1 DIE SUID AFRIKAANSE MINIATUURPERD TELERS GENOOTSKAP NUUS BRIEF. 2/4 2014 KWANTUM BEHANDELING MARIUS EN ANNIE ERNST Die werklike, maar onsigbare. Die veld van Kwantumfisika. Eeue reeds voor ChristusbeweerDemokritus, ‘n Grieksefilosoof, dat alle dinge bestaan uit deeltjies wat te klein is om te sien. Fotone is die kleinste deeltjieswaaruit enige iets bestaan. Fotone is deeltjiesenergie. Ons en so ook ons perde se liggamestraalenergie uit. Dit is hier waar die wonder van Kwantumbehandeling inkom. Dit is nie diagnosties nie, maar gaan direk na die oorsprong van die probleem. Kwatumbehandeling doen vir mens en dierwondere op geestelike en liggaamlike vlak. Ons het met kwantumbehandelingstedoene gekry toe ‘n dame wat die resultate reeds beleef het dit aan ons voorgestel het. Ons het kontak gemaak met MeneerThys Branders en sederdien al talle perde en mense laat behandel. Een so ‘n geval was ‘n miniatuurhingsie wat onverklaarbaarskielikaggressiefopgetree het. Hy is behandel en die liefdevolle hings is weer terug. Die verslag wys tot hoe die perdjie voel. ‘nMerrietjie het op haar vul se beentjiegetrap op dag twee na die geboorte. Die merrievul wou nie drink en die gesukkel het veroorsaak dat sy bly in die rondte trap en die gevolg was die besering aan die vul. Die beentjie was seer en ongemaklik as gevolg van die spalk. Die vulletjie is opgesit vir behandeling en binne minder as 24 uur was sy beter en het sy goed en op haar eie begin drink. Die verslag het egter ook gewys sy voel verstote en kry nie genoeg liefde nie. So ook die mens – ‘n tandabses is opgetel twee dae voor die pyn begin het. Kwantum gaan direk na die probleem en het in hierdie geval die probleem opgetelvoordat die liggaam daarvan bewus was. ‘nInteresante punt waar telers die Kwantumfisikategnologie gebruik is waar ‘n merrie nie kan of nie maklik dragtig raak nie en ook om spontaneaborsies te voorkom. Dan natuurlik die groot een teen AHS. Ons wil graag dit deurgee aan medetelers en kangetuig dat dit wonderlik werk. Die persoon om te kontak is Mnr Branders. Kyk gerus na die webtuistewww.healthytherapy.com Al sy kontakbesonderhede verskyn op die webwerfen verdere inligting kan daar opgelees word. Telefoonnommer 053 343 1036.
12
Embed
DIE SUID AFRIKAANSE MINIATUURPERD TELERS GENOOTSKAP … · 2018. 4. 22. · 1 DIE SUID AFRIKAANSE MINIATUURPERD TELERS GENOOTSKAP NUUS BRIEF. 2/4 2014 KWANTUM BEHANDELING MARIUS EN
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
1
DIE SUID AFRIKAANSE
MINIATUURPERD
TELERS GENOOTSKAP
NUUS BRIEF. 2/4 2014
KWANTUM BEHANDELING MARIUS EN ANNIE ERNST
Die werklike, maar onsigbare. Die veld van Kwantumfisika. Eeue reeds voor ChristusbeweerDemokritus, ‘n
Grieksefilosoof, dat alle dinge bestaan uit deeltjies wat te klein is om te sien. Fotone is die kleinste deeltjieswaaruit
enige iets bestaan. Fotone is deeltjiesenergie. Ons en so ook ons perde se liggamestraalenergie uit.
Dit is hier waar die wonder van Kwantumbehandeling inkom. Dit is nie diagnosties nie, maar gaan direk na die
oorsprong van die probleem. Kwatumbehandeling doen vir mens en dierwondere op geestelike en liggaamlike vlak.
Ons het met kwantumbehandelingstedoene gekry toe ‘n dame wat die resultate reeds beleef het dit aan ons
voorgestel het. Ons het kontak gemaak met MeneerThys Branders en sederdien al talle perde en mense laat
behandel.
Een so ‘n geval was ‘n miniatuurhingsie wat onverklaarbaarskielikaggressiefopgetree het. Hy is behandel en die
liefdevolle hings is weer terug. Die verslag wys tot hoe die perdjie voel. ‘nMerrietjie het op haar vul se
beentjiegetrap op dag twee na die geboorte. Die merrievul wou nie drink en die gesukkel het veroorsaak dat sy bly in
die rondte trap en die gevolg was die besering aan die vul. Die beentjie was seer en ongemaklik as gevolg van die
spalk. Die vulletjie is opgesit vir behandeling en binne minder as 24 uur was sy beter en het sy goed en op haar eie
begin drink. Die verslag het egter ook gewys sy voel verstote en kry nie genoeg liefde nie. So ook die mens – ‘n
tandabses is opgetel twee dae voor die pyn begin het. Kwantum gaan direk na die probleem en het in hierdie geval
die probleem opgetelvoordat die liggaam daarvan bewus was.
