Top Banner
Dr. Dr. Petrus Petrus Herbert Herbert SIELKUNDIGE SIELKUNDIGE TEL: 021 919 1909 (Na ure) E-POS: [email protected]
50

DDrr. . PPetretrususHHerbererbertt SIELKUNDIGE...DDrr. . PPetretrususHHerbererbertt SIELKUNDIGE TEL: 021 919 1909 (Na ure) E-POS: [email protected] ONTLEDING – WOORD SKOOL •KOOL

Jan 24, 2021

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
  • Dr. Dr. PetrusPetrus HerbertHerbert

    SIELKUNDIGESIELKUNDIGE

    TEL: 021 919 1909 (Na ure)

    E-POS: [email protected]

  • ONTLEDING – WOORD SKOOL

    • SKOOL – WAARVOOR STAAN ELKE AFSONDERLIKE LETTER :

    –S - STAAT–K – KOMITEE/BL –K – KOMITEE/BL –O – OUERS –O - OPVOEDERS–L - LEERDERS

  • WAT MAAK VAN WAT MAAK VAN HOëRSKOOLHOëRSKOOLTYGERBERG ‘N WÊRELDKLAS TYGERBERG ‘N WÊRELDKLAS

    SKOOL ?SKOOL ?� 193 van die 194 matrieks van 2012 slaag

    � Slaagpersentasie van 99,5%

    � LeandreLeandre ScholtzScholtz bekleebeklee die die derdederde plekplek op op die WKOD se die WKOD se merietelysmerietelys –– voorwaarvoorwaar ‘n ‘n die WKOD se die WKOD se merietelysmerietelys –– voorwaarvoorwaar ‘n ‘n briljantebriljante prestasieprestasie

    �� SlegsSlegs moontlikmoontlik gemaakgemaak deurdeur volgehouevolgehouehardeharde werkwerk deurdeur beidebeide leerdersleerders en en onderwysersonderwysers

    �� TweedeTweede plekplek tydenstydens vanjaarvanjaar se MTBS se MTBS

  • EbenEben EtzebethEtzebeth –– BESTE SLOT OP BESTE SLOT OP PLANEETPLANEET

  • ONDERWERPE ONDER BESPREKING

  • Stadium Benaderde ouderdomme

    1. Prenatale stadium Konsepsie tot geboorte

    2. Babastadium Geboorte tot 2 jaar

    3. Kleuterstadium 2 tot 4 jaar

    4. Vroeë skooljare 4 tot 6 jaar

    5. Middel-kinderjare 6 tot 12 jaar

    ELF STADIA VAN DIE LEWENSPAN EN BENADERDE OUDERDOMME

    6. Vroeë adolessensie 12 tot 18 jaar

    7. Laat-adolessensie 18 tot 22 jaar

    8. Vroeë volwassenheid 22 tot 34 jaar

    9. Middel-volwassenheid 34 tot 60 jaar

    10. Laat-volwassenheid 60 tot 75 jaar

    11. Bejaardheid 75 tot die dood

  • WAAROOR WAAROOR GAAN DIE GAAN DIE

    LEWE?LEWE?

    � GoeieGoeie gesondheidgesondheid� GoeieGoeie gesondheidgesondheid�� GelukGeluk�� MáárMáár volgendevolgende 35 35 –– 40 40 jaarjaar (70 000 (70 000 –– 75 75 000 000 ureure) ) nana skoolskool/studies /studies moetmoet ekek my my kenniskennis en en vaardighedevaardighede verkoopverkoop aanaangemeenskapgemeenskap waarinwaarin ekek my my gaangaan bevindbevind

  • Leerprobleme

    GestremdGeremd

    Wordingsprobleme

    Ontwikkelings-

    probleme

    FisiekPsigies

    Affektieve/

    Gedragsprobleme

    GedragAffek

  • LEERGEREMDHEIDLEERGEREMDHEID VS VS LEERGESTREMDLEERGESTREMD--HEIDHEID

    � LEERGEREMDHEIDLEERGEREMDHEID is per definisie ‘nleerprobleem waarvan die oorsakeaanvanklik buite (eksogene) die kind lê enwat potensieel ophefbaar is.

    � D.m.v. hulpverlening aan kind envoorligting aan ander betrokkenes (bv.Gesin & onderwysers) kan oorsaak ofoorsprong van kind se probleme uit die weg

    geruim word.

  • ��LEERGESTREMDHEIDLEERGESTREMDHEID het sy oorspronggewoonlik binne (endogeenendogeen) die kind. Hulleergestremdheid word egter nie net in hul

    leer gemanifisteer nie, maar onder meer ook

    in hul gedraggedrag,, swakswak sosialiseringsosialisering,,taaltekortetaaltekorte en swakswak motoriesemotoriesekoördinasiekoördinasie.koördinasiekoördinasie.

