Top Banner
DIE KOSMOS BLADSY 1 VAN 14 Die KOSMOS Jaargang 38 Uitgawe 1 Desember 2016 Dit is Kersfees tyd
14

Die Kosmos - SAWA...Adres: [email protected]; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: [email protected] Straatadres:

Jun 09, 2020

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 1 VAN 14

Die KOSMOS

Jaargang 38 Uitgawe 1 Desember 2016

Jaargang 35 uitgawe 6 Februarie 2013

Dit is Kersfees tyd

Page 2: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 2 VAN 14

OORDENKING

Geskryf deur Solly Ozrovech

God hou vol om sy vrede

te gee

Lees: 1 Petrus 1:1-9 “Soos God die Vader dit

vooraf bestem het, het Hy julle uitverkies en

deur die Gees afgesonder om aan Hom

gehoorsaam te wees en besprinkel te word

met die bloed van Jesus Christus. Mag

daar vir julle genade en vrede in oorvloed

wees!”

Sommige Christene het ‘n wegtrek-en-

stilhou- benadering tot hulle geestelike

lewe. Hulle spring weg met

entoesiasme, maar dan verflou hulle

energie en kom hulle geloofslewe tot

stilstand. Mettertyd dink hulle egter dat

hulle die saak moet regstel en trek weer

weg met vars ywer. Só fluktueer hulle

geloofslewe.

God hou egter voortdurend aan om vir

jou sy vrede te gee. God is ons

onfeilbare bron van genade en vrede:

“Daar is geen einde aan sy ontferming

nie, dit is elke môre nuut”

(Klaagl 3:22-23)

God is genadig wanneer dit goed

gaan met jou, en wanneer dit sleg

gaan met jou. Hy is genadig wanneer

jy Hom gehoorsaam én wanneer jy aan

Hom ongehoorsaam is. God skenk aan

jou sy vrede wanneer jy finansiële

sekuriteit het én wanneer dit finansieel

met jou sleg gaan. Hy is genadig

wanneer jy gelukkig is én wanneer jy

bedroef is. Hy gee vir jou vrede

wanneer oorlog dreig, maar ook

wanneer daar vrede heers. God skenk

aan jou sy vrede wanneer jy omring

word deur dierbares, maar ook

wanneer jy alleen en eensaam is. Hy is

genadig wanneer jy veilig voortseil,

maar ook wanneer jou wêreld

uitmekaarval.

GEBED: Getroue Here Jesus, ek dank U

vir U getrouheid onder alle

omstandighede. Maak my ook aan U

getrou.