‘nInteresante punt waar telers die Kwantumfisikategnologie gebruik is waar ‘n merrie nie kan of nie maklik dragtig
raak nie en ook om spontaneaborsies te voorkom.
Dan natuurlik die groot een teen AHS.
Ons wil graag dit deurgee aan medetelers en kangetuig dat dit wonderlik werk. Die persoon om te kontak is Mnr
Branders. Kyk gerus na die webtuistewww.healthytherapy.com Al sy kontakbesonderhede verskyn op die
webwerfen verdere inligting kan daar opgelees word. Telefoonnommer 053 343 1036.
RES 101 Royal Oaks Platinum Pleasure - IMP 06/02/2006
Scott Creek Mystical Confetti
Komokos Sweet Sangria Abrie Beukes
Stilgewacht Miniatuurperd Stoet
KLAS/CLASS 28
GROOT EN RESERWE KAMPIOEN MERRIE
GRAND AND RESERVE GRAND CHAMPION MARE
1ste en 2de plekke Junior en Senior Kampioen merrie, ook Kampioen vul indien regte geslag (klasse 24, 26 en 23 indien geslag korrek is)
1st & 2nd placing for Junior and Senior Champion Classes, as well as Champion Foal if the correct sex (Classes 24.26 & 23 if the gender is correct)
kl/cl Perd Gebore Vader Moeder Hanteerder Eienaar
28 no/nr Horse DOB Sire Dam Handler Owner
CHAMP 99 Royal Oaks Impressive Delight - IMP 27/03/2006
Royal Oaks Impressive Lover
Autumn Acres Fancy Delight Abrie Beukes
Stilgewacht Miniatuurperd Stoet
RES 105 DemacCarabella Mia 27/12/2012 Pure Perd Fire's Red Hot Lover Les Chevaux Cara Deon van Niekerk Demac Miniatuurperd Stoet
5
KLAS/CLASS 29
GROOT EN RESERWE KAMPIOEN HINGS
GRAND AND RESERVE GRAND CHAMPION STALLION
1ste en 2de plekke Junior en Senior Kampioen Hings, ook Kampioen vul indien die regte geslag (Klasse 25, 27 en 23 indien geslag korrek is)
1st & 2nd in classes for Junior and Senior Champion Classes, as well as Champion Foal if the correct sex (Classes 25, 27 en 23 if the gender is correct)
This is a new achievement based ranking list instituted as from SAMHBS Nationals 2013 in order to acknowledge the performance of horses that achieve in the Show arena. The current standings are as follows.
The winner of the photo competition will become the cover page for the journal. The judges will be an
independent team of senior Stamboek management team. Entries close and have been extended to the
end of JULY 2014
DIE RAAD.
Die lede hieronder gelys is die raad wat by die 2013 algemene jaarvergadering verkies is. Ons is op die raad om die lede en die belange van die ras in geheel te verteenwoordig. Ons versoek dat julle vrylik met ons kommunikeer en julle gedagtes deel en laat weet waar ons julle te hulp kan staan. CORALEZET ERASMUS; PRESIDENT.HART-E STOET. 017-753 1723 017-753 1024 (F) 084 251 1838 [email protected] TERTIUS LE ROUX.VISIE PRESIDENT / VICE PRESIDENT. O83-3801359 [email protected] MARIUS ERNST ; RAADSLID / COUNCILL MEMBER. Marani-Ernst Familie Trust 018-4681874 0827434122 [email protected] PAUL COUZYN; RAADSLID / COUNCIL MEMBER. ROOTS AND WINGS MINIATURE HORSES 082-5722907 0825414767 [email protected] JUANITA STRYDOM; RAADSLID / COUNCIL MEMBER. MAJESTIC MINIATURE HORSES. 082-5414767 [email protected] WILLEM NAUDE RAADSLID / COUNCILL MEMBER. EDUAN MINIATUURPERDE. 082-7757067 [email protected]
COMPLAINTS. ARE YOU UNHAPPY? DO YOU WANT TO SHARE AN IDEA?
All complaints, ideas, and expressions of dissatisfaction or opinions or praise is welcome. The board does
request that for them to be progressed they must be submitted in writing to Sonja Wasserman at Studbook
or to our President Coralezet Erasmus. Our society prides itself on the open door policy and culture of
inclusion we have.
KENNISGEWINGS NOTICES
Die raad vra dat lede kennis neem van die volgende. Die versoek word gerig weens die administratiewe en
kontant vloei druk / The board requests that members please note the following. These requests are made
due to administrative and cash flow pressures.
Dienste sal opgeskort word van enige persoon wat gelde verskuldig is aan genootskap. Dit beteken geen skou inskrywings sal toegelaat word nie, geen keurings mag plaasvind by so ‘n persoon nie. / Services will be suspended from any person who owes money to the society. This means that no show entries will be accepted and that no inspections may take place of such a person’s horses.
Skou inskrywings nie korrek of volledig ingevul nie – word terug gestuur / Show entries not filled in correctly or completely will be send back to be corrected
Geboorte kennisgewings nie korrek ingevul nie – word terug gestuur / Birth Notifications not filled in correctly will be send back to be corrected
Geen kleredrag wat jou stoet adverteer mag in arena gedra word nie / No branded clothing that promotes your stud allowed in arena while showing your horse