1 DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE 1. Struktuur van Departement 2. Funksies van Departement 3. Kontakbesonderhede van adjunk- inligtingsbeamptes 4. Gids deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor hoe om die Wet te gebruik 5. Rekords 5.1 Beskrywing van onderwerpe waaroor die Departement rekord hou 5.2 Rekords beskikbaar sonder ’n formele versoek 5.3 Hoe om rekords aan te vra 6. Dienste beskikbaar aan die publiek 7. Reëling wat betrokkenheid by die formulering van beleid en die uitvoering van funksies toelaat 8. Regsmiddele beskikbaar ten opsigte van ’n handeling of versuim om te handel
31
Embed
DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE€¦ · Omgewings-, Beroeps- en Hawe-gesondheid Mondgesondheid DIREKTORAAT: MIV, VIGS, en TB fasilitering en onderrig van die publiek oor
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
1
DEPARTEMENT VAN GESONDHEID
INHOUDSOPGAWE
1. Struktuur van Departement
2. Funksies van Departement
3. Kontakbesonderhede van adjunk- inligtingsbeamptes
4. Gids deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor hoe om die Wet te gebruik
5. Rekords
5.1 Beskrywing van onderwerpe waaroor die Departement rekord hou
5.2 Rekords beskikbaar sonder ’n formele versoek
5.3 Hoe om rekords aan te vra
6. Dienste beskikbaar aan die publiek
7. Reëling wat betrokkenheid by die formulering van beleid en die uitvoering van funksies toelaat
8. Regsmiddele beskikbaar ten opsigte van ’n handeling of versuim om te handel
2
1. STRUKTUUR VAN DEPARTEMENT
MINISTER DEPARTEMENT VAN
GESONDHEID
DEPARTEMENTSHOOF DEPARTEMENT VAN
GESONDHEID
DIREKTEUR:
KOMMUNIKASIE
Adj.-Dir.-Genl. SPESIALIS &
NOODDIENSTE
Adj.-Dir.-Genl. DISTRIKS-
GESONDHEIDS-DIENSTE &
PROGRAMME
HOOFDIREKTEUR:
STRATEGIE &
GESONDHEID-
STEUN
FIG. 1 FIG. 2 FIG. 3
HOOF- FINANSIËLE
BEAMPTE
DIREKTEUR: STRATEGIESE BEPLANNING & KOÖRDINERING
DIREKTEUR: INLIGTINGS-
BESTUUR
DIREKTEUR: GESONDHEIDS-
IMPAK-ASSESSERING
DIREKTEUR: PROFESSIONELE STEUN & DIENSTE
DIREKTEUR: APTEEKDIENSTE
DIREKTEUR: SAKE-
ONTWIKKELING
HOOFDIREKTEUR: INFRASTRUKTUUR
-BESTUUR
DIREKTEUR: GESONDHEIDS-
TEGNOLOGIE
DIREKTEUR: INFRASTRUKTUUR
-STEUN
DIREKTEUR: INGENIEURS- &
TEGNIESE DIENSTE
DIREKTEUR: INFRASTRUKTUUR-
PROGRAM-LEWERING
HOOFDIREKTEUR: MENSE-
HULPBRONNE
DIREKTEUR: VERPLEGING
DIREKTEUR: MENSE-HULPBRON-
ONTWIKKELING
DIREKTEUR ARBEIDS-
BETREKKINGE
DIREKTEUR: MENSE-
HULPBRONBESTUUR
3
FIGUUR 1
HUB: GROOTE SCHUUR- HOSPITAAL (GSH)
DIREKTEUR: GSH KLINIESE DIENSTE
DIREKTEUR: GSH FINANSIES
HUB: TYGERBERG-
HOSPITAAL (TBH)
DIREKTEUR: TBH KLINIESE DIENSTE
HOOF- DIREKTEUR-GENERAAL: ALGEMENE-
SPESIALIS- EN NOODDIENSTE
HOOF- BEDRYFS-BEAMPTE:
ALGEMENE-SPESIALS-HOSPITALE
DIREKTEUR: MEDIESE
NOODDIENSTE
DIREKTEUR: FORENSIESE
PATOLOGIEDIENSTE
HUB: ROOI KRUIS-
OORLOGGEDENK-HOSPITAAL VIR
KINDERS
HOOFDIREKTORAATMETRODISTRIK-GESONDHEIDS-
DIENSTE
DIREKTEUR: TBH FINANSIES
4
FIGUUR 2
HOOFDIREKTEUR: METRO-
DISTRIKSGESONDHEIDS-DIENSTE
HOOFDIREKTEUR
LANDELIKE DISTRIKTE
GESONDHEIDSDIENSTE
DIREKTEUR: SUBSTRUKTUUR 1
NOORDELIK & TYGERBERG
DIREKTEUR: SUBSTRUKTUUR 2
WESTELIK EN SUIDELIK
DIREKTEUR: SUBSTRUKTUUR 3
MITCHELLS PLAIN & KLIPFONTEIN
DIREKTEUR SUBSTRUKTUUR 4
OOSTELIK & KHAYELITSHA
DIREKTEUR: KAAPSE WYNLAND-DISTRIK
DIREKTEUR: SENTRAAL-KAROO-DISTRIK
DIREKTEUR: EDEN-DISTRIK
Adj.-Dir.-Genl. DISTRIKS-
GESONDHEIDS-DIENSTE &
PROGRAMME
HOOFDIREKTEUR GESONDHEIDSPROGRAMME
DIREKTEUR: OVERBERG-DISTRIK
DIREKTEUR: GEMEENSKAPS-
GEBASEERDE PROGRAMME
DIREKTEUR: FASILITEITS-
GEBASEERDE PROGRAMME
DIREKTEUR: MIV, VIGS & TB
DIREKTEUR: WESKUS-DISTRIK
5
FIGUUR 3
HOOFDIREKTEUR: FINANSIËLE BESTUUR
