1 DIE ANKERSKOOL / SCHOOL Natuurwetenskap Naam en Van:____________________ SL 2._____ Datum: _________________ Les 8 8. Nog reakies van metale met suurstof : roes Vorming van roes Baie metale roes as hulle aan lug blootgestel word. Lug bevat vog en van die suurstof los in die vog op. Die yster in die metaal reageer met hierdie suurstof en vorm ‘n komplekse verbinding wat roes genoem word. Roes bevat ysteroksied. Roes is ‘n oranjebruin vastestof wat maklik afskilfer. Die onderliggende metaal word dan aan lug blootgestel en begin ook roes. Die korrosie wat volg verswak die metaal en “eet” dit letterlik op. Dit is ‘n stadige proses, maar oor lang tye kan dit ernstig probleme veroorsaak. Roes kos Suid-Afrika elke jaar miljarde rande. Dink net hoeveel dinge wat ons gebruik word van metaal gemaak. Groot nywerheidsaanlegte, fabrieke en die konstruksiebedryf gebruik almal baie staal wat yster bevat. Motors, fietse, skepe, treine, en dakke van huise en geute het almal metaaldele. Die vreetwerking van roes verswak met verloop van tyd hierdie strukture. Sleutelwoorde: Vog – waterdamp wat in die lug opgelog is maak die lug vogtig Roes – ‘n Oranjebruin vastestof wat op metaal vorm en maklik afskilfer Korrosie – iets wat afgebreek of verweer word Uitsluiting – om uit te hou Waterwerend – ‘n Stof wat water wegstoot Oksideer – Om met suurstof te kombineer Elektroliese – Die hegtig van ‘n dun laag metaal met gebruik van ‘n elektiese stroom
48
Embed
DIE ANKERSKOOL / SCHOOL...Afvoer is data wat verwerk tot inligting wat vertoon word Tipes afvoer: Teks Grafiese Audio Video 3 Hard copy is a printed version of a document. Harde kopie
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
1
DIE ANKERSKOOL / SCHOOL
Natuurwetenskap
Naam en Van:____________________ SL 2._____
Datum: _________________ Les 8
8. Nog reakies van metale met suurstof : roes
Vorming van roes
Baie metale roes as hulle aan lug blootgestel word. Lug bevat vog en
van die suurstof los in die vog op. Die yster in die metaal reageer met
hierdie suurstof en vorm ‘n komplekse verbinding wat roes genoem
word. Roes bevat ysteroksied. Roes is ‘n oranjebruin vastestof wat
maklik afskilfer. Die onderliggende metaal word dan aan lug blootgestel
en begin ook roes. Die korrosie wat volg verswak die metaal en “eet” dit
letterlik op. Dit is ‘n stadige proses, maar oor lang tye kan dit ernstig
probleme veroorsaak.
Roes kos Suid-Afrika elke jaar miljarde rande. Dink net hoeveel dinge
wat ons gebruik word van metaal gemaak. Groot nywerheidsaanlegte,
fabrieke en die konstruksiebedryf gebruik almal baie staal wat yster
bevat. Motors, fietse, skepe, treine, en dakke van huise en geute het
almal metaaldele. Die vreetwerking van roes verswak met verloop van
tyd hierdie strukture.
Sleutelwoorde:
Vog – waterdamp wat in die lug opgelog is maak die lug vogtig
Roes – ‘n Oranjebruin vastestof wat op metaal vorm en maklik afskilfer
Korrosie – iets wat afgebreek of verweer word
Uitsluiting – om uit te hou
Waterwerend – ‘n Stof wat water wegstoot
Oksideer – Om met suurstof te kombineer
Elektroliese – Die hegtig van ‘n dun laag metaal met gebruik van ‘n elektiese stroom
2
Manier om roes te voorkom:
Metodes wat gebruik word om die vorming van roes te voorkom behels
almal die uitsluiting van lug. Voorkoming van roes voeg koste by ‘n item.
Aan die ander kant verswak gekorrodeerde komponente strukture. Dit
voeg ook koste by, want die dele moet vervang word.
1. Verf: Die die maklikste en goedkoopste maar nie die
doeltreffendste nie. Verf hou die lug van die oppervlakte
van die metaal af weg, maar sodra dit afsklifer kom vog
nogsteeds by die metaal uit en die roes begin.
