Omsendbrief 05/16 2016 02 08 “As dit nie vir hoop was nie, sou ons almal gebroke harte gehad het” Thomas Fuller Geagte ouers 1. SPORT 1.1 Atletiek: Interlaer Baie dankie aan al die afrigters, onderwysers en atlete vir jul pragtige deelname en gedrag tydens die Interlaer. Ons is trots op ons atlete. Dankie ook aan al ons ouers vir u ondersteuning. Atlete wat kwalifiseer sal by die volgende byeenkoms op 10 Februarie deelneem. Verdere inligting volg. 1.2 Netbal en rugby Netbal- en rugbyoefeninge begin môre, 9 Februarie. Die 7’s dag (12 Februarie) se inskrywings sluit Woensdag, 10 Februarie om 09:00. 1.3 Skaak Skaakoefening (graad 4 - 7 leerders) begin op Woensdag, 17 Februarie vanaf 14:00 tot 15:00 in die Media. Uitspeelwedstryde sal elke Woensdag plaasvind om ’n span saam te stel. U kind word versoek om al die oefeninge by te woon. Die juniors (graad 1 – 3 leerders) oefen in me Marissa Kotzee se klas vanaf 13:15 tot 14:00. Van hierdie jaar af word ’n Skaak-akademie aangebied. Dit vind in die Media op Donderdae vanaf 15:00 tot 16:00 plaas. Kontak mnr S J Breytenbach op 082 563 3430 vir verdere reëlings. 2. KULTUUR 2.1 Redenaars Sterkte aan al die leerders met die voorbereiding van hulle toesprake asook hul optrede. Leerders wat kwalifiseer om aan die Aikôna-fees deel te neem sal in die week briewe ontvang. Aikôna-fees vir graad 4 en 5: 16 Februarie om 14:00. Aikôna-fees vir graad 6 en 7: 17 Februarie om 14:00. 2/… Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za
6
Embed
As dit nie vir hoop was nie, sou ons almal gebroke harte ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0516.pdf · 2016 02 08 “As dit nie vir hoop was nie, sou ons
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Dit
Omsendbrief 05/16
2016 02 08
“As dit nie vir hoop was nie, sou ons almal gebroke harte gehad het”
Thomas Fuller
Geagte ouers
1. SPORT
1.1 Atletiek: Interlaer
Baie dankie aan al die afrigters, onderwysers en atlete vir
jul pragtige deelname en gedrag tydens die Interlaer. Ons is
trots op ons atlete. Dankie ook aan al ons ouers vir u
ondersteuning.
Atlete wat kwalifiseer sal by die volgende byeenkoms op 10 Februarie deelneem. Verdere
inligting volg.
1.2 Netbal en rugby
Netbal- en rugbyoefeninge begin môre, 9 Februarie. Die 7’s dag (12 Februarie) se
inskrywings sluit Woensdag, 10 Februarie om 09:00.
1.3 Skaak
Skaakoefening (graad 4 - 7 leerders) begin op Woensdag, 17 Februarie vanaf 14:00 tot
15:00 in die Media. Uitspeelwedstryde sal elke Woensdag plaasvind om ’n span saam te
stel. U kind word versoek om al die oefeninge by te woon.
Die juniors (graad 1 – 3 leerders) oefen in me Marissa Kotzee se klas vanaf 13:15 tot
14:00.
Van hierdie jaar af word ’n Skaak-akademie aangebied. Dit vind in die Media op
Donderdae vanaf 15:00 tot 16:00 plaas. Kontak mnr S J Breytenbach op 082 563 3430
vir verdere reëlings.
2. KULTUUR
2.1 Redenaars
Sterkte aan al die leerders met die voorbereiding van hulle toesprake asook hul optrede.
Leerders wat kwalifiseer om aan die Aikôna-fees deel te neem sal in die week briewe
ontvang.
Aikôna-fees vir graad 4 en 5: 16 Februarie om 14:00.
Aikôna-fees vir graad 6 en 7: 17 Februarie om 14:00.
A& B KUNSSENTRUM Kunsklasse met „n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! „n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal „n inskrywingsvorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin.
Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom!
Vir hulp met boekhouding, finansiële state, belasting (persoonlik en besigheid), sekretariële dienste, BEE sertifikate en salarisfunksies, skakel:
Leandra by 083 537 2898
Handyman Vir gratis kwotasies, betroubare en lojale diens, kontak Ignatius 082 926 3485 of Retha by snoepie 082 927 1244.