    ��LEERGEREMDHEIDLEERGEREMDHEID – Die remmendefaktore laat hul invloed dikwels vanaf so ‘n

    vroeë stadium in kind se lewe (en oor so ‘nlang tydperk) geld dat bykans onoorkomelike

    kognitiewe en ander ontwikkelingsagter-stande en ontwikkelingsgapings ontstaan

  • � Samevattend is beidebeide leergeremdeleergeremde kinderskindersnet soos leergestremdesleergestremdes onderpresteerdes

  • OORSAKE VAN LEERGEREMDHEIDOORSAKE VAN LEERGEREMDHEID

    � MILIEUMILIEU--GEREMDHEIDGEREMDHEID�� PROBLEME BINNE DIE GESINSITUASIEPROBLEME BINNE DIE GESINSITUASIE�� Die ouer-ouer-verhouding�� Die ouer-kind-verhouding� Gebrekkige ingrypng� Gebrekkige ingrypng� Toegeeflikheid en verwenning� Oorvraging� Oorbesorgdheid en oorbeskerming� Teenstrydigheid� Ontoereikende dissipline

  • �Gesinsonvolledigheid� Werkende moeders� Kind-kind-verhoudings in die gesin� Substitusiesorg � Didaktiese verwaarlosing� Verhouding tussen onderwyser en kind� Gereedheid� Die aard van die onderrig� Organisatoriese probleme� Gapings in die kind se kennis� Differensiasie� Frustrasies in die klaskamer

  • �Onvanpaste leerstof�Onderwyser as opvoeder �Chroniese siekte

  • STUDIE MOET AS STUDIE MOET AS EINDDOEL EINDDOEL HêHê DIE DIE VOLLEVOLLE

    VERWESENLIKINGVERWESENLIKING VAN MY VAN MY MENSLIKE POTENSIAAL MENSLIKE POTENSIAAL MENSLIKE POTENSIAAL MENSLIKE POTENSIAAL

  • TIPIESE PROBLEME BY DIE TIPIESE PROBLEME BY DIE HOëRSKOOLHOëRSKOOL LEERDER EN DIE LEERDER EN DIE

    REMEDIëRINGREMEDIëRING DAARVAN DAARVAN

    � Manifestasie van taalprobleme� Word gewoonlik by jong kind op ‘n vroeë

    stadium geïdentifiseer – in primêre skool.stadium geïdentifiseer – in primêre skool.

    � Taalprobleme op sekondêre skoolvlak kan

    in geskrewe taal, maar ook spesifiek in

    spelling of lees (meganies/begripslees) engesproke taal manifesteer.

    � ‘n Taalprobleem word gekenmerk deur ‘n

  • onvermoë in korrekte gebruik van taalsimbole in

    woorde en betekenisse of in toepaslike gram-

    matikale partone

    � RemediëringRemediëring van van gesprokegesproke taaltaal�� Leerderdeelname in klasgesprekke t.o.v.

    Wedersydse vraagstelling, parafrasering,

    rolspel, dramatisering, maak van afleidings, rolspel, dramatisering, maak van afleidings,

    voorspellings, en terugrapportering

    � Praat eers op konkrete vlak en daarna

    abstrakte vlak

    � Bevordering van taal moet op alle

    vakgebiede aandag kry bv. wiskunde moet

  • deur leerders gepraat word deur bespreking

    van opdragte in klein klasgroepe ens.

    � Wetenskappe & Geskiedenis &

    Aardrykskunde – leerders gee terugvoer

    mondelings

    � RemediëringRemediëring van van geskrewegeskrewe taaltaal

    �� Die kies van eie skryftake�� Die kies van eie skryftake

    � Wys leerders op belangrikheid van ‘n doel in

    skryfwerk

    � Laat leerders hul werk met ander deel

    � Die skryf van opstelle en briewe bv. iemand

    uitnooi na ‘n geselligheid

  • VOORDELEVOORDELE VAN VAN LEESLEES OP OP SKOOLVLAKSKOOLVLAK

    � My ekspressiewe woordeskat verbeter en brei uit

    � My spelling sal verbeter

    � My meganiese leesspoed en leesbegrip� My meganiese leesspoed en leesbegripsal verbeter

    � My skriftelike stelwerk sal verbeter

    � DeurDeur tete lees is lees is ekek besigbesig met met taalwerktaalwerk

  • RAAK RAAK RAAK RAAK VERSLAAF VERSLAAF AANAAN LEESLEES

  • HULPVERLENING AAN LEERDERHULPVERLENING AAN LEERDER

    � Spelling� Aanleer van spelling gaan dikwels gepaard

    met lees.

