4 Eikestadnuus 8 September, 2016 Nuus News. La Belle Vie 91, Welgevonden | Mon - Fri 09:00-18:00 & Sat 08:00-13:00 www.madeleen.co.za, 021 889 5374 | 082 662 8216,[email protected] COME AND EXPERIENCE THE DIFFERENCE… Awarded Best Health and Beauty Salon In South Africa 2016 By Professional Beauty Madeleen van der Merwe besig met ’n kliënt. FOTO: Nikki Meyer ondernemings, moet uitstyg en konstant verbeter. adeleen Effortless Beauty in “Dit is die hartklop van die dorp. Stellenbosch is bekend Welgevonden is as die beste salon in M vir die beste wynplase en die beste restaurante Suid-Afrika vir 2016 aangewys. en kan nou ook bekend wees vir die beste Dié jaarlikse toekenning is deur skoonheidsalon in die land.” Professional Beauty South Africa, Madeleen noem daar is baie Sondag 28 Augustus, in goeie salonne in Stellenbosch, dus Johannesburg oorhandig. is dit belangrik om konstant iets Eienaar Madeleen het besonders te bied vir elke die salon 10 jaar gelede in persoon wat instap. haar tweeslaapkamer- “Ons differensieer ons salon woonstel begin. nie deur WAT ons doen nie, Vandag is sy baie trots maar oor HOE ons dit doen en om te kan sê dat die hoe jy as kliënt voel wanneer jy beste salon in die land in uitstap. Stellenbosch gevind kan “Ons maak seker dat elke kliënt word. soos 'royalty' voel sodra hulle “Ons kry daagliks Stellen- arriveer en van daar raak hulle deel bossers wat sê 'Ek is so dankbaar van die familie waar ons belangstel en ek het julle ontdek', en ek glo die omgee vir mekaar.” toekenning sal ons platform om mense Sy voeg by dat haar salon, te midde van moeilike in Stellenbosch te bederf en te bedien, vergroot.” ekonomiese tye, onlangs die twee beste finansiële Aangesien klein sakeondernemings so 'n groot maande gehad het sedert sy die besigheid 10 jaar gelede gedeelte van Stellenbosch se ekonomie vorm, glo begin het. sy dit nodig dat alle ondernemings, maar veral klein Ons maak seker dat elke kliënt soos “Royalty” voel. PROMOSIE X1RTL9D9-EN080916 Feast of smells and tastes of yesteryear at local restaurants MARTIE RETIEF-MEIR- ING Remembering the heat of old stoves, kitchen smells, ouma’s soup in unmatched bowls and the sugary melting mal- va pudding and jam- drenched roly-polies conjure up great mo- ments of our culinary past. Oh, how we love to talk about great South Afri- can dishes and how mothers, grandmothers, motjies, anties, even un- cles, could dip into their spice jars, bring out mar- inated meats and stir, taste, smell and finally, triumphantly put skottels on tables. These and similar experiences of our col- lective memory are what the coming e’Bosch Festival is all about. Through an initiative of e’Bosch, the Stellenbosch Her- itage project marking September as Heri- tage Month, greater Stellenbosch has a chance to celebrate the various facets of its long history, of its past and future. Food is one of these, and has inspired some of our top restaurants in town to draw on great food memories. Stellen- bosch Kitchen (cnr Dorp and Andringa streets), for example, is going to feature ku- du shoulder, pickled waterblommetjies, samp, chakalaka and quince jelly. How’s that for celebrating a South African table! Basic Bistro in Church Street will recall our great Cape culture with truly traditional Cape Malay curry and if you do not know what skilpadjies are, go to Craft, Wheat and Hops, Oude Hoek Building, Andringa Street. Those rich flavoursome par- cels of liver in sheep’s caul fat is, as they say, something to die for. A glass of L’Avenir is also part of the experience. Show Room in Bird Street will tempt all pal- ates with their Malay Roll-ups (pancakes wrapped around real old-style bobotie). More pancakes, sweet and savoury, could be had at Bebe Choco- laterie on Church Street, and celebrate the great art of flipping this popular confec- tion. If you want to impress visitors, girl- friends or your mother-in-law, go to Coop- manshuis’ lovely Helena’s for a flavour- some plate of beef short rib and nut stew with and quince, leeks and almonds. On the R44, Sweetwell offers its famous slow-roasted pork belly, pesto veggies, mozzarella shavings, potatoes and rocket. On the corner of Helderberg Road on the R44, George’s Greek Restaurant will offer a three-course, starters and, of course, slow-cooked lamb roast, jacket potatoes, veggies, salad and, for dessert, deep fried puff pastry in honey, cinnamon and nuts. Bon Appetit! Onverantwoordelike hondeienaarskap neem toe NADINE WILLI- AMS @NRamongane Ná die tragiese dood van ’n kleu- ter van Idasval- lei wat verlede week deur twee honde doodge- byt is, is dit steeds moeilik vir die familie om aan te be- weeg. Die Dierebe- skermingsvereni- ging (AWSS), wat die twee honde uitgesit het, het bevestig Marchen Hoffman (6) is op Vrydag 26 Augus- tus deur twee gekruiste honde doodgebyt. “Hy is gebyt in sy lieste en verskeie nekwon- de het die kind se dood veroorsaak,” het sers. Zenobia Sedeman, woordvoerder vir die Cloetesville-polisie, gesê. Volgens Sedeman het die polisie ’n gereg- telike doodsondersoek geopen. Die saak word verder ondersoek. Lorna Hughes, bestuurder van die AWSS, sê dié honde was baie aggressiewe brakke. “ ’n Mens kan nie veralgemeen nie, maar die meeste van die honde wat so aggressief is, is omdat hulle nooit geleer is om te sosiali- seer nie. “Die eerste vier maande van ’n hondjie se lewe is krities. Gedurende dié tydperk moet jy hulle blootstel aan kinders en mense en ander basiese dinge soos om in ’n motor te ry. “Honde het ge- voelens, wat baie aandag en liefde kort.” Volgens Hughes verg hondeienaar- skap groot verant- woordelikheid. “Sosialisering is ’n prioriteit, sorg ook dat jou honde gesteriliseer word, hul inen- tings kry en ge- reeld ontwurm word. “Daar is beslis ’n toename in onver- antwoordelike hondeienaarskap in Stellenbosch, met dorpies soos Cloetesville waar hondegevegte nog baie gewild is. “Jy kan nie honde heeldag vasgeketting hou op jou werf, en verwag hulle moet nie aggressief wees nie. Amerikaanse veghonde is van die beste metgeselle as hulle reg be- handel word.” Hughes sê dit is belangrik om te weet dat honde nie teen mense diskrimineer nie. “Jy kan nie verwag ’n hond moet weet wan- neer iemand ’n slegte of goeie persoon is nie. Ek glo dus as jy iets wil hê om misdadigers weg te hou, kry ’n alarmstelsel.” As jy sien ’n hond is besig om iemand aan te val, raai Hughes aan jy: V Gryp ’n handdoek of ’n tou en probeer om dit om die hond se lyf sit. As die hond wil aanval, trek die hond weg. Dit help nie om die hond te skop of vir hom te skree nie. V Gooi die hond nat met water. Evelyn Hoffman (Marchen se ma) word getroos tydens die roudiens Donderdag 1 September, by die VG Kerk in Idasvallei. FOTO: DAAN WILLIAMS