Top Banner
Julie 2015 Climate change — pg 3 Lemons blocked for CBS — pg 4 Inside this week ... Citrus
8

Agribulletin 150731

Jul 22, 2016

Download

Documents

Monthly Agricultural Publication, covering agriculture in the Lowveld
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Agribulletin 150731

Julie 2015

Climate change — pg 3

Lemons blocked for CBS — pg 4

Inside this week ...

Citrus

Page 2: Agribulletin 150731

Julie 20152

Your agriadvertising solution provider

’n publikasie van Bulletin

Uitgewer:Francois Aucamp

[email protected]:Louis Roux

[email protected]:

Jacques [email protected]

Uitleg en ontwerp:Tamryn Branch

[email protected] Thompson

[email protected] 8, Tzaneen,

0850015 307 7248015 307 7684

www.bulletin.us.comDrukker/Printer: Paarl-

Coldset

Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin.

Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin.

Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved.

Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.

Vat Valskodlingmm vas, natuurlik

Nou ook verkrygbaar by:

www.vitalbugs.co.za | 087 751 0279 | [email protected]

Rtri-mX• Trichogramma eier parasiete, ‘n natuurlike vyand van VKM• ‘n Noodsaaklike deel van ‘n geintegreerde (IPM) benadering• Verminder oesverlies met tot 60%

agri©10161wk150227dm

Cor Greyling | Cell: 082 856 5445 • Steve Smuts | Cell: 071 819 3269

Vir `n volledige reeks:• Mikro-element blaarvoeding• Na-oesbederfmiddels• Plaagdoders• Swamdoders• Citrosol Wakse

Wenkem S.A.(EDMS) BPK. (PTY) LTDReg № 1988/003854/07

[email protected]@wenkem.co.za

Jacques Smuts071 268 2543

[email protected]

Hier woeker almal saam

‘n Mooi verhaal van inskiklikheid met land-bouers het die afgelope tyd in Soekmekaar ontplooi, waar die plaas Agrivet van mnr Kosie Eloff en vennote ontwikkel het tot ‘n eenheid wat tot almal se voordeel is.

‘n Trust sorg dat die plaaswerkers sewentien persent aandele in die boerdery het en onder die naam Badirammoho (Hier werk ons saam) dividende uit die besigheid ontvang. Dit word beskou as ‘n boerderyplan wat die regering se voorgestelde resep vir grondverdeling vooruit loop.

Die plaas Welgevonden was die eiendom van Eloff se oupa, mnr Frikkie Eloff, wat tot 1972 daar geboer het. In 1975 het die regering die grond gekoop vir destydse tuislandontwik-keling, maar die Eloffs kon die plaas in 1991 terug koop en die grond in nuwe ekonomiese eenhede ontwikkel. In daardie stadium was die terrein oorgroei met Australiese akasia en lantana, sonder enige landbounut.

In 1994 het Eloff se ouer broer, Fritz, aange-sluit en met die finansiële ontwikkeling van die plaas gehelp. Twee jaar later het nog ‘n broer, Hannes, ook toegetree. Gesamentlik wou hulle die plaaswerkers by die bestuur betrek en het maniere gesoek om geld te be-kom vir die werkers om aandele in die besig-heid te kry. Die Nywerheidsontwikkelingskor-porasie (NOK) het gehelp met die vestiging

van ‘n buurplaas vir die plant van avokado’s en in 2008 het die Euro- pese Unie (EU) R4 miljoen beskikbaar gestel vir werkers, om aandeelhou-ding te verkry. Die begunstigdes is 88 swart en vier wit personeellede, wat nou omsien na 200 ha avo’s, tien ha grenadellas en tien ha koejawels.

Die boerdery is ook deur ‘n moei-like stadium. In Oktober 2009 het ‘n groot haelstorm die plaas getref en die totale oes verwoes. Boode is ook erg beskadig, maar het later won-derbaarlik herstel, maar jong aan-plantings is die volgende jaar weer deur hael getref en feitlik vernietig. Die EU het weer tot hul redding ge-

kom en R1,5 miljoen bewillig, vir die herves-tiging van jong avo’s. Dit het ook daartoe gelei dat divi-dende op aandele nie aan plaaswerkers uit-

betaal kon word nie. Hulle het egter deur- gedruk en smaak van-dag die sukses daarvan.

“Soekmekaar is eintlik gelukkig in vele opsigte. Ons is afgesonderd en word nie begrens deur verskeie soorte boer-derye soos in Levubu nie. Ons lê op die rand van ‘n plato, met ‘n reën-val van sowat 1 200 mm per jaar, heelwat meer as wat Bandolierkop langsaan kry. Ons is ook 400 meter hoër geleë as Mooketsi en kry net ryp

in laagliggen-de dele.”

