Top Banner
Die Basuin 21 OKTOBER 2018 DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG EREDIENSTE VANDAG: Oggend: 09H00 Aand: 18H00 Predikant: Ds. S.P. Venter Pastorie: 015 296 1840 Sel: 082 809 0222 Epos: [email protected] Tema 2018 – REFORMEREND VORENTOE OGGENDEREDIENS Ds. Sarel Venter Skriflesing Op 2: 18 - 29 Tema Hou vas wat jy het Lied 159: 1, 3 Psalm 9: 8, 10 Psalm 37: 2, 17 Psalm 130: 2, 4 Skrifberyming 15-7: 4, 5 Psalm 66: 7, 8 Johannes hou van struktuur - veral die getal 7. Thiatíre se brief is die as waarom al 7 briewe draai. Boodskap: Hou vas. Te midde van al die verleiding van Isébel - sedeloosheid, geld, mag, korrupsie, werksverlies ens. - hou vas wat jy REEDS het. Jy het reeds die ewige lewe. Jy is reeds die erfgenaam van God. Die Heilige Gees verseker ons van die oorwinning in Christus AANDEREDIENS Ds. Sarel Venter Skriflesing Markus 1: 14 - 15 ; Jak 2: 1 - 13 Tema Liefde in aksie. Psalm 84: 1, 2 Psalm 145: 1, 2 Psalm 146: 2, 8 Psalm 2: 2, 6 Here leer ons bid. En nou leer Jesus ons: Laat U koninkryk kom. Saam met koninkryk kom bekering. Waarvan moet ons ons bekeer? Die Heilige Gees gee aan ons die leiding in Jakobus 2. Jy moet 'n praktyk-in-liefde gelowige wees. Jy is God se diplomaat op aarde. Mense hoor en sien jou.
8

DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG · 334 248 Tjek 11 5034 0426 .Ref : Bybel. Of plaas ‘n koevertjie in die kollektesakkie gemerk Bybels. Enige bedrag sal help. Skryf ook jou naam

Oct 07, 2020

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG · 334 248 Tjek 11 5034 0426 .Ref : Bybel. Of plaas ‘n koevertjie in die kollektesakkie gemerk Bybels. Enige bedrag sal help. Skryf ook jou naam

Die Basuin 21 OKTOBER 2018

DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG

EREDIENSTE

VANDAG:

Oggend: 09H00 Aand: 18H00

Predikant: Ds. S.P. Venter

Pastorie: 015 296 1840

Sel: 082 809 0222

Epos: [email protected]

Tema 2018 – REFORMEREND VORENTOE

OGGENDEREDIENS Ds. Sarel Venter

Skriflesing Op 2: 18 - 29

Tema Hou vas wat jy het

Lied 159: 1, 3 Psalm 9: 8, 10 Psalm 37: 2, 17 Psalm 130: 2, 4 Skrifberyming 15-7: 4, 5 Psalm 66: 7, 8

Johannes hou van struktuur - veral die getal 7. Thiatíre se brief is die as waarom al 7 briewe draai. Boodskap: Hou vas. Te midde van al die verleiding van Isébel - sedeloosheid, geld, mag, korrupsie, werksverlies ens. - hou vas wat jy REEDS het. Jy het reeds die ewige lewe. Jy is reeds die erfgenaam van God. Die Heilige Gees verseker ons van die oorwinning in Christus

AANDEREDIENS Ds. Sarel Venter

Skriflesing Markus 1: 14 - 15 ; Jak 2: 1 - 13

Tema Liefde in aksie.

Psalm 84: 1, 2 Psalm 145: 1, 2 Psalm 146: 2, 8 Psalm 2: 2, 6

Here leer ons bid. En nou leer Jesus ons: Laat U koninkryk kom. Saam met koninkryk kom bekering. Waarvan moet ons ons bekeer? Die Heilige Gees gee aan ons die leiding in Jakobus 2. Jy moet 'n praktyk-in-liefde gelowige wees. Jy is God se diplomaat op aarde. Mense hoor en sien jou.

