-
DIE RONDEBOSSIE
Tel: 021 686 4315 E-pos: [email protected] Besoek ons by:
www.ngrondebosch.com
Maandblad van d ie NG Kerk Rondebosch Junie 2019
Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die
gemeenskap uitreik.
We are an inclusive family which reaches out to our
community
2 Junie 2019
Sewende Sondag van
Paastyd
Ps 97
Han 16:16-34
Open 22:12-14,
16-17, 20-21
Joh 17:20-26
Die Here se troon is gebou op reg en geregtigheid.
Paulus en Silas in die tronk in Filippi.
Aan Jesus, die Alfa en die Omega, al die eer: Kom, Here Jesus,
kom tog gou.
Jesus: “Ek bid vir dié wat deur julle woorde tot geloof sal
kom.”
9 Junie 2019
Pinksterfees
Han 2:1-21
Gen 11:1-11 (alternatief); Ps 104:24-34, 35b; Joh 14:8-17
(25-27)
Die fees-Sondag op die 50ste dag na opstanding. Die Heilige Gees
vir almal.
16 Junie 2019
Eerste Sondag
in Koninkrykstyd.
Drie-eenheidsondag – Feesdiens
Spr 8:1-4, 22-31
Ps 8
Joh 16:12-15
Romeine 5:1-5
Wysheid is om die teenwoordigheid van die Here te geniet.
God ag die mens baie hoog, net minder as ’n goddelike wese.
Die Heilige Gees lei ons in die volle waar-heid.
Omdat God vrede tussen Hom en ons bewerkstellig het, stort Hy sy
liefde in ons uit.
23 Junie 2019
Tweede Sondag
in Koninkrykstyd
1 Kon 19:1-4, (5-7) 8-15a
Ps 42 en 43
Luk 8:26-39
Gal 3:23-29
Elia word bang, maar God versorg hom en lei hom.
Die Here luister na sy kinders wat om hulp roep in nood.
Die besetene smeek Jesus, Hy luister en bevry hom van bose
geeste.
Deur ons doop is ons met Christus verenig, leef ons deur geloof
en is ons een in Christus.
30 Junie 2019
Derde Sondag
in Koninkrykstyd
2 Kon 2:1-2, 6-14
Ps 77:1-2, 11-20
Luk 9:51-62
Gal 5:1, 13-25
Die Gees het Elia gelei en toe hy weggaan het die Gees op Elisa
gekom en hom gelei.
God het sy volk gelei deur Moses en Aäron. Onthou hoe God gelei
het as jy verlate voel.
’n Samaritaanse dorp wys Jesus af, maar Jesus wys sy dissipels
tereg as hulle die dorp wil straf. Volg Jesus sonder om terug te
kyk.
Christus het ons vrygemaak om die vrug van die Gees voort te
bring. Ons lewe nou deur die Gees.
RAILWAY VINTAGE MARKET
2 Derry Road, Rondebosch 7 June 2019 between 16:00 - 20:00
[email protected] Food | Vinyl Records | Books | Clothing
-
Die Griekse woord koinonia is in Afrikaans vertaal met:
gemeenskap (1933) en onderlinge verbondenheid (1983). Koinonia is
afgelei van die Griekse woord koiné wat beteken: die algemene, of:
wat algemeen is tussen 'n groep mense, of: dit wat 'n groep mense
met mekaar deel. Koinonia verwys dus na 'n groep mense wat sekere
dinge met mekaar deel, spesifiek: die nuwe lewe in Jesus Christus,
wat (in die geval van Jerusalem) pas 'n werklikheid geword deur die
geloof en bekering wat die Heilige Gees bewerk het. Die woord
koinonia word egter in die Nu-we Testament ook gebruik vir die
verhouding tussen die gelowige en die Here - vertikale verhouding,
maar ook (en veral) word dit gebruik vir die verhouding van 'n
gelowige met sy medegelowiges - horisontale verhouding. Onderlinge
koinonia is egter onmoontlik sonder koinonia met die Here. Dit is
daarin gewortel en groei daaruit. Ons nooi almal om een keer ‘n
maand saam met ons te kom stap. Ons besoek van die mooiste natuur
en staproetes in Kaapstad.
