Top Banner
Geagte Ouers OPGEDRA AAN JP LEACH OPGEDRA AAN JP LEACH OPGEDRA AAN JP LEACH OPGEDRA AAN JP LEACH Dit is met groot hartseer dat ons skool moet afskeid neem van JP. Dit was net nou die dag dat JP my vrolik gegroet het tydens die seksiebyeenkoms. Wat ‘n vriendelike en gelukkig jong man, het ek gedink. Die lewe is egter verganklik en vir die wat agterbly, is dit swaar om die hartseer te ervaar. Daarom kan ons nooit die lewe as vanself- sprekend aanvaar nie en is dit belangrik dat dit wat ons agter- laat, van waarde sal wees. Benjamin Franklin het gesê: “Die lengte van ons lewe kan ons nie bepaal nie, maar wel die wydte en diepte daarvan.“ JP se lewe hier by die Hoërskool Bellville het diep en wyd gesprei. JP was die versinnebeelding van ons skool se beginsels naamlik, Diensbaarheid, Menswaardigheid, Integriteit en Uit- nemendheid. As leerderleier het sy hande nooit vir iets verkeerd gestaan nie en was hy nooit onwillig om sy hulp aan te bied nie. As leerder was hy ‘n gelukkig kind, altyd vriendelik en respekvol. As sportman was hy uitnemend en passievol in alles wat hy aangepak het. Ons kan JP se strewe laat voortleef in ons daaglikse optrede teenoor mekaar, ons betrokkendheid by die skool en ons passievolle strewe na uitnemendheid. Woorde ontbreek om ons meegevoel en hartseer oor te dra. Hoe vertroos ‘n mens ouers wat ‘n kind aan die dood af- gestaan het? Weet net dat hierdie hartseer gebeurtenis ons diep geraak het. As Bellville-familie dink ons aan JP se vriende en familie in ons gebede. Paratus ad Omnia (GEREED VIR ALLES, OOK VIR ELKE GELEENTHEID GEREED VIR ALLES, OOK VIR ELKE GELEENTHEID GEREED VIR ALLES, OOK VIR ELKE GELEENTHEID GEREED VIR ALLES, OOK VIR ELKE GELEENTHEID) Deon du Plessis SKOOLHOOF BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF AKADEMIE Die baie belangrike derde kwartaal is verby en die eindeksamen lê voor. Leerders moet in hierdie stadium ernstig besin oor hul akademiese vordering en studietye beplan om te verseker dat hul goed kan slaag aan die einde van die jaar. Die graad 12 graad 12 graad 12 graad 12-leerders leerders leerders leerders het reeds ‘n kopie van die finale eksamenrooster ontvang. Ons nooi alle ouers en leerders na ‘n inligtingsaand op Dinsdag, 14 Oktober, Dinsdag, 14 Oktober, Dinsdag, 14 Oktober, Dinsdag, 14 Oktober, wanneer belangrike reëlings in verband met die eksamen, asook wenke om te verseker dat die leerder sy/haar beste kan lewer, met u be- spreek sal word. Dit is van groot belang dat die leerders reeds tydens die September-vakansie begin voorberei vir hierdie eksamen en veral aandag gee aan probleemvakke. Die waarde van ‘n goeie matrieksertifikaat kan nie onderskat word nie. Die eksamenrooster vir die graad 9 tot 11 graad 9 tot 11 graad 9 tot 11 graad 9 tot 11-eindeksamen sal volgende kwartaal beskikbaar wees sodra die department ons inlig oor die datum waarop promosies gedoen word. Die eksamen sal waarskynlik duur tot 3 Desember. Rapporte vir graad 8 tot 11 graad 8 tot 11 graad 8 tot 11 graad 8 tot 11 sal in die eerste week van die vierde kwartaal beskikbaar wees. Die graad 8 graad 8 graad 8 graad 8- en 9 en 9 en 9 en 9-leerders leerders leerders leerders het op 17 en 19 September die Nasionale ANA-vraestelle geskryf en rapporte met hul uitslae sal volgende kwartaal uitgedeel word. Hierdie leerders skryf ook volgende kwartaal op 21 Oktober die Sistemiese toetse in Wiskunde en Afrikaans wat in al die skole in die Wes-Kaap af- gelê word. Alle leerders moet teenwoordig wees. Ons leerders het ook hierdie kwartaal uitstekende prestasies behaal in die Wetenskap Expo Wetenskap Expo Wetenskap Expo Wetenskap Expo waar pryse toegeken is aan: Shirley van der Merwe Shirley van der Merwe Shirley van der Merwe Shirley van der Merwe : Beste Junior Navorsingsprojek asook ‘n toekenning vir “handboek en CD van Test Learning Centre” vir haar projek oor Kleur en hoe ons dit sien Kleur en hoe ons dit sien Kleur en hoe ons dit sien Kleur en hoe ons dit sien. Morné Dempers en Renier Kapp Morné Dempers en Renier Kapp Morné Dempers en Renier Kapp Morné Dempers en Renier Kapp: Beste senior Navorsingspro- jek in ‘n Fisikarigting. Janré Hanekom en Nicolaas Smit Janré Hanekom en Nicolaas Smit Janré Hanekom en Nicolaas Smit Janré Hanekom en Nicolaas Smit: Beste navorsingsprojek wat oor effektiewe energiegebruik handel asook die Senior Kate- gorieprys vir energiedoeltreffendheid en bewaring. Marco Nel Marco Nel Marco Nel Marco Nel: Beste senior navorsingsprojek in die Gesond- heidsorgkategorie. Baie geluk ook aan Carisa Carstens en Kaylyn Adams wat in die Nasionale Pick ‘n Pay Kookkompetisie Nasionale Pick ‘n Pay Kookkompetisie Nasionale Pick ‘n Pay Kookkompetisie Nasionale Pick ‘n Pay Kookkompetisie, From Cape to From Cape to From Cape to From Cape to Cairo Cairo Cairo Cairo, die prys gewen het vir die beste nagereg.
9

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF AKADEMIE - hsbellville.co.za€¦ · Die eksamenrooster vir die graad 9 tot 11graad 9 tot 11graad 9 tot 11-eindeksamen sal volgende kwartaal beskikbaar

Oct 29, 2019

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF AKADEMIE - hsbellville.co.za€¦ · Die eksamenrooster vir die graad 9 tot 11graad 9 tot 11graad 9 tot 11-eindeksamen sal volgende kwartaal beskikbaar

Geagte Ouers OPGEDRA AAN JP LEACHOPGEDRA AAN JP LEACHOPGEDRA AAN JP LEACHOPGEDRA AAN JP LEACH

Dit is met groot hartseer dat ons skool moet afskeid neem van JP.

