Aloe Ferox Nuusbrief November/Desember 2018 Uitgawe 6/2018 P1 Aloe Ferox Tel: (028) 735 8100, Fax: 086 601 9219 PO Box 25, Albertinia, 6695 [email protected], www.af.co.za .co.za is verryk met ekstrakte van die Aloe ferox-aalwyn. Allergiese reaksies vir aalwyn is ongewoon. kan herhaaldelik aangewend word sonder enige newe-effekte. Dit kan wel effens “brand” op oop sere of skrape a.g.v. verhoogde bloedtoevoer. Die meeste van die onderstaande genesende eienskappe van die aalwyn kom in voor. VOORDELE VAN AALWYN IN KOSMETIEKPRODUKTE • Vog is nodig om soepelheid aan die kollageennetwerk in die vel te verleen. Aalwyn herstel die vogbalans en verhoed dat bestaande vog verlore gaan deurdat dit ‘n seëllaag vorm wat ook beskerm teen son, wind en sout, sowel as lugbesoedeling. 70% van die dermale vellaag bestaan uit kollageen. • Die vermoë om deur al die lae van die vel te dring, beteken dit neem die nutriënte en vog tot diep in die vel en verwyd die bloedhaarvaatjies en verhoog bloedtoevoer na daardie gedeeltes. • Die verhoogde bloedtoevoer verbeter die voorsiening van suurstof en nutriënte en smuleer kollageenvermeerde- ring, wat noodsaaklik is vir velvernuwing. • Ouderdom veroorsaak dat die kollageenlaag verswak, wat lei tot vogverlies en veerkraggheid. Aalwyn verhoog die konsentrasie en sterkte van die kollageensamestelling, wat ʼn fermer vel en verbeterde elassiteit beteken. • Vorming van plooie en diep karakterlyne word vertraag en versag. • Die oplosbaarheid en opneembaarheid van bevoggers word verhoog. VOORDELE VAN AALWYN SE HELENDE EIENSKAPPE • Die vermoë om deur al die lae van die vel te dring, neem nutriënte en vog tot op die diepste vlak van alle vellae en strukture, bv. bindweefsel, bloedvate en epidermale selle. • Bloedhaarvaatjies verwyd en smuleer limlierakwiteit, wat tot verhoogde nutriëntvoorsiening aan die selle lei en spoediger herstel en vernuwing van selle tot gevolg het. • Verhoogde bloedtoevoer verbeter suurstof- en nutriënt- voorsiening en smuleer fibroblasese akwiteit (bloed- stolling), wat ʼn belangrike rol speel in wondgenesing. • Pigmentasie word onderdruk, en vertraag so die vorming van sproete, moesies en ouderdomsvlekke. • Selle word beskerm teen ultravioletbestraling van die son en is wetenskaplik bewys as UVB-beskermer. Voorkom ook skade aan die vel a.g.v. oormage sonblootstelling en versnel sonbrandgenesing. Die voordele van aalwyn se helende, an-inflammatoriese eienskappe is uiters effekef in die behandeling van alle beserings en wonde. • Bevorder selvernuwing by alle wonde soos bv. brand-, sny- en skraapwonde en vernuwe velweefsel 8 x vinniger as normaal. • Verminder swelsel, versnel wondkontraksie en wondbreek- sterkte. • Genees brandwonde en irritasie wat deur bestraling ver- oorsaak word. • Het ʼn pynsllende uitwerking. • Verminder inflammasie deur thromboxane (smuleer die akvering van nuwe bloedplaatjies) te beperk deur die bloedtoevoer te verhoog. VOORDELE VAN AALWYN SE ANTIMIKROBIESE EIENSKAPPE Die gekombineerde ankanker- en immuun-smulerende eienskappe maak dit uiters effekef vir die volgende: • Velkanker. • Behandeling van psoriase. • Voorkoming van wondinfeksies. • Om die oplosbaarheid en opname van medikasie soos korsoon wat vir die vel voorgeskryf word, te verhoog. LANGDURIGE SONBLOOTSTELLING IS SKADELIK Bloedrooi-gebrande kliënte is altyd op soek na verligng. Behandeling met bring ʼn sug van verligng. • Alle velkleure kan ernsge sonbrand opdoen en benodig beskerming teen UVA- en UVB-strale. • Sand, water (veral die see), sneeu, ys en selfs geboue weerkaats UV-strale. • Sonsambrele bied slegs ±80% sonbeskerming, daarom behoort jy steeds in die skaduwee sonskerm aan te wend. • Sonbrand kan binne 15 minute plaasvind, maar neem gewoonlik 2-6 ure. • Volgens die Skin Cancer Foundaon penetreer 80% van die son se strale deur wolke, vog en mis. • Oormage blootstelling aan die son se UV-strale is steeds die no. 1-oorsaak van velkanker. • Beskerm jouself deur / aan te wend op blootgestelde vel, 15 minute voor sonblootstelling. Herhaal aanwending na swem, afdroog en ander akwiteite waar baie gesweet word.