Page 2: DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG · 334 248 Tjek 11 5034 0426 .Ref : Bybel. Of plaas ‘n koevertjie in die kollektesakkie gemerk Bybels. Enige bedrag sal help. Skryf ook jou naam

KATKISASIE

B L A D S Y 2

Daar is katkisasie direk na die erediens. Al die jongmense moet asseblief in die konsistorie bymekaar kom vir die opening. Ons tyd is baie beperk, so ons vra dat julle asseblief vinnig sal maak sodat ons kan begin met die lesse.

DATUMS OM TE ONTHOU

Konsistoriediensbeurt 21 okt 2018

OOG VIR MEKAAR

D I E B A S U I N

21 Oktober Kollektes Tydens erediens: Diakonale sorg

By deure: Spesiale Fonds

22 Oktober 18:00 Finanskommissievergadering.

23 Oktober 18:00 Diakonie verslagdoeningsvergadering.

27 Oktober Stap Vir Bybels.

Diensbeurt: Wyk D5 Katkisasie: Graad 1

Ouderling: Kudu Pretorius Diaken: Shawn Koekemoer

Ons bid vir Piet en Alta Fourie. Geloofskrag dra hulle van dag tot dag. Ons bid vir hulle versterking.

Ons is dankbaar dat Alta Theron se genesing goed vorder Tialeen Venter se voet gaan goed Ons bid vir t'Esther Venter wat steeds in die hospitaal is na haar

operasie. Ons bede is dat die Here haar sal dra in die tyd van genesing. Ons dink ook aan haar familie

Ons dank die Here saam met Lida Borman. Op die stadium is alles skoon

Baie geluk aan al die ouers en kinders met die pryse en toekennings wat ons kinders by hulle onderskeie skole ontvang het. Ons is saam met julle dankbaar.

Volgende Sondag na die gesamentlike Hervormingsdiens sluit die kategete af en die kategete vergader. Kategete moet vooraf hulle verslae aan ds Sarel deurstuur asb

Sterkte aan almal wat in die laaste pylvak van die jaar is - eksamen . Ons bid vir toewyding. Sterkte aan die onderwysers met die nasien.

Page 3: DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG · 334 248 Tjek 11 5034 0426 .Ref : Bybel. Of plaas ‘n koevertjie in die kollektesakkie gemerk Bybels. Enige bedrag sal help. Skryf ook jou naam

B L A D S Y 3

ALGEMEEN

Laai die Basuin en vorige preke af op jou foon of rekenaar op ons webblad www.gereformeerd.co.za

D I E B A S U I N

Skryf jou naam op die kennisgewingbord vir ‘n Almanak 2019. Kostes teen R84 per Almanak. Afsny datum is 29 Oktober 2018.

Ons vra vir Borge - Stap vir Bybels; inbetaling Gerf Kerk ABSA tak 334 248 Tjek 11 5034 0426 .Ref : Bybel. Of plaas ‘n koevertjie in die kollektesakkie gemerk Bybels. Enige bedrag sal help. Skryf ook jou naam op die lys as jy wil saam stap Vivo 27/10/2018

Onthou ons “stap vir Bybels” 27 Oktober 2018. Almal wie saam stap of gaan kuier by Vivo moet net bymekaar kom na die erediens buite die kombuis onder die afdak. Dankie

21 Oktober Jessie Rosser

Salomie Smit

Chrisna Stander

Lilian Toerien

Colette Albertyn

28 Oktober Marina vd Walt

Adri Venter

Carien Venter

Elma Venter

Antonette Albertyn

B2

B4

B3

B3

C3

B2

B2

B4

B2

C3

TEESKINKBEURTE

Suster as jy nie beskikbaar is met jou teeskinkbeurt nie,

ruil self met ʼn ander suster uit asseblief!