Dit was net nou die dag dat JP my vrolik gegroet het tydens die seksiebyeenkoms. Wat ‘n vriendelike en gelukkig jong man, het ek gedink. Die lewe is egter verganklik en vir die wat agterbly, is dit swaar om die hartseer te ervaar. Daarom kan ons nooit die lewe as vanself-sprekend aanvaar nie en is dit belangrik dat dit wat ons agter-laat, van waarde sal wees.

Benjamin Franklin het gesê: “Die lengte van ons lewe kan ons nie bepaal nie, maar wel die wydte en diepte daarvan.“ JP se lewe hier by die Hoërskool Bellville het diep en wyd gesprei.

JP was die versinnebeelding van ons skool se beginsels naamlik, Diensbaarheid, Menswaardigheid, Integriteit en Uit-nemendheid.

As leerderleier het sy hande nooit vir iets verkeerd gestaan nie en was hy nooit onwillig om sy hulp aan te bied nie.

As leerder was hy ‘n gelukkig kind, altyd vriendelik en respekvol. As sportman was hy uitnemend en passievol in alles wat hy aangepak het.

Ons kan JP se strewe laat voortleef in ons daaglikse optrede teenoor mekaar, ons betrokkendheid by die skool en ons passievolle strewe na uitnemendheid.

Woorde ontbreek om ons meegevoel en hartseer oor te dra. Hoe vertroos ‘n mens ouers wat ‘n kind aan die dood af-gestaan het? Weet net dat hierdie hartseer gebeurtenis ons diep geraak het. As Bellville-familie dink ons aan JP se vriende en familie in ons gebede. Paratus ad Omnia ((((GEREED VIR ALLES, OOK VIR ELKE GELEENTHEIDGEREED VIR ALLES, OOK VIR ELKE GELEENTHEIDGEREED VIR ALLES, OOK VIR ELKE GELEENTHEIDGEREED VIR ALLES, OOK VIR ELKE GELEENTHEID)

Deon du Plessis SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF AKADEMIE

Die baie belangrike derde kwartaal is verby en die eindeksamen lê voor. Leerders moet in hierdie stadium ernstig besin oor hul akademiese vordering en studietye beplan om te verseker dat hul goed kan slaag aan die einde van die jaar.

Die graad 12graad 12graad 12graad 12----leerdersleerdersleerdersleerders het reeds ‘n kopie van die finale eksamenrooster ontvang. Ons nooi alle ouers en leerders na ‘n inligtingsaand op Dinsdag, 14 Oktober,Dinsdag, 14 Oktober,Dinsdag, 14 Oktober,Dinsdag, 14 Oktober, wanneer belangrike reëlings in verband met die eksamen, asook wenke om te verseker dat die leerder sy/haar beste kan lewer, met u be-spreek sal word. Dit is van groot belang dat die leerders reeds tydens die September-vakansie begin voorberei vir hierdie eksamen en veral aandag gee aan probleemvakke. Die waarde van ‘n goeie matrieksertifikaat kan nie onderskat word nie.

Die eksamenrooster vir die graad 9 tot 11graad 9 tot 11graad 9 tot 11graad 9 tot 11-eindeksamen sal volgende kwartaal beskikbaar wees sodra die department ons inlig oor die datum waarop promosies gedoen word. Die eksamen sal waarskynlik duur tot 3 Desember. Rapporte vir graad 8 tot 11 graad 8 tot 11 graad 8 tot 11 graad 8 tot 11 sal in die eerste week van die vierde kwartaal beskikbaar wees.

Die graad 8graad 8graad 8graad 8---- en 9en 9en 9en 9----leerdersleerdersleerdersleerders het op 17 en 19 September die Nasionale ANA-vraestelle geskryf en rapporte met hul uitslae sal volgende kwartaal uitgedeel word. Hierdie leerders skryf ook volgende kwartaal op 21 Oktober die Sistemiese toetse in Wiskunde en Afrikaans wat in al die skole in die Wes-Kaap af-gelê word. Alle leerders moet teenwoordig wees.

Ons leerders het ook hierdie kwartaal uitstekende prestasies behaal in die Wetenskap ExpoWetenskap ExpoWetenskap ExpoWetenskap Expo waar pryse toegeken is aan: Shirley van der Merwe Shirley van der Merwe Shirley van der Merwe Shirley van der Merwe : Beste Junior Navorsingsprojek asook ‘n toekenning vir “handboek en CD van Test Learning Centre” vir haar projek oor Kleur en hoe ons dit sienKleur en hoe ons dit sienKleur en hoe ons dit sienKleur en hoe ons dit sien. Morné Dempers en Renier KappMorné Dempers en Renier KappMorné Dempers en Renier KappMorné Dempers en Renier Kapp: Beste senior Navorsingspro-jek in ‘n Fisikarigting.

Janré Hanekom en Nicolaas SmitJanré Hanekom en Nicolaas SmitJanré Hanekom en Nicolaas SmitJanré Hanekom en Nicolaas Smit: Beste navorsingsprojek wat oor effektiewe energiegebruik handel asook die Senior Kate-gorieprys vir energiedoeltreffendheid en bewaring.

Marco NelMarco NelMarco NelMarco Nel: Beste senior navorsingsprojek in die Gesond-heidsorgkategorie.