Studio 29 - Kunsklasse
Leerders: Maandae 15.00 tot 16.30 Gr RR tot Gr 3 Woensdae 15.00 tot 16.30 Gr 4 tot 7
Hoërskoolleerders: Donderdae 18.00 tot 21.00
Volwassenes: Woensdae 9.00 tot 12.00 Donderdae 18.00 tot 21.00 Saterdae: Teken en skilder, mosaiekwerkswinkels op aanvraag.
Skilder self en het baie ervaring in aanbieding en onderrig van kuns.
Beginners welkom. Baie ontspanne atmosfeer, geen vorige ervaring nodig nie, net „n liefde vir kuns
Leerders: Bevorder kreatiwiteit, konsentrasie, fyn motories, waarneming, probleemoplossings en sommer baie pret. Alle mediums.
Volwassenes: Teken en skilder Kontak: Sannie Slabbert 082 938 7490 of 011 768 2956 Studio: Titaanlaan 29 Wilropark
Sukkel u kind met wiskunde, of het hy sy onderskeiding net net gemis in 2015? Kry die fondament sommer vroeg vroeg reg hierdie jaar. Bekostigbare wiskunde klasse om u kind te help en wiskunde weer sy vriend te maak. Kontak Andre by 082 376 5152 of stuur „n e-pos aan [email protected]
Turning Point Dance Studio: Ballet/Modern/Tap/Hip Hop –
Contact Shelly: 082 377 8487
www.turningpointstudio.co.za
DRAMATIX DRAMA BY HELDERKRUIN! Word deel van hierdie dinamise span
kinders
Kreatiewe Drama
Groepkunswedstrydwerk
Redenaars en Kunswedstryd afrigting
WOENSDAE MIDDAE Gr 1 en 2: 15h00-15h30 Gr 3 en 4: 15h30 – 16h00 Gr 5 tot 7 16h00 – 16h45
Gholf lesse: Waar? By Laerskool Helderkruin Wanneer? Vrydae middae vanaf 12:45 – 13:30 (3 Klasse) op die rugbyveld Ouderdom? Vanaf 3 – 13 Jaar Wat het ek nodig? Niks ons verskaf alles Wie doen dit? Future Golfers Kontak: [email protected] Sel no: 082 697 1619
Kinders oppas werk
Nicole Grobler – 2 jaar in Onderwys deur UNISA (student) Kontaknommer: 079 614 3423
Blink Dance Studios Modern
Tap
Hip Hop
AIDT exams Festivals Shows
Grand Prix National and International Hip Hop
competitions AIDT accredited
Ages 5 and up
For more info contact: Dinette de Fouw 079 498 8940
WEES MA MET JOU EIE INKOMSTE Ek help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hulle kinders te geniet. Vir meer inligting - skakel of sms Antoinette by 0826592240
CRUMBED CHICKEN FILLETS OR STRIPS R550 per box (10kgs) If you don’t want to order 10kgs then we can pack for you at R65 per kg. The shops are selling at R129 per Kg Call me or email me now with your order or enquiries Jolene 083 525 7661 OR [email protected]
Is that budget not balancing or are you worries about the negative balance in your bank account? Well I have the answer for you……. One Cazabella designer costume jewellery item sold every two minutes, R25 mio paid in commissions in 2015. Please contact me to find out about Cazabella. Jolene Engelbrecht 083 525 7661
You don’t just rise to the top. There are times of preparation and many mountains to
conquer for the ultimate TRIUMPH to the top.”
HUIS TE HUUR (HELDERKRUIN) Ruim huis 4 slaapkamer, 2 badkamers, groot studeerkamer. Woonstel op garage. Naby Laerskool Helderkruin en Westgate. Beskikbaar 1 Maart 2016. Deposito betaalbaar. W/L uitgesluit. R9 800.00 per maand. Kontak: Theo 082 5700 769
GNOOBI ELITE ONDERRIG SENTRUM „n Uitsonderlike onderrig en naskool sentrum waar daar aan elke kind se behoeftes voorsien word. Individuele akademiese ondersteuning en leiding, aanmoediging en die skep van geleent- hede om aan alle na-uurse skoolaktiwiteite deel te neem terwyl U kind se selfvertroue “roar” in „n omgewing wat verseker dat monster-tree tot sukses „n tweede natuur word. Vervoer, middagete en “happies” ingesluit. Gr.R tot Gr. 7 Vir meer inligting skakel gerus: Monique 082 440 6299
Urgent sale! R 1 600 000
Perfect location and excellent value 4 bedrooms, 2 bathrooms and study Entertainer area with built in braai and swimming pool
Full flat-let Double automated garage, laundry and domestic quarters Property Size: 371 M² Erf Size: 972.00m² Rates - R610.00
For viewings call: Nateli van der Merwe at 082 773