Top Banner
DATABASIS Werknemers: Soek u werk? Voltooi asb die 2012 Databasisvorm by die Kerkkantoor. NB: Net aansoekvorms vanaf Okt 2011 word oorgedra na 2012. Werkgewers: Baie dankie vir u ondersteuning gedurende 2011. Almal beleef moeilike tye en u ondersteuning vir hierdie projek word dus meer verwelkom. Kontakpersoon: Annatjie Smit Tel/Faks: 021 919-3467 BETREKKINGS GESOEK Betroubare jong dame, gematrikuteer in 2010 op soek na enige werk. CV beskikbaar. Kan onmiddellik diens aanvaar. Skakel Latitia by 074-3609777 DIENSTE GELEWER Homecare Building Projects. Alle bouwerk, teëlwerk, plaveisel, restourasiewerk, grensmure en verfwerk. Skakel Martin by 021- 9762622 / 083-4419141 / 083-9507870 Bou-, verf- en enige herstelwerk by die huis. Skakel Jos Marais by 082-4672906 Borduurwerk: Heerlike stimulerende tydver- dryf, Woensdagoggende vanaf 09.30 tot 12.30 Skakel: Annatjie Smit 021-9193467 of 082- 5435203 Inkomstebelastingopgawes en reken- kundige dienste. Skakel Jos Marais by 082- 4672906 Dagsorg beskikbaar vir ouderdomme: 3 mnde - 5 jaar Volledige program. Ure: 06:30 - 17:30. Kontak: 021-9194146 / 083-2657603 Elekriese- en loodgieterwerk. Skakel Jos Marais by 082-4672906 Verloor 4-12kg in slegs 30dae! Skakel 084- 8410549 vir meer info. Aluminium vensters- en deurrame - nuut, herstel en seël. Skakel Jos Marais by 082- 4672906 RIEMPIES: Laat ek jou stoele opknap. Skakel Retief by 083-5135533 Bespaar tot 70% van geyser se kragverbruik en verkoel u huis in die somer dmv 'n hittepomp. Skakel Jos Marais 082 467 2906. HelpMyDebt” Skuldberading: Moeg van al die skuld? Kontak ons vandag en begin die reis na finansiële Vryheid. Tel 0219192271 Argus Fiets Toer: Sport massering soos aanbeveel deur Lance Armstrong as voorbereiding of versnelde herstel. Ook beroepstres soos skouers, nek & rug. Skakel Douw Willemse by 073-6584023. Professionele Masseur. Diens van voertuie en nagaan van pad- waardigheid. Beskikbaar vir nood. Skakel Frans by 021-9196313 Fisioterapeut vir die behandeling van hoofpyne, sinusitis, longkwale rug- en nekprobleme, sportbeserings, ens. Skakel Zetna Strydom by 021-9190864 / 082-8260749 Transform Pilates Stellenberg binne Lavender Lane. Lynette Collins 083-9657283 / [email protected] Lus vir ‘n bederf? Beserf jouself met kunsmatige naels: hande of voete @ R120, gewone manikuur of pedikuur @ R100 by jou huis. Skakel my gerus! Unity Coetzee by 076- 8185954 Ek doen uitleg-, set-, druk- en bindwerk, rekenaar ontwerp, foeliedruk asook laminering & webontwerp. Skakel Faan Blom by 021-9763452 / 082-9256241 Roepman Courier Dienste: Bekostigbare, betroubare afleweringsdiens in Kaapstad omgewing. Vervoer na en van lughawe. Ander vervoer dienste ook beskikbaar. Spesialiseer in eendag aflewerings. Skakel Leon by 076- 8861557 H.S. Electrical Contracting & Maintenance. Compliance certificates. No job too small. Phone Hennie at 083-3488060 / 021-9790941
6

DATABASIS RIEMPIES: Laat ek jou stoele opknap. Skakelmicroset.weebly.com/uploads/8/7/6/3/8763436/maart_2012.pdf · CV beskikbaar. Kan onmiddellik diens aanvaar. Skakel Latitia by

Jun 06, 2020

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: DATABASIS RIEMPIES: Laat ek jou stoele opknap. Skakelmicroset.weebly.com/uploads/8/7/6/3/8763436/maart_2012.pdf · CV beskikbaar. Kan onmiddellik diens aanvaar. Skakel Latitia by

DATABASISWerknemers: Soek u werk? Voltooi asb die2012 Databasisvorm by die Kerkkantoor. NB:Net aansoekvorms vanaf Okt 2011 wordoorgedra na 2012.

Werkgewers: Baie dankie vir u ondersteuninggedurende 2011. Almal beleef moeilike tye enu ondersteuning vir hierdie projek word dusmeer verwelkom.