Baie geluk ook aan Carisa Carstens en Kaylyn Adams wat in die Nasionale Pick ‘n Pay KookkompetisieNasionale Pick ‘n Pay KookkompetisieNasionale Pick ‘n Pay KookkompetisieNasionale Pick ‘n Pay Kookkompetisie, From Cape to From Cape to From Cape to From Cape to CairoCairoCairoCairo, die prys gewen het vir die beste nagereg.

Page 2: BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF AKADEMIE - hsbellville.co.za€¦ · Die eksamenrooster vir die graad 9 tot 11graad 9 tot 11graad 9 tot 11-eindeksamen sal volgende kwartaal beskikbaar

BLADSY 22 HOËRSKOOL BELLVILLE

Baie geluk aan die volgende leerders wat Senior– en Graad-

leiers verkies is vir 2015.

LEERDERLEIERS 2015

VANVANVANVAN NOEMNAAMNOEMNAAMNOEMNAAMNOEMNAAM Goldfarb Lee-Ann Graadleier

Engelbrecht Ingé Graadleier

Fivaz Marko Graadleier

Opperman Emile Graadleier

Toua Simondré Graadleier

Franken Melissa Graadleier

Jansen van Rensburg Adrian Graadleier

Rogotta Mieke Graadleier

Fourie Chanté Graadleier

Lourens Adriaan Graadleier

Pietersen Leana Graadleier

Van der Merwe Stefan Graadleier

Alberts Janneke Graadleier

Krüger Dewaldt Graadleier

Mangiagalli Monique Graadleier

Olivier Nico Graadleier

VANVANVANVAN NOEMNAAMNOEMNAAMNOEMNAAMNOEMNAAM

Heyns Migael Seniorleier

Badenhorst Corné Seniorleier

Botha Leandré Seniorleier

De Beer Janika Seniorleier

Koorts Cornel Seniorleier

Leach JP Seniorleier

Myburgh Johann Seniorleier

Punt Willani Seniorleier

Van Heerden Karlie Seniorleier

Van Wyk Jeandré Seniorleier

Steenkamp Anina Seniorleier

Theron Liza Seniorleier

Esterhuizen Armand Seniorleier

Louw Roché Seniorleier

Ackermann André Seniorleier

Boonzaier Tian Seniorleier

Erasmus Shané Seniorleier

Jacobs Daniël Seniorleier

Janse van Rensburg Stefan Seniorleier

Keyster Eden Seniorleier

Mc Clelland Michelle Seniorleier

Moore William Seniorleier

Nagel Mieke Seniorleier

Oosthuizen Niritha Seniorleier

Smit Christine Seniorleier

Smit Nico Seniorleier

Van der Westhuizen Elri Seniorleier

Van Schalkwyk Jurgens Seniorleier

Viljoen Marco Seniorleier

Willemse Vicky Seniorleier

13 OKTOBER13 OKTOBER13 OKTOBER13 OKTOBER SKOLE HEROPENSKOLE HEROPENSKOLE HEROPENSKOLE HEROPEN

14 OKTOBER14 OKTOBER14 OKTOBER14 OKTOBER GRAAD 12GRAAD 12GRAAD 12GRAAD 12————OUERAANDINLIGTINGSAAND OUERAANDINLIGTINGSAAND OUERAANDINLIGTINGSAAND OUERAANDINLIGTINGSAAND INSAKE MATRIEKEINDEKSAMEN (Alle ouers INSAKE MATRIEKEINDEKSAMEN (Alle ouers INSAKE MATRIEKEINDEKSAMEN (Alle ouers INSAKE MATRIEKEINDEKSAMEN (Alle ouers moet dit asseblief bywoon.)moet dit asseblief bywoon.)moet dit asseblief bywoon.)moet dit asseblief bywoon.)

16 OKTOBER16 OKTOBER16 OKTOBER16 OKTOBER PRYSUITDELINGPRYSUITDELINGPRYSUITDELINGPRYSUITDELING

17 OKTOBER17 OKTOBER17 OKTOBER17 OKTOBER GRAAD 12GRAAD 12GRAAD 12GRAAD 12————UITSTAPDAGUITSTAPDAGUITSTAPDAGUITSTAPDAG RAPPORT AAN OUERS (GR 8RAPPORT AAN OUERS (GR 8RAPPORT AAN OUERS (GR 8RAPPORT AAN OUERS (GR 8————11)11)11)11)

18 OKTOBER18 OKTOBER18 OKTOBER18 OKTOBER BLAASORKES GALABLAASORKES GALABLAASORKES GALABLAASORKES GALA----AAND (25 JAAR)AAND (25 JAAR)AAND (25 JAAR)AAND (25 JAAR)

20 OKTOBER20 OKTOBER20 OKTOBER20 OKTOBER GRAAD 12GRAAD 12GRAAD 12GRAAD 12————EKSAMEN BEGINEKSAMEN BEGINEKSAMEN BEGINEKSAMEN BEGIN

21 OKTOBER21 OKTOBER21 OKTOBER21 OKTOBER SISTEMIESE TOETSESISTEMIESE TOETSESISTEMIESE TOETSESISTEMIESE TOETSE————GRAAD 9GRAAD 9GRAAD 9GRAAD 9 BEGROTINGSVERGADERING MET OUERSBEGROTINGSVERGADERING MET OUERSBEGROTINGSVERGADERING MET OUERSBEGROTINGSVERGADERING MET OUERS

24 OKTOBER24 OKTOBER24 OKTOBER24 OKTOBER JIM FOUCHE ATLETIEK (BLOEMFONTEIN)JIM FOUCHE ATLETIEK (BLOEMFONTEIN)JIM FOUCHE ATLETIEK (BLOEMFONTEIN)JIM FOUCHE ATLETIEK (BLOEMFONTEIN)

