NUUSFLITS: 16 Okt: Regeneration Graad- aand 21 Okt: Rib en Tjips Gemeente- kuier & Historymaker kamp 27 Okt: Seniors byeenkoms 28-29 Okt: Fresh Expressions Betesda Kos-en- Kunsmark 30 Okt: Nagmaal & Hervormingsfees 31 Okt: Gebedsvuur 5 Nov: LEIERSBERAAD 12 Nov: Groentetuin kursus 20 Nov: Doopherinnering, Kuilsrivieropruiming 22 Nov: Doopkategese 22 Nov: Seniors Kersete 26 Nov: Betesda Kos-en- Kunsmark 27 Nov: KERSSANGDIENS 16 Oktober 2016 16 Oktober 2016 Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Ds. Johan Els Deuroffer: Borg -’n-Kamer 16 Oktober 2016, KONINKRYKSTYD Biddag Gesondheidsdienste 08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Bea Pretorius Deuroffer: Zimbabwe, Malawi, Mosambiek Sending 23 Oktober 2016, KONINKRYKSTYD Lesotho vakansie uitreik In die Oktober vakansie is ’n groep van ons gemeente na Lesotho vir ’n uitreik. Gesinne Almo en Christelle Bouwer en kinders, sowel as Jaco en Chanel Jv Vuuren en kinders, Wynand Breytenbach, Pieter Truter, Dewald Hoff- mann, JG en Larissa de Bruyn was die span wat Jesus liefde gaan versprei het. Daar was twee besoekpunte gewees: Matlafatsa dit beteken “to make strong” - Ilse Boersma is werksaam hier in die dorpie Hakoali. Die ander punt was Semon- kong Kinderhuis, dit beteken “the ones the Lord has saved”. Jaco van Vuuren is die pro- jekleier vir beide projekte. Hoor volgende week meer wanneer daar oor die uitreik getuig word by die eredienste.
6
Embed
BB 16 Oktober 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...Ons doen “screening” in samewerking met MES by die sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker daar is geen oortredings
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Ons het 21 leë roomysbakke of 1 liter yoghurthouers drin-
gend nodig vir die mense wat sop maak.
House of Grace
Aletta het ’n buitengewone moeilike maand met die finan-
sies beleef. Indien iemand haar kan help met kos of
kosgeld, kontak die kerkkantoor.
Thailand Gebedsbediening: Klasie en Ida van
Heerden verkoop mooi tafeldoeke @ R190 by die uitreikkan-
toor.
KANTORE VIR CAD Christelike Afhanklikheids Dienste
CAD het voorheen gratis kantore gebruik by Ramot en BADISA. Sedert November 2015 huur CAD kantore in Nobelpark in Bellville. CAD is op soek na goedkoper kantore in die Noordelike Voorstede. CAD het 4 personeellede en beskik oor genoeg kantoormeubels. Ons kry baie min besoeke van kliënte en doen hoofsaaklik telefoonoproepe.
FRONTIDA: Baie baie geluk aan Andre en Marina Olivier met die geboorte van hul derde kleinseun, Gavin. Mag die kleinman vir julle hele familie ’n groot seën wees!
Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging
Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging
Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106
Vandag: Biddag vir Gesondheidsdienste
Ons herinner graag aan die brosjure van die CMF, die Christen Geneeskundige Bond (die Christian Medical Fellowship). Die brosjure, deur verskillende Christelike gesondheidsorganisasies saamgestel, is op hulle webwerf beskikbaar, terwyl meer inligting oor hoe die kerk by gesondheidsorg betrokke kan raak, ook daar beskikbaar is.
Lees gerus ook Deon Bru-wer, hospitaalleraar, se bydrae oor geestesgesond-heid soos in die Vrydagnuus van die NGK gepubliseer die week.
Uit die Pen van ... Deon Bruwer
Deernis met Geestes-gesondheidsprobleme
Jesus se lewe en lyding is tekenend van medelye, deernis en omgee vir enige lyding en swaarkry. Dit is so jammer dat hierdie voor-beeld nie altyd deel is van gelowiges se omgaan met
mense wat sukkel met psigiatriese siektes nie. Wanneer iemand met ’n fisiese siekte (soos kanker of hartprobleme) gediag-noseer is, word onder-steuning onmiddellik en sonder voorbehoud aange-bied; ongelukkig gebeur dieselfde nie noodwendig met psigiatriese siektes (soos depressie of skiso-frenie) nie.
Ek vermoed dat die redes
vir hierdie eeu-oue dis-kriminasie in onkunde setel. Wanneer mense suk-kel om hul normale dag-take te vervul weens geestes-gesondheidsprobleme, word dit as ’n swakheid gesien. Wanneer egter in gedagte gehou word dat psigiatriese siektes direk met die brein verbind word, ontstaan daar meer deernis en begrip. Die
menslike brein is die primêre setel van bewussyn en ’n wonderlike komplekse, maar baie sen-sitiewe orgaan.
Kan ons dan nie maar as gelowiges onthou dat die brein deel is van die mens-like liggaam en dat Jesus ook vir ’n stukkende brein gesterf het nie?
Bladsy 4 Bergs ig Boodskap
RIB EN TJIPS KUIERAANDRIB EN TJIPS KUIERAAND 21 Okt. om 18:0021 Okt. om 18:00
R100 VolwassenesR100 Volwassenes
R50 Hamburgers / KindersR50 Hamburgers / Kinders
KONINKRYKSTYD In Oktober gee ons vir die Koninkryk.
Ons tyd, talente, vermoëns, besittings,
finansies - ons hele lewe. Ons
onderneem ook om die Evangelie
verantwoordelik te verkondig. Bid oor jou bydrae.
Wees deel van
Bergsig se
Facebook-blad
Durbanville-Bergsig kerk - Sy
ligdraers
Klik op “hou hiervan”.
(926 hou van Bergsig)
Bladsy 5 Bergs ig Boodskap
DURBANVILLE / BERGSIG SENIOR GROEP
Ons vergadering vind plaas op Donderdag 27 Oktober om 9:30 by Durbanville Ge-
meente.
Die spreker is Dr. Pieter van Jaarsveld - wat internasionale bekendheid verwerf het.
Hy het ’n spesiale boodskap vir ons Seniors.
Lede word herinner om by hierdie geleent-heid hul R120 per lid te betaal vir ons Kersete op Dinsdag 22 November by
Eensgezind.
Die week se program:
DAMES
TGIF
05:30 18 Oktober
www.bergsigdv.co.za
GOLDEN GAMES 2016 Ons hou weer Golden Games op die 26ste Oktober. Die dag is vir seniors uit Fisantekraal, Morningstar en Bergsig.
Ons wil kyk of ons nie hierdie jaar meer van Bergsig se lid-mate vir deelname kan trek as verlede jaar nie.
Seniors wat gaan deelneem kan hulle name by Elize ingee.
Die seniors doen heerlike handwerkaktiwiteite, speel spelet-jies en eet lekker by die geleentheid.
MANNE TGIF VRYDAE 05:30
Marina Olivier en Seline Kasner gesels saam oor die tronk-besoeke wat hul in Thailand doen. Hieruit kan ons baie leer.
Kom luister op 21 Okt 2016 na die getuienis.
MANS TGIF
Vrydag- oggende om
05:45 Luister ook na getuienisse
by www.tgifcape.co.za
KOMMUNIKASIE:
Ons probeer om voortdurend
kommunikasie met die ge-
meente uit te brei. Ons het nog ’n e-poskanaal geskep.