Breivilo Nooitgedachter Stoet 2012 Produksie Veiling SATERDAG 24 MAART 2012 Op die Plaas Glen Alphen, Frankford Distrik, 100 km suid van Johannesburg op die N3 Snelweg (GPS S27° 6.762’ E28° 30.734’) www.breivilo.co.za [email protected]Braam Olivier 083 640 3226 Jan de Klerk 071 320 9935 Gasverkoper Arop Stoet Kiewiet Hartman 083 630 5853 Lot 37 - 40 ------------------------- Verversings te koop ---------------------------- Aanbod: 22 Merries, sommige met vullens 12 Reuns, uitstekende ryperde. 7 Hingste, beproefde lyne. Alle perde word onder saal gewerk. Al ons teeldiere is geselekteer vir: Rybaarheid Uithouvermoë Temperament Konformasie Beweging Konstitusie Breivilo Nooitgedachters word onder natuurlike veldtoestande geteel in die hart van die koue Oos-Vrystaat. Hierdie perde word van geboorte af toegelaat om vrylik rond te beweeg tot op ouderdom 3 tot 4 jaar waarna hulle huistoe kom om onder saal gesit te word. Ons hoof teeldoelwit is om perde te teel met uithouvermoë, goeie konstitusie en wat beskik oor ‘n wonderlike temperament. Kortweg, ‘n sportperd vir die hele gesin wat in ‘n verskeidenheid dissiplines presteer. Die Breivilo Stoet doen sterk lynteling op die legendariese Nooitgedacht Logan, ‘n perd wat bekend was vir uithouvermoë, beweging, bespiering en vurigheid. Bykans al die merries en hingste op veiling is lyngeteel na Logan, vandaar die goeie bespiering en sterk agterkwarte. Die agt(8) vullens wat saam met hul ma’s aangebied word kom uit Gillroy Master Logan, of sy hafbroer Gillroy Counterforce, en meeste van hulle is weer dragtig van Counterforce. Ons glo dat hierdie 3 in 1 kombinasies ‘n gunstige bydrae sal maak in enige stoet waarin hulle opgeneem word.
12
Embed
Breivilo Nooitgedachter Stoet - Plase.co.za · 2012. 3. 20. · Breivilo Nooitgedachter Stoet 2012 Produksie Veiling SATERDAG 24 MAART 2012 Op die Plaas Glen Alphen, Frankford Distrik,
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
------------------------- Verversings te koop ----------------------------
Aanbod: 22 Merries, sommige met vullens 12 Reuns, uitstekende ryperde. 7 Hingste, beproefde lyne. Alle perde word onder saal gewerk.
Al ons teeldiere is geselekteer vir:
Rybaarheid
Uithouvermoë
Temperament
Konformasie
Beweging
Konstitusie
Breivilo Nooitgedachters word onder natuurlike veldtoestande geteel in die hart van die koue Oos-Vrystaat. Hierdie perde word van geboorte af toegelaat om vrylik rond te beweeg tot op ouderdom 3 tot 4 jaar waarna hulle huistoe kom om onder saal gesit te word. Ons hoof teeldoelwit is om perde te teel met uithouvermoë, goeie konstitusie en wat beskik oor ‘n wonderlike temperament. Kortweg, ‘n sportperd vir die hele gesin wat in ‘n verskeidenheid dissiplines presteer. Die Breivilo Stoet doen sterk lynteling op die legendariese Nooitgedacht Logan, ‘n perd wat bekend was vir uithouvermoë, beweging, bespiering en vurigheid. Bykans al die merries en hingste op veiling is lyngeteel na Logan, vandaar die goeie bespiering en sterk agterkwarte. Die agt(8) vullens wat saam met hul ma’s aangebied word kom uit Gillroy Master Logan, of sy hafbroer Gillroy Counterforce, en meeste van hulle is weer dragtig van Counterforce. Ons glo dat hierdie 3 in 1 kombinasies ‘n gunstige bydrae sal maak in enige stoet waarin hulle opgeneem word.
Program 08:00 Riding and viewing 11:00 Grand Parade 12:00 Auction Starts Horses may be removed up to 14 days after the auction. We will care for them free of charge in this time. After 14 days a stabling fee will be charged.
SATURDAY 24 MARCH 2012
On the farm Glen Alphen, Frankford District,
100 km south of Jhb on the N3 (GPS S27° 6.762’ E28° 30.734’)
N3 Villiers / Frankfort Offramp Drive approx. +- 12 km towards Frankfort Turn Right at (Oranjeville/Jim Fouche) sign onto the R716 3 km - First Farm gate with white walls on your Left hand side. Look out for the Breivilo Auction Signs