25 OKTOBER25 OKTOBER25 OKTOBER25 OKTOBER JIM FOUCHE ATLETIEK (BLOEMFONTEIN)JIM FOUCHE ATLETIEK (BLOEMFONTEIN)JIM FOUCHE ATLETIEK (BLOEMFONTEIN)JIM FOUCHE ATLETIEK (BLOEMFONTEIN)

29 OKTOBER29 OKTOBER29 OKTOBER29 OKTOBER HUGENOTE ATLETIEKHUGENOTE ATLETIEKHUGENOTE ATLETIEKHUGENOTE ATLETIEK

31 OKTOBER31 OKTOBER31 OKTOBER31 OKTOBER PAUL ROOS ATLETIEKPAUL ROOS ATLETIEKPAUL ROOS ATLETIEKPAUL ROOS ATLETIEK

5 NOVEMBER5 NOVEMBER5 NOVEMBER5 NOVEMBER SPORTINLIGTINGSAAND (GR 8SPORTINLIGTINGSAAND (GR 8SPORTINLIGTINGSAAND (GR 8SPORTINLIGTINGSAAND (GR 8————2015)2015)2015)2015)

6 NOVEMBER6 NOVEMBER6 NOVEMBER6 NOVEMBER REGISSEURSREGISSEURSREGISSEURSREGISSEURS

14 NOVEMBER14 NOVEMBER14 NOVEMBER14 NOVEMBER OUDSKOLIERE KRIEKETOUDSKOLIERE KRIEKETOUDSKOLIERE KRIEKETOUDSKOLIERE KRIEKET

19 NOVEMBER19 NOVEMBER19 NOVEMBER19 NOVEMBER BORGE BEDANKINGSFUNKSIEBORGE BEDANKINGSFUNKSIEBORGE BEDANKINGSFUNKSIEBORGE BEDANKINGSFUNKSIE

24 NOVEMBER24 NOVEMBER24 NOVEMBER24 NOVEMBER BEPLANNINGSVERGADERING BHL FINKOMBEPLANNINGSVERGADERING BHL FINKOMBEPLANNINGSVERGADERING BHL FINKOMBEPLANNINGSVERGADERING BHL FINKOM

27 NOVEMBER27 NOVEMBER27 NOVEMBER27 NOVEMBER BHL AFSLUITINGBHL AFSLUITINGBHL AFSLUITINGBHL AFSLUITING

7 DESEMBER7 DESEMBER7 DESEMBER7 DESEMBER LEIERKAMP VERTREKLEIERKAMP VERTREKLEIERKAMP VERTREKLEIERKAMP VERTREK

10 DESEMBER10 DESEMBER10 DESEMBER10 DESEMBER SKOLE SLUITSKOLE SLUITSKOLE SLUITSKOLE SLUIT RAPPORTE WORD UITGEDEELRAPPORTE WORD UITGEDEELRAPPORTE WORD UITGEDEELRAPPORTE WORD UITGEDEEL

12 DESEMBER12 DESEMBER12 DESEMBER12 DESEMBER SKOOL SLUIT VIR OPVOEDERSSKOOL SLUIT VIR OPVOEDERSSKOOL SLUIT VIR OPVOEDERSSKOOL SLUIT VIR OPVOEDERS

Belangrike datums vir volgende kwartaal

Page 3: BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF AKADEMIE - hsbellville.co.za€¦ · Die eksamenrooster vir die graad 9 tot 11graad 9 tot 11graad 9 tot 11-eindeksamen sal volgende kwartaal beskikbaar

Die gala-aand van die 24e Johann Vos klavierkompetisie is verlede week in die Auditorium van die Hugo Lambrechts Musieksentrum gehou. Dit was ‘n pragtige aand vol mooi musiek en waardige wen-ners. Ons eie Annerike du Plessis het skoonskip gemaak in die Junior Afdeling van die kompetisie en is met R2 500 beloon. Ons is baie trots op Annerike en haar pragtige prestasies die afgelope maande en ons wens haar net die mooiste toe vir die toekoms! Hier volg die volledige uitslae: Piccolo afdelingPiccolo afdelingPiccolo afdelingPiccolo afdeling: 1. Anna Grieve (R1 000) 2. Jiyoon Jeon (R500) Junior afdelingJunior afdelingJunior afdelingJunior afdeling: 1. Annerike du Plessis (R2 500) 2. Lorena Marais (R1 000) Senior afdelingSenior afdelingSenior afdelingSenior afdeling: 1. Rhiyaan Smith (R5 000) 2. Adam Gild (R2 500)

Ons is ook baie dank verskuldig aan mnr. Johann Vos wat

reeds vir 24 jaar die borg is van hierdie kompetisie – die

oudste en enigste van sy soort!

FLUITFLUITFLUITFLUIT Christo Olivier - slaag gr. 2 met eervolle vermelding Leandre van der Vinne - slaag gr. 4 met lof Corine Raath - slaag gr. 4 met eervolle vermelding Henriëtte Klapwijk - slaag gr. 4 met eervolle vermelding Jean-Mari du Plessis - slaag gr. 4 Retha van Zyl - slaag gr. 6 met eervolle vermelding

KOPERBLAASKOPERBLAASKOPERBLAASKOPERBLAAS Liza Maas— slaag gr. 4 trompet Kylo Kotze—slaag gr. 5 trompet met lof

HOUTBLAASHOUTBLAASHOUTBLAASHOUTBLAAS Annerike du Plessis - slaag gr. 3 klarinet met lof André de Villiers - slaag gr. 3 saxofoon met lof Teana Engelbrecht - slaag gr. 3 saxofoon met lof Marguerite Fouché - slaag gr. 5 klarinet met eervolle verm. Narussa Doubell - slaag gr. 5 saxofoon met lof

Die uitslae van die klaviereksamens is nog nie beskikbaar

nie.

SAPIENS

Sapiens het hierdie kwartaal verskyn met die Matriekbylae in. Ons het afskeid geneem van ‘n getroue en geliefde span van nege Matrieks wat ons na 5 jaar se diens verlaat. Daar is ook aansoeke aanvaar en onderhoude gevoer met die

nuwe redakteurs, joernaliste en fotograwe. Die nuwe

redaksie, sal tydens ons eerste beplanningsvergadering vol-

gende kwartaal, bekendgemaak word.