    � Maak aantekening van leerder se tipespelfoute. Laat leerder ‘n woord visualiseer.spelfoute. Laat leerder ‘n woord visualiseer.Let op na enigiets vreemd in woord.Visualiseer woord en skryf dit.

    � Groepeer woorde wat probleme besorg enleer dit aan.

    � Stel u eie spellys op.

  • ALTERNATIEWE ASSESSERINGALTERNATIEWE ASSESSERING� Assesseringsminuut 0007/2009 (AOS) &

    Omsendbrief 0013/2008 maak daarvoor

    voorsiening. Konsessies soos bv. die

    volgende word toegestaan aan leerders :

    � Ekstra tyd (10-15 minute per uur by skryf

    van toetse en eksamens)van toetse en eksamens)

    � Spelling

    � Handskrif

    � Amanuensis (lees en skryf)

    � Leser

    �Skryf ens.

  • PROSES BETROKKE BY PROSES BETROKKE BY ALTERNATIEWE ASSESSERINGALTERNATIEWE ASSESSERING

    �Konsessies word toegestaan aan leerders in

    Grade 4-12

    � Leerder moet verkieslik ‘n geskiedenis van

    intervensies hê wat al sedert laerskooldae

    strekstrek

    � Indien nie kan opvoeders in bv. die

    hoërskool dit aanbeveel sou hulle dink/voel

    dit sal tot die leerder se voordeel wees ens.

    � Die skool kontak die betrokke

    skoolsielkundige verantwoordelik vir die

    skool

  • � Dit staan ‘n ouer natuurlik ook vry om hul

    kind na ‘n sielkundige in privaatpraktyk teneem vir ‘n volledige assessering

    � Indien ‘n leerder bv. akademies baieswak vaar op skool, sal die konsessie niesommer goedgekeur word nie. Sal togaanbeveel dat die betrokkeaanbeveel dat die betrokkeprivaatpraktisyn met skool kontak maakrakende die geval

  • ‘N KYKIE NA DIE LEWE AS ‘N KYKIE NA DIE LEWE AS SKOLIERSKOLIER

  • WAAROM STUDEER JY ?WAAROM STUDEER JY ?

    WAAROM STUDEER JY ? Om WAAROM STUDEER JY ? Om jou verstandelike vermoë te ontwikkel en om jou voor te berei op ’n beroepskeuse / studierigting

  • NUTTIGE WENKE RONDOM NUTTIGE WENKE RONDOM STUDIESSTUDIES

  • � U lees die betrokke stuk werk 1-2 keer deur

    met ‘n potlood in u hand en onderstreep al

    die moeilike woorde vaarvan u nie die

    betekenis verstaan nie. Soek op in ‘n

    verklarende woordeboek.

    � In u handboek is opskrifte (hoofgedagtes)met inligting onder die opskrifte (waaruit

    kernwoorde kom).

    � Wanneer ons werk opsom moet dit nie ‘n

    regstreekse oorskryf van die handboek wees

    nie maar ‘n verkorte verstaanbare weergawe

    van inligting.

    � Wanneer u leerstof lees, bevraagteken dit

    die heeltyd. M.a.w. u lees ‘n sin en probeer

  • dan ‘n vraag formuleer. U direkte antwoord op

    die vraag is gewoonlik die kernwoord(e)

    � Opsommings moet op ‘n daaglikse basis

    geskied. Dit moet ‘n leefwyse word.

    � Wanneer u leer moet dit altyd teen die

    horlosie geskied.

    � U sien bv. ‘n hoofgedagte of kernwoord – u � U sien bv. ‘n hoofgedagte of kernwoord – u

    sê dit en u kontroleer dit en dan skryf u dit

    neer.

    � Daar is bv. verskillende leerstyle – die

    visuele leerder en die ouditiewe leerder

    � Daar is verskillende maniere van

    opsommings maak. Kies een waarmee u

  • gemaklik sal wees.