In Desember 2011 het die broers Fritz en Hannes hul aandele aan Westfalia Fruit verkoop en die boerdery word nou as

‘n eenheid deur dié maatskappy, Kosie Eloff en die aandeelhouers bedryf. Hulle produ-seer hoofsaaklik Hass, waarvan 75% uitgevoer word. Die Maluma Hass, wat deesdae groot opslae maak, het eintlik op dié plaas ontstaan. Dis destyds deur wyle mnr Dries Bruwer vry-gestel en het aan die begin as Dries Hass bekend gestaan.

Eloff sê benewens die toegewyde plaaswer-kers is sy vrou, Liza, sy grootste staatmaker. Sy het die onderwys meer as twintig jaar gelede prysgegee en is sedertdien die heeltydse fi-nansiële bestuurder van die besigheid.

Die egpaar het drie seuns, Manie (27), Pieter (25) en Kobus (22). Manie is by die boerdery betrokke, terwyl die ander twee met studies in Pretoria besig is.

“Ons het ‘n sterk beginsel van geloof wat toe-gepas word. Ons open elke oggend met gebed

voor die werk aangepak word. Dit snoer ons saam en is reeds die kern van vy-

ftien jaar se sukses,“ sê Eloff.* Die besoek aan Welgevonden in Soekmekaar is moontlik ge-maak deur mee Bonnie Buthele-zi, skakelbeampte, en Cathy Kruger van Subtrop in Tzaneen.

Mnr Kosie Eloff, voorsitter van SAAGA en mede-eien-

aar van Agrivet.

Me Liza Eloff is Agrivet se hoof van finansies.

Die boerdery by Soekmekaar is hoofsaaklik toegespits op avo’s vir die uitvoermark, maar het ook tien hektaar koejawels en tien hektaar grenadellas.

Die oorspronklike naambordjie by die ingang na We l g e vo n d e n , wat nou Agrivet

heet.

Page 3: Agribulletin 150731

Julie 2015 3

The effects of climate change on agriculture worldwide will urge farmers and researchers to work together towards combating the challenges awaiting them in future.

This was the leading subject in Mahe, Seychelles, where the South-ern African Confederation of Agri-cultural Unions (SACAU) held their annual conference recently.

The CEO of SACAU, Mr Ishmael Sunga, said agriculture is a long-term journey and the reality of climate change will have a huge impact on the sector, and as such “not spare our soils, forests and fisheries”.

In less than six months the United Nations wil hold its Conference of the Parties (COP21) on climate change in Paris, France, with the aim to replace the Kyoto Protocol.

SACAU president, Dr Theo de Jager, told delegates that

the organization managed to decisively put climate change on the international agenda over the years, insofar as it impacts on farmers.

“This year is the final round and we must make this work. Discussions from the con-ference will go into COP21 as the voice of farmers of southern Africa. What we need is a firm agreement, which must be digesti-ble to the smallest of farmers in the region,” he said.

It was also pointed out at the conference that large parts of Africa will no longer be suitable for maize production in the com-ing years due to climate change. This will require diversification, like a transition to livestock and a need to promote transfor-

mation to animal protein.Dr John Mmochi of the University of Dar es Salaam de-

scribed aquaculture as the fastest growing source of an-imal protein. However, Africa’s contribution to the world

fish trade is very small despite its huge resource base. He said this is due to Africa’s limited access to deep wa-ter fishing because of a lack of appropriate vessels and low capacity for policing exclusive fishing zones.

This has led to foreign vessels exploiting lucrative deep waters while Africans end up fishing in breeding zones close to the coast. Africans are fishing the juve-niles and need to empower themselves to fish in the open seas and deeper waters.

Take climate change seriously — SACAU

SACAU was established in 1992 with its sec-retariat based in Centurion. Its membership is open to national farmers’ unions and re-gional commodity associations in southern Africa. The confederation is involved in agri-cultural development in the region through strengthening the capacities of farmers’ as-sociations, by providing a collective voice for farmers on regional and international matters, and by providing agricultural re-

lated information to its members and other stakeholders.

It has seventeen members in twelve coun-tries: Botswana, Lesotho, Madagascar, Ma-lawi, Mosambique, Namibia, Seychelles, South Africa, Swaziland, Tanzania, Zambia and Zimbabwe.

The president is Dr Theo de Jager from Tza-neen in Limpopo and the newly elected vice president is Ms Jane Ngulube from Malawi.

The SACAU structure

Dr Theo de Jager

Mnr Lucien Jansen is die nuwe uitvoer-ende hoof van PPECB in SA, wat toesien dat vrugte en groente vir die uitvoer-mark kerngesond is. Jansen is ‘n boor-ling van Robertson in die Wes-Kaap en is reeds die afgelope tien jaar aan PPECB verbonde. Hy was die afgelope drie jaar bestuurder van korporatiewe sake in die organisasie. As deel van sy bekendstelling en planne vir die toe-koms het hy Limpopo en Mpumalanga die afgelope maand besoek. PPECB se hoofkantoor is in Kaapstad, en hulle het 31 kantore in die land.

