Top Banner
12

CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014

Jun 26, 2015

Download

Health & Medicine

As deel van ons Gebalanseerde Lewenstyl-veldtog, moedig KANSA almal aan om te onthou dat hul gesondheid van die allergrootste belang is. Die veldtog fokus op obesiteit (vetsug) en kanker, sowel as die vermindering van die inname van sout en suiker om kankerrisiko te verminder.
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
Page 2: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014

Sien om na jou liggaam• Eet elke dag ten minste vyf (5) porsies vars vrugte en groente.

• Kies ‘n verskeidenheid van vrugte en groente van verskillende kleure om sodoende genoegsame voedingstowwe, vitamienes, minerale en anti-oksidante in te neem.

• Eet meer vesel, byvoorbeeld eet vrugte en groente met skil en al.

• Eet meer heelgraankosse soos Bokomo Weet-Bix en Bokomo Oats mieliepap, bruin rys en sorghum.

• Vermy kosse wat vetterig, versuiker of souterige is soos aartappelskyfies, lekkergeod en kitskos.

• Beperk die inname van sout tot nie meer as2gram (1 tsp) Natrium per dag nie - gebruik liewer vars kruie en speserye in plaas van sout.

• Vermy suikerkoeldranke, lekkers en vetterige kos wat ‘n toename in vetsug veroorsaak, wat jou risiko van kanker verhoog. Water is beter.

Page 3: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014

Sien om na jou liggaam

• Vermy kosse wat vetterig, versuiker of souterige is soos aartappelskyfies, lekkergeod en kitskos

• Beperk die inname van sout tot nie meer as 2 gms (1 tsp) Natrium per dag nie - gebruik liewer vars kruie en speserye in plaas van sout

• Vermy suikerkoeldranke, lekkers en vetterige kos wat ‘n toename in vetsug veroorsaak, wat jou risiko van kanker verhoog. Water is beter

Page 4: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014

Sien om na jou liggaam

Page 5: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014

Lewenstyl Keuses• Neem deel aan middelmatige tot meer veeleisende

fisiese aktiwiteite op 5 of meer dae per week.

• Kinders en tieners behoort ten minste 5 dae per week vir ten minste 60 minute aan middelmatige tot meer veeleisende fisiese aktiwiteite deel te neem.

• Handhaaf ‘n gesonde liggaamsgewig. Probeeer so skraal as moontlik te wees binne die normale perke van jou liggaamsbou.

• Vermy sonlig tussen 10vm en 3nm. Bly in die koelteof sover as moontlik onder ‘n sambreel.

• Dra beskermende klere; wye rand hoede en UV-beskermende klere/swemklere.

• Dra sonbrille met ‘n UV-beskerming van UV400.

• Wend altyd sonskerm gereeld aan afhangend van jou veltipe (SPF 20-50).

• Vermy sonbeddens en sonlampe.

Page 6: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014

Lewenstyl Keuses

• Beskerm jouself teen die son

• Vermy sonlig tussen 10vm en 3nm. Bly in die koelte of sover as moontlik onder ‘n sambreel

• Dra beskermende klere; wye rand hoede en UV-beskermende klere/swemklere

• Dra sonbrille met ‘n UV-beskerming van UV400

• Wend altyd sonskerm gereeld aan afhangend van jou veltipe (SPF 20-50)

• Vermy sonbeddens en sonlampe

Page 7: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014

Spiritualiteit

• Godsdienstige en spirituele waardes is belangrik

• Spiritualiteit word gedefinieer as ‘n persoon se gevoel van vrede, doelmatigheid en verbintenis met andere sowel as geloof in die betekenis van die lewe

• Spiritualiteit kan deur geörganiseerde godsdiens of op ander maniere ondervind word

• Navorsing toon dat persone wat ‘n sterk spiritualiteit beoefen, siekte, stres en die dood beter hanteer

Page 8: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014

Gaan vir gereelde ondersoekeKANSA bied siftingstoetse landswyd aan by ons KANSA Sorgsentra & Mobiele Gesondsheidseenhede:

• FotoFinder - baanbrekers opsporings-tegnologie vir velkanker

• Prostaat kanker - Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) toetse – bloed-toetse vir PSA vlakke. Hoë vlakke mag verwysing vir verdere toetse soos ‘n Digitale Rektale Ondersoek deur jou dokter vereis

• Leiding oor Teskilulêre - en bors selfondersoeke

Page 9: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014

Gaan vir gereelde ondersoeke• SureTouch - die nuutste tegnologie vir

veilige borsondersoek. Indien nodig, mag jy na jou dokter verwys word vir ‘n mammogram

• Servikale kanker - gaan ten minste elke 2 tot 3 jaar vir Papsmere vanaf die ouderdom van 30

• Lewenstyl risiko beraming

Page 10: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014

Life is Beautiful• KANSA se publikasie met die titel ‘Life is

Beautiful’ was daargestel vir die doel om belangrike navorsingsinligting te verwerk en aan die publiek beskikbaar te stel.

• Die publikasie bestaan uit 65 volkleur bladsye propvol belangrike onderwerpe soos ‘n gebalanseerde lewenstyl, gesonde leefwyse, voeding (waar die ‘goeie, slegte en lelike’ in ons kombuise onder die kollig geplaas word), fisiese aktiwiteit, karsinogene en die geskiedenis van beide kanker en KANSA.

• Dit bevat ook ‘n voorwoord deur Dr. Aaron Motsoaledi, Minister van Gesondheid sowel as resepte deur bekendes soos Evita en radio-persoonlikheid en kankeroorwinnaar, Jeremy Mansfield.

• Die boek is te koop by alle KANSA Sorgsentrums. Kry joune nou!

NET R79.80

Page 11: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014

Gebalanseerde Leefwyse Feite Blad

Besoek www.cansa.org.za en volg die skakels om meer te lees oor ‘n gebalanseerde leefstyl

Page 12: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014

Dankie!