Top Banner
MODULE 2: GOLWE, KLANK EN LIG Doppler Effek
12

Doppler effect a

Aug 05, 2015

Download

Education

Natasia Gouws
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Doppler effect a

MODULE 2: GOLWE, KLANK EN LIG

Doppler Effek

Page 2: Doppler effect a
Page 3: Doppler effect a

Doppler EffekDie skynbare verandering in

geobserveerde frekwensie wanneer die bron en die observeerder relatief

tot mekaar beweeg

Page 4: Doppler effect a

Stilstaande Bron

Frekwensie oral dieselfde

Page 5: Doppler effect a

Bewegende Bron

Golwe hoop op voor bron

Geobserveerde frekwensie hoΓ«r

as bron frekwensie

Golwe sprei uit agter bron

Geobserveerde frekwensie laer

as bron frekwensie

Page 6: Doppler effect a

Formule

𝒇 𝑳=𝒗 ±𝒗 𝒍

𝒗 ±𝒗 𝒔𝒇 𝒔

Waar

Page 7: Doppler effect a

Berekeninge

𝒇 𝑳=𝒗 ±𝒗 𝒍

𝒗 ±𝒗 𝒔𝒇 𝒔

Bron beweeg NA observeerder

Bron beweeg weg van observeerder

𝒇 𝑳=𝒗+𝒗 𝒍

π’—βˆ’π’— 𝒔𝒇 𝒔 𝒇 𝑳=

π’—βˆ’π’—π’

𝒗+𝒗 𝒔𝒇 𝒔

Moet met oorspronklike

formule begin

Page 8: Doppler effect a

Voorbeeldβ€˜n Trein nader β€˜n spoorwegoorgan teen 180 kmΒ·h-1. Dit waarsku voetgangers en motoriste wat by die oorgang wag deur β€˜n sirene met β€˜n frekwensie van 2000 Hz uit te stuur. Neem die spoed van klank in lug as 340 mΒ·s-1.

a) Skakel 180 kmΒ·h-1 na mΒ·s-1

b) Bereken die frekwensie wat die voetgangers sal hoor soos die trein hulle nader.

c) Bereken die frekwensie wat die voetgangers hoor wanneer die trein weer weg van hulle af beweeg.

d) Wat is die frekwensie wat β€˜n motoris hoor wat teen 16 mΒ·s-1 van die trein af weg beweeg?

Page 9: Doppler effect a

Toepassings van die Doppler Effek: Doppler vloeimeter

Page 10: Doppler effect a

Doppler effect and LightDoes Light undergo the Doppler

effect?

YES!!!! The speed of light is just too fast for the naked eye to observe it.

Page 11: Doppler effect a
Page 12: Doppler effect a

Rooikant en Bloukant VerskuiwingAfnemende frekwensie

β€’ Golwe sprei uitβ€’ Frekwensie

blyk laer te wees

β€’ Spekrum skuif na rooi kant

β€’ Golwe hoop opβ€’ Frekwensie

blyk hoΓ«r te wees

β€’ Spektrum skuif na blou kant