INHOUDSOPGAWE

Voorbladnuus..............................1

Oordenking……….…............…..2

Redaksie………..…………..........3

Van die Voorsitter………..….......3

Voogdelys…………….….…........4

Verjaarsdae……………...............5

Huweliksherdenkings…..............5

In die Kombuis…...……...…........5

Lief en Leed................................6

Voorraad.....................................6

Goeie ou dae...………………….7

Saamtreknuus: AJV...….............8

Saamtreknuus: Badplaas............9

Saamtreknuus: Nasionaal.........10

Saamtreknuus: Kerskamp........11

Kleuters……………...…….…....12

Jaarprogram………..………......13

Page 3: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 3 VAN 14

i

‘n PAAR WOORDE VAN ANDRé

Dagsê Geagte Vriende Nog ‘n jaar wat aan ‘n einde kom. Dit voel partykeer dat tyd vlieg en dat daar soveel onvoltooide dinge is wat ons beplan het vir die jaar en nie kon voltooi het nie. Ons het vannaf die AJV nuwe planne in plek gesit vir 2017. Ek hoop dat al ons lede ten minste een of twee kampe kan bywoon in 2017. Daar was ook dan twee baie suksesvolle en lekker kampe die laaste twee maande by name die Nasionale saamtrek by Koppisol in September en die kerskamp saam met streek Luiperds by Bloekompoort. Sawanate het weer gewys dat hulle kan lekker kuier by die twee kampe. Daar was dan natuurlik ook twee werksnaweke wat ek en Marianne en van die ander bestuurlede moes bywoon. Die eerste een was die NUB wat hoofsaaklik gegaan het oor toekomsbeplanning. Daar is ‘n verslag in die uitgawe oor die laaste NUB. Die tweede werks- naweek was die Kongres, wat dan ook plaasgevind het by Koppisol waar die werksaamhede van SAWA in die geheel bespreek was en mense dan hulle toekennings ontvang het vir hulle bydrae tot SAWA gedurende 2016. Meer nuus rondom die saamtrek is beskikbaar later in die uitgawe. Met ons streek het dit goed gegaan deur die jaar. Ek hoop en vertrou dat volgende jaar vir ons ‘n jaar gaan wees waarin ons kan groei en weer lekker kan saam kuier by die saamtrekke. Aan al ons lede wie se kinders en kleinkinders betrokke was by eksamens, geluk met die prestasies en uitslae. Julle moet asseblief vir ons die nuus aanstuur sodat ons dit kan deel met almal. Aan die ouens wat ‘n lekker vakansie gereël het wens ek ‘n lekker rustyd toe , wees bedagsaam en veilig reis na julle bestemmings. Aan die ouens wat by die huis bly en wat nog moet werk “join the club” ons beurt sal ook kom. Sien julle by die volgende kamp. Ons beplan ‘n saamtrek einde Januarie 2017 by Bush Inn Springs saam met streek Suid Oos . Ons wil dan ook graag die kamp toewy aan al ons Senior Burgers so almal bo 60 spesiaal vir julle so daar is geen verskoning om nie te gaan kamp nie. “Mag barmhartigheid en vrede en die liefde vir julle vermenigvuldig word” Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar aan almal.

Groete, Andre Erasmus

REDAKSIE

Hallo Vriende Ek vra omverskoning dat ek so lanklaas ‘n nuusbrief na julle gestuur het! Ek is so dankbaar dat Kobus Roets ingestem het om die Kosmos by my oor te vat van volgende jaar af!! Ek sien nogal uit daarna om die Kosmos uit iemand anders se oog te sien! Die stukkie van Solly Oztovech by die Oordenking was vir my baie treffend en ook toepaslik in hierdie tyd van die jaar. Mag julle almal die vrede van Christus beleef waar ons aan die einde van nog ‘n jaar kom en ook in ons vooruitsigte vir die nuwe jaar. Ek neem nou ook afskeid van julle na ‘n klompie jare wat ek die Redaksie gelei het. Baie dankie vir almal se insette wat julle gelewer het. Ek is darem nie weg nie! Sien jul by die volgende kamp!

Marianne Erasmus

Page 4: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 4 VAN 14

VOOGDELYS

André en Marianne Erasmus (Tel André 0833007706; Marianne 0828902019) e-pos Adres: [email protected]; Straatadres: Middelbultstr. 25, Secunda

Hennie en Monica Oosthuizen (Tel Hennie 082 554 1033) e-pos Adres: [email protected]; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour

Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: [email protected] Straatadres: Sudwalastr 6, Secunda

André en Annemarie Fourie (Tel Annemarie 082 852 0657 ) e-pos

Adres: [email protected]; Straatadres: Krokodilrivierstr. 7,

Secunda

Jacques Fourie (Tel 076 1394 007 ) e-pos Adres:

[email protected] Straatadres: Krokodilrivierstr. 7, Secunda

Lance & Retha Batts, Francois & Mariane Ueckermann,

Brad & Astrid Blake, , Chris & Thiana Bornman

David & Rea van As, Johan & Magda van Dyk, Ronnie &

Magda Moorcroft, Theo & Elize Saayman, , Edwin & René

Sieberhagen

Alta & Martiens Grobler, Frans & Ohna Steyn, Paul &

Anriëtte van Schalkwyk, Neil & Henriëtte van Wyk,

Kobus & Annatjie Bester, Div de Villiers, Danie & Annalie

Meyer, Sakkie & Gretha Mocke

Page 5: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 5 VAN 14

A

VERJAARSDAE

IN DIE KOMBUIS

Ingestuur deur Rea van As

Lekker vinnige skons 1 blikkie ‘Sprite” 340ml 1pk 500g bruismeel 1 t sout 1 250ml room

Meng alles saam en sit in kolwyntjie pan-

netjies.