Kinders van Oosskool moet die revue geniet Vergaderings:

Maandag 18:00 - Finanskommissievergadering, Dinsdag 18:00 - Diakonie vergadering. Dinsdag vanaf 17:00 - Belydenisklas se gesprekke. Donderdag 18:00 - Mediakommissievergadering. Donderdag om 16:00 - Koningskinders se afsluiting vir die jaar.

Baie dankie aan Renchia wat elke week vir ons die orrel speel. Ons waardeer jou hulp.

2 1 O K T O B E R 2 0 1 8

Page 4: DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG · 334 248 Tjek 11 5034 0426 .Ref : Bybel. Of plaas ‘n koevertjie in die kollektesakkie gemerk Bybels. Enige bedrag sal help. Skryf ook jou naam

B L A D S Y 4

Kontak Alta indien daar lidmate is wat in gesinsverband of tuisbybelstudie wil doen, [email protected]

Gebed Openbaring Daniël Dood en hiernamaals Joël Jakobus Maleagi Die duiwel maak sin Miga Hebreërs Nahum Die lewende kategismus Groei in die Gees Beproewing

Bybelstudies ook beskikbaar op die webblad www.gereformeerd.co.za

Bybelstudie

Groepleier Tyd Plek

Gideon de Klerk (082 805 8947) Sondag, 10:30 Van huis tot huis

ds. Sarel Venter (082 809 0222) Dinsdag, 09:30 Bendor Pastorie

Johan van Biljon (082 388 2117) Woensdag,

18:00 Van huis tot huis

Annemarie Bakker (082 484 6267) of

André Bakker (083 457 1711)

Woensdag, 19:00

Herculesstraat no.6

- Sondag, 11:00 Van huis tot huis

Alta Theron (015 – 296 2168) Donderdag,

09:30

Wesselstraat no.148

ds. Sarel Venter (082 809 0222) Woensdag,

18:30 Bendor Pastorie

Die lys van Bybelstudiegroepe wat elke week vergader is soos volg:

Elke lidmaat in die gemeente word uitgenooi om in te skakel by een van die Bybelstu-diegroepe. Dit is waar ons mekaar regtig leer ken, vriende word en mekaar onder-

steun, waar die Christelike liefde spesiaal ondervind word

Indien u enige inligting in die Basuin wil plaas kan u met sr. Elzánne Botha kontak maak by die kerkkantoor of die inligting

per epos na die kerk se e-posadres stuur. Maak asseblief seker dat u enige inligting nie later as

Donderdag 19:00 deurstuur nie.

Plasings in die basuin

Bybelstudie

Sluit nou aan

D I E B A S U I N

Page 5: DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG · 334 248 Tjek 11 5034 0426 .Ref : Bybel. Of plaas ‘n koevertjie in die kollektesakkie gemerk Bybels. Enige bedrag sal help. Skryf ook jou naam

B L A D S Y 5

KALENDER

Verjaarsdae

Datum Naam Belydend/Doop Sel/Tel no.

So. —21 Okt.

Burger Grobler

Francois Lessing

Johan Nagel

Jaco Nel

B

B

B

B

082 787 2677

083 627 4191

081 493 4233

083 337 3486

Ma.—22 Okt. Marisa Linde B 083 408 2100

Di. – 23 Okt.

Joan Erasmus***

Christiaan Hoogendyk

Annetjie Korff*

Andries Linde

Elrike Wolmarans

B

B

B

B

D

015 296 2052

084 802 3323

083 958 9775

083 250 3902

072 239 2015

Wo.– 24 Okt. Johann Maré B 082 318 7263

Do.— 25 Okt. Marius Jacobs B 072 239 1465

Vry.— 26 Okt. Madeleen Korff B 074 178 3038

Sa.—27 Okt.. Sheryl vd Merwe B 082 475 7667

Huweliksherdenkings

Huweliksdatum Lidmate Jare

Getroud Sel/Tel no.