Kontakpersoon: Annatjie Smit Tel/Faks: 021919-3467

BETREKKINGS GESOEKBetroubare jong dame, gematrikuteer in 2010op soek na enige werk. CV beskikbaar. Kanonmiddellik diens aanvaar. Skakel Latitia by074-3609777

DIENSTE GELEWERHomecare Building Projects. Alle bouwerk,teëlwerk, plaveisel, restourasiewerk, grensmureen verfwerk. Skakel Martin by 021- 9762622 /083-4419141 / 083-9507870

Bou-, verf- en enige herstelwerk by die huis.Skakel Jos Marais by 082-4672906

Borduurwerk: Heerlike stimulerende tydver-dryf, Woensdagoggende vanaf 09.30 tot 12.30Skakel: Annatjie Smit 021-9193467 of 082-5435203

Inkomstebelastingopgawes en reken-kundige dienste. Skakel Jos Marais by 082-4672906

Dagsorg beskikbaar vir ouderdomme: 3 mnde- 5 jaar Volledige program. Ure: 06:30 - 17:30.Kontak: 021-9194146 / 083-2657603

Elekriese- en loodgieterwerk. Skakel JosMarais by 082-4672906

Verloor 4-12kg in slegs 30dae! Skakel 084-8410549 vir meer info.

Aluminium vensters- en deurrame - nuut,herstel en seël. Skakel Jos Marais by 082-4672906

RIEMPIES: Laat ek jou stoele opknap. SkakelRetief by 083-5135533

Bespaar tot 70% van geyser se kragverbruiken verkoel u huis in die somer dmv 'n hittepomp.Skakel Jos Marais 082 467 2906.

“HelpMyDebt” Skuldberading: Moeg van aldie skuld? Kontak ons vandag en begin die reisna finansiële Vryheid. Tel 0219192271

Argus Fiets Toer: Sport massering soosaanbeveel deur Lance Armstrong asvoorbereiding of versnelde herstel. Ookberoepstres soos skouers, nek & rug. SkakelDouw Willemse by 073-6584023. ProfessioneleMasseur.

Diens van voertuie en nagaan van pad-waardigheid. Beskikbaar vir nood. SkakelFrans by 021-9196313

Fisioterapeut vir die behandeling vanhoofpyne, sinusitis, longkwale rug- ennekprobleme, sportbeserings, ens. SkakelZetna Strydom by 021-9190864 / 082-8260749

Transform Pilates Stellenberg binne LavenderLane. Lynette Collins 083-9657283 /[email protected]

Lus vir ‘n bederf? Beserf jouself metkunsmatige naels: hande of voete @ R120,gewone manikuur of pedikuur @ R100 by jouhuis. Skakel my gerus! Unity Coetzee by 076-8185954

Ek doen uitleg-, set-, druk- en bindwerk,rekenaar ontwerp, foeliedruk asooklaminering & webontwerp. Skakel Faan Blomby 021-9763452 / 082-9256241

Roepman Courier Dienste: Bekostigbare,betroubare afleweringsdiens in Kaapstadomgewing. Vervoer na en van lughawe. Andervervoer dienste ook beskikbaar. Spesialiseerin eendag aflewerings. Skakel Leon by 076-8861557

H.S. Electrical Contracting & Maintenance.Compliance certificates. No job too small. PhoneHennie at 083-3488060 / 021-9790941

Page 2: DATABASIS RIEMPIES: Laat ek jou stoele opknap. Skakelmicroset.weebly.com/uploads/8/7/6/3/8763436/maart_2012.pdf · CV beskikbaar. Kan onmiddellik diens aanvaar. Skakel Latitia by

Verstellings aan klere bv. some, ritssluiters(Jammer: geen baadjie ritsluiters nie) en skoolklere.Skakel H. Pienaar by 021-9760058

MADMAS Drama! Nie nét vir “drama queens” nie.Spraak en drama vir ekstrovert en introvert. R350per kwartaal. Skakel Marinette Cilliers by 072-3405923

Leomarné Creations. Goeie vakmanskap virstoffering, blindings, gordynkappe, materiaal,bedkopstukke, ens. Mededingende pryse. Skakelmev Broodryk by 021-9193648

Gaan u met vakansie? Pas huise en diere op vanaf2002!! Verwysings beskikbaar. Onlangs huis in DeKelders vir week opgepas. Werk wyd in Wes-Kaap.Skakel Ria by 072-2635905

GESOEKWoonstel vir een persoon of kamermaat wat huiswil deel @ R2900 pm voor einde Maart of April.Skakel Unity Coetzee by 076-8185954

My betroubare huishulp, Anna Adam, soek charwerkvir een dag in die week. Kontak Annerie by 021-9763416 of 082-7744510

My betroubare huishulp se dogter, Cynthia, soekcharwerk vir 4 dae in die week. Kontak Annerie by021-9763416 of 082-7744510

