Omsendbrief 01/17 2017 01 16 Geagte ouers Baie welkom terug aan al ons ouers, kinders en personeel - ‘n spesiale welkom aan al ons nuwe ouers en leerders, ons vertrou dat u sommer baie gou tuis sal voel by ons! Ons sien baie uit na hierdie jaar en vertrou dat u, soos ons, lekker uitgerus het en vol ywer is vir die jaar wat voorlê. Ons skop sommer dadelik af met atletiek omdat die seisoen baie kort is – sterkte aan al ons atlete vir die seisoen! Ons vertrou dat almal op alle gebiede net hul beste sal lewer. Om tussen reg en verkeerd te onderskei: “Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is. Ek maak die moedelose weer vol moed.” (Jer 31:25) 1. PERSONALIA 1.1 Nuwe personeel Ons wil graag die volgende nuwe personeel by ons verwelkom en vertrou dat hulle ‟n lang en goeie verbintenis met ons skool sal hê: Graad R assistent: Annene Ferreira; Personeel: Graad R – Erika Lombard; Graad 2 – Semoni Cancelliere; Graad 3 – Karen Grobler; Graad 4 – Jessica Horn; Graad 5 – Deon Gouws; Graad 6 – Gerhard Scholtz; Graad 7 – Marthinus Schutte. (C Schutte) 1.2 Baie dankie Baie dankie aan ons administratiewe personeel wat gedurende die vakansie gewerk het – dit verseker dat ons vanaf dag een voluit kan werk! Dit is lekker om te weet dat hulle altyd bereid is om die ekstra myl te loop. Die werkers wil ook hul dank aan al ons ouers en kinders oordra vir die geskenkpakke, kos, ensovoorts, wat u aan hul geskenk het vir Kerstyd! (C Schutte) 2. SKOOLKALENDER 2017 TERMYN SKOOL OPEN SKOOL SLUIT 1 11 JANUARIE 31 MAART 2 18 APRIL 30 JUNIE 3 24 JULIE 29 SEPTEMBER 4 9 OKTOBER 6 DESEMBER (Bestuur) 2/... Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za
7
Embed
Dit - Laerskool Helderkruin Amptelikkruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Kruiner-Klets...noodsaaklik dat u, u kinders daaraan sal herinner dat hul enige tyd weer kan probeer om
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Dit
Omsendbrief 01/17
2017 01 16
Geagte ouers
Baie welkom terug aan al ons ouers, kinders en personeel - ‘n spesiale welkom aan al ons nuwe
ouers en leerders, ons vertrou dat u sommer baie gou tuis sal voel by ons! Ons sien baie uit na
hierdie jaar en vertrou dat u, soos ons, lekker uitgerus het en vol ywer is vir die jaar wat
voorlê. Ons skop sommer dadelik af met atletiek omdat die seisoen baie kort is – sterkte aan
al ons atlete vir die seisoen! Ons vertrou dat almal op alle gebiede net hul beste sal lewer.
Om tussen reg en verkeerd te onderskei: “Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is. Ek maak die
moedelose weer vol moed.” (Jer 31:25)
1. PERSONALIA
1.1 Nuwe personeel
Ons wil graag die volgende nuwe personeel by ons verwelkom en vertrou dat hulle ‟n lang
en goeie verbintenis met ons skool sal hê: Graad R assistent: Annene Ferreira;
MathAndante, ‘n skool waar nie net gefokus word op die verbetering van wiskunde punte nie, maar ook die verbetering van Selfvertroue van elke kind. Waar elke kind net so belangrik is vir die onderwyser as vir sy ouers, want ‘n kind met selfvertroue is ‘n gelukkige kind in die wiskunde klas. Waar tyd in elke kind investeer word want die kinders van vandag is die leiers van more. Vir meer inligting, kontak Andre by 082 376 5152 / [email protected].
Dagmoeder
Benodige u ‘n betroubare Dagsorg vir u kleinding!!
Ek het plek vir Babas en Kleuters
Skakel Wilna Cell: 082 560 7888
Naskool Helderkruin STUDIESENTRUM: 1.5 Km vanaf Laerskool Helderkruin. Ons vervoer u kind vanaf skool na askool. Lekker middag ete, happie tyd, vrugte en koue verversings. Help met alle huiswerk en take ens. Vervoer na en van sport ingelsuit + kospakkies. Lekker ruim speelplek vir na huiswerk. Oop vakansies. Wi-Fi binnekort vir take. Vakansie skool. Oulike crew. Koste R1000 per maand. Registrasie R200 eenmalig. Skakel Drieka 082 324 8730.
Tuinwoonstel te huur – Wilropark
Tuinwoonstel te huur, geskik vir enkel persoon. 1 Slaapkamer, 1 Badkamer , oopplan Sit-eetkamer, met alarm. Eie ingang met afdak parkering. Huur R4 300 per maand Water en Elektrisiteit ingesluit. Deposito R4 300. Kontak Elrina 084 870 8015 of Dirk 082 094 0396
Wil jou kind (of jy self) graag ’n instrument bespeel of bemeester? Kitaar, klavier of sang? Vir bekostigbare, kwaliteit musieklesse, kontak asseblief vir Karlien op 083 758 3777 of epos op [email protected]. Alle ouderdomme en vlakke welkom. Perseel is in Helderkruin geleë.
“Die PRETVOLLE manier om Wetenskaplike-, Tegnologiese-, Ingeneurs- en Wiskundige Konsepte te leer” Ons maak gebruik van gespesialiseerde Lego® produkte om u kind te leer. Ons bied die volgende twee jaar programme aan: Lego® Challenge vir Gr 1 – 4 GaliLego Technic vir Gr 5 – 7 Klasse word elke Donderdag middag by Laerskool Helderkruin aangebied. Vir meer inligting kontak ons by: [email protected] of 079 176 9796