Page 4: Agribulletin 150731

Julie 20154

Die SA sitrus-uitvoermark het sover vier onderskeppings (uit ‘n toegelate vyf) van besendings na die Europese Unie (EU) ge-had weens die voorkoms van swartvlek (CBS), het Europhyt — die EU se waghond oor plantgesondheid — bekend gemaak.

Dit was suurlemoene, waarvan drie besendings van een produsent in die Oos-Kaap was. Hy word nie toegelaat om verder na die EU uit te voer nie en alle uitvoere van suurlemoene is intussen opgeskort, sê die CGA se spesiale gesant in Europa, mnr Deon Joubert.

‘n Span van vier deskundiges besoek op die oomblik inspeksiepunte in Spanje, Portugal, Frankryk, Italië en Brittanje om meer duidelikheid oor die onderskep-

pings te kry. Joubert sê die hele proses kan SA sitrus tot ‘n miljard rand kos, voor alles uitgeklaar is.

Die grootste produsente van suur-lemoene is in die Oos- en Wes-Kaap, hoewel Limpopo en Mpumalanga ook ‘n beduidende hoeveelheid bydra.

Suurlemoene het ‘n goeie oesjaar be-leef, met hoër produksie en beter pryse op die buitelandse markte.

Volgens die beheerraad op die uitvoer van bederfbare produkte (PPECB) is 10,6 miljoen kartonne reeds einde Junie ver-pak, waarvan 9,3 miljoen verskeep is. Die jongste vooruitskatting is met 200 000 kartonne na 13,8 miljoen verhoog — met ‘n betekenisvolle skuif na die Midde-

Ooste, waar die volume van 36% in 2014 vanjaar na 44% toegeneem het.

Die uitvoer van sagte sitrus en pomelo’s is na ‘n verwagte totaal van 9,6 miljoen.

Valencias se opbrengs word geraam op 49,1 miljoen kartonne, wat die totaal vir sitrus op 111,5 miljoen te staan sal bring.

Swartvlek by sitrus bly ‘n bron van kom-mer in die noordelike produksiegebiede soos Limpopo, terwyl die Wes-Kaap steeds die pes vryspring.

Die EU het die afgelope paar jaar hul stem dik gemaak oor CBS, nadat sitrus-lande soos Spanje en Italië dit aan die groot klok gehang het. Swartvlek is nie oordraagbaar nie en kom ook nie in Eu-ropa voor nie, maar dié lande se produ-

sente skop om politieke en ekonomiese redes daarteen vas.

Produsente en die departement van landbou, bosbou en visserye het die af-gelope twee jaar ‘n intensiewe program toegepas, om die swartvlek-kwessie te oorkom. ‘n Toetsprogram (die Ethephon-toets) is nou verpligtend vir alle uitvoer-sitrus. Die toetse word twee weke voor oestyd gedoen. Swartvlek is aanvanklik nie met die oog sigbaar nie en ontwik-kel eers wanneer die vrugte reeds na die buiteland onderweg is.

Die toetstydperk het op 17 Julie verstryk en alle boorde wat nie die toetse onder-gaan het nie, word outomaties deur die DAFF van uitvoer na die EU onttrek.

Eerste SA swartvlek in EU onderskep

SA’s risk management system (RMS) on citrus black spot has been labeled the most comprehensive associated with any pest anywhere in the world. However, the impact of the RMS is only as good as its implementation.

– Justin Chadwick, CEO of the Citrus Growers Association.

Waterhiasinte floreer deesdae in die Groot Letabarivier en selfs in sytakke, wat sake vir besproeiings-boere moeilik maak.

Dis veral in die omgewing van Letsitele waar die aanwas van hia-sinte byna buite beheer geraak het. Spuitprogramme is aangepak, maar weens logistieke probleme soos

spanningsdrade oor die rivier kon dit nie suksesvol toegepas word nie.

Oewerboere by Yamorna nader aan Tzaneen het egter ingespring en self die probleem grootliks onder die knie gekry. Een van die boere, mnr Willie Kleynhans, het ‘n vlot ge-bou en dit oor ‘n lang tyd ingespan om die hiasinte te vernietig.

Kleynhans het die vlot toegerus met die nodige spuitmasjinerie en het ‘n groot deel van die rivier in die omgewing skoon gekry. Die on- kruiddoder het hy gratis van die departement van omgewingsake gekry, waar mnr Victor Themeli in beheer van wateronkruid soos hia-sinte en waterkool is.