Potia soek werk vir Maandae, Woensdae en Vrydae.Sy is baie betroubaar en werk netjies. Skakel NedineKirsten by 083-5372622 of Portia by 073-1838711

Betroubare huishulp vir Dinsdae en Vrydae. SkakelKarin by 074-5837019 of 021-9196574

TE HUURKamer te huur in Rosendal vir enkel persoon metsober gewoontes. Klipgooi van Tygervallei Sentrum.Privaat ingang en en-suite badkamer, kleinkombuisie. R3000pm asook deposito vooruitbetaalbaar. Skakel Francois du Toit by 021-9100441/ 083-2731985

Eenslaapkamer woonstel te huur in Aurora.Rustige area, aparte ingang, pragtige uitsig, deelsgemeubileerd. R2800 pm. Beskikbaar 1 April. SkakelKaren by 082-8720151

Buitekamer beskikbaar 1 Maart in Stellenberg.R1500 pm (W+L ingesluit). Bed, ingeboude kas,stort, wasbak, toilet, yskas, mikrogolf enoond/plaatstoof. Parkering agter gemotoriseerdehek. Studente en jongwerkendes doen aansoek deurte SMS na 082-7807502. Geen diere.

Dubbelgrootte kamer. Eversdal. R2500 pm.Sentraal geleë. Skakel 082-7834251

Gemeubileerde kamer in Eversdal (oa kombuis-geriewe) met eie ingang en en-suite badkamer nabylaerskool beskikbaar vir enkelpersoon teenR2000/maand (water en elektrisiteit ingesluit). Geentroeteldiere nie. Skakel 082 449 8062 of 021 976-3416

Woonstel te huur vanaf 1 April in Stellenberg virenkelpersoon. Eie ingang. Toesluit motorhuis. Kleinkombuisie, badkamer met stort, wasbak en toilet.R2800 pm asook deposito vooruit betaalbaar.Skakel Cecile by 082-9401579

VAKANSIE AKKOMMODASIE TE HUURStrandhuis Witsand: Gerieflike, netjiese huis,goed ingerig. Billike huur. Mooi uitsig. Stapafstandvan swemplek. Skakel 072-2364216 / 083-2594433

Stilbaai Seefront Huis en Woonstel te huur Dié huisis baie netjies, volledig toegerus met onbeperkteseeuitsig bo en onder en swemplek voor die huis.Woonstel 2-4 mense ; Huis 6–8 ; Volle huis 10-12;Beddegoed en handdoeke verskaf. Dstv beskikbaar.Kontak Ronél Krüger vir ‘n kwotasie 021-9765991/072-5207047. Epos: [email protected] Heel-jaar beskikbaar tot 15 Desember 2012.

TE KOOPBLOMME! BLOMME! BLOMME!: Weekliks varsblomme. St Joseph @ R75; Tierlelies @ R85; Star-gazers @ R120; Gladiolas @ R 50; Alle boge-noemde 10 stele! Sonneblomme (5 stele) @ R25.Bestel @ Dinsdag 14:00 by Nikki 083-6447727 enhaal af Donderdae na 14:00 by Summerclouds 12,Eversdal.

Biltong en droëwors ingevoer vanaf Namibië.Skakel Naas by 082-7711652

Suiwer heuning @ R52.00 per kilo. Bring eie hou-er. Skakel 021-9191220

Page 3: DATABASIS RIEMPIES: Laat ek jou stoele opknap. Skakelmicroset.weebly.com/uploads/8/7/6/3/8763436/maart_2012.pdf · CV beskikbaar. Kan onmiddellik diens aanvaar. Skakel Latitia by

Beyond Wellness & BeautyMarch Promotion.

� Energising Facial including a brow shapeand brow tint R 180,00

� Deep cleanse Facial including brow shapeand brow tint R230,00

� Anti ageing facial including brow shape andbrow tint R300,00

� Ozone single session R170,00

Proud stockist of Skin PHD , Skinlogic,Sparitual, Medipod and Himalayan crystal salt

products

Beyond Wellness & BeautySuite 4, Lucas Quality Thathers Building

C/O Panorama drive & Reiger StreetStellenberg

Tel: 021 910 0091

ROEDI NOLTEB.Com. M.A. (Clin. Psych.)

KLINIESE SIELKUNDIGE� Individuele psigoterapie vir kinders,

tieners en volwassenes vir onder meerangs, depressie, trauma, stres,verhoudings-probleme, ADHD, algemenesielkundige aanpassing, psigiatriesesteurings ens.� Verhoudingsberading / terapie vir

paartjies.� Berading en terapie vir families.� Sielkundige evaluasie en toetsing van

kinders, tieners en volwassenes.� Evaluering en behandeling van

ontwikkeling, skolastiese vordering engedragsprobleme in kinders en tieners.