DIREKTEUR: FINANSIËLE
REKENINGKUNDE
DIREKTEUR AANBODKETTING-
BESTUUR
HOOF FINANSIËLE
BEAMPTE
HOOFDIREKTEUR: FINANSIËLE
BESTUURSTEUN
DIREKTEUR: BESTUURS-
REKENINGKUNDE
DIREKTEUR: INTERNE OUDIT
6
2. FUNKSIES VAN DEPARTEMENT
verskaffing van tersiêre, sekondêre, en spesialis- gesondheidsorg, nooddienste en forensiese patologiedienste
aan die Wes-Kaap
bestuur van die distriksgesondheidsdienste en -programme te bestuur
lewering van openbaregesondheid- intelligensie- en steundienste
versekering van die ontwikkeling en bestuur van infrastruktuur
verskaffing van doeltreffende finansiële dienste
lewering van ’n doeltreffende mensehulpbron-diens
DIREKTORAAT: KOMMUNIKASIE
lewering van interne en eksterne kommunikasiedienste
lewering van taaldienste
TAK: TERSIÊRE, SEKONDÊRE, GEESTESGESONDHEIDS- , NOODSORG- ASOOK FORENSIESE
PATOLOGIEDIENSTE
verskaffing van ’n doeltreffende en toepaslike tersiêre gesondheidsdiens in Groote Schuur-hospitaal
verskaffing van ’n doeltreffende en toepaslike tersiêre gesondheidsdiens in Rooi Kruis-oorloggedenkhospitaal vir
kinders
7
verskaffing van ’n doeltreffende en toepaslike tersiêre gesondheidsdiens in Tygerberg-hospitaal en die
tandheelkundige hospitale
verskaffing van ’n sekondêre en spesialis- gesondheidsorgdiens, mediese nooddienste en forensiese
patologiedienste
HOOFDIREKTORAAT: GROOTE SCHUUR-HOSPITAAL
verskaffing van ’n kliniese diens
lewering van ’n verpleegdiens
lewering van finansieel administratiewe dienste
lewering van ’n mensehulpbronbestuur-diens
lewering van ’n algemene steundiens
lewering van instandhoudings- en ingenieursdienste
DIREKTORAAT: KLINIESE DIENSTE
lewering van ’n algemene mediese diens
lewering van chirurgiese dienste
lewering van kritiekesorgdienste
lewering van obstetriese en ginekologiese dienste
lewering van pediatriese dienste
lewering van algemene mediese steundienste
lewering van stralingsterapiedienste
8
lewering van mondgesondheids-, buitepasiënt- en dagchirurgiedienste
die versekering van ’n doeltreffende verpleegdiens
DIREKTORAAT: FINANSIES
lewering van ’n finansieel administratiewe diens
lewering van verkrygings- en inligtingstegnologie-dienste
HOOFDIREKTORAAT: TYGERBERG-HOSPITAAL
verskaffing van ’n kliniese diens
leweringvan ’n verpleegdiens
lewering van ’n finansieel administratiewe dienste
lewering van ’n mensehulpbronbestuursdiens
lewering van ’n algemene steundiens
lewering van instandhoudings- en ingenieursdienste
DIREKTORAAT: KLINIESE DIENSTE
lewering van algemene mediese dienste
lewering van chirurgiese dienste
lewering van kritiekesorgdienste
lewering van obstetriese en ginekologiese dienste
9
lewering van pediatriese dienste
lewering van algemene mediese steundienste
lewering van stralingsterapiedienste
lewering van mondgesondheids-, buitepasiënt- en dagchirurgiedienste
versekering van ’n doeltreffende verpleegdiens
DIREKTORAAT: FINANSIES
lewering van ’n finansieel administratiewe diens
lewering van verkrygings- en inligtingstegnologie-dienste
HOOFDIREKTORAAT: STREETKSHOSPITALE, GEESTESGESONDHEIDSDIENSTE, NOODDIENSTE EN
FORENSIESE PATOLOGIEDIENSTE
lewering van ’n sekondêre en gespesialiseerde hospitaaldiens in die Wes-Kaap
lewering van ’n psigiatriese hospitaaldiens in die Wes-Kaap
verskaffing van ’n mediese nooddiens in die Wes-Kaap
versekering van ’n omvattende forensiese patologiediens in die Wes-Kaap
verskaffing van ’n professionele steundiens in die streek
lewering van ’n mensehulpbronbestuursfunksie in die streek
lewering van ’n finansiële bestuursdiens in die streek
lewering van ’n tegniese steundiens in die Hoofdirektoraat en streek