Boere veg self teen hiasinte

Willie Kleynhans Victor Themeli

Page 5: Agribulletin 150731

Julie 2015 5

Page 6: Agribulletin 150731

Julie 20156

Viskonsentrate Beskikbaar

Ocean-Fert: Viskonsentraat

Sea-Potas: Viskonsentraat + Kalsium

Sea-Boost: Viskonsentraat + Kelp

Sea-Phos: Viskonsentraat + Fosfaat

Okita pH Plus: Vloeibare Kalsium

Okita Gypflo: Vloeibare Gips

Ander bemesting beskikbaar op aanvraag

Adriaan Badenhorst 082 850 2166Kantoor 083 715 6160

[email protected]

Agrib

ullet

in©10

395e

f150

731t

b

LINKS: Mnr Chris Barnard, boer en besproeiingskundige, het die avo-studiegroep van Tzaneen by die Hoërskool Merensky toegespreek en die klem op wortelontwikkeling gelê. “Menere, julle boer nie met avo’s nie, maar met wortels. Sonder ‘n behoorlike wortelstelsel sal jul boorde nie vrugte dra nie.”

LINKS ONDER: Onder die boere wat die avo-studiegroep bygewoon het, was mnre Jip Bette, Paul Els, Edrean

Ernst (voorsitter) en Herman Kleyn-hans.

REGS: Mnre Peter de Vries en Pie-ter Pieterse was by die avo-studie-groep by die Hoërskool Merensky.

REGS ONDER: Studiegroepverga-derings word gewoonlik met braai-vleis afgesluit. Hier sê mnr Kosie Eloff, voorsitter van die SA Avok-wekersvereniging (SAAGA) ‘n dank-gebed voor die etery begin.

Agriculture needs the youth to take it into a new era of cross industry integration, says Mr Nico Groenewald, head of Agribusiness at Standard Bank.

In an overview on the topic Groenewald says changing the game with the introduction of youth to the industry will rival that of the information technology sector.

The ways in which technology and social media have changed consumer expectations and the nature of the

products and services, they aspire to have triggered a ripple effect in agriculture. The convenience that social media delivers is now being copied in the energy sector, where petrol stations carry fresher produce than many supermarkets. The traditional way of bringing produce from outlying districts to a central distribution cen-tre and then sending it all the way out again, often to where it was harvested, is proving costly and detrimen-

tal to shelf quality.Satellite technology is

now being installed in tractors and other farm-ing equipment in order for farmers to more accurately measure and monitor soil quality and crop yields.

Green and renewable energy are being applied to farming operations to reduce energy costs for sustainable production in all sectors. However, the green and renewable in-dustries are still evolving, leaving plenty of pioneer-ing work to be done.

Groenewald says these and other issues are bring-

ing agriculture out of its perceived sector isolation and meshing it tightly with consumer lifestyle requirements well beyond what gets cooked for dinner tonight.

Agriculture now has the potential to boost employ-ment across multiple sectors, many of them unexpect-ed. As an example, growth in the logistics sector can be predicated on the ability to move fresh produce more efficiently. It means modern agriculture places almost no limits on people who wish to make an impact on the way the world works.

“Agriculture is no longer about planting crops or run-ning herds of cattle. It is about satisfying all sorts of hu-man activity linked to agriculture.”

He says this comes at a time when established farm-ers and agribusiness operators are beginning to age out of the market. The majority of commercial farmers in SA are in their fifties. Only some eight percent are younger than 35 years.

The flow of new entrants to the sector is being dimin-ished by uncertainties regarding sector policies. Anoth-er entry barrier like the severe drought that has plagued parts of the country for some years, is temporary.

“Our established producers have been on the land long enough to know that farming is a long-term activ-ity that calls for financial and emotional endurance. We need to close the gap that is growing between those who have been on the land for generations and those coming out of school now.”

Youth needed for new era of agriculture

‘n Daling van tien persent in die land se trekkerverkope word verwag weens ‘n “wag-en-sien”-benadering in die land-bousektor, sê SALMA (SA Landboumas-jinerie Assosiasie) in sy jongste oorsig.

In Mei is 355 trekkers verkoop, teenoor 392 in dieselfde tydperk verlede jaar. Dis ‘n daling van nege persent. Die to-taal vir die jaar is 2 373 teenoor 2 648 vir die eerste vyf maande van verlede jaar.

Met die verkoop van stropers gaan

dit heelwat swakker, met ‘n daling van 40% in Mei. Die verwagting is dat die jaarsyfer uiteindelik op 25% swakker sal eindig.

Die maatskappye wat by die op-name betrek word, is Argo Indus-trial (Landini), Bell Equipment, Dicla (Farmtrac), Eqstra (Same), John Deere SA, Kempston Agri (Claas), Michigan Equipment (Tafe), New Holland, North-meg (Case) en Valtrac.

Trekkerverkope 10% laer

Page 7: Agribulletin 150731

Julie 2015 7

Page 8: Agribulletin 150731

Julie 20158