*Oefen om tou te spring. *Oefen om te huppel. *Oefen om ’n voorwerp op te tel terwyl hy/sy hardloop. *Oefen om op een been te spring – Albei bene. *Ry fiets. *Loop hak-toon op ’n reguit lyn… Tel elke dag voorwerpe soos bv. blokkies tot by 10. Skuif die blokkies van links na regs soos wat jy tel. Ken jy syfer 1, 2 en 3? Oefen om die getalname te skryf. een twee drie Watter dag is dit vandag/môre/gister? Watter maand is dit? Meet die tafel met jou hande. Hoe lank is die tafel? Hoe breed is die tafel? Fynmotoriese ontwikkeling. Wat kan jou kleuter oefen? *Om sy/haar eie naam te skryf. *Om netjies in te kleur. *Om vorms soos sirkel, vierkant ens. op die lyn uit te knip. *Om sy/haar vingers te klap. *Om skoenveters vas te maak. *Om ’n storie akkuraat oor te vertel. *Om links en regs te onderskei. *Om ’n legkaart van sowat 48 stukke te voltooi. Knip prentjies uit tydskrifte uit. Kan jy die klankies benoem? s; e; m; l; a Verf Papier Wasgoedpennetjie Watte Verf ’n herfsboom. Intensiewe vorm: rooi = bloedrooi geel = goudgeel Kan jy woorde noem wat met hierdie klankies begin? s; e; m; l; a Lees elke dag saam met u kleuter ’n storieboekie. Fokus op woordeskat.