Kontak gerus vir Duncan Martin vir meer inligting.
Sel: 082 441 5188 of E-pos: [email protected]
" Gemeenskap met die ware God maak die ware
gemeenskap tussen gelowiges sigbaar"
Meimaand : Opgedra aan alle Moeders
Die jong moedertjie het haar voet op die lewenspad gesit. ”Is
die pad Lank?” vra sy en haar Gids antwoord, ”Ja, maar die einde is
veel beter as die begin.” Maar die jong moedertjie was so gelukkig
en het met haar kinders gespeel en hulle in die helder
bergstroompie gebaai. ”Niks sal ooit mooier kan wees nie!” het sy
uitgeroep. Toe kom die nag en storms en die kinders het van angs en
koue gebewe, maar die moeder het hulle styf teen haar vasgedruk en
hulle vrees is oorwin. En die moeder sê: ”Dit was goed, want ek het
my kinders geleer om dapper te wees.” Toe breek die dag aan en daar
was ’n hoë berg voor hulle. Die kinders het begin klim en baie gou
moeg geraak, maar die moeder het hulle gedurig aangemoedig. Toe
hulle die kruin bereik, het die moeder gesê: ”Dit was nog ’n beter
dag as gister, want my kinders het geleer om wilskrag te wys in die
aangesig van moeilikhede.” Vreemde wolke van oorlog, haat en nyd
het toe saamgepak. En die moeder het gesê: ”Hef julle oë op na die
Lig.” Hierdie Ewige Lig wat hulle gesien het, het hulle uit die
duister gebring. Daardie nag het die moeder gesê: ”Hierdie dag was
nog die beste van almal, ek kon God aan my kinders toon.” So het sy
oud, klein en swak geword, maar as die pad vir haar moeilik word,
het hulle haar gehelp en ondersteun. Ten laaste het hulle weer by
’n berg gekom en anderkant kon hul-le’n pad sien wat na goue hekke
lei. Toe sê die moeder: ”Ek het die einde van my reis bereik, want
nou kan my kinders ALLEEN die pad bewandel.” Die kinders het bly
staan en haar alleen sien voort-gaan en die hekke het agter haar
gesluit. Hulle sê toe vir mekaar: ”Sy sal altyd saam met ons wees.
Ons kan haar nie meer sien nie, maar ’n moeder soos sy is meer as
net ‘n herinneringHHsy is ’n Lewende teenwoordigheid.”
Verw. deur James Horne
-
Gerda Groenewald 02 Junie
Jana Nefdt 02 Junie
Sebastian Scott 04 Junie
Riana Fourie 11 Junie
Neill Marais 11 Junie
Johan Swart 11 Junie
Arnold Louw 12 Junie
Esme Vivier 14 Junie
Madelaine Willemse 15 Junie
Lauren Benn 22 Junie
Ansie vd Heever 25 Junie
Ludan Theron 28 Junie
Naomi Willemse 28 Junie
Johan Marx 29 Junie
HELP ONS ASSEBLIEF MET AKKOMMODASIE!
Ons kort huisvesting vir 30 jong mense. Daar moet minstens
twee
jong mense in ‘n huis bly. Al wat ons vra, is ‘n ligte ontbyt.
As ons ge-
meente 30 jongmense huisves, word ons ‘n satalliet-gemeente
waar
daardie 30 jongmense bymekaar kom en dan saam na hulle
program-
me gaan.
Hulle hoef nie getrakteer of rond gewys te word nie. Hulle kan
self na
die kerkkompleks stap (maksimum van 2 km radius). Gaan kyk
gerus
op ons webblad vir meer inligting. Onthou, ons is ‘n gestuurde
ge-
meente. Ons kan met ons gasvryheid ‘n verskil maak.
Ons het reeds huisvesting vir 5 jongmense....dus kort ons nog
net
slaapplek vir 25....
Lees meer oor hierdie uitreik hieronder:
Together, seeking
paths of hope
Youth meeting
Several thousand young
adults will gather from
South Africa, other Afri-
can countries and other
continents in a Pilgrimage
of Trust:
Celebrating Christ,
Source of peace and true reconciliation. Praying, singing, being
in si-
lence and sharing faith with thousands of other young
people.
