Top Banner
Die Sleutel tot Oorwinning Lukas 11 v 1 Lukas 22v39-46
29

Die sleutel tot oorwinning kerk

Apr 13, 2017

Download

Spiritual

Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Die sleutel tot oorwinning kerk

Die Sleutel tot Oorwinning

Lukas 11 v 1Lukas 22v39-46

Page 2: Die sleutel tot oorwinning kerk

V1 En toe Hy op ‘n sekere plek besig was om te bid, sê een van sy dissipels vir Hom nadat Hy opgehou het: Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels geleer het.

Lukas 11 v 1

Page 3: Die sleutel tot oorwinning kerk

39 En Hy het vertrek en volgens gewoonte na die

Olyfberg gegaan. En ook sy dissipels het Hom gevolg. 40 En toe Hy op die plek

kom, sê Hy vir hulle: Bid dat julle nie in versoeking kom

nie.

Lukas 22v39-46

Page 4: Die sleutel tot oorwinning kerk

41 En Hy het Hom van hulle afgesonder omtrent so ver as ‘n mens met ‘n

klip kan gooi, en neergekniel en gebid.

Lukas 22v39-46

Page 5: Die sleutel tot oorwinning kerk

42 en gesê: Vader, as U tog maar hierdie beker van My wil wegneem! Laat nogtans nie my

wil nie, maar u wil geskied! 43 En ‘n engel uit die hemel het aan Hom verskyn en Hom

versterk.

Lukas 22v39-46

Page 6: Die sleutel tot oorwinning kerk

44 En toe Hy in ‘n sware stryd kom, het Hy met groter

inspanning gebid, en sy sweet het geword soos bloeddruppels

wat op die grond val. 45 Toe staan Hy van die gebed

op en kom by sy dissipels en vind hulle aan die slaap van

droefheid.

Lukas 22v39-46

Page 7: Die sleutel tot oorwinning kerk

46 En Hy sê vir hulle: Wat slaap julle? Staan op en bid, dat julle nie in versoeking

kom nie.

Lukas 22v39-46

Page 8: Die sleutel tot oorwinning kerk

God se ‘ultimate’ doel vir die mens......

Die mens moet in verhouding met hom staan

Dit het begin in die Tuin van Eden

Page 9: Die sleutel tot oorwinning kerk

Deur die eeue het die gods manne met God gepraat

Moses by die Brandende BosAbraham Josua Dawid

Page 10: Die sleutel tot oorwinning kerk

HenogHeb 11:5

...want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God

behaag het. Jesus se verhouding met Sy Vader.....

Lewe van aanbidding Sy lewe het dit weerspieël

Page 11: Die sleutel tot oorwinning kerk

Lukas 11:1v1En toe Hy op ‘n sekere plek besig

was om te bid, sê een van sy dissipels vir Hom nadat Hy

opgehou het: Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels

geleer het.

Page 12: Die sleutel tot oorwinning kerk

Die dissipels het die geheim ontdek...

Here leer ons bid.....Hulle het gesien as Jeus bid...

Jesus het hulle nooit geleer preek nie

Page 13: Die sleutel tot oorwinning kerk

Andrew Murray

Om te weet hoe om met God te praat, is

belangriker as om te weet hoe om met mense

te praat.

Page 14: Die sleutel tot oorwinning kerk

1. Jesus se gebedslewe Hy het by Sy doop gebid...

Luk 3:21 En toe die hele volk gedoop en

Jesus ook gedoop is, en Hy besig was om te bid, het die hemel

oopgegaan; 22 en die Heilige Gees het in

liggaamlike gedaante soos ‘n duif op Hom neergedaal

Page 15: Die sleutel tot oorwinning kerk

Luk 5:15,16 15 Maar die gerug aangaande Hom is nog meer versprei, en

groot menigtes het bymekaargekom om te luister en

deur Hom van hulle siektes genees te word.

16 Maar Hy het Hom in verlate plekke teruggetrek en gebid.

Page 16: Die sleutel tot oorwinning kerk

Jesus bid voordat Hy Sy dissipels kies Lukas 6:12

12 En Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid en

die nag in die gebed tot God deurgebring.

13 En toe dit dag geword het, het Hy sy dissipels na Hom geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat Hy apostels

genoem het:

Page 17: Die sleutel tot oorwinning kerk

Jesus het Gebid toe Hy verheerlik is op die berg.

Luk. 9:28Hy het gebid toe die Dissipels Hom gevra het leer ons Bid

Lukas 11:1Hy het gebid vir Verlossing van die Beker in Getsémané

Lukas 22:39-41

Page 18: Die sleutel tot oorwinning kerk

Jesus se gebedslewe was die uitvloeisel tot Sy oorwinning.

Die Dissipels het dit geweet...Daarom Here leer ons Bid

Page 19: Die sleutel tot oorwinning kerk

Oorwinning in Getsémané Het u al so daaraan gedink?Die klimaks van Jesus se lewe..... Werklike oorwinning was.....

Page 20: Die sleutel tot oorwinning kerk

Getsémané is letterlik :‘die plek vandie olyfpers

Heb 5:7 Hy wat in die dae van sy vlees gebede en

smekinge met sterk geroep en trane aan Hóm geoffer het wat Hom uit die dood kon red,

en ook verhoor is uit die angs—

Mat 26:38 Toe sê Hy vir hulle: My siel is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My

Page 21: Die sleutel tot oorwinning kerk

Jesus bid met groter in spanning

Luk 22:44 En toe Hy in ‘n sware stryd kom,

het Hy met groter inspanning gebid, en sy sweet het geword soos bloeddruppels wat op die

grond val.

Page 22: Die sleutel tot oorwinning kerk

Manne Van God Bv. Jakob By Jabbok

Gen32:11 11 Red my tog uit die hand van my broer, uit die hand van Esau, want ek is bang vir hom, dat hy sal kom en my doodslaan, die

moeder saam met die kinders.

Page 23: Die sleutel tot oorwinning kerk

.

Gen. 32:28b...want jy het geworstel met God en met die mense en het

oorwin.

Page 24: Die sleutel tot oorwinning kerk

Josua se ontmoeting met God Jos 5:14

14En Hy sê: Nee, maar Ek is die leërowerste van die HERE; Ek het

nou gekom Josua se oorwinning ......

Jos 6:2 2Toe het die HERE vir Josua gesê: Kyk, Ek gee Jérigo met sy koning en

dapper helde in jou hand.

Page 25: Die sleutel tot oorwinning kerk

Jesus in Getsémané Sy Saad van oorwinning is daar geplant

Joh 19:3030b sê Hy: Dit is volbring! En Hy

het sy hoof gebuig en die gees gegee.

Dit is volbring !

Page 26: Die sleutel tot oorwinning kerk

Jesus wil ons leer bid Voor elke oorwinning lê daar

’n Getsémané Iemand het per geleentheid gesê

God het ons toegang gegee tot onbeperkte krag van Jesus

Christus Krag wat baie sterker is as enige

super moontlikheid op aarde

Page 27: Die sleutel tot oorwinning kerk

Is u by Getsémané ?

Matt. 6:6 6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou

binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is;

en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar

vergelde

Page 28: Die sleutel tot oorwinning kerk
Page 29: Die sleutel tot oorwinning kerk