BLADSY 33 HOËRSKOOL BELLVILLE

Die derde kwartaal het afgeskop met die vierskole-konsert (Bellville, Fairmont, Tygerberg en Stellenbosch) wat vanjaar by Hoërskool Fairmont gehou is. Die orkes was puik en die aand is afgesluit saam met ‘n massakoor wat die Battle Hymn of the Republic en YMCA uitgevoer het. By die Tygerberg Eisteddfod het die orkes 94% behaal met ‘n uitstekende uitvoering van Swords Against the Sea en Slavonic Rhapsody. Hulle was ook die wenners in hul kate-gorie. “They blew me away!” was die opmerking van die beoordelaar. Die orkes het volgende by die interskole-konsert saam met die Hoërskool DF Malan opgetree en die ABBA-keurspel was weer ‘n groot treffer so ook die massa-items wat die aand afgesluit het. So tussendeur al die bedywighede is daar ook ‘n televisie-opname gemaak met ‘n nuwe ver-werking van Liefling. Tans word daar hard voorberei vir die konsert wat op 18 Ok-

tober in die Hugo Lambrechts Sentrum gehou word ter viering

van die orkes se 25ste bestaansjaar. Groot name soos

Vanessa Tate-Jones en Selim Kagee sal optree asook oud-

lede David Bester, Mynhardt Krüger, Carika Smit en Alexan-

der Burger. Die WindWorx Simfoniese Blaasensemble en die

skoolkoor sal ook deel van die konsert wees. Kom luister

gerus na die O Fortuna (uit Carmina Burana), Laudate Domi-num van Mozart, Sinatra in Concert (met Mynhardt Krüger) en Swords Against the Sea wat met ‘n video oor seerowers uitgevoer word.

KULTUUR

BLAASORKES JOHANN VOS KLAVIERKOMPETISIE

Unisa UITSLAE

Page 4: BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF AKADEMIE - hsbellville.co.za€¦ · Die eksamenrooster vir die graad 9 tot 11graad 9 tot 11graad 9 tot 11-eindeksamen sal volgende kwartaal beskikbaar

Twintig leerders van die Hoërskool Bellville, onder leiding van mev A Burger en mev H van Lill, het vir die eerste keer deelgeneem aan die Nasionale Shakespeare Skolefees. Die fees strek oor ‘n paar maande en het oral in Suid-Afrika plaasgevind. Die doel van die fees is om hoërskool-leerderders bloot te stel aan die dramatiese werke van Shake-speare en ‘n liefde daarvoor te laat ontwikkel. Die Hoërskool Bellville het ‘n opvoering van Shakespeare se

gewilde komedie “Much ado about Nothing” voorberei vir die

fees, en dit op 2 Septemeber opgevoer in die Somerset Play-

house in Somerset-Wes. Saam met skole soos Chris Hani

Secondary, The Settlers, Shiloah Christen Skool en Wynberg

Boys, het Bellville die lewe en werke van Shakespeare gevier!

Ons sien uit na volgende jaar se feesvieringe en geleenthede

vir nog Engelse drama, want soos Shakespeare geskryf het:

“All the world’s a stage and, all the men and women merely players.”

BLADSY 4 HOËRSKOOL BELLVILLE

SHAKESPEARE SCHOOL FESTIVAL 2014SHAKESPEARE SCHOOL FESTIVAL 2014SHAKESPEARE SCHOOL FESTIVAL 2014SHAKESPEARE SCHOOL FESTIVAL 2014

KULTUUR

Op 14 Augustus is die Bellville Oraloor vir die tweede jaar

aangebied. Die doel is om so veel as moontlik leerders die

geleentheid te gee om hulle kreatiewe talente met ander te

deel. Hierdie jaar was ‘n rekordgetal van 300 leerders die

aand by een of ander aktiwiteit betrokke. Een van die nuut-

jies wat heelwat belangstelling uitgelok het, is die fotokompe-

tisie waar almal ‘n foto kon inskryf waarvan die onderwerp

begin met ‘n B.

BELLVILLE ORALOOR

Graad 10 Spreekkoor - trofee

Katherine Watt – trofee vir Afrikaans Voordrag graad 11

Annerike du Plessis en Nicholas Bosman – trofee vir blaas-duet

Narussa Doubell - Hoogste Lof vir Saxofoonsolo en is ook

uitgenooi om aan die oudisies vir die pryswennerskonsert

deel te neem.

Annerike du Plessis (Graad 9) het ‘n uitsonderlike musiek-talent en presteer uitstekend tot op nasionale vlak. Ons is baie trots op haar prestasies en hier volg haar kwartaal se prestasies vir klavier:

♦ Cape Town Eisteddfod: Mees belowende deelnemer in Hoërskoolafdeling.

♦ Stellenbosch Kunswedstryd: Wenner van kategorie 14 jaar.

♦ Helderberg Eisteddfod: Wenner van uitstaande pres-tasie in Hoërskool-afdeling en wenner van 14 jaar kategorie.

♦ Grahamstad Nasionale musiekkompetisie: Wenner van Hoërskoolafdeling. (Word gekeur en kompetisie vind dan plaas oor 4 rondtes)

♦ SACS Nasionale musiekkompetisie: Wenner van 15 – 16 jaar afdeling. (Kompetisie vind plaas oor 2 rondtes)

♦ Johann Vos klavierkompetisie: Wenner van Hoër-skool Junior-afdeling.

♦ Atterbury Nasionale klavierkompetisie: Gekeur om van 14 – 17 Oktober deel te neem. (Kompetisie sal in Pretoria plaasvind oor 4 rondtes ).

