21 Februarie 2016 1 Februarie 2016 NUUSFLITS: • 23 Febr: Nuwe medewerker verwelkoming • 25 Febr: Seniors • 26 Febr: Straatuitreik • 26 Febr: Belydenisnaweek • 28 Febr: Nagmaal • 1 Maart: TGIF Vroue-aand • 4 Maart: Wêreldbiddag vir vroue • 6 Maart: Doop, Frontida besoek Bergsig • 7 Maart: Kerkraadsvergadering • 8 Maart: Kix kwartaalafsluiting • 12 Maart: PLAASFEES Bergsig Boodskap PASSION WêRELDTOER Kaapstad 08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Deuroffer: Gemeentehulpfonds 10:00 Informele diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius 19:00 Aanddiens Arno Mattheus 28 Februarie 2016, Vierde Lydensweek, NAGMAAL Verleen ondersteuning aan hulpbehoewende gemeentes wat vanweë verminderde lidmaattalle, natuurrampe, ontvolking en swak sosio-ekonomiese toestande nie meer hulle begrotings kan laat klop 08:15 Klassieke diens Ouditorium Wynand Breytenbach Deuroffer: Gemeentebediening 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel GLOW Kidz (Saal) Mizelle Prinsloo 19:00 Aanddiens Brian Huddleston 21 Februarie 2016, Derde Lydensweek Verlede week het ons ’n hele paar geestelike hoog- tepunte rondom ons beleef. Bergsig was goed verteen- woordig by die ‘Passion’ wêreldtoer. Ons sien Arno Mattheus, Simoné Boehme, Corlien Zweers en Johan Els op die foto links. Op die foto regs sien ons Heidi Botes, Lourens Oli- vier, Johan van Tonder, Ludi Erasmus en Juanita Fourie. Hul het baie be- langrike posisies beklee by die geleentheid as hoof- kontrole beamptes by ingange. Soos Juanita sê, sy het soos ’n FBI agent gevoel en dit was heerlik om daar te bedien met ’n glimlag. Brad Huddleston tree va- naand op by die 19:00 diens. Brad reis regoor die wêreld en lewer sy getuienis by kampusse, skole en kerke. Hy is gereeld op TV en radio. Hy het onlangs op Carte Blanche met Derek Watts ’n onderhoud gehad oor die invloed van die digitale wêreld op mense. Hy sê: “Your smartphone, tablet and computer can be powerful tools to help you...or not. The choice is yours.” Maak die keuse m.b.v. Brad se praat- jie. Woon gerus by. Opelug-Valentynspiekniek & lofprysing “What’s the difference between half a line of cocaine and an hour playing a video game? Nothing, as far as your brain is concerned.”
6
Embed
BB 21 Febr 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig€¦ · Koop jou klaar poeding by die kerk. Indien daar nog gemeente dames is wat kans sien om ... nog nie is nie. By die geleentheid
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
21 Februarie 2016 1 Februarie 2016
NUUSFLITS:
• 23 Febr: Nuwe medewerker verwelkoming
• 25 Febr: Seniors
• 26 Febr: Straatuitreik
• 26 Febr: Belydenisnaweek
• 28 Febr: Nagmaal
• 1 Maart: TGIF Vroue-aand
• 4 Maart: Wêreldbiddag vir vroue
• 6 Maart: Doop, Frontida besoek Bergsig
• 7 Maart: Kerkraadsvergadering
• 8 Maart: Kix kwartaalafsluiting
• 12 Maart: PLAASFEES
Bergsig Boodskap
PASSION WêRELDTOER Kaapstad
08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager
Deuroffer: Gemeentehulpfonds
10:00 Informele diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager
10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel
GLOW Kidz (Saal) Mizelle Prinsloo
19:00 Aanddiens Brian Huddleston
21 Februarie 2016, Derde Lydensweek
Verlede week het ons ’n
hele paar geestelike hoog-
tepunte rondom ons beleef.
Bergsig was goed verteen-woordig by die ‘Passion’
wêreldtoer. Ons sien Arno
Mattheus, Simoné Boehme,
Corlien Zweers en Johan
Els op die foto links.
Op die foto regs sien ons
Heidi Botes, Lourens Oli-vier, Johan van Tonder,
Ludi Erasmus en Juanita
Fourie. Hul het baie be-
langrike posisies beklee by
die geleentheid as hoof-
kontrole beamptes by ingange. Soos Juanita sê,
sy het soos ’n FBI agent
gevoel en dit was heerlik
om daar te bedien met ’n glimlag.
Brad Huddleston tree va-naand op by die 19:00 diens.
Brad reis regoor die wêreld en lewer sy getuienis by kampusse, skole en kerke. Hy is gereeld op TV en radio.
Hy het onlangs op Carte Blanche met Derek Watts ’n onderhoud gehad oor die invloed van die digitale wêreld op mense. Hy sê: “Your smartphone, tablet and computer can be powerful tools to help you...or not. The choice is yours.” Maak die keuse m.b.v. Brad se praat-jie. Woon gerus by.