2. Olie en ghries: Bewegende dele van ‘n masjien kan
met ‘n laag waterwerende ghries of olie bedek word,
maar moet gereeld gedoen word.
3. Galvanisering: yster of staal word met ‘n dun laag
sink bedek. Die sink oksideer ook, maar dit skilfer nie
so maklik soos ysterroes nie en beskerm die metaal
daarom langer. Tuinmeubels van metaal,
heiningdrade en waterpype is
gegalvaniseer.
4. Elektroplatering: ‘n Dun laag metaal
soos chroom of sink word deur
elektrolise aan die oppervlak van
metaal geheg. Badkrane en
deurhandvatsels word met chroom
bedek. Chroom en sink reageer nie maklik met suurstof nie.
Voorbeelde van staal strukture
Skepe kan roes Staal konstruksies soos brûe
3
Fiets se ketting en ratte
Treine en treinspore
Fabrieke met staal pype en staal
Strukture Veiligheids hekke en grense
4
Werkkaart 8: Nog reakies van metale met suurstof : roes
Onderstreep die regte antwoord
1. Metale roes/ roes nie as hulle aan lug blootgestel word nie.
2. Die yster/ plastiek wat in metaal voorkom reageer met suurstof.
3. Roes in ‘n groenblou/ oranjebruin kleur.
4. Metodes wat gebruik word om die vorming van roes te voorkom
behels die insluiting/ uitsluiting van lug.
5. Badkrane word met chroom/ verf bedek.
(5)
Vul in die onbrekende woorde
1. Die yster in metaal reageer met suurstof en vorm ‘n komplekse
verbinding wat _________________ genoem word.
2. Roes bevat _____________________.
3. Die maklikste en goedkoopste metode om roes te voorkom is om te
______________.
4. Bewegende dele van ‘n masjien kan met ‘n laag ____________ghries
of olie bedek word.
5. ‘n Dun laag metaal soos chroom of sink word deur _______________
2. Gee ‘n beskrywing van die volgende metodes om roes te voorkom.
Metode Beskrywing
Verf
Olie of ghries
Galvaniseering
Elektroplatering
(4)
Totaal 20
1
Date: Heading:
Reading and viewing: Poem
This is me
You can write for hours on hours,
Of all the things that you wish you could be,
But the truth of the matter is simple,
People are not poetry,
And I know that you wish you weren’t awkward,
That sweet words could roll right off your tongue,
But your time here’s too short just to worry,
How each single sentence is strung,
It’s okay to be rough round the edges,
To be bruised up and broken and scarred,
But it’s not okay to let people tell you,
That it’s a reason to change who you are,
Your hair doesn’t always sit neatly,
The way a poem sits neatly in lines,
And sometimes you might feel like a word,
That nobody has learnt to define,
You might not be a star that lights darkness,
Or a bird that can teach us to soar,
But it’s okay, because you are too complex,
To be crammed into one metaphor,
It’s okay not to know what you’re doing,
Since your feelings don’t have to all rhyme
Though a poem once complete is eternal,
You have the freedom to change over time,
You’re much more than can ever be written,
There is no title to say, “This Is Me”,
You can’t be trapped in the lines of a notebook,
Because people are not poetry.
~e.h
2
Dictionary extract
bruised → verb make a bruise appear on complex → adjective
1. consisting of many different and connected parts 2. not easy to understand, complicated
cram → verb (crams, cramming, crammed)
1. force too many people or things into a space 2. fill something to the point of overflowing 3. study hard just before an exam
define → verb
1. describe the exact nature or scope of 2. give the meaning of a word or phrase 3. mark out the limits or outline of
entrepreneur → noun a person who is successful in setting up businesses eternal → adjective lasting or existing forever metaphor → noun a word or phrase used in an imaginative wat to represent or stand for something else rough → adjective
1. not smooth or level 2. not gentle 3. wild and stormy 4. plain and basic 5. not worked out in every detail 6. harsh in sound or taste 7. informal, difficult and unpleasant
simple → adjective
1. easily understood or done 2. plain and basic
3
Read the poem and have a look at the dictionary extract. Answer the