Met mediese fondse ingekontrakteer.Piccadilly House, Mountain View Kantoorpark

Mountain View Rylaan 4, Bellville, 7530Tel. 021 836 8936 Fax. 086 6719 171

ONGEDRUKTE KOERANTPAPIER ROLLE EN SPIERWITPAPIERROLLE TE KOOP!

Fantasties vir kinders vir teken, verf, klei speel en selfs net om jou tafel te bedek!Kinders teken hulle lyfies af – wonderlik vir speelterapeute en kleuterskole!

Trek jy – draai al jou breekware toe!

Koerant - 820mm x tussen 30 en 50 meter - R30 ‘n rolWit rolle – 825mm x tussen 20 en 30 meter – R40 ‘n rol

FILAFLOOI HEMPIES VIR KINDERS!

Pragtige afrikaanse rympies op hempies vir ouderdomme 1 tot 6! R90 ‘n hempie

LOLLOS PRODUKTE BESKIKBAAR

Lollos en Lettie poppe – R120 : DVD – R100 : Combo Lollos en 1 en 2 – R150

Tel: 083 384 0858email: [email protected] www.dinahspaper.co.za

Page 4: DATABASIS RIEMPIES: Laat ek jou stoele opknap. Skakelmicroset.weebly.com/uploads/8/7/6/3/8763436/maart_2012.pdf · CV beskikbaar. Kan onmiddellik diens aanvaar. Skakel Latitia by

HOLISTIESE GESONDHEIDSPROGRAMMetabolic & Mind Balance Program

1. Metabolic Balance program· Individuele mediese eetplan volgens jou liggaam se biochemie· Gebaseer op 37 bloedtoetse· Permanente gewigsbeheer en gesonde lewensstyl· Spreek verwante gesondheidsprobleme aan bv. diabetes, hoë cholesterol en

bloeddruk, moegheid en hoofpyneEN/OF2. Mind Balance program

· Evalueer die rol van stres, denke, emosies en gewoontes in eetpatrone enleefstylkeuses

· Fokus op die bewuste sowel as die onbewuste· Gebruik verskeidenheid van tegnieke en praktiese oefeninge

Kontak: Dr Corlia van den Berg, Dr Susan Hitge en Heleen Loubser (Kliniese Sielkundige)

Tel: 021- 975 6363 Webwerf: www.metabolicmindbalance.co.zawww.metabolic-balance/uk.com

K 53 LEERLINGLISENSIEKURSUS87 % SLAAGSYFER! = R 200.00

KURSUS SLUIT DIE VOLGENDE IN:

●Leerlinglisensie Handleiding●Opleidinskursus [2 uur ]●Omvattende Evalueeringstoets●Hersiening na Evalueeringstoets

CURRICULUM DRIVING ACADEMY12 Ray Close,Eversdal, Durbanville

Chris SnymanCell: 083 4419 251Tel: 021 919 2505

[email protected]

Page 5: DATABASIS RIEMPIES: Laat ek jou stoele opknap. Skakelmicroset.weebly.com/uploads/8/7/6/3/8763436/maart_2012.pdf · CV beskikbaar. Kan onmiddellik diens aanvaar. Skakel Latitia by

Are you a student preparing for your exams and/or university?Are you running a business of your own?

Do you want to improve your command of the Englishlanguage?

If you have answered “yes” to any of these questions, then you need thelanguage service with a difference! We offer a number of language-relatedservices, each one tailored to your individual needs.

We not only proof-read and edit documents via email, but also provide youwith personalised advice on how to improve the aspects of your writingthat need it most.

We offer weekly one-on-one or group training sessions for those interestedin developing their writing and language skills, be it academic, business orfor entertainment. We offer fantastic group discounts and - best of all -our consultants will come to you!

Regardless of your language needs, we have a solution to suit yourpocket!

Feel free to contact us for quotes and more information [email protected]

Page 6: DATABASIS RIEMPIES: Laat ek jou stoele opknap. Skakelmicroset.weebly.com/uploads/8/7/6/3/8763436/maart_2012.pdf · CV beskikbaar. Kan onmiddellik diens aanvaar. Skakel Latitia by

3 Private areas to choose fromYou just pay for your food and drinks!

Conditions Apply

2 Eggs, a sausage, 1 bacon, grilled tomato, chips &toast.

Sprankelskoon is 'n nuwe huis en kantoorskoonmaak diens, ons bied u 'n diens wat

volgens u spesifikasies en vereistes is.

Die volgende dienste word aangebied:

Huis skoonmaak * StrykwerkVensters was * “Spring cleaning”

Kantoor skoonmaak

Vir 'n gratis evaluering en kwotasie vir dieskoonmaak van u huis of kantoor, kontak

gerus

RIA PEROLDSel: 082 253 9238

Epos: [email protected]