TYGERBERG INTERNASIONALE

EISTEDDFOD

Hierdie kwartaal is die drama SibbeSibbeSibbeSibbe deur 6 van ons leerders

op die planke gebring. Hulle het aan die Tygerberg Eistedd-

fod, KleinLibertas Toneelfees, asook die Durbanville

Toneelfees deel geneem. ‘n Hoogtepunt was toe die groep

gekies is as een van die beste drie stukke en op die gala-

aand van die Tygerberg Eisteddfod opgetree het. Cilliers

Human het ook die toekenning ontvang as die Beste

Byspeler.

drama

Ons is baie trots op Zilke Bal Zilke Bal Zilke Bal Zilke Bal wat die Boland-senior damesspan in verskeie toernooie verteenwoordig het en baie goed presteer het. Beide spanne (A en B) het 5de geëindig.

gholf

Page 5: BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF AKADEMIE - hsbellville.co.za€¦ · Die eksamenrooster vir die graad 9 tot 11graad 9 tot 11graad 9 tot 11-eindeksamen sal volgende kwartaal beskikbaar

Die VCSV was hierdie kwartaal baie bedrywig. In die tweede week het die VCSV afgeskop met die jaarlike BHS Got Talent-kompetisie. Shané Erasmus en Narusa Doubell, met hulle klavier- en saksofoonduet, het weggestap as die alge-hele wenners van die aand. Gedurende die Interskoleweek het ons ‘n koffiekroeg gehad waar die TMT-groep van Wellington ons bedien het. Dit was ‘n geseënde aand waar Bellville en DF Malan saam die Here kon prys en kon getuig van Sy goedheid. Verder was daar gereeld sprekers wat ons besoek het ge-durende die Bybelperiodes. Vir die bestuurspan se afsluiting is hulle bederf met ‘n 4x4–uitstappie in Wellington se berge. Ons sien baie uit na die Transkei-uitreik gedurende die

Septembervakansie. Die groep van ongeveer 25 leerders

gaan onder andere ‘n lenteskool aanbied, die gemeentelede

bemoedig en die sendelinge help met die jeugbediening.

BLADSY 55 HOËRSKOOL BELLVILLE

debat VCSV

Vn debatskompetisie vir hoërskoolleerders

Tydens die interskole was ons die gashere van die inter-

skoledebat op 19 Augustus. Bellville se debatspanne het hulle

baie goed van hulle taak gekwyt. Die Afrikaanse juniorspan

het DF laat les opsê en het goed gewen. Die Engelse junior-

span en Afrikaanse seniorspan het ongelukkig verloor, maar

die Engelse seniorspan het DF ver gewen.

Op Saterdag 17 Augustus het twee van ons leerders, Emile Opperman (graad 10) en Nicholas Bosman (graad 9) in ‘n span saam met 2 leerders van Saxonsea Sekondêre Skool aan hierdie kompetisie in die Wes-Kaapse Wetgewer deelgeneem. Ons het Saoedi-Arabië verteenwoordig. Die onderwerp was: Die humanitêre krisis in Sirië – wat is jou land se standpunt? Ons kan baie trots wees op hierdie leerders wat ware

ambassadeurs vir ons skool was.

KULTUUR

KONSERTEKONSERTEKONSERTEKONSERTE 7 Augustus : Vierskole Koorfees by Fairmont High 24 Augustus : Interskole Kultuuraand

DEELNAME AAN EISTEDDFODSDEELNAME AAN EISTEDDFODSDEELNAME AAN EISTEDDFODSDEELNAME AAN EISTEDDFODS 21 Augustus : Paarl Vallei Eisteddfod – Cum Laude 27 Augustus : Helderberg Eisteddfod 95% Cum Laude Aangewys as beste Gemengde Koor 12 September : Tygerberg Eisteddfod Finaal, Endler Outitorium - 3e plek

koor

Hierdie kwartaal het ons uitruildae plaasgevind. Op Woensdag, 23 Julie is ‘n groep van 15 Bellville leerders saam met mev. Meyer vir die skooldag na Isilimela High School in Langa, toe. Op Vrydag, 25 Julie het ‘n groep Isilimela leerders ons vir die dag besoek. Dit was ‘n ongelooflike leersame ondervinding vir albei groepe om in skole te wees wat soveel van hulle eie verskil.

Die jaarlikse toer na Roosevelt High School in Seattle vind weer hierdie kwartaal plaas. ‘n Groep van 6 Bellvilliete en 6 Isilimela leerders tesame met mev. Emery, mev. Meyer en 2 onderwysers van Isilimela vertrek Vrydag, 3 Oktober na Se-attle. Hulle sal vir 10 dae die Roosvelt skoolgemeenskap ervaar en sal weer Woensdag, 15 Oktober terug wees.

Daar is baie voorbereidings getref vir hierdie toer, onder andere ‘n oorslaap by die skool sodat die groep mekaar beter kan leer ken. Hulle het ook verskeie kere aan hulle opvoering (wat vir die hele skool van 1600 leerders opgevoer gaan word) gewerk.

HANDS FOR A BRIDGE

Page 6: BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF AKADEMIE - hsbellville.co.za€¦ · Die eksamenrooster vir die graad 9 tot 11graad 9 tot 11graad 9 tot 11-eindeksamen sal volgende kwartaal beskikbaar

