Omsendbrief 02/15 2015 01 26 “Aangename woorde is heuning, soet en geneeskragtig vir die mens.” Spreuke 16:24 Geagte ouers 1. SPORT 1.1 Atletiek 1.1.1 Graad RR/R en 1 uitdunne Baie dankie vir al die leerders se pragtige gedrag en goeie sportmangees. Dankie ook aan die ouers vir u belangstelling en ondersteuning. Dankie aan die graad 7 ouers wat gehelp het met verkope. 1.1.2 Oefening Dankie aan al die atlete wat so fluks kom oefen. Daar sal slegs Maandag en Dinsdag atletiekoefening wees as gevolg van die byeenkomste wat plaasvind. Alle rugby- en netbalspelers (seniors) moet asseblief die oefeninge bywoon om fiksheid te verseker! Ons begin reeds Maandag 9 Februarie met rugby- en netbaloefening. 1.1.3 Belangrike datums van byeenkomste Woensdag 28 Januarie – vs Dr Havinga (Tuis) Vrydag 30 Januarie - vs Louw Geldenhuys en Muldersdrif (Tuis) 1.2 Skaak Skaakoefening begin Woensdag 28 Januarie vanaf 14:00 tot 15:00 in die Mediasentrum. Mee Marissa Kotzee en Ronelle Grobler beloof dat dit ’n opwindende skaakseisoen gaan wees die jaar. Skaakspelers gaan ook geleentheid kry om aan kompetisies deel te neem. 1.3 Netbal 7's - AANDAG ALLE MAMMAS!! Die Netbal 7’s (soos op die jaarprogram aangedui) vind op 14 Februarie 2015 plaas. Die mammas is welkom om spanne in te skryf en dit deur te gee aan Desiré Beukes per e-pos ([email protected]). Sluitingsdatum is Dinsdag, 10 Februarie 2015. (T Breet en E Ferreira) 2/... Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za
7
Embed
Dit - Laerskool Helderkruin Amptelikkruiners.co.za/wp-content/uploads/2013/05/Kruiner-Klets...Baie dankie vir al die leerders se pragtige gedrag en goeie sportmangees. Dankie ook aan
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Dit
Omsendbrief 02/15
2015 01 26
“Aangename woorde is heuning, soet en geneeskragtig
vir die mens.”
Spreuke 16:24
Geagte ouers
1. SPORT
1.1 Atletiek
1.1.1 Graad RR/R en 1 uitdunne
Baie dankie vir al die leerders se pragtige gedrag en goeie sportmangees.
Dankie ook aan die ouers vir u belangstelling en ondersteuning. Dankie aan die
graad 7 ouers wat gehelp het met verkope.
1.1.2 Oefening
Dankie aan al die atlete wat so fluks kom oefen. Daar sal slegs Maandag en
Dinsdag atletiekoefening wees as gevolg van die byeenkomste wat plaasvind.
Alle rugby- en netbalspelers (seniors) moet asseblief die oefeninge bywoon om
fiksheid te verseker! Ons begin reeds Maandag 9 Februarie met rugby- en
netbaloefening.
1.1.3 Belangrike datums van byeenkomste
Woensdag 28 Januarie – vs Dr Havinga (Tuis)
Vrydag 30 Januarie - vs Louw Geldenhuys en Muldersdrif (Tuis)
1.2 Skaak
Skaakoefening begin Woensdag 28 Januarie vanaf 14:00 tot 15:00 in die Mediasentrum.
Mee Marissa Kotzee en Ronelle Grobler beloof dat dit ’n opwindende skaakseisoen gaan
wees die jaar. Skaakspelers gaan ook geleentheid kry om aan kompetisies deel te neem.
1.3 Netbal 7's - AANDAG ALLE MAMMAS!!
Die Netbal 7’s (soos op die jaarprogram aangedui) vind op 14 Februarie 2015 plaas. Die
mammas is welkom om spanne in te skryf en dit deur te gee aan Desiré Beukes per e-pos