24 Okt. 1981 Sheryl & André vd Merwe 37 082 475 7667

082 453 5366

2 1 O K T O B E R 2 0 1 8

BEROEPE ONTVANG

· Proponent JN Hibbert (Josef) na Pietersburg-Noord

· Ds RJ Pretorius (Rynhardt) van Buffeldoorns na Benoni as medeleraar

Page 6: DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG · 334 248 Tjek 11 5034 0426 .Ref : Bybel. Of plaas ‘n koevertjie in die kollektesakkie gemerk Bybels. Enige bedrag sal help. Skryf ook jou naam

Nagmaal ete: 11 November

U elkeen word hiermee hartlik uitgenooi

na die nagmaalete.

Spyskaart: Lasagne, mengelslaai,

Broccolislaai, vars broodjies.

Tyd: 12h00

Wat moet u saambring:

Elke gesin moet asseblief ‘n nagereg

voorsien – groot genoeg vir u gesin. Die nageregte

gaan op een tafel geplaas word sodat almal saam daarvan

kan eet.

U eie eetgerei (onthou bakkies vir nagereg) en

drinkgoed.

Op die kennisgewingbord is daar ‘n

lys aangebring

waarop u asseblief u naam moet skryf

indien

u die ete gaan bywoon.

Ons sien uit daarna om heerlik saam met u elkeen te kuier.

B L A D S Y 6 D I E B A S U I N B L A D S Y 6

Page 7: DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG · 334 248 Tjek 11 5034 0426 .Ref : Bybel. Of plaas ‘n koevertjie in die kollektesakkie gemerk Bybels. Enige bedrag sal help. Skryf ook jou naam

B L A D S Y 7

Kerssangdiens

2018

U word hartlik uitgenooi na die jaarlikse

Kerssangdiens wat dié jaar deur die

Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord

aangebied word.

DATUM: DV Vrydag – 16 November 2018

TYD: 18:00

PLEK: Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord

h/v Dap Naude- en Andrewstraat

Eduanpark

NAVRAE: Sr. Danita Snyman (081 394 2695)

Sr. Elmarie Swanepoel (073 801 4149)

RSVP: Skryf asseblief u naam voor of op

Sondag, 4 November 2018 op die

lys wat op die Kennisgewingbord is

as u die aand gaan bywoon.

2 1 O K T O B E R 2 0 1 8

Page 8: DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG · 334 248 Tjek 11 5034 0426 .Ref : Bybel. Of plaas ‘n koevertjie in die kollektesakkie gemerk Bybels. Enige bedrag sal help. Skryf ook jou naam

Preke Kan afgelaai word op: www.gereformeerd.co.za

Kerkkantoor Faksnommer Epos Webwerf Kantoorure Bankbesonderhede Kerkkas Diakonie Koningskinders Geref. Susters Org. Pietersburg-Suid Aktiwiteitskommissie

Elzánne Botha (015) 296 0054 (Tel/Faks) 086 293 4674 (Faks) [email protected] www.gereformeerd.co.za Ma, Wo, Vr. – 08:00 tot 12:00 en Sondagoggend na ere-diens ABSA Tak 334-248 Tjekrek 11-5034-0426 ABSA Tak 632-005 Tjekrek 11-5034-1287 ABSA Tak 632-005 Geldmarkrek 91-9071-1847 ABSA Tak 632-005 Tjekrek 11-5034-0191 ABSA Tak 632-005 Tjekrek 40-6962-4784

Koster Elzánne Botha 015 296 0054 Orreliste Barbara Nagel 083 260 9581 Marisa Linde 083 408 2100 Renchia Grobbelaar 072 634 3442

Almal is hartlik welkom vir ‘n

koppie tee of lekker boeretroos

na afloop van die

erediens

ALLE NUWE INTREKKERS MELD AAN BY DIE

KERKKANTOOR NET LANGS DIE KONSISTORIE

NA AFLOOP VAN DIE EREDIENS

“En jy, tot jou God moet jy

terugkeer, beoefen liefde en reg, en

hoop gedurigdeur op jou God.”

Hosea 12: 7

B L A D S Y 8