In ‘n japtrap lekker skons

Bak teen 180˚ C vir 30min

Januarie

01 - Hanco Meintjes 05 – Ronnie Moorcroft 07 – Jacques Fourie 17 – Frans Steyn 19 – Alta Grobler 27 – Christa Thirion 29 – Johan van Dyk 30 – Henriette van Wyk 30 - Martiens Grobler

HUWELIKSHERDENKINGS

Desember

02 – Gretha Mocke 13 – Magda Moorcroft 18 – Rea van As 26 – David van As 30 – Nico Botha (Snr)

Januarie

02 - Chris & Thiana Bornman

Desember

02 – Johan & Magda van Dyk 10 – André & Annemarie Fourie 18 – Frans & Ohna Steyn

Page 6: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 6 VAN 14

LIEF EN LEED

Sterkte aan Paul van Schalkwyk wat weer gegaan het vir ‘n oogoperasie (Katerak).

Lance Batts het gegaan vir ‘n klein operasie

Hannatjie Roets het gegaan vir ‘n klein operasie

Annatjie Bester het weer gegaan vir ‘n knievervanging

Annemarie Fourie se swaer en haar seun Pierre was in die hospital. Beide is

ontslaan en dit gaan beter.

Dawid en Rea van As se dogter Ankia het weer ’n seuntjie ryker geword.

Henriko Roets het 6de plek in die top 10 van graad 4 vir akademie behaal.

Dawid van As is in die hospitaal met sists op sy dikderm. Hulle weet nog nie hoe

gaan hulle dit behandel nie want dit is ’n baie gevaarlike operasie.

Gretha Mocke het gegaan vir ’n operasie en was nogsteeds in die hospitaal.

Frans en Ohna Steyn het ‘n kleinkind ryker geword.

Martiens en Alta Grobler se dogter en nog ‘n seuntjie gehad.

VOORRAAD

Voorraadbeampte: Jacques Fourie

Sweetpakke Boshoed

Sirkel & Snorre Windjakker

Windjakker (Waterdig) Oosvaalhemde

Oosvaalpette

Alle verkope – Kontant met bestelling

Page 7: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 7 VAN 14

Ons het met ons kerkgelde wat ingesamel is, ‘n bedrag van R2000 oorbetaal

aan die Kristopher Ryan Sentrum. Hier is hulle dankie sê!

Dankie van Kristopher Ryan Sentrum

Page 8: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 8 VAN 14

GOEIE OU DAE…..

Tema naweke en pret kom al van ouds af lyk of die

groep hulle baie geniet het

Hou baie van die prys wat die ou gewen het – “Man Size”

Page 9: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 9 VAN 14

Die bestuur van 2015/6 kry elkeen ‘n Streek

Meriete vir 2j op bestuur. Jacques Fourie kry

‘n Sertifikaat van Verdienste.

Lance en Andre kry beide Gebied Ere

toekennings

Meeste Streek Kampe: Andre en Marianne

Beste bydrae tot die Kosmos: Monica

Oosthuizen

ALGEMENE JAAVERGADERING 2016

Gehou op Vrydag 5 Augustus 2016 in die SAVF-

Saal, Silkaatskop, Secunda

Oosvaler van die Jaar: Retha Batts

Nuutverkose bestuur vir 2016/7

Kobus Roets open vir ons die vergadering op

die gepaste manier

Page 10: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 10 VAN 14

SAAMTREK NUUS

Badplaas

Augustus 2016

Vier Gesinne vertrek Vrydag 26 Augustus na

Badplaas vakansie oord. Hennie en Monica het

eers na 8 daar aangekom en het toe sommer

besluit om in ‘n tent te kamp die naweek.

Peet & Elaine Venter van Luiperds kamp ook saam

met ons die naweek.

Saterdagoggend begin soos gewoonlik met ‘n

lekker ontbyt waarna ons die winkels betrek om

seker te maak daar is genoeg voorraad vir die res

van die naweek.