Discovering people of different cultures and their lives
Experiencing the Church as a ferment of unity and communion
in
the human family
Accommodation with local families
The international meeting of young adults in Cape Town 25-29
Sep-
tember 2019 will be a stage of the “Pilgrimage of Trust on
Earth” led
by the Taize Community. The meeting aims to encourage us in
our
search for God and help young people to have a deeper trust in
them-
selves and in others. The programme will introduce participants
to
people and places of hope in the districts of Cape Town, and
en-
courage them to become bearers of peace and trust where they
live.
Die woord Maranata kom uit die Aramese taal en beteken: die Here
kom weer. Dit was die gebruik onder die vroeë
Christene om mekaar met hierdie woord te begroet.
Ons wil jou nooi om saam met ons by Rose-don Huis te kom kuier.
Ons kuier gereeld by Rosedon Huis, Avondrus en ook Grosvenor Square
se lidmate. Ons nooi almal wat die geleentheid wil bywoon en vind
dat nie-lidmate baie lekker saam met ons te kuier. Waar reik jy
uit? Waar maak jy ‘n ver-skil? Vind jou plekkie waar jy ‘n verskil
kan maak....
-
Op die 25ste Mei het ons by gebedshuise bymekaar gekom vir
ons
kwartaallikse GEBEDSIMFONIE. Hiermee ‘n klein biejie meer
oor
die spesifieke geleenthede.
WAT IS GEBEDSIMFONIE?
Dit is ‘n tyd vir gemeenskaplike gebed vir spesifieke gebeure in
en
om ons gemeente, stad en land. Ons dra ook ons sending-
gemeenskap aan die Here op.
WAAR VIND DIT PLAAS?
Daar is lidmate wat op dié spesifieke Saterdagoggend hulle
huise
oopstel vir hierdie saambid- en kuiergeleentheid. Normaalweg
eet
almal saam ontbyt en bid dan saam vir die verskillende
gebedsitems
op die programmetjie.
WIE KAN DIT BYWOON?
Ons hele gemeente en besoekers word genooi om hierdie oggend
by
te woon. Ons hoop om in die toekoms ons hele gemeente en
vriende
by hierdie geleentheid betrokke te sien.
IS KINDERS WELKOM?
Oud en jonk is welkom. Wat ʼn mooi voorbeeld vir ons kinders
om
hulle ouers te sien bid vir ons land en gemeenskap.
The daily programme will include common prayers, visits and
work-
shops. The mornings will be spent in neighbourhoods throughout
the
city. From midday onwards all participants will gather at the
central
venue (grounds of St Joseph’s Marist College, Rondebosch).
Participants from outside Cape Town will be accommodated in
the
homes of local people, in simple conditions. Personal contact is
an
important part of the pilgrimage. For full participants in the
Cape
Town meeting the programme is thus a full-time occupation for
4
days: mornings in local host communities, afternoons at the
central
meeting venue. Programme outline
Wednesday 25 September
Between 07:00 and 12:00: arrival of registered participants from
outside Cape Town at the central venue (Rondebosch). As they
arrive, participants are given information and material for the
meeting and are then transported by shuttle buses to the host
churches. From 9:30am onwards participants start arriving at
host churches, are assigned their accommodation, go to visit their
hosts,
and leave their bag. • 4 pm: participants from host churches
leave for the central
venue for supper and evening prayer. • 7:45 pm: Participants
leave from central venue to the host
neighbourhoods.
Thursday 26, Friday 27 and Saturday 28 Breakfast with host
families and go to host church (usually on foot)
for morning prayer (8 or 8:30 am) Morning programme and local
visits to people and places of hope.
• 11 am: participants from host churches leave for the central
venue for the afternoon programme:
• lunch • midday prayer • afternoon workshops on themes of
faith, social commitment
and cultural exchange; • supper • evening prayer • 7:45 pm:
Participants leave from central venue to the host
neighbourhoods.
Sunday 29 Breakfast with host families and go to host church for
Sunday service. Lunch with host families (or possibly in host
church).
• 2 pm: participants from host churches leave for the central
venue for groups to reassemble and depart.