Top Banner
ALLESAFRIKAANS DIE DRANG OM TE DEEL LEER EN DEEL EN AFRIKAANS
8

AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans

Jun 23, 2015

Download

Social Media

Andre Beukes

Om iemand te help, te ondersteun of gewoon te motiveer, is nie net goed vir die algemene ontwikkeling van ons maatskappy nie, verskaf plesier en bring lewensvreugde vir jouself.

Met AllesAfrikaans reik ons na almal uit, en veral na die wat 'n helpende hand kan gebruik of soms 'n bietjie aanmoediging nodig het. Leerlinge kan byvoorbeeld ander leerlinge met huiswerk help of 'n onderwyser kan sy talent, kennis en vaardighede met meerdere skole deel. Jy kan jou eie vrywilligersgroep stig of by bestaande welsyn- en ander groepe aansluit. AllesAfrikaans bied ook gereedskap en ruimte om projekte bekend te stel wat daarop gerig is om die situasie en lewensomstandighede van hulbehoewende gemeenskappe en skole te verbeter.
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans

ALLESAFRIKAANSDIE DRANG OM TE DEEL

LEER EN DEEL EN AFRIKAANS

Page 2: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans
Page 3: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans
Page 4: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans
Page 5: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans
Page 6: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans
Page 7: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans
Page 8: AllesAfrikaans: Leer en Deel Saam in Afrikaans

WORD DEEL!

[email protected]

www.facebook.com/groups/AllesAfrikaaans/

AllesAfrikaans