Top Banner
15

Die Here … geroep : “Samuel, Samuel!”

Jan 29, 2016

Download

Documents

Die Here … geroep : “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister! ” ( 1 Sa 3:10). Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my! ”. ( Js 6:8). Jeremia/Esegiël. Naaste. Self. God. Opdrag !. - PowerPoint PPT Presentation
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”
Page 2: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”

Die Here … geroep: “Samuel, Samuel!”En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister!” (1 Sa 3:10).

Toe het ek die Here hoor vra:“Wie kan Ek stuur?Wie sal ons boodskapper wees?”Ek het geantwoord:“Hier is ek! Stuur my!”. (Js 6:8).

Jeremia/Esegiël

Page 3: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”
Page 4: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”

Doen: twee kategorië

Vrug van die Gees

Gawes van die Gees

Liefde

Vreugde

Vrede

Getrouheid

Nederigheid

Selfbeheersing

Geduld

Vriendelikheid

Goedhartigheid

God Naaste Self

Page 5: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”

Opdra

g!

(Genetief) Gees is die Bron!

Page 6: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”

Met Christus gesterf en opgestaan!

Gawes = keusesDaar is ’n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is ’n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is ’n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring. (1 Ko 12:4-6).

Page 7: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”

Aan elkeen afsonderlik word ’n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal. (1 Kor 12:7).

Elke gelowige kry minstens een gawe, maar dikwels meer as een…

Vrug = individueel

Gawes = korporatief

Page 8: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”

Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien nader kom. (Heb 10:25).

Vader

Seun

Heilige Gees

Page 9: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”

(Groen) Vader se optrede in skeppingSosiale nood• Gee• Gasvryheid• Genade• Vrywillige armoede

Hulp aan mensdom• Kennis• Organisasie• Wysheid

Kreatiwiteit• Artistieke kreatiwiteit• Vakmanskap• Musiek

Page 10: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”
Page 11: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”

(Rooi) Deel van Jesus se Evangelie

Sosiale nood• Sending (Nooit gehoor)• Evangelie (Weggedwaal)

Leierskap om gelowiges toe te rus (veral leiers)• Apostels• Berading• Leiers (Oudlinge & diakens)• Herders• Onderrig

Bystand aan alle gelowiges• Hulp• Diens• Enkel-wees

Page 12: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”
Page 13: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”

(Blou) Krag van die Gees sigbaar!

…hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek het. (Ef 1:19-20).

Page 14: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”

Vertroue• Geloof• Gebed• Lyding

Oordra van Woord in gemeente• Onderskei die geeste• Interpretasie (=toepassing)• Profesie (=prediking & toepassing)• Tale

Bonatuurlike werkings• Genesings• Verlossing van demone• Wonders

Page 15: Die  Here  … geroep : “Samuel, Samuel!”

Stuur my

Here!