Marianne laat ons die hele Badplaas deurloop

agter roomys aan, met ons geluk is al die roomys

plekke toe die Saterdag. Gelukkig was daar ‘n

wafel en roomys op die spyskaart by die Spa. Wat

‘n verligting, vir die wat Badplaas ken, sal weet dat

dit nou nie ‘n plat area is nie en met Marianne in

die rolstoel was ek maar bly dat daar ‘n paar ander

manne was om te help stoot.

Saterdagmiddag speel ons manne yster rolbal al

om die ablusieblok totdat daar uiteindelik ‘n

wenner was. Kan nie onthou wie nie, maar dit

maak nie saak nie. Die saamkuier was baie lekker.

Die aand soos gewoonlik besoek ons die spa na ‘n

lekker aandete.

Sondagoggend gaan almal na die erediens in

Badplaas se NG Kerk op die oord waarna ons toe

weer verder kuier by die waens. Na die afsluiting

begin ons oppak en nog ’n lekker naweek is verby.

Baie dankie aan almal Peet & Elaine, Hennie &

Monica, Martiens & Alta met hul twee

kleindogters Leah & René en my wederhelf

Marianne vir ‘n baie lekker naweek.

Tot die volgende kamp.

Andre Erasmus

Ons staan reg vir ontbyt!

Sit bietjie en rus!

Staan almal bymekaar

Ons sit iets en bespiegel??

Page 11: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 11 VAN 14

SAAMTREK NUUS

Nasionale Kamp, Koppisol

September 2016

Al die Kampkommandante!

Gebied Oos-Transvaal (bestaande uit die 7

Luiperds, 4 Suid Oos, 2 Olifante, 3 Oosvaal)

het opgetree as kampkommandante vir die

aanbieding van die Nasionale kamp. Op

die ou einde het 106 woonwaens van die

116 wat bespreek het, opgedaag.

Woensdagoggend 21ste September,

arriveer Lance Batts, ons Gebiedsvoorsitter

om vir ons plek te maak en om saam met

die Ou Baarde (Senior Burgers) te kuier tot

die res van ons Vrydag die 23ste gearriveer

het.

Saterdagoggend is die dag weer begin

met boekevat wat deur Peet Venter waar-

geneem is. Daarna het Fanie Marx die

kampeerders besig gehou het met ’n aan-

bieding ter verduideliking van die moets en

moenies van woonwa sleep en dan ook

sommer die EB lisensie opleidingsessie

daarna behartig het.

So om en by 12 uur het ons met die voorbe-

reiding van die aandete, wat bestaan het

uit pap, wors, sous en broodjies, begin.

Vanuit die terugvoer van die groep was dit

duidelik dat die gebied ‘n ete van gehalte

voorgesit het.

Die tema vir die naweek was dat jy moes

aantrek met die letter waarmee jou naam

begin (Bv Santie = ”S” en aangetrek soos ’n

suster) Hier het ons eie Marianne Erasmus

die prys vir die beste gekleede dame

verower.

Aan almal wat saam gekamp het, sê ek

baie dankie vir julle betrokkenheid en

samesyn. Dit was voorwaar ’n lekker kamp,

julle mag maar weer volgende keer saam

kom.

Oos-Transvaal Groete, Francois Storm

Mary Poppins en ‘n Afrikaanse Boerseun!

Lance het herken dat hy moes 2 keer mors kyk, toe sien hy eers dit is Retha!

Mickey Muis en Hanswors!

Oosvaal se tafel. Dit was als Monica!

Page 12: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 12 VAN 14

Kleintjies gaan haal vir Smurf

Die Ou Baarde kry ook geskenke

Stukkende kouse en onderbroeke!

Kinders by die sjokolade fontein

SAAMTREK NUUS

Kerskamp, Bloekompoort

25-27 November 2016

Die Oosvaalers het vreeslik lekker gekamp

saam met die Luiperds by Bloekompoort.

Die Seniorburgers het alreeds vanaf Woens-

dag daar gekamp, waar die res van ons

Vrydag by hulle aangesluit het.

Vrydagaand het dit lekker gereën en die

res van die naweek was die weer heerlik vir

kamp. Almal het Vrydagaand so deur die

reën onder afdakke saam gebraai en net

lekker gekuier. Die kinders het baljaar in die

swembad van vroeg Saterdagoggend.

