Top Banner
November 2017 Bergsig Lantern Bergsig Lantern 1 Smullekkerhoender!! Hou gerus Vrydagaand 1 Desember oop vir ‘n hoenderbraai by die kerk! Daar word ‘n hoenderagterkwart, met twee slaaie en ‘n broodjie aangebied vir slegs R50. Daarby kan jy ‘n bakkie nagereg aanskaf vir ‘n skamele R15… geen restaurant kan ons dit agterna doen nie! Bestellings kan geplaas word by die Kerkkantoor of by Elmarie Gous. Vir die gene wat lus voel om die aand in die geselskap van mede-gemeentelede deur te bring, sal daar gedekte tafels beskikbaar wees. Aandete!
4

Bergsig Lantern - nhkbergsig.co.zanhkbergsig.co.za/index_htm_files/2017_11_Lantern.pdf · slaaie en ‘n broodjie aangebied vir slegs R50. Daarby kan jy ‘n bakkie nagereg aanskaf

Feb 12, 2020

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Bergsig Lantern - nhkbergsig.co.zanhkbergsig.co.za/index_htm_files/2017_11_Lantern.pdf · slaaie en ‘n broodjie aangebied vir slegs R50. Daarby kan jy ‘n bakkie nagereg aanskaf

November 2017

Bergsig LanternBergsig Lantern

1

Smullekkerhoender!!Hou gerus Vrydagaand 1 Desember oop vir ‘n hoenderbraai by die kerk!

Daar word ‘n hoenderagterkwart, met twee slaaie en ‘n broodjie aangebied vir slegs R50. Daarby kan jy ‘n bakkie nagereg aanskaf vir ‘n skamele R15… geen restaurant kan ons dit agterna doen nie!

Bestellings kan geplaas word by die Kerkkantoor of by Elmarie Gous.

Vir die gene wat lus voel om die aand in die geselskap van mede-gemeentelede deur te bring, sal daar gedekte tafels beskikbaar wees.

Aandete!

Page 2: Bergsig Lantern - nhkbergsig.co.zanhkbergsig.co.za/index_htm_files/2017_11_Lantern.pdf · slaaie en ‘n broodjie aangebied vir slegs R50. Daarby kan jy ‘n bakkie nagereg aanskaf

2

Gemeente Nuus - Ons kinders presteer

Ons kinders presteer

Jordan van der Westhuizen het die baie mooi prestasie behaal om gekies te word om aan die Buitegewone Onderwys Atletiek Kampioenskappe in Potchefstroom deel te neem en is op 24 Oktober by sy skool daarvoor vereer!

Baie geluk Jordan! Bergsig is trots op jou!

Page 3: Bergsig Lantern - nhkbergsig.co.zanhkbergsig.co.za/index_htm_files/2017_11_Lantern.pdf · slaaie en ‘n broodjie aangebied vir slegs R50. Daarby kan jy ‘n bakkie nagereg aanskaf

Projekte BOEREWORSPlaas asseblief bestellings vir maalvleis en boerewors by Maarten Olivier.

Wors is R70 p/kgMaalvleis is R75 p/kg

Maarten Olivier: 083 204 3839

BROOD OP DIE WATERPROJEKBaie dankie aan almal wat gereeld ‘n bydrae tot die projek maak.

Indien jy graag ‘n verskil in iemand se lewe wil maak, neem ‘n sakkie in die voorportaal en bring dit wat daarin gevra word, vir ons terug.

Enige nie-bederfbare voedsel, toiletware en skoonmaak middels.

Elmarie Gous: 082 377 0747

3

CHARCOAL

‘n Nuwe en beter charcoal is nou beskikbaar teen R25.00 per sakkie.

Vir meer mesonderhede en bestelling kontak gerus vir:

Jack van der Schyff:072 468 7839

Gebeure02 November - Vleisdag - 08:0003 November - Diankensfunksie -05 November - Belydenis van geloof - 09:0006 November - Doopkategese - 18:0007 November - Diakensvergadering - 19:0009 November - Ouderlingvergadering - 19:0012 November - Gemeentevergadering - 10:0016 November - Kerkraadsvergadering - 19:0026 November - Nagmaal - 09:0026 November - Spesiale deurkollekte - 09:0027 November - Vleisbestelling - 10:0030 November - Bergsig 2020 beplanning -

Vleisprojek

Baie belangrike datums!

Die vleiswerkers bring graag die volgende onder almal se aandag:Vleis word DV op 29 en 30 November 2017 verwerk, met ‘n moontlike tweede geleentheid in Desember op 13 en 14 Desember. Daarna sluit die vleiskamer tot in Februarie!

Alle bestellings vir 29 en 30 November moet asseblief voor of op Vrydag 24 November geplaas word. Bestellings vir 13 en 14 Desember moet asseblief voor of op Vrydag 8 Desember geplaas word.

Om supermarkwors oor Kerstyd te voorkom – bestel betyds!

Page 4: Bergsig Lantern - nhkbergsig.co.zanhkbergsig.co.za/index_htm_files/2017_11_Lantern.pdf · slaaie en ‘n broodjie aangebied vir slegs R50. Daarby kan jy ‘n bakkie nagereg aanskaf

4

Kersang

Kontak Besonderhede:Gemeente E-pos adres: [email protected] Kantoor Ure: Woensdae: 07:30 - 12:00 en 17:00 - 18:00

Vrydae: 07:30 - 12:00Begrafnisse:Kontakpersoon:Diaken Tina vd Schyff Sel Nr: 078 682 7093

Sameroeptster:Diaken San Faber Tel Nr: 012 379 8544

Indien U enige bydrae het vir die Bergsig Lantern, e-pos dit gerus na die gemeente se e-pos adres: [email protected].

Dit is met vreugde en opgewondenheid dat die Sangdienswerkgroep elke gemeentelid en vriend van die Gemeente Bergsig uit nooi na

Kersang by Kersligop

Sondag3 Desember 2017

om18:00

Na afloop van die diens verkeer ons gesellig saam in die kerksaal om mekaar te groet na ‘n lang jaar en ‘n geseënde Kersfees toe te wens!