1 Parklands College of Education Toetsweek: September 2010 Vak: Afrikaans 1 ste Addisionele Taal Vraestel: I Graad: 10 Punte: 60 Eksaminator: L. Joubert Tyd: 1 uur Moderator: A. Bailly INSTRUKSIES : 1. Hierdie vraestel is genommer tot bladsy 4 en het 3 addenda. Maak asseblief seker dat jou vraestel volledig is. 2. Alle vrae moet beantwoord word. 3. Alle vrae moet in Afrikaans beantwoord word. 4. Skryf netjies! L. Joubert AFRIKAANS 1STE ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10
7
Embed
allegaartjie - Gedigteallegaartjie.weebly.com/uploads/4/0/0/1/4001402/lj-gr10ta… · Web viewwat bespreek word op. Skryf een (1) kort volsin vir elk. Gebruik jou EIE WOORDE so
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
1
Parklands College of EducationToetsweek: September 2010
Vak: Afrikaans 1ste Addisionele Taal Vraestel: I
Graad: 10 Punte: 60
Eksaminator: L. Joubert Tyd: 1 uur
Moderator: A. Bailly
INSTRUKSIES:
1. Hierdie vraestel is genommer tot bladsy 4 en het 3 addenda. Maak asseblief seker dat jou
vraestel volledig is.
2. Alle vrae moet beantwoord word.
3. Alle vrae moet in Afrikaans beantwoord word.
4. Skryf netjies!
5. Gebruik jou tyd oordeelkundig.
L. Joubert AFRIKAANS 1STE ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10
2
VRAAG 1: BEGRIPLEES
Lees die leesstuk getiteld .
Beantwoord nou die volgende vrae:
1.1 Wat is die TWEE stappe wat jy moet doen om te kyk of ‘n maatskappy op die internet wettig is? (2)
1.2 Watter TWEE dinge moet jy voor kyk om te verseker dat jou aanlynbetaling veilig is? (2)
1.3 (i) Wat is die statistiek van mense in ‘n romantiese verhouding wat nie wil hê hul kêrel/meisie mag kontak met hul vorige kêrel/meisie hê nie? (1)
(ii) Watter persentasie mense in romantiese verhoudings voel hul kêrel/meisie gebruik hul selfone te dikwels? (1)
(ii) Watter persentasie mense in ‘n romantiese verhouding wil hul kêrel/meisie se wagwoord hê? (1)
1.4 Watter raad gee die artikel as iemand jou wagwoord wil hê? (1)
1.5 Volgens die artikel is swak spelling op die internet:
A oudmodiesB koelC swakD goed (1)
1.6 (i) Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is:
Dit is ‘n slim plan om lelike dinge van iemand aanlyn te sê. (1)
(ii) Haal aan uit die teks om jou keuse te bewys. (1)
1.7 Wat beteken die uitdrukking “’n knou gee” (ETIKET OP DIE NET, punt 3, laaste reël). (1)
/12/
VRAAG 2: OPSOMMINGLees die teks getiteld DIE MOENIES: ALMAL MOET ALTYD HIERDIE SLAGGATE VERMY (ADDENDUM B).
Som die vyf (5) moenies wat bespreek word op. Skryf een (1) kort volsin vir elk. Gebruik jou EIE WOORDE so ver moontlik. Nommer jou sinne 1 tot 5. Laat ‘n reël oop tussen elke sin. Moenie meer as 50 woorde gebruik nie. /8/
L. Joubert AFRIKAANS 1STE ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10