Laatoggend het Smurf vir die kinders hulle

partytjiesaal kom oopsluit en gesê dat hulle

baie hard moet roep na Kersvader. Kersva-

der het toe vir die kinders elkeen ‘n ge-

skenk uitgedeel. Die kinders is vreeslik be-

derf met baie lekkergoed. Daar was tot ‘n

sjokoladefontein waarin hulle malvalekkers

of koekies kon doop en eet. Hulle is ook ge

wys hoe om hulle eie kolwyntjies te versier.

Die kinders het dit vreeslik geniet. Vir die

mammas en pappas, oumas en oupas was

die hoogtepunt die aand se optof vir die

kersdinee. Dis was omtrent ‘n feesmaal.

Sondagoggend het die kerkdiens die vorm

van ‘n kersdiens aangeneem waar ons, ons

Verlosser se naam vereer het vir dit wat Hy

vir ons kom doen het om weer verenig te

kan wees met die Vader.

Dit was voorwaar ‘n vreeslike lekker kamp

waaroor nog lank gepraat sal word. Baie

dankie Luiperds vir al jul harde werk en

moeite om die kerskamp ‘n groot sukses te

kon maak. Volgende jaar is Oosvaal die

gasheer vir hierdie kerskamp op dieselfde

plek. Ek hoop om sommer ‘n klomp Oos-

valers daar te sien. Indien julle dalk goeie

idees het, skakel asb met ons. Enige idees

en hulp is welkom!

Sien julle by die volgende kamp.

Kobus en Hannatjie Roets

Page 13: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 13 VAN 14

VIR DIE KLEUTERS

Kleur my in

Page 14: Die Kosmos - SAWA...Adres: palmietfonteins@afgri.co.za; Straatadres: Joubertstr 86, Balfour Kobus en Hannatjie Roets (Tel Kobus 083 2300 551) e-pos Adres: kobusroets5@gmail.com Straatadres:

DIE KOSMOS BLADSY 14 VAN 14

KONTAK ONS

SAWA Webwerfadres - http://www.sawa.org.za/

SAWA eposadres - [email protected]

Die KOSMOS word uitgegee deur Streek Oosvaal van die SA Woonwa-Assossiasie (SAWA). Plasing van berigte, artikels of enige ander bydrae of advertensie impliseer nie dat dit noodwendig die standpunt van SAWA is nie. Kommentaar en ander redaksionele artikels word

deur die Redakteur verantwoord.

OOSVAAL BANK

BESONDERHEDE

Penningmeester:

Annemarie Fourie

Bank : Standard Bank,

Secunda

Rekeningnommer: 137501072

Takkode 053444

Nuusblad van Streek

Oosvaal van die Suid‐Afrikaanse Woonwa‐Assossiasie

Redakteur en bladuitleg:

Marianne Erasmus,

Posbus 5666, Secunda, 2302

Sel: 082 890 2019

Epos: [email protected]

Drukwerk en verspreiding: Andre en

Marianne Erasmus

Oosvaal 2016/7 Jaarprogram

Datum Plek Tarief

28-30 Okt 2016 De Voetpadkloof Verby

25-27 Nov 2016 Kerskamp Bloekompoort Saam met Luiperds

Verby

27-29 Jan 2017 Bush Inn Springs (Senior Burger) Saam met Suid-Oos

03-05 Feb 2017 Oop NUB Bloekompoort

24-26 Feb 2017 Sionbergh

24-26 Maart 2017 Gebiedskamp (Bestuur Opleiding) - Badplaas

13-17 April 2017 Presidente Klipdraai

26-28 Mei 2017 De Voetpadkloof

16-18 Junie 2017 Mabalingwe / Weesgerus

18-20 Aug 2017 AJV Riverside Lodge

22-24 Sept 2017 Loskopdam Saam met Luiperds

13-15 Okt 2017 Kongres

27-29 Okt 2017 Badplaas

24-26 Nov 2017 Kerskamp - Bloekompoort

NB: Ons sal die tariewe insit soos dit beskikbaar is