  • AKADEMIESE WERKSETIEKAKADEMIESE WERKSETIEK� Daaglikse skoolbywoning is noodsaaklik EN

    verpligtend

    � Werk aan die hand van ‘n vasgestelde

    studierooster (Maandae tot Donderdae en

    ten minste een dag oor die naweek)

    �Moet nooit enige vorm van skoolwerk uitstel

    nie

    �Doen gereeld en op ‘n daaglikse basis

    opsommings. Hou dus u vinger op die pols

    � Stig studiegroepe (3-4 koppe beter as my

    een platkop) en praat oor die werk

  • � Onthou dat ‘n mens 75% van feite binne 24

    uur vergeet. Herhaling van werk is dus

    noodsaaklik

    � Wees gedissiplineerd in alles wat u doen

    � Neem deel aan klasbesprekings waar

    moontlik

    � Wanneer u leer, begin met moeilike werk � Wanneer u leer, begin met moeilike werk

    heel eerste

    � Wanneer u toetse of eksamens skryf,

    beantwoord werk wat u die beste ken, eerste

    � Moet nooit SPOT nie

  • Hoeveel uur is ek veronderstel om per dag Hoeveel uur is ek veronderstel om per dag te studeer?te studeer?

    Graad 8: Ongeveer Graad 8: Ongeveer 33 uur per daguur per dag

    Graad 9: Ongeveer Graad 9: Ongeveer 3½3½ uur per daguur per dag

    Graad 10: Ongeveer Graad 10: Ongeveer 44 uur per daguur per dagGraad 10: Ongeveer Graad 10: Ongeveer 44 uur per daguur per dag

    Graad 11: Ongeveer Graad 11: Ongeveer 4½4½ uur per daguur per dag

    Graad 12: Ongeveer Graad 12: Ongeveer 5 5 uur per daguur per dag

  • DIE OUER AS ONDERSTEUNERDIE OUER AS ONDERSTEUNER� Gee en help skep vir u kind geleenthede om

    suksesvol te kan wees

    � Verseker dat u kind elke dag skool bywoon

    � Maak seker dat u kind daagliks én op ‘n

    gereelde basis tuiswerk doengereelde basis tuiswerk doen

    � Maak seker dat u kind die skool se

    gedragskode(s) nakom en eerbiedig

    � Gee vir die opvoeders en die skoolhoof u

    volle ondersteuning

    � Onthou – Die ouerhuis is ‘n verlengstuk van

    die skool

  • � Vermy vakke omdat hulle nie van die

    opvoeder hou nie

    � Kies ‘n vak omdat ‘n vriend dit gekies het

    � Kies ‘n vak omdat dit kwansuis ‘n maklike� Kies ‘n vak omdat dit kwansuis ‘n maklike

    vak is

  • NeemNeem assebliefasseblief kenniskennis van van die die volgendevolgende::

    � Ten minste 60% máár verkieslik 65%vir Wiskunde in Graad 9 indien in vir Wiskunde in Graad 9 indien in Graad 10 wil neem

    � Indien nie – beveel aan dat jy niéFisieseFisiese WetenskappeWetenskappe, , EkonomieEkonomie, , IngenieursIngenieurs GrafikaGrafika & & OntwerpOntwerp en InligtingsInligtings TegnologieTegnologie neem nie

  • � UNIVERSITEITUNIVERSITEIT

    � Puik akademiese prestasie – gemiddelde van

    ten minste 75%, 75%, verkieslikverkieslik bokantbokant 80% 80%

    � Effektiewe studie metode wat insluit

    konsekwente harde werkkonsekwente harde werk

    � Hoë vlakke van emosionele intelligensie,

    verantwoordelikheid & pligsgetrouheid

    � Voldoen aan toelatingsvereistes - kursus

  • � UNIVERSITEIT VAN TEGNOLOGIEUNIVERSITEIT VAN TEGNOLOGIE

    � Goeie akademiese prestasie – gemiddelde van

    ten minste 65% en 65% en hoërhoër

    � Effektiewe studie metode wat insluit,

    konsekwente daaglikse harde werkkonsekwente daaglikse harde werk

    � Hoë vlakke van emosionele intelligensie,

    insluit verantwoordelikheid & pligsgetrouheid

    � Voldoen aan toelatingsvereistes van kursus

  • � KOLLEGEKOLLEGE

    � Akademiese prestasie van ten minste 50%

    � Voldoen aan toelatingskriteria van kursus

  • NeemNeem assebliefasseblief ookook kenniskennisvan die van die volgendevolgende::

    � Uitsak syfer onder eerste jaars op tersiêre vlak is oor die 40%tersiêre vlak is oor die 40%

    � Gemiddelde persentasie per vak sakmet ongeveer 20%

  • The future belongs to The future belongs to The future belongs to The future belongs to

    those who prepare for itthose who prepare for itthose who prepare for itthose who prepare for itthose who prepare for itthose who prepare for itthose who prepare for itthose who prepare for itRalph Waldo Emerson

  • BAIE DANKIE !!! NOU WEET BAIE DANKIE !!! NOU WEET ONS ONS OOK !!!OOK !!!