Opelug-Valentynspiekniek & lofprysing
“What’s the difference between half a line of cocaine and an hour
playing a video game? Nothing, as
far as your brain is concerned.”
Bergsigprojekte oor grense
BENODIG U ’n HUISHULP/TUINMAN? Ons doen “screening” in samewerking met MES by die
sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker daar is geen oortredings nie.
Ons kan u van hulp wees teen ’n mininale donasie.
Vir meer inligting bel Niel Kotze by 076 400 8392 of
Die Betesdaprojek vir gestremdes verkoop goeie tweedehandse boeke en DVD’s teen goeie pryse.
Gemeentelede kan gerus hiervan aankoop. Hoe meer gereeld jy by die boekrak ’n draai maak, hoe groter is
jou kans om die nuutste fonds op te raap. Die boekrak is te vind in die vertrek op-pad na die
dames kleedkamer en boeke kan heel week gekoop word.
UITREIKPROJEKTE
Indien u belangstel om nuwe projekte te begin, of graag wil inskakel by bestaande projekte, skakel die uitreike-
kantoor deur die loop van die week.
Ons kort ook vrywilligers by die House of Grace-projek.
Attie van Wyk Laerskool
Ons is besig met ’n “fleece-kombersie” projek. As daar ie-
mand is wat ons kan help met die skenk van klein “fleece” kombersies (1.25m x 1.25m)
sal ons dit baie waardeer.
Skenkings kan nog tot 15 Mei by die kerk afgelewer word.
Ons het ook vier GROOT plastiekkratte met wiele nodig vir
die stoor van die “fleece kombersies” in
elke klaskamer.
Dankie dat ons julle kan vra, Bergsig-maters!
Betesda Projek vir gestremdes:
Die inwoners van die huis vir gestremdes in Uitzicht benodig nog een persoon vir twee dae wat kan help om hulle daaglikse etes te gaan oplaai by Huis Aristea. Die leë houers word opgetel by Uitzicht. Die kos word dan by Huis Aristea opgelaai (in die leë houers verpak) en weer na die Uitzicht huis geneem sodat die gestremdes kan eet.
Vir meer inligting kontak Gavin Bradshaw by 021 9791490.
‘n Span van Bergsig gaan ons SA sendelinge in same-werking met Kingfisher bedien gedurende die Junie/Julievakansie in Thailand.
Die gemeente het die behoefte om meer daadwerklik te ondersteun en te bemoedig. Met hierdie begeerte in ge-dagte is die leiding van ons Here ontvang om vanjaar sendelinge daar te gaan besoek en vir hulle tot seën te wees.
Ons wil nie net sendelinge daar bemoedig en blootgestel word aan hul werksaamhede nie, maar wil na hul luister, saam met hulle bid, dink en inbou in hul lewens - hulle tot diens wees.
Kingfisher reis ook al jare saam met Bergsig gemeente en is genader om as deel van die besoek 'n ruimte te skep vir toerusting en fasilitering.
Ons wil dus graag 'n driedag werkswinkel aanbied waarin ons saam dink, na mekaar luister en in die Woord gaan delf - die Heilige Gees gaan vertrou vir die pad vorentoe. Ons wil in Jesus se voetspore volg in Thailand en getrou aan Sy woord, Sy liggaam daar wees en Sy lig laat skyn. Ons ver-trou die Here om saam te ontdek, vir inspirasie en ge-fokusde strategieë uit Sy hart.
Daar is nog een plek beskikbaar op die span vir ‘n persoon wat wil saamgaan. Kontak die uitreike kantoor indien jy be-langstel.
Kostes en finale detail moet nog gefinaliseer word.
Fondse vir Thailand uitreik: As jy bietjie lui is vir kosmaak op ’n Vrydagaand …. be-stel jou kerrie en rys by Annamaré teen Woens. middag 13:00 by [email protected] (R15.00 per bakkie).
������������
Daar is ook by Akoord in die binnehof Poedings beskikbaar vir R30. Vier groot porsies en ses kleiner porsies per bakkie. Sondagmiddagete poeding is nou vir jou uitgesorteer. Koop jou klaar poeding by die kerk. Indien daar nog gemeente dames is wat kans sien om vir ons poedings te bak of te maak, kontak asb vir Annamaré.
André en Marina (ons Frontida sendeling egpaar in Thai-
land) besoek Bergsig in Maart en April. Hulle woon op 6
Maart die eredienste by, indien gemeentelede wil kom groet.
Hulle is dan ook gereed om afsprake na te kom by omgee-groepe ens. Kontak asb vir Marina by +66 ( 0 ) 94 980 2311
op Whatsapp om ’n besoek-datum te reël, of e-pos haar by:
Geestelike versorging vind in Kleingroepe plaas. Dit is ’n kring waar ons geestelike vraagstukke kan bespreek, maar mekaar ook kan ondersteun.
Ons dra ons kleingroep-bediening in Bergsig op aan God ons Vader.
