06 Mei 2018 15 Leraar: Dr. Christo Naude (082 785 1106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 [email protected]Ronél Fourie: [email protected]Christa Keuris: [email protected]Dienspersoneel: Jan Sia (073 595 8958) Die Lig (Sondae) Niel Brink (082 898 2946) [email protected]Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: 730 580 150 Webblad: www.lindenpark.co.za Facebook: NG Kerk Lindenpark ________________ Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as kerkraadslid bevestig word. Dagboek Vandag 09:00 Erediens en bevestiging van kerkraadslid: Dr Christo Naudé Kategese (Voorskool tot Graad 10) 10:00 Ouers, kategete, jeug en belangstellendes vergader in saal 14:00 Ipelegeng 18:00 Die Lig 19:00 Belydenisklas Gr11 by Pastorie - Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) Maandag 07 Mei 19:00 Finansiële komitee Dinsdag 08 Mei 18:00 Gebed - Navrae: Lien Welthagen 072 335 0830 Woensdag 09 Mei 19:00 Bybelstudie – Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) Donderdag 10 Mei 09:00 Bybelstudie – Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) 18:00 Hemelvaartdiens by Unika Rugbyveld Vrydag 11 Mei 05:30 Manne-biduur Sondag 13 Mei - Moedersdag 09:00 Erediens: Dr Christo Naudé Kategese (Voorskool tot Graad 10) 14:00 Ipelegeng 18:00 Die Lig 19:00 Belydenisklas Gr11 by Pastorie - Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) Maandag 14 Mei 19:00 Pinksterdiens Dinsdag 15 Mei 18:00 Gebed - Navrae: Lien Welthagen 072 335 0830 19:00 Pinksterdiens Woensdag 16 Mei 19:00 Pinksterdiens Donderdag 17 Mei 09:00 Bybelstudie – Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) 10:15 Gebed - Navrae: Lien Welthagen 072 335 0830 19:00 Pinksterdiens
9
Embed
Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as ...lindenpark.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief-06-Mei-2018.pdf · permanente pos. Die aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Dienspersoneel: Jan Sia (073 595 8958) Die Lig (Sondae) Niel Brink (082 898 2946) [email protected] Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: 730 580 150 Webblad: www.lindenpark.co.za Facebook: NG Kerk Lindenpark ________________
Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as kerkraadslid bevestig word.
Dagboek Vandag 09:00 Erediens en bevestiging van kerkraadslid: Dr Christo Naudé Kategese (Voorskool tot Graad 10) 10:00 Ouers, kategete, jeug en belangstellendes vergader in saal 14:00 Ipelegeng 18:00 Die Lig 19:00 Belydenisklas Gr11 by Pastorie - Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) Maandag 07 Mei 19:00 Finansiële komitee
Wat ʼn wonderlike voorreg vir Lindenpark gemeente lede om weereens 100 komberse en kospakkies te skenk aan Orange Farm gemeente vir die versagting van die winter behoeftes in hulle omgewing in 2018. Soos in die verlede, skuif gemeentelede die komberse en kospakkies vanaf Lindenpark na Orange Farm. Die bydraes wat gemaak word is R100 per kombers en R50 per kospakkie.
U kan deelneem aan hierdie aksie vanaf 5 tot 27 Mei. Op 27 Mei sal Ds. Paulus van Orange Farm weer die erediens in ons gemeente lei en sal lede van hulle gemeente die komberse en kospakkies in ontvangs neem
In en om Lindenpark
Help asseblief – Ons het mense nodig om te help met die klank en beeld in die kontrolekamer. Kontak asseblief vir Hannes Fourie (083 711 4156) indien u bereid is om hier te dien. ‘Opleiding’ sal verskaf word, indien
Kennisgewingbord Skakel die kerkkantoor om u advertensie te plaas. Prys wissel van R50 tot R100 per plasing.
Werksgeleentheid: Afgetrede dame of huisvrou benodig om van tyd tot tyd behulpsaam te wees met telefoniese onderhoude vanaf ons kantoor in Linden. Gedurende weeksaande 17:00-20:30 en Saterdae 10:30-15:00. Skakel asseblief vir Marié of Chrisna by 011 888 2169. Urban Studies.
Huishulp beskikbaar: Sana is ʼn vriendelike, eerlike en betroubare werker en word ten sterkste aanbeveel. Sy was in ons diens as huishulp vir die afgelope 9 jaar en dit was ʼn plesier om haar as deel van ons gesin te hê. Sy is baie trots op haar werk en het na ons huis, kinders en diere omgesien asof dit haar eie is. Sy is baie bewus van sekuriteit en is ʼn christen met hoë standaarde. Ons verhuis en Sana is opsoek na ʼn voltydse posisie met ʼn kamer. Sy is beskikbaar vanaf 1 Junie 2018 Kontak: Mart-marié de Beer - 082 878 4323 of Sana - 076 393 0320
Tuindienste en vuilgoed
verwydering
Skakel Elaine of Piet
(072 976 7086)
Ervare meubelmaker gesoek: Vinostein EDMS BPK is ʼn ontwerpers meubelsmaatskappy geleë te Waltloo, Pretoria. Vinostein spesialiseer in unieke meubelstukke en huishoudelike items wat vervaardig word van herwinde hout. Vinostein het tans ʼn pos beskikbaar vir ʼn ervare meubelmaker om die ontwerpstukke te vervaardig. Ons nooi alle ervare meubelmakers uit om aansoek te doen vir die permanente pos. Die aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige CV en ʼn portefeulje van werk wat die aansoeker in die verlede gedoen het. Die salaris sal mededingend wees en sal bepaal word afhangende van die aansoeker se ervaring en vaardighede. Kontak gerus vir Charl Ubbink by 071 611 8460, of per e-pos by [email protected].
Logos van mark
Ons sê dankie Tekkies, Anton en Johan Kotzé (Klank en beeld) Blomme in die kerk Suzette Beukes (Orrel en klavier) André Liebenberg (Stemmingsmusiek) Lofprysingspan
Dit sal op prys gestel word as alle selfone afgeskakel kan word vir die duur van die erediens. Ons is oortuig dat selfone inmeng met die egtheid van die klanksisteem in die kerk.
Van die uitstallers wat ons tydens die Nagmark gaan uitstal