bo - wapadrant.co.za · Elke dag is ‘n geskenk van Bo Psalm 118:24-Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy

16

Hy ken jou naam

“Luister, so sê die Here wat jougeskep het, Jakob, wat jou

gevorm het, Israel: Moenie bangwees nie, Ek verlos jou, Ek het jouop jou naam geroep, jy is Myne.”

Jesaja 43:1

Hy sien alles wat jy doen

“Waarheen sou ek gaan om uGees te ontvlug? Waarheen sou

ek vlug om aan uteenwoordigheid te ontkom?”

Psalm 139:7

Hy is by my

“Ek self gee jou die opdrag.Wees sterk, wees vasberade.

Moenie skrik nie, moenie bangwees nie, want Ek, die Here jouGod, is by jou oral waar jy gaan.”

Josua 1:9

Hy het ‘n plan vir my

“Ek weet wat Ek vir julle beplan,sê die Here: voorspoed en nieteenspoed nie; Ek wil vir julle 'n

toekoms gee, 'n verwagting!”

Jeremia 29:11

Hy is goed

“U is goeden U doen goed;

leer my u voorskrifte.”

Jeremia 29:11

Waarhede oor God

Kontak Tjaart Pelser | 082 440 0676 |[email protected]

Hou die datumoop!

18 Aug 2018

KameeldriftDamesoggend

Venue: St Mary’s DSG

Tafeldektema: Deur die oë van ‘n kind

Meer inligtinglater!