Ons nooi ook lidmate om in te SKAKEL BY ’N BERGSIG KLEINGROEP!!!
Juanita Fourie die klein-groep koördineerder en Ds. Johan Els reël vir 17 April na die oggenderedienste ’n byeenkoms vir almal wat belangstel om in ’n kleingroep te wees maar
nog nie is nie. By die geleentheid gaan ons me-kaar beter leer ken en ge-sels oor die vorming van nuwe groepe.
Ons gaan ’n bring en braai hou. Lidmate bring eie vleis en drinkgoed en Bergsig ontvang jul met lekker slaaie, poeding en vure wat hoog brand.
Die spreker is Dr. Willie van Rooyen leraar by Vredelust gemeente. Die
tema is “Super bo 60”
Lede wat die uitstappie na Houtbaai op 31 Maart meemaak moet onthou om hul R70 pp by die geleentheid
te betaal.
Almal hou basaar:
27 Febr.: Sonstraal vanaf 9:00
(Curro Privaat skool, Sonstraalhoogte)
5 Maart - Kraaifontein-Noord vanaf 9:00
(Fanie Theron Laerskool, Bosmanstraat.)
Bladsy 5 Bergs ig Boodskap
Ons vra dat #elkEEN deel word van die projek. Ons het Ons vra dat #elkEEN deel word van die projek. Ons het reeds iemand gekry om die waterbottels na die water-reeds iemand gekry om die waterbottels na die water-
punte te vervoer. Bring bottels water (gekoop of kraan) punte te vervoer. Bring bottels water (gekoop of kraan) en help om ’n verskil te maak aan die noodgeteisterde en help om ’n verskil te maak aan die noodgeteisterde
droogtegebiede.droogtegebiede.
Bel Bea met navrae: 082 924 1151Bel Bea met navrae: 082 924 1151
Ons het al R623 730-00 ingesamel. Help ons asb. om die mikpunt te bereik. Ons kort nog R30 000.
Durbanville-Bergsig eer God vir sy voorsiening
en as die Een wat alles onderhou in die Skep-
ping. Dankie aan elke lidmaat wat so getrou hulle
dankoffers gee om in Sy koninkryk aan te wend!
Koeverte en ander inbetalings is steeds welkom tot einde Febr. 2016 vir die Koninkrykbestuursveldtog.
Gebruik ook Zapper of Snapscan vir jou bydrae. Elke bydrae klein en groot maak ’n verskil.
Elke 100 verteen
woordig R
100 000
Koninkrykbestuursveldtog
Een maal ’n jaar rol Bergsiglidmate hul moue op en ons GAAN GROOT! Oor drie weke hou ons plaasfees!
Ons besef die jaar het met ’n geweldige spoed weggespring en dat ons almal nou eers tot verhaal kom. Ons maak staat op julle hulp en neem die vry-moedigheid om ons behoeftes bekend te maak met groot dankbaarheid.
Plaasfees potte as middagete:
• Groepe wat hoenderpotte kan kom maak (verras ons met jou eie wenresep)
• Hout of Charcoal
• Twee mense wie by die betaal-punt van die potte kan uithelp.
GEBAK & Koffie‘shop’:
Bied asb. jou baktalent aan en help ons om die Koffie‘shop’ se rakke te vul.
• Soutterte,
• Lemon Meringue
• Vlaskywe
• Brood
• Ham / Gesny
• Botter
• Hulp “CHIPS” stalletjie:
• Ons het 3 x 20 liter Crispa Gold olie nodig @ R350.00 (of donasie) Dit kan net die spesifieke olie wees sodat dit egalig warm bly asb.
Skenkings:
Hoender en skaapvleis
Vandag is daar ook kans om na die ere-dienste jou hulp aan te bied. Ontmoet die verskeie konvenors buite en help hul taak makliker maak asb.
Bel Nelda as jy kan help 083 235 1400.
Koop ook jou computicket kaartjie vooraf sodat jy nie op die dag in lang rye staan nie.
Mans mag ook bak en vroue mag ook potjiekos maak. As jy vir 1 uur op die dag kan help is ons bly en ons deel jou in waar jy verkies om te werk. Bel vir Ilse as jy ons kan help by 082 376 3236.
Nou beskikbaar
Durbanville PlaasfeesTM benodig hulp vanuit gemeente
• Hier is Louise Lategan en Xolani Mboxo, van Premier Concrete Floors, wat help om water vanaf Bergsig na drooggeteisterde areas te vervoer. Die water wat Donderdag opgelaai is word Sa-
terdag met dertig 4x4 bakkies met waentjies vervoer na Loeriesfontein.
• Uitzicht Spar het vir ons reeds 387 x 5 liter bottels water gegee en dit is net die begin. Elsa Jansen van Body Fuel Express in Pinehurst het vir ons 30 x 5 liter water geskenk.
• As gemeente het ons al amper 1000 liter water ingesamel.
Ons wil vir elkeen vreeslik dankie se vir jul oop harte en oop krane!
NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810