Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Groot (liggaamsgrootte) kunspapier (of koerantpapier)
Speelgoed: karretjie/pop/papier vliegtuig
2-D en 3D vorms (kyk by CNA, speelgoedwinkels of maak die vorms uit hout of klei)
Balle
Mandjie
Teeblare
Knope
Almanak
Kerriepoeier
Geparste blare
Fyngedrukte eierdoppe
Wol (verskillende kleure)
Sneesdoekies
‘n Papier handdoekrol
Foto’s van die familie/gesin
Krale en skoenveters
‘n verskeidenheid kruideniersware
Tennisbal
Klippe/stokkies/blare
Eetgerei (messe, vurke, ens)
Breekgoed (borde, ens)
‘n Verskeidenheid van houers vir meet bv lepels, eierkelkies, bekers, emmers,
Kyk gerus op die webwerf: www.toys4you.co.za, indien u nie sekere items by ‘n winkel kan bekom nie. Improviseer gerus of vervang met bruikbare items, indien u dit nie kan bekom nie.
margarienbakkies, ens.
‘n Verskeidenheid van voorwerpe vir verdeling/halvering bv brood, appels, worsies (ook voorwerpe wat nie verdeel kan word nie, soos albasters, koppies, ens)
Muntstukke: R5, R2, R1, 50c, ens.
Gedroogde kruie
Geparste blomme
Kossoorte om te weeg bv. Meel, groente, ens.
Kleefband
Karton eierhouer
Strooitjies
Broekrek (of bind ou sykouse aan mekaar)
Jelliepoeier
Saag of skerp mes (leerder moet gehelp word).
Items wat u dalk sal moet aankoop:
Waskryt
HB potlode
Kleurpotlode
'n Skêr
Verf, verfkwas (Plaka verf)
Olie pastelle
Papier vir kuns
'n Lei met wit bordkryt of
'n wit skryfbord met 'n wit bordmerker
Pritt gom
Karton
Meetkundige vorms bv. 'n driehoek, sirkel, vierkant ook Logic blokke/koerantpapier
Aan die opvoeder Plak die getalle op karton. Vir plekwaardes kan net die tiene en ene gebruik word. Bêre die honderde tot later. Wat is die waarde van 62 in hierdie getal? = 60, ens.
Die oefeninge moet daagliks gedoen word. Evalueer op dag 5.
Syfervaardigheid
Telaktiwiteite: Tel aan en terug met ewe en onewe getalle tot by 100. Elke wiskundeles moet voorafgegaan word deur praktiese werk. Gebruik 'n swart-/witbord vir vinnige antwoorde bv. hersiening van die 2x tafel. Is 78; 13; 53 gelyke of ongelyke getalle?
Gebruik 'n 100 kaart. Bring woordeskat in: horisontaal, vertikaal en diagonaal (skuins). Vra die volgende vrae: "Watter getal is skuins onder 46, vertikaal bokant 82?" ens.
Getalname: Elke dag Flits die woord vir die leerder en neem dit weg. Die leerder skryf die woord op die swart-/witbord. Hierdie woorde is hersiening van Graad twee. Die leerder moet so gou moontlik die woorde spel en teen die einde van die week behoort hy/sy al die woorde te kan spel.
Spelreëls Dag 1 - Alfabet, klinkers, medeklinkers, woordbou Vra aan die leerder om die alfabet neer te skryf. Indien die leerder fouteer, moet die alfabet aangeleer word in alfabetiese volgorde.
Die alfabet bestaan uit klinkers (vokale) en medeklinkers (konsonante). Die volgende letters is klinkers of vokale: a e i o u Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: b c d f g h j k l m n p q r s t v w x z Deur die samevoeging van klinkers (vokale) kan verskeie ander klanke gevorm word naamlik: aa ee oo uu ie oe ou ui eu ei aai ooi eeu oei
Die leerder doen nou Werkblaai S1.1, S1.2 en S1.3 om sodoende vas te stel of die leerder die kort klanke, lang klanke, klanksamevloeiings, dubbelaanvangskonsonante en dubbelslot- konsonante ken. Die leerder moet die klanke hardop lees. Die terapeut moet aanteken watter klanke foutief uitgespreek word sodat die leerder hierdie klanke kan inskerp.
Dag 2 - Alfabet, klinkers, medeklinkers, woordbou Woorde kan saamgestel word wanneer klinkers (vokale) en medeklinkers (konsonante) gebruik word bv. kat k + a + t = kat medeklinker/ klinker/ medeklinker/ konsonant vokaal konsonant Dag 3, 4, 5 en Week 2 Dag 1 - Alfabet, klinkers, medeklinkers, woordbou: Woorde word ook saamgestel wanneer dubbelaanvangskonsonante, klinkers en medeklinkers gebruik word bv. skool sk + oo + l dubbelaanvangskonsonante klinkers (lang klank) medeklinker
Spelreëls
Dit is baie belangrik dat die leerder moet verstaan dat geen woord gebou kan word sonder ‘n klinker of vokaal nie.
Dit is belangrik dat enige probleme wat ondervind word eers reggestel moet word voordat voortgegaan word met die program.
Aan die opvoeder Druk hierdie blaai uit. Evalueer op Dag 5. Hierdie woorde en diktee moet elke dag geoefen word. Maak gebruik van flitskaarte en witborde om woorde te skryf en te lees. Op Dag 5 moet die bladsy op die stippellyn geknip word voordat die woorde aan die leerder/s voorgelees word. Die leerder skryf dan die toets waarna dit deur die opvoeder geëvalueer word.
Spelwoorde:
Diktee:
Spelwoorde Slang frats; stamp; arms; strand; krans; skraps; plank snags; smart; straf ; flank; glans; brand; drank; dwang langs; kwarts; dwars; spalk Diktee Ons stap al langs die strand. Kinders bou kastele terwyl ander allerhande speletjies speel. Die branders lawaai en die seevoëls duik af om 'n vissie te vang.
1. 'n Pofadder is een van die mees gevreesde soort slange.
____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 2. Atlete kry dikwels krampe in hulle bene wanneer hulle lang afstande hardloop.
____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 3. Slegs 'n kwart van die appels wat gepluk is kon gebruik word.
____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 4. Na die ernstige motorongeluk was albei sy arms in gips.
____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 5. By die afgelope popkonsert was die klank oorverdowend. ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 6. Omdat die motor swart is, kan 'n mens die stof baie maklik raaksien.
Naam: ………………………………………................................. Geboortedatum: 20 …../…../….. Toetsdatum: 20……../…../…… Die leerder lees die volgende klanke hardop.
Naam: ………………………………………................................. Geboortedatum: 20 …../…../….. Toetsdatum: 20……../…../…… Die leerder lees die volgende klanke hardop.