BLADSY 6 HOËRSKOOL BELLVILLE

SPORT

Die seunshokkie beleef ‘n wipplank seisoen, maar eindig ongelooflik sterk. Die O/14 span vaar algeheel die beste onder die spanne en die O/19A span eindig die 2de helfte van die seisoen onoorwonne, in hul liga. Hul verloor ongeluk-kig interskole met 2-1 teen DF Malan nadat hul vir die oor-grote meerderheid van die wedstryd voorgeloop het. Gedurende die seisoen neem die Hoërskool Bellville se 3 A spanne. O/14A , O/16A en O/19A aan die WP unie se Knock Out Cup-kompetisie deel. Al 3 hierdie spanne het in hul onderskeie ouderdomsgroepe deurgedring na die finaal van die Plaat kompetisie. Die kompetisie het verskriklikke sterk spanne en ons is geweldig trots op ons seuns vir hierdie puik prestasie. Die O/14A-span het ook hul wedstryd gewen en is as die kampioene van hul ouderdomsgroep se plaat kompe-tisie aangewys. Baie geluk. Een van die O/14A-span spelers het ook WP-kleure verwerf en ons sê baie geluk aan Jacques le Roux met hierdie puik prestasie. Ons verwag groot dinge van hom in die toekoms. Ons neem ook met ‘n swaar hart afskeid van ons ma-triekleerders wat jare se goeie diens aan die skool en sy hok-kie gelewer het. Baie van die leerders speel al vir 2 of 3 jaar in die 1ste span en het gehelp om ons hokkie te bou tot waar dit nou is. Dankie vir jul passie en sterkte vir die toekoms. Beplanning vir volgende jaar se hokkieseisoen is reeds aan die gang en die proewe vir die O/19A-oefengroep is reeds gehou. Die somerliga-spelers is ook alreeds aan die oefen en ons nooi graag seuns wat wil deelneem aan somerliga hok-kie, om op Maandae en Donderdae die oefeninge by te woon. Voorspoed vir 2015.

HOKKIE

Ons is baie trots op ons premier dogtersspan wat slegs in hul tweede bestaansjaar in die premierliga derde geëindig het. Dit is sowaar ‘n puik prestasie. Die premierspan het reeds vertrek op hul toer na Nederland. Ons glo en vertrou hulle sal ‘n heerlike toer ervaar en dat hulle baie sal leer by die Nederlanders. Ons kan duidelik die invloed van die oefeninge op die mini-astro sien. Ons sien uit na ‘n baie goeie 2015- seisoen. Baie dankie aan al die spelers, afrigters en ouers vir die suksesvolle seisoen.

HOKKIE : DOGTERS

Gedurende die 2014 seisoen het die Hoërskool Bellville ge-mengde welslae op die rugbyveld gehad. Die O/14 seuns het baie goeie vordering deur die seisoen getoon en ons is baie opgewonde vir die 2015 seisoen. Die O/19A-span het die seisoen ‘n totaal van 23 wedstryde gespeel en slegs een skool in die Wes-Kaap het meer wedstryde gespeel. Die seisoen is op ‘n hoogtepunt afgesluit deur interskole te wen: Die Hoërskool Bellville wem 17-5 teen die Hoërskool DF Malan. By die jaarlikse prysuitdeling was dit die grootste bywoning nog en eer is gegee aan al die uitblinkers van die afgelope seisoen. ♦ Baie geluk aan die O/16B-span wat aangewys is as die

span van die jaar. Hulle het slegs een wedstryd verloor. ♦ WP-rugby het oefengroepe aangekondig en ons is

bevoorreg om drie spelers in die 0/18 ouderdomsgroep te hê, naamlik Carlu Sadie, Ryan Muller Carlu Sadie, Ryan Muller Carlu Sadie, Ryan Muller Carlu Sadie, Ryan Muller en Marco JoubertMarco JoubertMarco JoubertMarco Joubert.

♦ Ryan Muller Ryan Muller Ryan Muller Ryan Muller is ook gekies om die WP 0/18 sewesspan

te verteenwoordig. Hulle vertrek 4 Oktober na Krugers-dorp vir die interprovinsiale toernooi.

Baie dankie aan al die spelers, afrigters en ouers vir die suksesvolle seisoen.

rugby

Page 7: BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF AKADEMIE - hsbellville.co.za€¦ · Die eksamenrooster vir die graad 9 tot 11graad 9 tot 11graad 9 tot 11-eindeksamen sal volgende kwartaal beskikbaar

Ons het hierdie kwartaal geen ligawedstryde gespeel nie omdat ons aan die Topskole Toernooie deelgeneem het.

♦ Saterdag 2 Augustus was dit die Toernooi vir die Oosstreekskole en ons eindig 2de.

♦ 15 en 16 Augustus het ons aan die WP Topskole Toernooi deelgeneem en derde plek behaal.

♦ Ons wen ook die Interskole teen DF Malan. Baie geluk aan al die spelers wat ons naam so hoog gehou het.

BLADSY 77 HOËRSKOOL BELLVILLE

Dit was ‘n suksesvolle jaar vir Bellville se landloop. Ons het 10 meisies en 9 seuns gehad wat deur die jaar voltyds vir die liga gehardloop het. Daar was 7 liga wedlope die jaar gewees. Vyftien van hierdie atlete naamlik, 9 meisies en 6 seuns, het die WP-Noordsone-span gehaal. MEISIESMEISIESMEISIESMEISIES ♦ Irisna Joubert ♦ Mieke Eefting ♦ Corné Grobler ♦ Karla Teunissen ♦ Liza Maas ♦ Ilanie Grobler ♦ Inge Engelbrecht ♦ Christine Smit ♦ Roelien van der Westhuizen (Zanita Louw sou ook die span gehaal het, maar het ongeluk-kig haar enkel tydens die laatste ligawedloop by Stellenberg beseer.) SEUNSSEUNSSEUNSSEUNS ♦ Stefan van der Merwe ♦ Armand Bosman ♦ Eugene Fouché ♦ Nico Olivier ♦ Giovanni Tait ♦ Roché Louw ♦ Ons is ook baie trots op Inge Engelbrecht wat vir die WP-span gekies is. Sy het 5de geëindig by die Noordsone-kompetisie. Stefan van der Merwe het ongelukkig sy plek in die WP-span met 1 plek gemisgeloop deur 7de te eindig. Die Landloopseisoen het geëindig met die Interskole teen die Hoërskool DF Malan. Die Hoërskool DF Malan se seuns het 40 – 25 gewen en ons skool se dogters het 41 – 24 gewen. Ons skool het dus 66 – 64 gewen. Daar is ‘n klomp leerders wat in die 3de kwartaal aangetoon

het dat hulle belangstel om in 2015 aan landloop deel te

neem. Daar wag dus heel moontlik nóg beter prestasies in

2015.

LANDLOOP skaak

Page 8: BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF AKADEMIE - hsbellville.co.za€¦ · Die eksamenrooster vir die graad 9 tot 11graad 9 tot 11graad 9 tot 11-eindeksamen sal volgende kwartaal beskikbaar

BLADSY 8 HOËRSKOOL BELLVILLE

SPORT

Die wintersportseisoen het ook nou tot 'n einde gekom. Baie dankie aan al die afrigters, spelers en ondersteuners wat ons deur die nat en koue dae en aande ondersteun het. Soos gewoonlik het die Hoërskool Bellville sy man gestaan. Ons veggees, uithouvermoë en sportmanskap was voorwaar voortreflik. In totaal het die Hoërskool Bellville vanjaar 21 provinsiale spelers. Welgedaan aan elkeen van die spelers. Ons is reeds hard aan die oefen vir die somersport. Daar is verskei toere die vakansie. ♦ Kriekettoer na Mosselbaai Kriekettoer na Mosselbaai Kriekettoer na Mosselbaai Kriekettoer na Mosselbaai vir die O/19A wat gaan deelneem aan die Hoërskool Punt KFC Krieketfees. ♦ Premier meisieshokkiespan toer na NederlandPremier meisieshokkiespan toer na NederlandPremier meisieshokkiespan toer na NederlandPremier meisieshokkiespan toer na Nederland. ♦ Tennistoer na PiketbergTennistoer na PiketbergTennistoer na PiketbergTennistoer na Piketberg. Baie dankie aan al die afrigters wat hul tyd gedurende die vakansie opoffer om ons leerders meer blootstelling te gee. Ons neem volgende kwartaal aan 5 atletiekbyeenkomste deel. Ons gaan ook vir die eerste keer op 'n atletiektoer na Bloemfontein. Ons het verskeie instansies en persone genader wat kenners op die gebied is van kondisionering. Ons gaan baie klem lê op kondisionering in die 4de kwartaal. Ons glo dat, as die leerders reg gekondisioneer word, ons in die toekoms die vrugte daarvan gaan pluk . Ons het u ondersteuning in die verband nodig.

wintersportverslag

netbal

Die netbalseisoen het vanjaar op ‘n hoë noot afgesluit toe ons 8 spanne in die finale gehad het. Baie geluk aan die volgende netbalspanne met hul pragtige uitslae by die finale:

Baie dankie aan al die spelers, afrigters en ouers vir die suksesvolle seisoen.

GOUD:GOUD:GOUD:GOUD:

SILWERSILWERSILWERSILWER BRONSBRONSBRONSBRONS 4DE PLEK4DE PLEK4DE PLEK4DE PLEK

O/17C

O/15 B & C

O/17B

O/14 A & B

O/15A

O/16A

Page 9: BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF AKADEMIE - hsbellville.co.za€¦ · Die eksamenrooster vir die graad 9 tot 11graad 9 tot 11graad 9 tot 11-eindeksamen sal volgende kwartaal beskikbaar

BLADSY 9 HOËRSKOOL BELLVILLE

SKOOLDRAG EN VOORKOMS

SOMERSDRAG:SOMERSDRAG:SOMERSDRAG:SOMERSDRAG: As gevolg van die veranderlike weersomstandighede en op versoek van leerders, is daar besluit dat somersdrag vanaf 27 Oktober 201427 Oktober 201427 Oktober 201427 Oktober 2014 gedra moet word (sien gedragskode bl. 22- 23 en 43 – 46 in die Paratus). ‘n Vriendelike, dog baie ernstige versoek, is dat u as ouer/voog sal toesien dat u kind se skooldrag en voorkoms reeds vanaf die eerste dageerste dageerste dageerste dag van die nuwe kwartaal volgens die skool se gedragskode sal wees. Ons gaan baie streng optree teenoor leerders wat nie die voorgeskrewe reëls nakom nie. Indien ‘n leerder nie op die eerste dag volgens die gedrag-skode geklee is nie, sal u as ouer/voog gekontak word en versoek word om u kind te kom haal. VERLORE SKOOLKLERE:VERLORE SKOOLKLERE:VERLORE SKOOLKLERE:VERLORE SKOOLKLERE: Daar is net hierdie kwartaal 10 skoolbaadjies, twee oortrektruie, 3 truie , een reënbaadjie, skoene, sweetpakbaadjies en dasse SONDER NAME opgetel en nie opgeëis nie. Alle verlore klere kan by mnr. Emile Janse van Rensburg se kantoor afgehaal word. MOTORFIETSE EN MOTORSMOTORFIETSE EN MOTORSMOTORFIETSE EN MOTORSMOTORFIETSE EN MOTORS Daar is voorsiening gemaak vir veilige parkering van motors op die skoolterrein langs die astrobaan. Daar is 25 staanplekke teen R50 vir die res van die jaar. Alle betalings moet gedoen word by die finansiële kantoor. Die hek sal soggens om 07:00 oopgesluit en om 08:00 gesluit word. Dit sal dan weer om 14:30 oopgesluit word. Na ure kan die leerders ook daar parkeer. Die hek sal dan (op versoek) deur die veiligheidswag aan diens oopgesluit word. Ons dra geen verantwoordelikheid vir motors en motorfietse wat buite die skooterrein geparkeer word nie. Motorfietse moetmoetmoetmoet tydens skool-ure in die fietshok toegesluit word. Motorfietse wat nie tydens skool-ure daar geparkeer is nie sal gekonfiskeer word. Geen leerder mag na sy motor of motorfiets gaan tydens skool-ure nie. Geen leerder mag op die skoolterrein ry nie. Geen leerder mag op die skoolterrein ry nie. Geen leerder mag op die skoolterrein ry nie. Geen leerder mag op die skoolterrein ry nie. Middae tydens sport mag leerders slegs by die sportgronde se hek in- en uitgaan en hulle motors/motorfietse parkeer by die paviljoen , kleedkamers en hokkievelde.